★ Free online encyclopedia. Did you know? page 268



                                               

Hertford Kollege, Oxford

Hertford Kollege is n kollege van die Universiteit van Oxford wat gelee is in Engeland. Dit is gelee in Catte Straat in die middel van Oxford, direk oorkant die hoofhek van die Bodleian Biblioteek. Die kollege is bekend om sy ikoniese brug naamli ...

                                               

Hertz Corporation

Die Hertz Corporation, n filiaal van Hertz Global Holdings Inc is n Amerikaanse motorhuurmaatskappy met internasionale sake in 145 lande wêreldwyd. Die maatskappy is gebaseer in Estero, Florida. Hertz is die grootste Amerikaanse motorhuurmaatskap ...

                                               

Hertzogprys

Die Hertzogprys is n bekroning wat toegeken word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit word jaarliks toegeken aan n skrywer met hoogstaande werk, beurtelings, in die veld van drama, poesie of prosa. Die jaarlikse wenner wor ...

                                               

Hiboniet

Hiboniet is n mineraal met die formule CaAl 12 O 19 wat op Madagaskar gevind word maar ook in meteoriete aangetref word. Ander metaalatome soos yster, vanadium, chroom en titaan kan aluminiumatome vervang. Die kleur van n hibonietkristal word bep ...

                                               

Hidrostatiese ewewig

Hidrostatiese ewewig of hidrostatiese balans is ’n toestand waar die uitwerking van die swaartekrag op ’n volume vloeistof of gas gebalanseer word deur ’n drukgradient. So keer die drukgradient byvoorbeeld dat swaartekrag die Aarde se atmosfeer i ...

                                               

High School Musical

High School Musical is n Emmy-bekroonde Amerikaanse televisierolprent en die eerste aflewering in die High School Musical -rolprentreeks. Met sy vrystelling op 20 Januarie 2006 het dit die suksesvolste rolprent wat Disney Channel Original Movie o ...

                                               

High School Musical 2

High School Musical 2 is die tweede rolprent in die High School Musical-reeks. Die wêreldpremière het op 17 Augustus 2007 by Disneyland in Anaheim, Kalifornie, VSA plaasgevind en is deur die hoof rolverdeling, insluitende Zac Efron, Lucas Grabeel ...

                                               

Highlanders (Superrugbyspan)

Die Highlanders is ’n Nieu-Seelandse rugbyspan wat as ’n konsessie aan die Super 14 deelneem sedert 1996. Die konsessie sluit Otago en Southland in. In terme van die ITM-beker kom die Highlanders spelers van Otago, Noord-Otago en Southland af. Hu ...

                                               

Hillbrow-toring

Die Hillbrow-toring is n toring in Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in die gelyknamige buurt, is tussen Junie 1968 en April 1971 opgerig, en op 270 meter hoog is dit een van die hoogste strukture in Afrika. Dit is oorspronklik genoem na die voor ...

                                               

Hillcrest, KwaZulu-Natal

Hillcrest is n gegoede woonbuurt en klein dorpie, in die groter Durban-area van eThekwini in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Hillcrest het sy onafhanklike dorpsraadstatus tot in 1996 behou, waarna dit onder administrasie van die Buite-Westelike Plaas ...

                                               

Himalia-groep

Die Himalia-groep is ’n groep onreelmatige mane van Jupiter waarvan die wentelbane ooreenstem met dié van die maan Himalia. Hulle het waarskynlik dieselfde oorsprong. Die bekende lede van die groep is, van die naaste tot die verste van Jupiter af ...

                                               

Hindoekoesj

Die Hindoekoesj, in antieke Grieks ook bekend as Caucasus Indicus of Paropamisadae, is n bergreeks in Sentraal-Asie aan die kruispunt van die Himalaja met die Tiensjan, Karakoram, Kunlun en Pamir op die grense van Afghanistan, Pakistan en die Vol ...

                                               

HIP 41378

HIP 41378 is ’n ster sowat 378 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Kreef. Dit het ’n skynbare magnitude van 8.92. Hierdie F-tipe hoofreeksster het ’n massa van 1.15 sonmassas en ’n radius van 1.4 sonradiusse. Sy oppervlaktemperatuur is so ...

                                               

Hiri Motu

Hiri Motu is n pidgintaal wat saam met Engels en Tok Pisin die amptelike tale van die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee vorm. Dit is n vereenvoudigde weergawe van die Austronesiese taal Motu. Hiri Motu het n baie min getal van moedertaalsprekers, te ...

                                               

Holden Commodore (VF)

Die Holden Commodore is n volgrootte motor wat deur Holden van Junie 2013 tot 2017 vervaardig is. Dit is die tweede en laaste beduidende hersiene uitgawe van die finale vierde geslag van die Holden Commodore wat in Australie vervaardig is. Die re ...

                                               

Holly Country

Holly Country, tot 1996 bekend as die Coalbrookmyndorp, is n dorp in die verre noorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die nedersetting, gelee sowat 5 km van Sasolburg, is n voormalige steenkoolmyn en is waarskynlik oorspronklik genoem na Coalbr ...

                                               

Holyrood-paleis

Die Paleis van Holyroodhouse, algemeen bekend as Holyrood-paleis, is die amptelike tuiste van die Britse monarg in Skotland. Die paleis is aan die onderpunt van die Koninklike Myl in Edinburg gelee, aan die teenoorgestelde kant as Edinburg-kastee ...

                                               

Hond (astrologie)

Die Hond is die elfde dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Hond word verbind met die Aardse taksimbool 戌.

                                               

Honda Ballade/Honda Civic

Die Honda Ballade was n kompakte motor wat deur Honda van Japan gebou is. Dit het begin as n vierdeur hoetoerustingvlakweergawe van die Honda Civic in 1980. Die Ballade is op dieselfde tyd as die Honda Vigor ontwikkel, wat n hoer inhoudsvlak as d ...

                                               

Honda Jazz

Die Honda Jazz, ook bemark as die Honda Fit, is n vierdeur, voorenjin, voorwielaangedrewe superminimotor wat sedert 2001 deur Honda in agt lande vervaardig en wêreldwyd bemark word. Dit is nou in sy derde geslag en verkope het reeds 5 miljoen een ...

                                               

Hoofreeks

Die hoofreeks is n aaneenlopende en kenmerkende strook sterre op grafieke wat kleur teenoor helderheid stel, soos die Hertzsprung-Russell-diagram. Sulke sterre is bekend as hoofreeks- of dwergsterre. Nadat ’n ster ontstaan het, wek dit energie op ...

                                               

Hooglandgrensbreuk

Die Hooglandgrensbreuk is ’n geologiese breuk wat Skotland oorkruis van Arran en Helensburgh aan die weskus tot by Stonehaven in die ooste. Dit vorm die grens tussen twee duidelik onderskeibare fisiografiese gebiede: die Skotse Hoogland en die Sk ...

                                               

Hoopstad

Hierdie artikel handel oor die dorp "Hoopstad" in die Vrystaat. Sien Hopetown vir die gelyknamige dorp in die Noord-Kaap. Hoopstad is n dorpie aan die Vetrivier in die provinsie Vrystaat, sowat 31 km suidwes van die rivier se samevloeiing met die ...

                                               

Hotagterklip

Hotagterklip is n vissersgehug in die Overberg. Dit lê aan die R319 tussen Bredasdorp en LAgulhas en val binne die plaaslike munisipaliteit van Kaap Agulhas. Die oorspronklike vissershuisies is van kutuurhistoriese en argitektoniese belang. Dit i ...

                                               

Houtsuiker

Houtsuiker of xilose is n aldopentose, n enkelvoudige suiker waarvan die molekuul slegs vyf koolstofatome bevat. Die d- & l-vorme van Xylose is twee van die agt stereo-isomere van aldopentose. Die ander is die d- en l-vorme van Ribose, Arabinose, ...

                                               

Hoërskool A.J.C. Jooste

Hoerskool A. J. C. Jooste is n openbare mede-opvoedkundige gekombineerde skool wat in Petrusburg, Suid-Vrystaat, Suid-Afrika gelee is. Saam met die geassosieerde primêre skool staan dit bekend as Gekombineerde Skool AJC Jooste.

                                               

Hoërskool Brackenfell

Hoerskool Brackenfell is n hoerskool in Brackenfell in Kaapstad, Suid-Afrika. Die skool se leuse is Altiora Spero in Latyn en I hope higher things! in Engels.

                                               

Hoërskool Jan Viljoen

                                               

Hoërskool Vryburg

In 1999 was die Hoerskool Vryburg in die nuus nadat Andrew Babeile, ’n 19-jarige swart gr. 9-leerling ’n blanke klasmaat, Christoff Erasmus met ’n skêr in die nek gesteek het. Babeile is skuldig bevind op ’n aanklag van poging tot moord en is tot ...

                                               

HR 8799

HR 8799 is ’n hoofreeksster van rofweg 30 miljoen jaar oud sowat 129 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Vlieende Perd. Sy massa is rofweg 1.5 keer dié van die Son en sy ligsterkte 4.9 keer die Son sn. Dit is deel van ’n stelsel wat ook ’ ...

                                               

Hubble- Ekstreme Diepveld

Die Hubble- Ekstreme Diepveld is ’n foto van ’n klein deel in die middel van die Hubble-ultradiepveld binne die sterrebeeld Oond waarop van die eerste sterrestelsels in die heelal gesien kan word. Die Ekstreme Diepveld is 2.3 x 2 boogminute groot ...

                                               

Hubble-ultradiepveld

Die Hubble-ultradiepveld is ’n foto van ’n baie klein deel van die ruimte in die sterrebeeld Oond wat saamgestel is uit data van die Hubble-ruimteteleskoop. Dit is geneem van 24 September 2003 tot en met 6 Januarie 2004.

                                               

Huis van Normandië

Die Huis van Normandie is die naam wat gebruik word vir die konings van Engeland ná die Normandiese verowering in 1066. Die invallende Normandiers en hul nageslag het die Engelse heersersklas vervang. Die adel van Engeland was deel van ’n enkele ...

                                               

Huis van Plantagenêt

Die Huis van Plantagenêt het van 1154 tot 1485 oor Engeland regeer. Dit was oorspronklik die Huis van Anjou, ook die Angevyne genoem, en dié het later verdeel in die Huis van Lancaster en die Huis van York. Die dinastie het ook Wallis en Ierland ...

                                               

Huis van Wessex

Die Huis van Wessex, ook bekend as die Huis van Cerdic, verwys na ’n familie wat oor Wessex, ’n koninkryk in die suidweste van Engeland, regeer het. Die huis was aan die bewind van die 6de eeu tot met die vereniging van die koninkryke van Engelan ...

                                               

Huperion (maan)

Huperion, ook bekend as Saturnus VII, is ’n maan van Saturnus wat in 1848 ontdek is. Dit het ’n kenmerkend onreelmatige vorm, chaotiese rotasie en ’n onverklaarbare, sponsagtige voorkoms. Dit was die eerste maan wat ontdek is wat nie rond is nie. ...

                                               

Hurricanes (Superrugbyspan)

Die Hurricanes is ’n Nieu-Seelandse rugbyspan wat sedert 1996 as ’n konsessie aan die Super 14 deelneem. Die konsessie sluit die Ooskus, Poverty Bay, Hawke’s Bay, Taranaki, Wanganui, Manawatu, Wairarapa-Bush, Horowhenua-Kapiti en Wellington in. D ...

                                               

Hyundai Accent

Die Hyundai Accent, of Hyundai Verna in Suid-Korea, is n klein gesinsmotor wat deur Hyundai vervaardig was. In Australie was die eerste geslag modelle Hyundai Excel genoem, n naam wat deur die Accent se uitvoervoorganger gebruik is. Die Accent is ...

                                               

Hyundai Atos

Die Hyundai Atos is n stadsmotortjie wat sedert 1997 deur die Suid-Koreaanse motorvervaardiger Hyundai gebou word. Dit was ook onder die modelname Atoz, Amica en SANTRO Xing bemark. Dit is opgekikker in 1999, toe dit bemark is as die Atos Prime, ...

                                               

Hyundai Eon

                                               

Hyundai Equus

Die Hyundai Equus is n volgrootte luukse motor wat van 1999 tot 2016 deur die Suid-Koreaanse maatskappy Hyundai vervaardig is. In 2009 het Hyundai die tweede geslag vrygestel met behulp van n platform vir agterwielaandrywing om met die BMW 7-reek ...

                                               

Hyundai Getz

                                               

Hyundai i20

Die Hyundai i20 is n superminimotor wat sedert 2008 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig word. Die i20 het sy debuut by die Paryse Motorskou in Oktober 2008 gemaak en is tussen die i10 en i30 geposisioneer. Dit is n voorwielaan ...

                                               

Hyundai i20 WRC

Die Hyundai i20 WRC is n wêreldtydrenmotor wat deur Hyundai gebou is vir gebruik vanaf die 2014 Wêreldtydrenkampioenskap. Dit is gebaseer op die Hyundai i20 subkompakte motor, en onthul by die 2012 Paryse Motorskou. Die bekendstelling van die i20 ...

                                               

Hyundai i30

Die Hyundai i30 is n klein gesinsmotor wat sedert 2007 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai in Nošovice, Tsjeggie vervaardig word. Die i30 deel sy platform met die Kia ceed, en is beskikbaar in drie- en vyfdeur weergawes, met n keuse tuss ...

                                               

Hyundai ix20

Die Hyundai ix20 is n mini MPV wat sedert 2010 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai in Tsjeggie vervaardig word. Die motortjie word op dieselfde platform as die Hyundai i20, Kia Venga en Kia Soul gebou. Die ix20 maak gebruik van Hyundai s ...

                                               

Hyundai Motormaatskappy

Die Hyundai Motormaatskappy is n multinasionale motorvervaardiger met sy hoofkwartier in Seoel, Suid-Korea. Die maatskappy is in 1967 gestig en vorm saam met sy filiaal van 32.8%, Kia Motors, die Hyundai Motorgroep, wat die wêreld se vyfde groots ...

                                               

Hyundai Theta-enjin

Die Hyundai Theta-enjin is n 2.0 L tot 2.4 L petrol-inlynviersilinder-enjinfamilie wat deur Hyundai vervaardig word. Alle Theta-enjins is DBNA-ontwerpe. Die derde aluminiummotor van die Hyundai Motormaatskappy het in die vierde geslag Hyundai Son ...

                                               

Hyundai Tucson

Die Hyundai Tucson, en is n kompakte oorkruis sportnutsvoertuig wat sedert 2004 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig word. In die merk se modelplasing, pas die Tucson onder die Santa Fe en Vera Cruz in. Dit is vernoem na die st ...

                                               

Hyundai U-enjin

Die Hyundai U-enjin is n reeks van drie- of viersilinder dieselenjins wat gebou word deur die Hyundai Kia Motorgroep vir hul motoraanwendings. Die U-reeksenjins sluit die kleinste motordieselenjins in wat deur Hyundai vervaardig word.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →