★ Free online encyclopedia. Did you know? page 273



                                               

Lalique

Lalique is n Franse glasmaatskappy wat in 1888 deur die bekende glasmaker en juwelier René Lalique gestig is. Lalique is veral bekend vir die vervaardiging van glaskuns, insluitend parfuumbottels, vase enmasjienkapsierings vir motors, gedurende d ...

                                               

Lama (Boeddhisme)

Lama is die titel van ’n onderwyser van die dharma in Tibettaanse Boeddhisme. Dit is soortgelyk aan die Sanskrit-term "ghoeroe". Die woord is histories gebruik vir hooggeagte spirituele meesters of kloosterhoofde. Vandag kan dit gebruik word as ’ ...

                                               

Lambda-KDM-model

Die ΛKDM-model of Lambda-KDM-model is ’n parametrisering van die Oerknalmodel waarin die heelal drie hoofkomponente bevat: ’n kosmologiese konstante, wat deur die Griekse hoofletter lambda aangedui word en met donker energie verbind word, die ver ...

                                               

Land Rover Freelander

Die Land Rover Freelander is n kompakte sportnutsvoertuig wat deur die Britse vervaardiger Land Rover gebou word, in beide twee- en vierwieldryf-weergawes. Die huidige geslag word verkoop as die LR2 in Noord-Amerika en as die Freelander 2 in Euro ...

                                               

Landmark 81

Die Landmark 81 is n wolkekrabber gelee in Ho Chi Minh-stad, Vietnam. Die gebou is in 2010 voltooi. Die hoogte daarvan is 461.2 meter. Die totale koste vir die oprigting daarvan het 1 220 miljoen dollar beloop. Die eienaar is n Vietnamese maatska ...

                                               

Laniakea-superswerm

Die Laniakea-superswerm is die superswerm waarin die Melkweg, Sonnestelsel en Aarde hulle bevind. Dit is in September 2014 geïdentifiseer toe ’n groep sterrekundiges, onder andere R. Brent Tully van die Universiteit van Hawaii en Helene Courtois ...

                                               

Lao (taal)

Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asie. Vir die etniese groep, sien Laos bevolkingsgroep. Lao is n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 3.2 miljoen mense in Laos, Thailand, Kambodja en Vietnam gepraat word. Lao is die amptelike taal van Lao ...

                                               

Lapgesigsmasker

n Lapgesigsmasker is n masker wat van gewone tekstielstowwe, gewoonlik katoen, gemaak word, en wat oor die mond en neus gedra word. Hoewel hierdie soort maskers minder effektief is as chirurgiese maskers of N95 maskers, word dit deur die algemene ...

                                               

Lasagne

Lasagne is groot, plat velle pasta en moontlik een van die oudste soorte pastageregte. Dit verwys gewoonlik na ’n gereg met verskeie lae souse en ander bestanddele soos vleis en kaas.

                                               

Lavazza

Lavazza is die grootste vervaardiger van koffie en espresso in Italie wat tans n markaandeel van 48 persent het. Die Turynse onderneming, wat reeds vier generasies lank in besit van die Lavazza-familie is, het filiaalmaatskappye in meer as 90 lan ...

                                               

Lavinia Fontana

Lavinia Fontana was n Italiaanse skilderes. Sy word beskou as die eerste vroue skilderes wat binne dieselfde sfere as haar manlike ewekniee buite n hof of klooster. Sy was die eerste vroue skilderes om kaal vroulike naak kunswerke te verf. Sy is ...

                                               

Le Grand Meaulnes

Le Grand Meaulnes is die enigste roman deur die Franse skrywer Alain-Fournier, wat in die eerste maand van die Eerste Wêreldoorlog gedood is. Die roman, wat in 1913 gepubliseer is, n jaar voor die skrywer se dood, is ietwat biografies - veral die ...

                                               

Leeu-drietal

Die Leeu-drietal of M66-groep is ’n groep sterrestelsels sowat 35 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Leeu. Dit bestaan uit die sterrestelsels Messier 65, Messier 66 en NGC 3628.

                                               

Leeukop

Leeukop is n kop in Kaapstad, Suid-Afrika, wat tussen Tafelberg en Seinheuwel gelee is. Die kop is 669 meter bo seevlak. Die piek skep n dramatiese agtergrond vir Kaapstad en is deel van die Tafelberg Nasionale Park.

                                               

Leinster Rugby

Leinster Rugby Rugbaí Laighean) is een van die vier professionele rugbyspanne op die Ierse eiland. Hulle ding mee in die Guiness Pro14, Europese Rugbykampioenebeker, Europese Rugbyuitdaagbeker. Die span verteenwoordig die IRVU Leinster-tak, wat e ...

                                               

Leo I-dwergsterrestelsel

Die Leo I-dwergsterrestelsel is ’n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Leeu. Teen ’n afstand van 820 000 ligjare van die Son af, is dit een van die Melkweg se verste satelliete. Dit is in 1950 deur Albert George Wilson ...

                                               

Leonides

Die Leonides vorm ’n meteoorreen, of meteoorstroom, wat jaarliks tussen 14 en 21 November gesien kan word. Die naam verwys na die skynbare oorsprong in die sterrebeeld Leeu, tog is dit in werklikheid afkomstig van Komeet Tempel-Tuttle, wat op sy ...

                                               

Levotiroksien

Levotiroksien, ook bekend as L-tiroksien, is n vervaardigde vorm van die skildklierhormoon tiroksien. Dit word gebruik om skildklierhormoontekorte te behandel, insluitend die ernstige vorm bekend as Miksedema-koma. Dit kan ook gebruik word vir di ...

                                               

Lichun

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Lichun Chinees: 立春, pinyin: lì chūn of risshun Japannees: 立春 is die eerste sontermyn en die begin van die lente. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 315° b ...

                                               

Lidong

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Lidong Chinees: 立冬, pinyin: lìdōng of ritto Japannees: 立冬 is die 19de sontermyn en die eerste termyn van die winter. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 22 ...

                                               

Lier (sterrebeeld)

Die Lier of Harp is ’n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemaeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Die sterrebeeld is in die Suide ...

                                               

Liggaamskontak en persoonlike ruimte in die Verenigde State

Liggaamskontak en persoonlike ruimte van die Verenigde State dui beduidende ooreenkomste met die noord- en sentraal-Europese gebiede, soos Duitsland, Benelux, Skandinawie en die Verenigde Koninkryk. Die grootste verskil is egter dat Amerikaners d ...

                                               

Lightning Crashes

Lightning Crashes is n liedjie deur die Amerika anse rockgroep Live. Dit is in September 1994 vrygestel as die derde enkelsnit van hul album, Throwing Copper. Alhoewel die liedjie nie as n enkelsnit in die VSA vrygestel is nie, het dit genoeg op ...

                                               

Linux Mint

Linux Mint is n bedryfstelsel vir persoonlike rekenaars, wat gebaseer is op Ubuntu, met geïntegreerde media codecs. Linux Mint bevat ook verskeie ontwerpsverskille van Ubuntu Linux insluitend: Die "Mint Tools", n versameling van stelselgereedskap ...

                                               

Lionel Mtshali

Lionel Mtshali was n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister. Mtshali het as premier van KwaZulu-Natal gedien en was ook voorheen minister van Kuns en Kultuur in oud-president Thabo Mbeki se kabinet.

                                               

Lions (Superrugbyspan)

Die Lions is n Suid-Afrikaanse rugbyunie wat as n konsessie aan die Superrugby-kompetisie deelneem. Hulle het aanvanklik nie veel sukses in hierdie kompetisie behaal nie en het vyf keer heel onder aan die punteleer geeindig. Die huidige kaptein v ...

                                               

Liposoom

n Liposoom is n sferiese vesikel met ten minste een lipied dubbellaag. Liposome word deur navorsers gebruik om geneesmiddel te administreer omdat dit langer in die bloedstroom duur. n Liposoom kan gebruik word as n dwelmafleweringsmiddel vir toed ...

                                               

Liqiu

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Liqiu Chinees: 立秋, pinyin: lìqiū of risshu Japannees: 立秋 is die 13de sontermyn en die begin van die herfs. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 135° bereik ...

                                               

Listeriose

Listeriose is n bakteriele infeksie wat gewoonlik veroorsaak word deur Listeria monocytogenes, hoewel L. ivanovii en L. grayi is in sekere gevalle aangemeld. Listeria veroorsaak hoofsaaklik infeksies van die sentrale senuweestelsel en bacteremia ...

                                               

Litiumkobaltiet

Litiumkobaltiet, IUPAC-naam litiumkobaltaat-III, ook litiumkobaltoksied is n gemengde oksied van litium en kobalt met oksidasietoestand +3 en die formule LiCoO 2. Litiumkobaltiet is n vastestof met hoe smeltpunt en n gelaagde kristalstruktuur, wa ...

                                               

Lixia

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Lixia Chinees: 立夏, pinyin: lìxià of rikka Japannees: 立夏 is die sewende sontermyn en die begin van die somer. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 45° bereik ...

                                               

Loch Lomond

Loch Lomond is n varswater-loch in Skotland wat sowat 23 km noordwes van Glasgow gelee is en deel uitmaak van die Nasionale Loch Lomond-en-Trossachs-park, die eerste nasionale park in Skotland wat in 2002 gevestig is. Volgens sy wateroppervlakte ...

                                               

Lockheed Martin F-35 Lightning II

Die Lockheed Martin F-35 Lightning II is n familie van enkelsitplek, enkelmotorige, multirol-alleweer sluipvegvliegtuie. Die vyfde generasie vegvliegtuig is ontwerp om grondaanval-, verkennings-, en lugverdedigingsmissies uit te voer. Die F-35 he ...

                                               

Loftus Versfeld

Loftus Versfeld is n sportstadion in Pretoria, Suid-Afrika. Die stadion het sitplek vir 51 762 mense en het ook losies en n verskeidenheid ander fasiliteite. Dit is vernoem na Robert Loftus Owen Versfeld, die stigter van die Pretoriaanse sportorg ...

                                               

Lofty Nel

Johannes Arnoldus Nel was op sy dag ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Junior Bokke en as agtsteman en flank vir die Springbokke gespeel het. Nel was ewe tuis op agtsteman of flank en kon ook in die slotposisie sak. Hy het van 1957 tot 19 ...

                                               

Lonmin

Lonmin plc, voorheen Lonrho plc, is n platinum-produsent in die bosveldstollingskompleks van Suid-Afrika. Dit is n filiaal van Anglo Platinum en is gelys op Londen se aandelebeurs as deel van die FTSE 250 Indeks. Hulle geregistreerde kantoor is i ...

                                               

Lophotrochozoa

Lophotrochozoa is ’n superfilum van die koninkryk Eumetazoa. Die takson is gevestig as ’n monofiletiese groep na aanleiding van molekulêre bewyse.

                                               

Lopinavir/ritonavir

Lopinavir / ritonavir is n vastedosis-kombinasiemiddel vir die behandeling van MIV-infeksie. Dit kombineer lopinavir met n lae dosis van ritonavir in n enkele pil. Die kombinasie word bemark as Kaletra en Aluvia, as n komponent van n kombinasiete ...

                                               

Louisiaanse Kreools

Louisiaanse Kreools is n Frans-gebaseerde Kreools wat deur n deel van die Kreoolse bevolking in die Amerikaanse deelstaat Louisiana gepraat word. As mengeltaal verenig dit grotendeels elemente van Frans en Afrikatale en toon sodoende baie ooreenk ...

                                               

Louisville Internasionale Lughawe

Louisville Internasionale Lughawe is n openbare en militêre lughawe sentraal gelee in die stad Louisville in Jefferson County, Kentucky, VSA. Die lughawe beslaan 4.9 km 2 en het drie aanloopbane. Die IATA lughawe kode, SDF, is gebaseer op die lug ...

                                               

Love is in the Bin

Love is in the Bin is n 2018 kunsingryping deur Banksy by Sothebys Londen, met n onverwagte selfvernietiging van sy 2006-skildery Girl with Balloon, onmiddellik nadat dit op n veiling verkoop is vir n rekord bedrag van £ 1 042 000. Volgens Sotheb ...

                                               

Lucy

Lucy is die gewilde naam van AL 288-1, ’n paar honderd stukke been wat omtrent 40% van die geraamte van ’n vroulike Australopithecus afarensis uitmaak. Dit is in 1974 in die Afar-driehoek in Ethiopie ontdek. In paleoantropologie word gewoonlik ne ...

                                               

Lugal-zage-si

Lugal-zage-si van Umma was die laaste Sumeriese koning voor die verowering van Sumer deur Sargon van Akkad en die opkoms van die Akkadiese Ryk. Hy word beskou as die enigste koning van die 3de Dinastie van Uruk, volgens die Sumeriese Koningslys. ...

                                               

Lughawe Londen-Gatwick

Lughawe Londen-Gatwick is 5 km noord van Crawley, Wes-Sussex en 47.5 km suid van Londen-sentraal gelee. Dit is Londen se tweede grootste internasionale lughawe en die tweede besigste gemeet aan totale passasiersverkeer in die Verenigde Koninkryk, ...

                                               

Lugmagbasis Swartkop

Lugmagbasis Swartkop is n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag gelee in Centurion, Gauteng aan die suidekant van Pretoria. Dit is Suid-Afrika se oudste lugmagbasis en huisves die Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum. Dit word as n deel van ...

                                               

Lukasrandtoring

Die Lukasrandtoring is n toring in Lukasrand, Pretoria, Suid-Afrika. Dit is n mikrogolftoring wat aan Telkom behoort, en is opgerig om Pretoria en Johannesburg telefonies met die res van die land te verbind. Die toring, ontwerp deur mev. Helmtrau ...

                                               

Lulu Xingwana

Lulama "Lulu" Marytheresa Xingwana is n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was van 2006 tot 2009 minister van landbou en grondsake, en van 2010 tot 2014 minister van vroue, kinders, en mense met gestremdhede. Sy was van 1994 tot 25 Mei 2014 lid van di ...

                                               

Lynnwood Glen

Lynnwood Glen is n voorstad van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Die voorstad is in 1967 gestig en is gelee op n gedeelte van die oorspronklike plaas Hartebeestpoort wat aan mnr. F.E.B. Struben behoort het. Dit word begrens deur Atterburyweg aan ...

                                               

Lys van bekende Boeddhas

Volgens Boeddhistiese tradisie het elke kalpa of eon 1 000 Boeddhas. Die vorige kalpa was die vyuhakalpa Glorieryke Eon, en die huidige kalpa is die bhadrakalpa Gunstige Eon. Die "Sewe Boeddhas van die Antieke Tyd" Saptatathagata is sewe Boeddhas ...

                                               

Lys van die hoogste geboue in Suid-Afrika

Suid-Afrika is die mees strukturele en ekonomies ontwikkelde land op die Afrika-kontinent. As sodanig, het die groot stede n konstruksie ontploffing beleef wat die meeste ander stede van soortgelyke grootte in Afrika nie ervaar het nie. Gevorderd ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →