★ Free online encyclopedia. Did you know? page 267



                                               

Nasionale Sequoia-park

Die Nasionale Sequoia-park is n nasionale park in die Amerikaanse deelstaat Kalifornie, gelee oos van die San Joaquin-vallei in die suidelike Sierra Nevada. Die park, wat op 25 September 1890 gevestig is, beslaan n oppervlakte van 631.35 myl². Me ...

                                               

Natalse Regeringspoorweë

Die Natalse Regeringspoorwee) was van 1877 tot 1910 die spoorwegoperateur in staatsbesit in die voormalige Natalkolonie. Die kern van die NGR is die spoorlyn vanaf Durban tot Volksrust. Hierdie lyn het Charlestown in 1891 bereik en die skakel na ...

                                               

National Freedom Party

Die National Freedom Party is n politieke party in Suid-Afrika. Die party is op 25 Januarie 2011 deur die voormalige nasionale voorsitter van die Inkatha-Vryheidsparty, Zanele kaMagwaza-Msibi, gestig. Die party is in Durban se stadsaal gestig met ...

                                               

National Peoples Front

Die National Peoples Front is n Suid-Afrikaanse politieke party wat in 2018 deur Bheki Gumbi, voormalige nasionale adjunkvoorsitter van die National Freedom Party, gestig is. Die party steun n platform van versnelde onteiening van grond, sterk gr ...

                                               

Natriumfluoried

Natriumfluoried isn chemiese verbinding en medikasie. As n medikasie word dit hoofsaaklik gebruik om tandbederf in kinders ouer as 6 maande te verhoed in die gebiede waar die drinkwater laag is in fluoried. Natrium fluoried kan mondelings as n vl ...

                                               

Natuurlike satelliete van kleinplanete

’n Kleinplaneet-maan is ’n natuurlike satelliet wat in ’n wentelbaan om ’n kleinplaneet is. Daar word geglo baie asteroïdes en Kuiper-gordel-voorwerpe het mane en dat party taamlik groot is. Die ontdekking van mane om kleinplanete is belangrik om ...

                                               

Nauruaans

Nauruaans is n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels die amptelike tale van die eilandnasie Nauru vorm. Die teks van Nauru se volkslied, Nauru Bwiema, is in Nauruaans. Taalkundiges klassifiseer Nauruaans as n Mikronesiese taal wat nou verwa ...

                                               

Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy

Die Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy was n maatskappy wat in Junie 1887 in Amsterdam gestig is en n lisensie verkry het om die spoorwee van die Zuid-Afrikaansche Republiek te bou en te bedryf. Dit is deur Nederlandse, Duitse en Trans ...

                                               

Nelson Mandelabaaistadion

Die Nelson Mandelabaaistadion is n sportstadion in Port Elizabeth, Suid-Afrika. Die stadion het sitplek vir 48 000 mense. Dit is een van drie nuwe kusstadions wat in Suid-Afrika gebou is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. Dit was di ...

                                               

Nenetsië

Nenetsie, ook bekend as die Nenets- Outonome Okroeg, is ’n outonome okroeg van Rusland. Die hoofstad is Narjan-Mar. Dit het ’n oppervlak van 176 700 km 2 en volgens die Russiese sensus van 2010 ’n inwonertal van 42 090. ’n Plan om Nenetsie en Arc ...

                                               

Nepalese aardbewing van 2015

Die Nepalese aardbewing van 2015 was ’n aardbewing op 25 April 2015 om 11:56:26 /07:11:26 met ’n krag van 7.8 op die Richterskaal en ’n verwoestende krag op die skaal van Mercalli. Die episentrum lê ongeveer 34 kilometer oossuidoos van Lamjung, m ...

                                               

Neptunus se natuurlike satelliete

Neptunus se mane tel altesaam 14. Verreweg die grootste hiervan is Triton, wat op 10 Oktober 1846 deur William Lassell ontdek is, net 17 dae ná die ontdekking van Neptunus self. Meer as ’n eeu het verloop voordat die planeet se tweede natuurlike ...

                                               

Netwerk24

Netwerk24 is n Afrikaanse subskripsienuuswebwerf. Die hoofredakteur is Jo van Eeden. Netwerk24 publiseer beriggewing van Beeld, Die Burger en Volksblad. Netwerk24 is die opvolger van Nuus24 wat in 2013 gestaak is.

                                               

Neutronium

Neutronium is ’n voorgestelde naam vir materiaal wat slegs uit neutrone bestaan. Die woord is in 1926 deur die wetenskaplike Andreas von Antropoff uitgedink vir ’n veronderstelde element met ’n atoomgetal 0 wat hy boaan die periodieke tabel gepla ...

                                               

Nevill Ground

Nevill Ground is n krieketveld in Royal Tunbridge Wells, Kent, Engeland. Dit was die gasheer vir n internasionale eendagwedstryd tydens die Krieketwêreldbeker 1983 tussen Indie en Zimbabwe. Nevill Ground is bekend vir die Rododendron-struike wat ...

                                               

New Era (Namibië)

Die New Era is n daaglikse nasionale koerant wat deur die regering van Namibie besit word. Die koerant is een van die vier nasionale koerante wat daagliks gepubliseer word. Dit word in Engels en vyf inheemse tale geskryf. New Era het n gewone sir ...

                                               

New Frontiers-program

Die New Frontiers-program is ’n reeks ruimteverkenningsendings deur Nasa met die doel om navorsing oor verskeie van die hemelliggame in die Sonnestelsel te doen, onder meer die planeet Jupiter en die dwergplaneet Pluto. Dit is een van die ruimtea ...

                                               

NG gemeente Fordsburg

Die NG gemeente Fordsburg was van 6 November 1896 tot 1988 ’n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk aan die westelike kant van die Johannesburgse middestad in die gelyknamige voorstad.

                                               

NGC 1999

NGC 1999 is ’n stofgevulde, helder newel met ’n groot gat wat soos ’n swart kol lyk. Dit is ’n refleksienewel en word verlig deur die veranderlike ster V380 Orionis. Daar is voorheen geglo die swart kol is weens ’n donker newel wat voor NGC 1999 ...

                                               

NGC 4

NGC 4 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en fotos. Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia.

                                               

NGC 4676

NGC 4676, ook genoem die Muise-sterrestelsels, is twee interaktiewe spiraalsterrestelsels in die sterrebeeld Berenike se Hare. Hulle is sowat 290 miljoen ligjare van die Aarde af en is reeds miljoene jare aan die bots. Die lang getysterte van die ...

                                               

NGC 6334

NGC 6334 is ’n emissienewel en stervormende gebied in die Melkweg, in die sterrebeeld Skerpioen. Dit is in 1837 deur die sterrekundige John Herschel ontdek – hy het dit by Kaapstad in Suid-Afrika waargeneem.

                                               

NGC 6357

NGC 6357 is ’n emissienewel naby NGC 6334 in die sterrebeeld Skerpioen. Dit bevat baie protosterre wat verdwerg word deur ’n gaswolk en klein, jong sterre met baie omringende gas.

                                               

NGC 7

NGC 7 is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Beeldhouer. Dit is in 1843 deur die Britse sterrekundige John Herschel ontdek. Steve Gottlieb het dit beskryf as dof maar groot, en dat dit vanaf die Melkweg van die kant af gesien word.

                                               

Ngqura-hawe

Die Ngqura-hawe is ’n diepwaterhawe aan die ooskus van Suid-Afrika, 20 km noordoos van Port Elizabeth. Konstruksiewerk het in September 2002 ’n aanvang geneem en werksaamhede het in Oktober 2009 begin toe die MSC Catania die eerste handelskip was ...

                                               

NGR Klas N 4-6-2T (1906)

Die Natalse Regerinspoorwee Klas H 4-6-2T lokomotief van 1906 is n Suid-Afrikaanse smalspoor tenklokomotief wat in die eerste dekade van die twintigste eeu in die Natalkolonie ontwerp is. In April 1906 is twee 4-6-2T tenklokomotiewe deur die NGR ...

                                               

Nieu-Brittanje

Nieu-Brittanje is die grootste eiland binne die Bismarck-argipel en behoort tot die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee. Die eiland is net oos van Nieu-Guinee en net suidwes van Nieu-Ierland gelee en maak deel uit van Melanesie. Dit is sedert 1966 in ...

                                               

Nieu-Ierland

Nieu-Ierland is ná Nieu-Brittanje die tweede grootste eiland binne die Bismarck-argipel en behoort tot die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee. Die eiland is net noordoos van Nieu-Brittanje en noordwes van Bougainville gelee en maak deel uit van Melan ...

                                               

Nigel Morgan

Nigel Jeremy Morgan, ook bekend as Nosher Morgan en Captain Pig, was n Britse en Suid-Afrikaanse veiligheidskonsultant en voormalige offisier van die Britse leer met noue bande met Suid-Afrika se intelligensiedienste. Hy het erken dat hy in 2004 ...

                                               

Nissan 300ZX

Die Nissan 300ZX is n sportmotor wat bemark was in nie-Japannese markte, identies aan die plaaslike Japannese "Z31" en "Z32" geslagte van die Nissan Z wat vanaf 1983 tot 2000 vervaardig is. Soos met al die ander geslagte van hierdie platform is d ...

                                               

Nissan GT-R

Die Nissan GT-R is n 2-deur 2+2-sportkoepee wat deur Nissan gebou word en die eerste keer in Japan in 2007 vrygestel is. Dit is die opvolger van die Nissan Skyline GT-R hoewel dit nie meer deel van die Skyline-reeks is nie. Tussen 1969 en 1974, e ...

                                               

Nissan Juke

Die Nissan Juke is n mini sportnutsvoertuig wat sedert 2010 deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word. Die produksieweergawe het sy debuut in Maart 2010 by die Geneefse Motorskou gemaak, en in Amerika by die 2010 New York Intern ...

                                               

Nissan Leaf

Die Nissan Leaf is n kompakte vyfdeur-luikrug elektriese motor vervaardig deur Nissan en bekendgestel in Japan en die Verenigde State van Amerika in Desember 2010. Volgens die Amerikaanse Environmental Protection Agency is die amptelike reikafsta ...

                                               

Nissan Maxima

Die Nissan Maxima is n uitvoerende motor vervaardig deur Nissan en bemark as n "4-deursportmotor". Die oorsprong van die Maxima lê in Julie 1976 by die Datsun 810, n luukse sessilinderweergawe van die Nissan Bluebird, en word sedert 1981 op sy ei ...

                                               

Nissan Micra

Die Nissan Micra, ook bekend in Latyns-Amerika en Asie as die Nissan March, is n superminimotor wat sedert 1982 deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word. In Japan het die March die Japannese mark se Nissan Cherry vervang en was ...

                                               

Nissan NV200

Die NV200 Kombi of NV200 Wagon is n nutsvoertuig wat deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word. Die motorvoertuig is by die 2009 Geneefse Internasionale Motorskou onthul, gevolg deur n bekendstelling by die 2010 Beijing Internas ...

                                               

Nissan Patrol

Die Nissan Patrol is n reeks van groot viertrekvoertuie, sedert 1951 deur Nissan in Japan vervaardig. Die Patrol word oor die algemeen beskou as n taai en bruikbare 4×4 in Australie en Nieu-Seeland, die Midde-Ooste, Latyns-Amerika, Afrika, Europa ...

                                               

Nissan Primera

Die Nissan Primera was n mediumgroot gesinsmotor vervaardig deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vir die Japannese en Europese markte. In Japan het dit die Nissan Langley vervang, en was eksklusief bemark deur "Nissan Prince Stores". Dit w ...

                                               

Nissan Rogue

Die Nissan Rogue is n mediumgrootte oorkruis SNV wat sy debuut in Oktober 2007 gemaak het vir die 2008-modeljaar, en deur die Japannese motormaatskappy Nissan vervaardig word. Dit is die Noord-Amerikaanse weergawe van die Europees-ontwerpte Nissa ...

                                               

Nissan Sunny

Die Nissan Sunny is n kompakte motor wat van 1966 tot 2006 deur die Japannese vervaardiger Nissan gebou is. Dit was in 1966 van stapel gestuur as die Datsun 1000 en hoewel die produksie in Japan beeindig is in 2006, die naam bly in gebruik in die ...

                                               

Nitriel

Nitiele is organiese verbindings met n algemene formule R-C≡N. Die nitrielgroep -C≡N is nouverwant aan die sianied-ion maar dit het n kovalente binding met die res R- van die organiese molekuul en dit verander die eienskappe. Sianiede is byvoorbe ...

                                               

Nitriet

n Nitriet is n sout wat die komplekse anioon NO 2 - bevat of n ester wat die -ONO groep bevat. Die anioon is die suurres van nitroesuur. Die oksidasietoestand van die sentrale stikstofatoom is +3 III. Die anioon het basiese eienskappe.

                                               

Nix (maan)

Nix is ’n natuurlike satelliet van Pluto. Dit is in Junie 2005 saam met die dwergplaneet se verste maan, Hidra, ontdek en is in Julie 2015 saam met Pluto besoek deur die ruimtetuig New Horizons. Die nabyskote van Nix is nog nie van die New Horizo ...

                                               

Nkulunkulu Mnikati wetibusiso temaSwati

Nkulunkulu Mnikati wetibusiso temaSwati is die volkslied van Eswatini. Dit is n kompromie tussen Swazi- en westelike style van musiek en is ná die land se onafhanklikheidswording in 1968 aanvaar. Die lirieke is geskryf deur Fanyana Simelane, en d ...

                                               

Noer I

Noer I is die eerste fase van n baie groot sonkragsentrale in Marokko. Dis is gelee in Warzazate Die kapasiteit bedra 143.0 MW netto. Dit maak gebruik van gesmelte sout as medium vir hitteopslag. Die tegnologie wat gebruik word is termiese konsen ...

                                               

Noord-Sentineleiland

Noord-Sentineleiland is een van die lede van die Andamaneilande in die Golf van Bengale. Die groep sluit ook Suid-Sentineleiland in. Die noordelike eiland is die tuiste van die Sentinelese, wat alle kontak met die buitewêreld beveg, soms met gewe ...

                                               

Noordwes-stadion

Die Noordwes-stadion is n sportstadion in Welkom, Suid-Afrika. Dit is die tuisveld van die Down Touch Griffons in die Curriebeker-reeks. Die stadion het sitplek vir 17 000 mense.

                                               

Noot vir Noot

Noot vir Noot is n Afrikaanse musikale televisievasvraekompetiesie uitgesaai op SABC2. Dit is die oudste aaneenlopende televisiereeks in Suid-Afrika. Die huidige aanbieder is Emo Adams. Die eerste episode is in 1991 uitgesaai en is vir 18 jaar la ...

                                               

Northrop Grumman B-21 Raider

Die Northrop Grumman B-21 Raider is n voorgestelde bomwerper onder ontwikkeling by Northrop Grumman in Amerika. Die bomwerper sal deel word van die langafstandbomwerperaanvalsprogram van die Amerikaanse Lugmag. Die bomwerper sal oor n baie lang t ...

                                               

Numbers (programmatuur)

Numbers is ’n sigbladtoepassing wat deur Apple Inc. ontwikkel is as deel van die iWork-kantoorpakket saam met Pages en Keynote. Numbers 1.0 is op 7 Augustus 2007 aangekondig en is die nuutste toepassing in die iWork-pakket en werk met Mac OS X Ti ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →