★ Free online encyclopedia. Did you know? page 272



                                               

Knoop (sterrekunde)

’n Knoop in sterrekunde is een van twee punte waar ’n wentelbaan ’n verwysingsvlak kruis waarmee dit ’n helling vorm. ’n Wentelbaan sonder ’n helling, wat op die verwysingsvlak voorkom, het geen knope nie.

                                               

Knysna Nasionale Meergebied

Die Knysna Nasionale Meergebied is n park op die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Op 6 Maart 2009 het die park met die Nasionale Wildernispark, Tsitsikamma Nasionale Park en ander areas in staatsbesit saamgesmelt om die nuwe Tuinroete Nasi ...

                                               

Koerile-stompstertkat

Die Koerile-stompstertkat is ’n katras of teelgroep van die Koerile, waarop beide Rusland en Japan aanspraak maak, asook Sachalin-eiland en die Kamtsjatka-skiereiland van Rusland.

                                               

Koesister

n Koesister is n tradisionele Kaaps-Maleise oliebol met n klapperbuitelaag wat met speserye gegeur is. Die eerste Wêreld Koesister Dag is op Sondag, 1 September 2019 gevier tydens n geleentheid wat gehou is by die Radisson RED Hotel V&amp,A Water ...

                                               

Koeweit Internasionale Lughawe

Koeweit Internasionale Lughawe is gelee in Farwaniyah, Koeweit, 15.5 km suid van Koeweitstad, versprei oor n gebied van 38 vierkante kilometer. Dit dien as n middelpunt vir Jazeera Airways en Kuwait Airways. n Gedeelte van die lughawekompleks is ...

                                               

Koffie-klysma

n Koffie-klysma is die prosedure waarmee koffie deur die anus gespuit word om die rektum en dikderm te reinig. Daar is geen mediese, wetenskaplike bewyse vir n positiewe gesondheidsuitslag vir koffie-klysma nie. Die proses kan lei tot bloedvergif ...

                                               

Koingnaas

Koingnaas is n dorpie in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Koingnaas, gestig in 1970, was eens n vooruitstrewende diamandmyndorp, maar nadat De Beers tou opgegooi het die bevolking drasties verminder v ...

                                               

Kolonoskopie

’n Kolonoskopie of koloskopie is ’n endoskopiese ondersoek van die dikderm en onderste deel van die dunderm met ’n CCD-kamera of ’n optieseveselkamera vooraan ’n buigbare buis wat by die anus ingedruk word. Daarmee kan ’n visuele diagnose gedoen ...

                                               

Kolorektale kanker

Kolorektale kanker is ’n kanker in die dikderm of rektum. Dit ontstaan weens die abnormale groei van selle wat die vermoe het om na ander dele van die liggaam te versprei. Tekens en simptome sluit in bloeding in die stoelgang, ’n verandering in t ...

                                               

Komeet

’n Komeet is ’n klein, ysagtige hemelliggaam wat oor die algemeen in ’n sterk elliptiese baan om die Son wentel. Wanneer ’n komeet naby die Son kom, verdamp ’n gedeelte van die komeet se materie en word ’n sogenaamde koma en dikwels ook ’n stert ...

                                               

Komeet McNaught

Die komeet McNaught of C / 2006 P1 is op 7 Augustus 2006 ontdek deur Robert McNaught, n Australiese astronoom. Die komeet was sedert 12 Januarie 2007 gemaklik sigbaar met die blote oog vanaf die Noordelike Halfrond, maar is sedert 15 Januarie 200 ...

                                               

Kompakte ster

’n Kompakte ster of soms kompakte voorwerp verwys na witdwerge, neutronsterre of swartkolke wat ontstaan wanneer ’n ster die einde van sy leeftyd bereik het. Dit is dus die eindpunt van die sterevolusie en word dikwels steroorblyfsels genoem. Die ...

                                               

Komsbergpas

Die Komsbergpas is op n grondpad suidoos van Sutherland. Die pas gaan oor die Komsberg, die noordelike grens van die Moordenaarskaroo. Dit bereik n hoogte van 1 659 m bo seespieel en n helling van 1:8.

                                               

Konagamana Boeddha

Konagamana of Kanakamuni is een van die antieke Boeddhas wie se biografie aangeteken is in die Boeddhavamsa, een van die boeke van die Pali-kanon. Volgens die Theravada-Boeddhistiese tradisie is hy die 26ste van die 29 Boeddhas wie se naam bekend ...

                                               

Koninklike Australiese Vloot

Die Koninklike Australiese Vloot is die vloottak van die Australiese Weermag. Na die totstandkoming van die Gemenebes van Australie in 1901, is die skepe en hulpbronne van die afsonderlike koloniale vlote opgeneem in n nasionale mag: die Statebon ...

                                               

Koninklike Lyfwag van Bhoetan

Die Koninklike Lyfwag van Bhoetan is n deel van die Koninklike Bhoetanese Weermag maar onafhanklik omrede dit onder die persoonlike opdrag van die Koning van Bhoetan val. Hulle verseker die veiligheid van die Koning van Bhoetan en ander lede van ...

                                               

Koninkryk Tahiti

Die Koninkryk Tahiti is deur hoofman Pomare I gestig. Hy het met die hulp van Engelse sendelinge en handelaars en met Europese wapens die eilande Tahiti, Moorea, Tetiaroa en Mehetia verenig. Op die kruin van die koninkryk het dit ook ander eiland ...

                                               

Konjunksie (sterrekunde)

’n Konjunksie in sterrekunde kom voor wanneer twee hemelliggame of ruimtetuie óf dieselfde regte klimming óf dieselfde ekliptiese lengte het, gewoonlik soos van die Aarde af gesien. Die skynbare afstand tussen hulle is dus ’n minimum. Die sterrek ...

                                               

Konstante van Planck

Die konstante van Planck, aangedui met h, is ’n natuurkundige konstante wat in alle vergelykings van kwantummeganika voorkom. Dit is genoem na die natuurkundige Max Planck, wat die konstante in 1900 ingevoer het by sy verklaring van die straling ...

                                               

Konstitusionele Hof van Suid-Afrika

Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika is die hoogste hof oor grondwetlike sake. Dit was oorspronklik slegs vir grondwetlike aangeleenthede bedoel. Sedert die inwerkingtreding van die Wet op Hoer Howe van 2013, het die Konstitusionele Hof jurisd ...

                                               

Kontakdubbelvoorwerp

’n Kontakdubbelvoorwerp of kontakbinêr is ’n klein Sonnestelselliggaam soos ’n kleinplaneet of komeet wat uit twee liggame bestaan wat na mekaar toe beweeg het totdat hulle aan mekaar geraak en saamgesmelt het. Dit beteken hulle het vreemde vorms ...

                                               

Kontras (visie)

Kontras is die verskil in luminessensie of kleur wat n voorwerp onderskeibaar maak. In die visuele persepsie van die werklike wêreld, word kontras bepaal deur die verskil in kleur en helderheid van die voorwerp en ander voorwerpe in die dieselfde ...

                                               

Konyn (astrologie)

Die Konyn is die vierde dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Konyn word verbind met die Aardse taksimbo ...

                                               

Koolstof-12

Hierdie nuklied word as standaard vir die definisie van die atoommassa gebruik. Presies 12 gram koolstof-12 bevat presies 1 mol koolstof. Die atoommassa van koolstof-12 is daardeur presies 12 Dalton. Dit beteken ook dat hierdie nuklied n massa-oo ...

                                               

Koposov I

Koposov I is ’n bolvormige sterreswerm in die Melkweg, in die sterrebeeld Maagd. Dit is sowat 157.5 000 ligjare van die Aarde af en is in 2007 ontdek deur ’n span sterrekundiges onder S. Koposov. Dit het ’n deursnee van sowat 9.8 ligjare en ’n ab ...

                                               

Koposov II

Koposov II is ’n bolvormige sterreswerm in die Melkweg, in die sterrebeeld Tweeling. Dit is sowat 113 000 ligjare van die Aarde af en is in 2007 ontdek deur ’n span sterrekundiges onder S. Koposov. Dit het ’n deursnee van sowat 9.8 ligjare en ’n ...

                                               

Koraalsee-eilande

Die Koraalsee-eilande-gebied is n meestal onbewoonde eksterne gebied van Australie, wat uit die Koraalsee-eilande bestaan. Hulle is in die Koraalsee net noordoos van die Australiese deelstaat Queensland en die Groot Koraalrif gelee. Die gebied he ...

                                               

Kousale gelaagde analise

Kousale gelaagde analise is n tegniek wat gebruik word in strategiese beplanning en in toekomsstudies om insig ten opsigte van die toekoms te skep. Die tegniek is ontwikkel deur Sohail Inayatullah, n Pakistan-Australiese toekomsstudienavorser. KG ...

                                               

Kraaifontein

Kraaifontein is n groot dorp in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. As gevolg van Kaapstad se noordoostelike uitbreiding is die dorp nou in die Kaapstad-metropool opgeneem en word as n voorstad beskou. Kraaifontein het 2 hoerskole Eben Dönges ...

                                               

Kragbron

Kragbron is n dorp in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp lê 5 km suidoos van Sasolburg. Kragbron is n voormalige steenkoolmyndorp tussen Sasolburg en Heilbron, en is die tuiste van twee buitewerkinggestelde kragstasies, Ta ...

                                               

Krantzkloof-natuurreservaat

Die Krantzkloof-natuurreservaat, bestuur deur Ezemvelo KZN-Natuurlewe, bewaar 584 ha van die bolope van die Molweni- en Nkutu-ravyne in KwaZulu-Natal, wat deur erosie uit die sandsteen Kloofplato verweer is. Die riviere het n samevloeiing 1 km bu ...

                                               

Krimbrug

Die Krimbrug is twee parallelle brûe met lane vir motors en treine wat die Russiese Federasie oor die Kertsj-straat na die Krim gebou het. Dit strek tussen die Krim se Kertsj-skiereiland en die Taman-skiereiland in Rusland se Krasnodar-krai. Met ...

                                               

Krimpsiekte

Krimpsiekte, nenta of kotieldonose is n siekte wat veral voorkom in skape en angorabokke, hoewel beeste en perde ook vatbaar is. Die siekte is die eerste keer deur John Croumbie Brown in 1863 beskryf. Dit word deur chroniese vergiftiging met hart ...

                                               

Kromdraai-fossielterrein

Kromdraai is ’n grot met talle fossiele sowat 2 km oos van die meer bekende Sterkfontein en sowat 45 km noordwes van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in die Wieg van die Mensdom, ’n wêrelderfenisgebied, gelee en is self ’n Suid-Afrikaanse erfeni ...

                                               

Krugerdag

Krugerdag was n openbare vakansiedag wat vanaf 1882 tot 1899 en weer vanaf 1952 tot 1993 jaarliks op 10 Oktober in Suid-Afrika waargeneem is. Die dag is vernoem na Paul Kruger, n Boere weerstandsleier teen Britse bewind en later president van die ...

                                               

Kruietee

Kruietee is ’n drankie wat gemaak word deur kruie, speserye of ander plantmateriaal in warm water te laat trek en bevat gewoonlik nie kafeïen nie. Dit word onderskei van ware tee wat berei word van die teeplant, Camellia sinensis, sowel as van ka ...

                                               

Kruisings oor die Zambezirivier

                                               

Kunene

Kunene is een van die 14 streke van Namibie en tuis aan die Himba-volk. In vergelyking met die res van Namibie is dit relatief onderontwikkeld. Dit is dalk weens die bergagtige geografie wat ontoeganklik is en droogte wat landbou belemmer. Die st ...

                                               

Kunsrolprent

’n Kunsrolprent of kunsfliek is gewoonlik ’n ernstige, onafhanklike prent wat op ’n uitgelese groep gemik is, eerder as op ’n massagehoor. Dit is bedoel "om ’n ernstige kunswerk te wees, dikwels eksperimenteel en nie vir die algemene smaak nie", ...

                                               

Kurnakoviet

Kurnakoviet is n mineraal met n chemiese formule MgB 3 O 3 5.5 H 2 O. Dit is na die Russiese chemikus Kurnakov genoem. Godlevski het dit as eerste in die Inder-boraatneerslae in die provinsie Atyrau van Kasakhstan beskryf. Later is dit ook in Tib ...

                                               

Kusfynbos en -renosterveld

Die kusfynbos en -renosterveld is n WWF-ekostreek van Suid-Afrika, wat byna geheel en al in die Wes-Kaap gelee is. Net n klein gedeelte daarvan lê in die Oos-Kaap. Hierdie ekostreek is dié deel van die Kaapse floraryk wat op ongeveer 300 m hoogte ...

                                               

Kusile-kragstasie

Die Kusile-kragsentrale is n kragsentrale 15 km noord van die Kendal-kragsentrale naby Witbank in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die kragsentrale is steenkool-aangedrewe en word deur Eskom bedryf. Wanneer die stasie voltooi is, sal dit na verwagting ui ...

                                               

Kwadrat

n Kwadrat is n rooster met n aantal klein vierkantige blokkies daarbinne. Hierdie blokkies word gebruik om die aantal en dus die digtheid van entiteite in die kwadrat te bepaal. Sulke roosters het gewoonlik 10 x 10 vierkante. Die rooster self kan ...

                                               

Kwassa kwassa

Kwassa is n dans, geskep deur n werktuigkundige in Kinshasa van die Demokratiese Republiek van die Kongo in die 1980s. Die beweging begin deur die heupe heen en weer te beweeg, waar die hande dan dieselfde beweging as die heupe volg. Dit was baie ...

                                               

Kwintessens

Kwintessens is in fisika ’n hipotetiese vorm van donker energie, meer presies ’n skalaarveld, wat voorgestel is as rede dat die uitdying van die heelal al hoe vinniger geskied. Die eerste voorbeeld van hierdie scenario in 1988 deur Bharat Ratra e ...

                                               

KykNET

kykNET is n Afrikaanse TV-kanaal wat deel is van M-Net. Dit word op MultiChoice se DStv-satelliettelevisiediens uitgesaai. Die kanaal is in Oktober 1999 geloods. Die eerste uitsending was op 15 November en die eerste program was Emma Koe Lê Ma. O ...

                                               

KykNET NOU!

kykNET NOU! is n Afrikaanse TV-kanaal wat gewilde musiekvideos speel en leefstyl- en geselsprogramme vertoon. Die kanaal is deel van M-Net en word op MultiChoice se DStv-satelliettelevisiediens uitgesaai. Dit is op 13 Oktober 2012 op kanaal 146 g ...

                                               

Köppen-klimaatklassifikasie

Die Köppen-klimaatklassifikasie is een van die mees gebruikte klimaatklassifikasiestelsels. Dit is die eerste keer in 1884 deur die Russies-Duitse klimatoloog Wladimir Köppen gepubliseer, met verskeie latere aanpassings deur Köppen, veral in 1918 ...

                                               

Labrador Retriever

Die Labrador retriever of kortweg Labrador is n honderas wat afkomstig is uit Newfoundland en Labrador, en afstam van die St. Johns-hond. Hierdie ras is vanaf die middel van die 19de eeu in Engeland met n aantal ander rasse, soos die Gordon sette ...

                                               

Ladysmith

Ladysmith is n groot dorp aan die oewer van die Kliprivier, in die uThukela-distrik van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is 230 km noordwes van Durban en 365 km suidoos van Johannesburg.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →