★ Free online encyclopedia. Did you know? page 270



                                               

Lys van grootste sterre

Hierdie lys van grootste sterre is gerangskik volgens hul radius. Die meeteenheid is ’n sonradius. Die presiese volgorde van die sterre is nie honderd persent vasgestel nie: Verskeie ander faktore kan ook die meting van die groottes beïnvloed. So ...

                                               

Lys van helderste sterre

Hier volg ’n lys van die 50 helderste sterre volgens hulle maksimum, totale of gekombineerde skynbare magnitude. Hoewel baie van die helderste sterre bekende dubbel- of veelvoudige sterre is en relatief na aan die Aarde is, lyk hulle met die blot ...

                                               

Lys van joernaliste wat in Rusland vermoor is

Die gevaar wat joernaliste in Rusland in die gesig staar is sedert die vroee 1990s bekend, maar kommer oor die aantal onopgeloste moorde het toeneem ná die moord op Anna Politkofskaja op 7 Oktober 2006 in Moskou. Terwyl internasionale monitors ti ...

                                               

Lys van lugvaartuie van die Suid-Afrikaanse Lugmag

                                               

Lys van myne in Suid-Afrika

Hierdie lys van myne in Suid-Afrika omvat werkende, geslote en toekomstige myne in die land en is gerangskik volgens die primêre uitvoermineraal. Vir praktiese doeleindes kan die lys ook klip-, marmer- en ander steengroewe insluit.

                                               

Lys van Super 14-kampioene

Hierdie artikel handel oor die wenners van die Super 14-kompetisie. Vir inligting oor vorige jare se wenners, gaan na Lys van Super 12-kampioene Super 14-kampioene is die titel van die wenner van die Super 14-kompetisie. Die toernooi was van 1996 ...

                                               

Lys van Superrugbykampioene

Hierdie artikel handel oor die wenners van die uitgebreide Superrugby-kompetisie. Vir inligting oor wenners voor die uitgebreide kompetisie, gaan na Lys van Super 12-kampioene of Lys van Super 14-kampioene Superrugbykampioene is die titel van die ...

                                               

Lüneberg

Lüneberg is n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê in die Pongolavallei aan die voet van Ncagaberg, n uitloper van die Drakensberg. Dit is slegs met n grondpad bereikbaar, en die naaste groot dorp is Paulpietersburg. Die dorp ...

                                               

Maanafstand

Maanafstand is ’n meeteenheid in sterrekunde. Dit is die gemiddelde afstand tussen die middelpunt van die Aarde en dié van die Maan. Meer tegnies gesproke is dit die gemiddelde semi-hoofas van die geosentriese wentelbaan van die Maan. Dit word oo ...

                                               

Maaskaas

Maaskaas is ’n vars kaas wat van wrongel gemaak word en ’n matige smaak het. Dit het vermoedelik ontstaan toe mense dit tuis gemaak het van oorskietdikmelk ná die maak van botter.

                                               

Magnesiumhidroksied

Magnesiumhdroksied is n chemiese verbinding met formule Mg 2. Dit is n vastestof wat effens in water oplosbaar is en basiese eienskappe besit. Dit word in die natuur as die mineraal brusiet aangetref.

                                               

Magnitude

Magnitude beteken letterlik grootte of omvang. In sterrekunde word dit gebruik om aan te dui hoe helder ’n ster is. Dit is belangrik om te onthou dat hoe hoer die magnitude, hoe dowwer die ster is. n Ster van magnitude 1 is bv. 100 keer so helder ...

                                               

Maine Coon

Die Maine Coon is een van die oudste natuurlike katrasse in Noord-Amerika en is oorspronklik veral in Maine aangetref waar dit dié staat se amptelik kat is. Dit is nie seker wanneer die kat in Amerika beland het nie, maar daar is verskeie teoriee ...

                                               

Majuba-kragstasie

Majuba-kragstasie is n kragsentrale tussen Volksrust en Amersfoort in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die kragsentrale is steenkool-aangedrewe en word deur Eskom bedryf. Dit is Eskom se enigste kragstasie wat nie aan n spesifieke myn gekoppel is nie en ...

                                               

Makemake

Makemake, amptelik Makemake, is die derde grootste dwergplaneet in die Sonnestelsel een van die grootste Kuipergordelvoorwerpe. Makemake het n deursnee wat gelykstaande is aan ongeveer driekwart van Pluto sn en het een bekende natuurlike satellie ...

                                               

Makhonjwaberge

Die Makhonjwaberge, ook bekend as die Barbertonse Groensteengordel of Barbertonse Bergland, is n reeks van klein berge en heuwels wat n oppervlakte dek van 60 km, waarvan ongeveer 80% in Mpumalanga is, n provinsie van Suid-Afrika, en die res in d ...

                                               

Maltees

Maltees is n Semitiese taal wat deur sowat 522 000 mense gebesig op die eiland Malta gepraat word. Dit het oorspronklik uit n Arabiese dialek ontstaan en is tans die enigste inheemse Semitiese taal in Europa. Dié taal gebruik as enigste van die S ...

                                               

Maltose

Maltose, ook bekend as maltobiose of moutsuiker, is n disakkaried wat opgebou is uit twee eenhede van glukose wat met n α binding aanmekaar verbind is. Die isomeer isomaltose het egter n α binding. Maltose is die twee-eenheid lid van die amilose ...

                                               

Malvalekkersofa

Die malvalekker-liefdessofa # 5670, wat algemeen as die malvalekkersofa bekend staan, is n modernistiese sofa, wat oorspronklik tussen 1956 en 1961 deur die Amerikaanse meubelmaatskappy, Herman Miller, vervaardig is. Die sofa word as die mees iko ...

                                               

Mamelodi

                                               

Mamelodi 10

Die Mamelodi 10 was n groep jeugdiges wat c. 26 / 28 Junie 1986 ontvoer is deur n polisieman en sg. askari, Joe Mamasela, voor hulle deur die Suid-Afrikaanse spesiale magte vermoor is. Die lotgevalle van die tien het tydens die verrigtinge van di ...

                                               

Mandaryns

Mandaryns, ook Hoog-Chinees of Mandaryn-Chinees genoem, is n groep van verwante varieteite van Chinees wat in die meeste van die noorde en die suidweste van China gepraat word. Omdat die meeste Mandarynsdialekte in die noorde gepraat word die gro ...

                                               

Mane van Galilei

Die Mane van Galilei, of Galileiaanse mane, is die vier natuurlike satelliete van Jupiter wat omstreeks Januarie 1610 deur Galileo Galilei ontdek is. Hulle is verreweg Jupiter se grootste mane en is genoem na minnaars van Zeus, hulle is Io, Europ ...

                                               

Mango (lugredery)

Mango is n Suid-Afrikaanse lugredery. Die lugredery is in 2006 as n filiaal van die Suid-Afrikaanse Lugdiens gestig. Hulle bedien hoofsaaklik binnelandse lugroetes en ding mee teen die ander plaaslike laekostelugrederye. Mango se basis is die O.R ...

                                               

Mangzhong

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Mangzhong tradisionele Chinees: 芒種, vereenvoudigde Chinees: 芒种, pinyin: mángzhòng of boshu Japannees: 芒種 is die negende sontermyn. Dit begin wanneer die son die l ...

                                               

Manie van der Schijff Botaniese Tuin

Die Manie van der Schijff Botaniese Tuin is in 1934 gevestig en word deur die Universiteit van Pretoria onderhou en bestuur. Alhoewel die tuin aanvanklik gevestig is vir navorsing en die bewaring van inheemse plante, is dit ook vir die algemene p ...

                                               

Manor F1-span

Die Manor Marussia F1-span, voorheen die Marussia F1-span, is n Britse Formule Een-wedrenspan gebaseer in Banbury, Oxford in die Verenigde Koninkryk. Die span word bedryf deur Manor Motorsport, wat voorheen n filiaal van Marussia Motors was, n on ...

                                               

Mapudungun

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Mapuche. Mapudungun is n inheemse taal van Suid-Amerika wat deur sowat 260 000 mense in die suidsentrale Andesstreek van Argentinie en Chili gepraat word. Dit word veral deur die Ma ...

                                               

Marathis

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Marathi. Die Marathis is n Indo-Ariese etniese groep wat Marathi as moedertaal praat en inheems is aan die Indiese deelstaat Maharashtra. Daarbenewens bly hulle in naburige streke s ...

                                               

Mare Tranquillitatis

Mare Tranquillitatis is n maansee wat omvat word deur die Tranquillitatis-bekken op die Aarde se enigste maan, d.w.s. "die Maan". Die mare-materiaal binne die bekken bestaan uit basalt wat in die tussenliggende tot jong ouderdomsgroep van die Bo- ...

                                               

Mariam-uz-Zamani

Mariam-uz-Zamani Begum, Heer Kunwari, Hira Kunwari of Harka Bai, was keiserin van die Mogolryk. Sy was die eerste Hoof Rajput vrou van keiser Akbar die Grote, en die moeder van die volgende Mogolkeiser, Jahangir sowel as die grootmoeder van die M ...

                                               

Marikana-slagting

Die Marikana-slagting het op 16 Augustus 2012 by die Lonmin-myn in Marikana, Noordwes, plaasgevind. Verskeie mynwerkers van die AMCU-vakbond is deur die polisie doodgeskiet. Die polisie het probeer om gewelddadige stakers wat op n heuwel saamgedr ...

                                               

Mars-wetenskaplaboratorium

Die Mars-wetenskaplaboratorium is ’n ruimteverkenningsending van Nasa na Mars wat op 26 November 2011 gelanseer is en die Curiosity-verkenningstuig op 6 Augustus 2012 suksesvol in die planeet se Gale-krater laat land het. Die oorhoofse doelwitte ...

                                               

Massa-oorskot

Die massa-oorskot of -tekort van n nuklied is gedefinieer as die verskil tussen sy massa en sy massagetal. Die massa van n atoomkern word baie goed benader deur die massagetal, die aantal protone en neutrone waaruit dit bestaan, maar daar is alty ...

                                               

Matieland!

Matieland! is in 1955 in swart en wit verfilm as n Afrikaanse romantiese komedie met n rugbytema. Die verhaal speel af op die universiteitsdorp Stellenbosch en die titel verwys na die bynaam vir die plaaslike universiteit. Pierre de Wet was die v ...

                                               

Matimba-kragstasie

Die Matimba-kragstasie is gelee naby Lephalale in die Limpopoprovinsie. Dit is steenkool-aangedrewe kragstasie wat deur Eskom besit en bedryf word. Die woord "Matimba" beteken "krag" in die Tsonga-taal.

                                               

Maupihaa

Maupihaa, ook bekend as Mopelia, is ’n atol in die Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesie, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit is 72 km suidoos van Manuae, sy naaste buurman.

                                               

Mazda CX-5

Die Mazda CX-5 is n kompakte oorkruis SNV wat deur Mazda vervaardig word sedert 2012 vir die 2013-modeljaar. Dit is Mazda se eerste motor wat die nuwe KODO – Soul of Motion ontwerptaal benut, wat die eerste keer in die Shinari konsepvoertuig geto ...

                                               

Mazda RX-8

Die Mazda RX-8 is n sportmotor wat vervaardig was deur die motormaatskappy Mazda. Die voertuig het n 250 perdekrag RENESIS Wankelenjin, wat die toekennings vir Internasionale Enjin van die Jaar en Beste nuwe Enjin in 2003 verwerf het. Die enjin s ...

                                               

Mbombela Plaaslike Munisipaliteit

Die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika. Op 3 Augustus 2016, na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2016, is die Umjind ...

                                               

Mbombela-stadion

Mbombela-stadion is n nuutgeboude 43 500-sitplek stadion en was een van die tien stadions wat tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 vir wedstryde gebruik is. Dit is ses kilometers wes van Nelspruit in Mpumalanga, Suid-Afrika gelee. D ...

                                               

McGregor

Die dorpie is in 1861 gestig en het tot 1905 as Lady Grey bekend gestaan, gedoop na Eliza Grey, die vrou van die destydse goewerneur aan die Kaap, sir George Grey. Die naam is toe verander om verwarring met die gelyknamige Oos-Kaapse dorp te voor ...

                                               

Mchafukoge

Mchafukoge is n administratiewe wyk in die Ilala-distrik van die Dar es Salaam-streek van Tanzanie. Volgens die 2002-sensus het die wyk het n totale bevolking van 7 664.

                                               

Mchikichini

Mchikichini is n administratiewe wyk in die Ilala-distrik van die Dar es Salaam-streek van Tanzanie. Volgens die 2002-sensus het die wyk het n totale bevolking van 19.463.

                                               

McLeanpark

McLeanpark is n groot stadion in Napier, Nieu-Seeland. Die stadion word hoofsaaklik vir rugby- en krieketwedstryde aangewend. Dit is een van die land se tien groot krieketgronde. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 1987 en die Ru ...

                                               

Medupi-kragstasie

Die Medupi-kragsentrale is n nuwe droogverkoelde steenkoolkragsentrale wat vir Eskom gebou word naby Lephalale in die provinsie Limpopo, Suid-Afrika. Wanneer dit voltooi is, sal die kragsentrale bestaan uit ses ketels wat elkeen 800 MW turbines a ...

                                               

MeerKAT

MeerKAT, oorspronklik die Karoo Array Telescope, is ’n radioteleskoop in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is die grootste en sensitiefste radioteleskoop in die Suidelike Halfrond totdat die Square Kilometre Array omstreeks 2024 voltooi is. Die te ...

                                               

Mehrgarh

Mehrgarh is ’n Neolitiese terrein wes van die Indusvallei, naby die hoofstad van die Kacchi-distrik in Pakistan, op die Kacchi-vlakte naby Balochistan. Dit word ook Mehergarh of Mehrgar gespel. Die vroegste nedersetting by Mehrgarh, in die noordo ...

                                               

Mejuffrou Suid-Afrika 2017

Mej. Suid-Afrika 2017 is op Sondag 26 Maart 2017 in die Sun City Superbowl gehou. Dit is op M-Net en Mzansi Magic uitgesaai. Die wenner was Demi-Leigh Nel-Peters – sy het die kroon voor 11 ander finaliste, 25 ander deelnemers en meer as 900 inskr ...

                                               

Memory Stick

Hierdie artikel handel oor Sony se eie handelsmerk-geheueformaat. Vir die mobiele USB-stoortoestel, sien USB-flitsdryf. Vir die omvattende flitsgeheue-gebaseerde kaartkategorie, sien flitsgeheue. Memory Stick is n verwyderbare flitsgeheuekaartfor ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →