★ Free online encyclopedia. Did you know? page 262



                                               

Gamma2 Normae

Gamma 2 Normae afgekort as γ 2 Nor is die helderste ster in die suidelike sterrebeeld Winkelhaak Norma. Met sy skynbare magnitude van 4.02 is dit ’n dowwe ster, maar wel met die blote oog sigbaar. Volgens parallaksmetings is die ster sowat 129 li ...

                                               

Gan

Gan of Kan is n Sino-Tibettaanse taal of n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China gepraat word. Die taal het sowat 22 miljoen sprekers en is daarmee die sewende mees verspreide dialek van Chinees naas Mandaryns, Wu, Kantonees, Min, Xi ...

                                               

Ganden Tripa

Ganden Tripa is die titel van die spirituele hoof van die Gelug-skool van Tibettaanse Boeddhisme, die skool wat Sentraal-Tibet van die middel 17de eeu tot die 1950s beheer het. Die huidige en 102de Ganden Tripa is Thubten Nyima Lungtok Tenzin Nor ...

                                               

GarageBand

GarageBand is ’n programmatuurtoepassing vir Mac OS X en iOS wat gebruikers in staat stel om musiek of potgooie te skep. Dit is ontwikkel deur Apple Inc. en is deel van die iLife-pakket vir Mac OS X

                                               

Garnaalkelkie

n Garnaalkelkie is n seekosgereg bestaande uit uitgedopte, gekookte garnale in n Marie Rose-sous of skemerkelkiesous, bedien in n glas. Dit was die gewildste voorgereg in Brittanje van die 1960s tot die laat 1980s, en was ook alomteenwoordig in A ...

                                               

Gatsby (toebroodjie)

n Gatsby is n Suid-Afrikaanse duikboottoebroodjie wat gewoonlik as n voetlangbroodjie in vier porsies gesny word. Dit is n gewilde wegneemtoebroodjie in die Wes-Kaapprovinsie, met baie kitskos- en wegneemrestaurante, winkels en kosstalletjies wat ...

                                               

Gautengse Afdeling van die Hoë Hof van Suid-Afrika

Die Gautengse Afdeling van die Hoe Hof van Suid-Afrika is n hooggeregshof wat tans oor n algemene jurisdiksie beskik vir die provinsies Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en die oostelike gedeelte van die Noordwes-provinsie in Suid-Afrika. Die hoofsete ...

                                               

Gautrein

Die Gautrein is n 80 km-lange hoespoedtreinroete in Gauteng, Suid-Afrika. Die projek is ontwerp om Johannesburg via Sandton met O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Pretoria te verbind, altesaam 10 stasies is gebou en in gebruik gestel. Aanvankli ...

                                               

Gay Pride-vlag van Suid-Afrika

Die Gay Pride-vlag van Suid-Afrika is ’n LGBTI-simbool wat ten doel het om die vryheid en uiteenlopendheid van die Suid-Afrikaanse nasie te weerspieel en trots in die land se LGBTI-gemeenskap aan te wakker. Dit is in 2012 as die vlag van die GLBT ...

                                               

Geelbaadjie-beweging

Geelbaadjie- of die geel glimbaadjie-beweging is n protesbeweging wat ontstaan het in Frankryk in November 2018. Die beweging het geen leiers nie en streef diverse eise na. Die Geelbaadjie-beweging is n protesbeweging wat in Mei 2018 aanlyn begin ...

                                               

Geeldikkop

Geeldikkop is n ernstige fotodinamiese siekte by Afrikaskape en -bokke, wat gevoelig word vir sonlig deur die vreet van n plant, die duwweltjie. Die diere ontwikkel geelsug en edeem van die kop. Die gifstof verstop die lewer se galbuise. Hul vel ...

                                               

Geminides

Die Geminides is ’n meteoorreen wat deur die voorwerp 3200 Phaethon veroorsaak word, dit is vermoedelik ’n Pallas-asteroïde met ’n rotskomeetwentelbaan. Die Geminides en Quadrantides is die enigste meteoorreens wat nie deur ’n komeet veroorsaak w ...

                                               

General Motors

General Motorsmaatskappy, algemeen bekend as GM, is n Amerikaanse multinasionale korporasie met sy hoofkwartier in Detroit, Michigan. Dit ontwerp, vervaardig, bemark en versprei voertuie en voertuigonderdele en finansiele dienste wêreldwyd. Gener ...

                                               

Genitale vrat

Genitale vratte is simptome van ’n aansteeklike seksueel oordraagbare infeksie wat deur sekere soorte van die menslike papilloomvirus veroorsaak word. Vratte is die makliks herkenbare simptoom van genitale MPV-infeksie. Sowat 90 persent van mense ...

                                               

George

George is n stad in die provinsie Wes-Kaap, Republiek van Suid-Afrika, aan die suidekant van die Outeniekwaberge, met sowat 157 400 inwoners. George lê aan die kus sowat 300 km oos van Kaapstad aan die bekende Tuinroete. George is die ekonomiese ...

                                               

George-lughawe

George-lughawe is n openbare lughawe in George, Suid-Afrika. Dit het voorheen bekend gestaan as die P.W. Botha Lughawe, genoem na die staatspresident wie tot sy dood naby George gewoon het. Dit is in 1977 gebou as n replika van die lughawe op Kee ...

                                               

Gerezani

Gerezani is n administratiewe wyk in die Ilala-distrik van die Dar es Salaam-streek van Tanzanie. Volgens die 2002-sensus het die wyk het n totale bevolking van 5.599.

                                               

Germaniumsuur

Germaniumsuur of germaniumhidroksied is n chemiese verbinding met die formule H 4 GeO 4 of Ge 4. Die verbinding is amfotêr en kan dus as n suur of n basis in chemiese reaksies optree. Germaniumsuur speel n beskeie rol in die geochemie van die aar ...

                                               

Germiston

Germiston is n stad aan die Oos-Rand van Gauteng en is Suid-Afrika se agtiende grootste nedersetting. Dit beskik oor Suid-Afrika se grootste spoorwegaansluiting en die besigste burgerlike lughawe, die Randse Lughawe. Sewe spoorlyne uit verskillen ...

                                               

Geskiedenis van die Europese Parlement

Die geskiedenis van die Europese Parlement begin in 1951 met die Verdrag van Parys. Aanvanklik was die bevoegdhede uiters beperk maar met elke verdrag wat later gesluit is, het die bevoegdhede toegeneem.

                                               

Geïsoleerde volk

Geïsoleerde volke, ook ongekontakte volke genoem, is gemeenskappe wat óf vrywillig óf weens omstandighede sonder enige kontak met die buitewêreld leef. Daar is min mense wat nog geen kontak met die beskawing gehad het nie. Aktiviste vir die regte ...

                                               

Giga

Giga, afgekort as G, is ’n voorvoegsel wat in die SI-stelsel gebruik word en verteenwoordig ’n ordegrootte van 10 9, oftewel ’n miljard. As voorbeeld: 1 miljard watt = 1 gigawatt. In informatika word giga soms gebruik om ’n hoeveelheid van 1 0731 ...

                                               

Gilarivier

Die Gilarivier is n rivier in die Verenigde State van Amerika. Dit het n lengte van 1 044 km. Die Gila ontspring in Nieu-Meksiko in Sierra County en vloei vervolgens deur Arizona waar dit in die Coolidge-dam opgegaar word. Naby Phoenix sluit die ...

                                               

Gilles Villeneuve-renbaan

Circuit Gilles Villeneuve is n motorrenbaan in Montreal, Quebec, Kanada. Dit huisves die jaarlikse FIA Formule Een Kanadese Grand Prix en was voorheen die gasheer van die FIA Wêreld Wêreldsportmotorkampioenskap, die Champ Car Wêreldreeks, die NAS ...

                                               

Gliasel

Gliaselle, neuroglia of net glia, is weefsel wat tussen neurone voorkom en homeostase handhaaf, mielien vorm, en steun en beskerming verskaf aan neurone in die sentrale en die perifere senuweestelsel. In die sentrale senuweestelsel sluit gliasell ...

                                               

Gliese 876

Gliese 876 is ’n rooi dwergster sowat 15 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Waterdraer. Dit is die vierde naaste ster aan die Son wat ’n bevestigde planeetstelsel is en die naaste ster wat meer as een planeet het – daar is altesaam vier. ...

                                               

Glikolipied

Glikolipiede is lipiede waaraan n koolhidraat deur n glikosidiese binding aangeheg is. Hul rol is om die stabiliteit van die selmembraan in stand te hou, en sellulêre erkenning te fasiliteer, wat van kardinale belang in by die immuunreaksie en in ...

                                               

Golden Globe

Die Golden Globes is Amerikaanse pryse wat sedert 1944 deur die 93 lede van die Hollywood Foreign Press Association toegeken word vir uitnemendheid in rolprente en op televisie, plaaslik en internasionaal. Die jaarlikse formele seremonie waarop d ...

                                               

Golf van Carpentaria

Die Golf van Carpentaria is n golf van die Stille Oseaan in die noorde van Australie tussen Arnhemland, Noordelike Gebied, in die weste en Cape York-skiereiland, Queensland, in die ooste. Die Golf van Carpentaria grens in die noordweste aan die A ...

                                               

Gondwanatheria

Die Gondwantheria is n uitgestorwe soogdierorde wat bekend is vanaf die laat-kryt tot die middel-eoseen van alle dele van die suidelike kontinent Gondwana, behalwe Australie en Nieu-Seeland. Kladistiese ontleding deur Gurovich en Beck 2009 en Goi ...

                                               

Gonzo-pornografie

Gonzo-pornografie is ’n soort pornografieprent wat die kyker direk in die toneel probeer plaas. John Stagliano word beskou as die persoon wat die styl begin het met sy Buttman -reeks rolprente. Die naam is ’n verwysing na gonzo-joernalistiek, waa ...

                                               

Google Doodle

’n Google Doodle is ’n spesiale, tydelike verandering aan Google se logo op die soekenjin se tuisblad wat gebruik word ter viering van ’n vakansiedag, gebeurtenis of mens. Die eerste Google Doodle het verband gehou met die Burning Man-fees van 19 ...

                                               

Goop

Goop is in September 2008 deur Gwyneth Paltrow as n "leefstylhandelsmerk" bekendgestel. Dit het begin met n weeklikse e-pos nuusbrief met "New Age"-advies, soos "polisieer jou gedagtes" en "elimineer wit kos", en die slagspreuk "voed die innerlik ...

                                               

Goudakaas

Gouda is ’n Nederlandse geel kaas wat van koeimelk gemaak word. Dit is genoem na die stad Gouda. Dit is wêreldwyd een van die gewildste kase en die naam word vandag algemeen gebruik vir ’n verskeidenheid ander, soortgelyke kase wat op die tradisi ...

                                               

Goudrifstad

Goudrifstad is n pretpark in Johannesburg, Suid-Afrika wat in die 1980’s op n ou goudmyn gebou is. Die tema van die park is deur die goudstormloop aan die Witwatersrand geïnspireer. Parkpersoneel dra uniforms wat ooreenkomste toon met die van die ...

                                               

Goue Berge van Altai

Die Goue Berge van Altai is die naam van ’n Unesco-wêrelderfenisgebied in Rusland. Dit bestaan uit die Altai- en die Katoen-natuurreservaat, Teletskoje-meer, Beloecha-berg en Oekok-plato. Volgens Unesco verteenwoordig die gebied "die volledigste ...

                                               

Goue Stoel

Die Goue Stoel is die koninklike en goddelike troon van konings van die Asjantivolk en was die hoogste magsimbool in die Asjantiryk. Volgens legende het Okomfo Anokye, ’n hoofpriester een van die stigters van die Asjantiryk, ’n stoel uit die heme ...

                                               

Gould-gordel

Die Gould-gordel is ’n gedeeltelike ring sterre in die Melkweg, sowat 3 000 ligjare breed, wat sowat 16 tot 20 grade skuins lê met die galaktiese vlak. Dit bevat baie klas O- en B-sterre, en kan die plaaslike spiraalarm verteenwoordig waarvan die ...

                                               

Graaff Electric Lighting Works

Die Graaff Electric Lighting Works -kragstasie is n hidro-elektriese en stoom- kragsentrale wat buite werking gestel is in Kaapstad, Suid-Afrika op die terrein van die Moltenodam.

                                               

Great Yarmouth

Great Yarmouth is n kusdorp in die Engelse graafskap Norfolk met sowat 58 duisend inwoners. Die dorp is, naas die hoofdorp Norwich, die grootste nedersetting in die graafskap en is padlangs ongeveer 32 km vanaf Norwich gelee. Great Yarmouth was t ...

                                               

Greenwich Village

Greenwich Village, of dikwels net the Village genoem, is ’n buurt aan die westekant van Lower Manhattan, New York. Dit is bekend as ’n toevlugsoord vir kunstenaars, die bohemiese hoofstad en die geboorteplek van die moderne LGBT-beweging, die Bea ...

                                               

Grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe

Die Grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe is 230 kilometer lank, en volg die middellyn van die Limpoporivier. Die westelike driepunt met Botswana is gelee by die samevloeiing van die Shasherivier met die Limpopo. Die ligging van die oostelike drie ...

                                               

Griekwas (rugbyspan)

Die Griekwas is n provinsiale rugbyspan in Kimberley, Suid-Afrika. Die Griekwas se voedingsbron vir spelers is uit die Noord-Kaap. Hulle tuisveld is die Hoffepark en hulle neem aan die Curriebeker- en SuperSport Rugby-uitdaagreeks sedert 2017 dee ...

                                               

Groenkloof

Groenkloof is n voorstad van Pretoria, Suid-Afrika aan die noordelike hange van Klapperkop suidoos van die stadskern. Dit grens langs Koningin Wilheminarylaan in die ooste aan Waterkloof. Jan Cillierspark, wat ook as Proteapark bekendstaan, in di ...

                                               

Groot Aantrekker

Die Groot Aantrekker is ’n gebied in die heelal met ’n geweldige sterk swaartekrag en vorm die middelpunt van die Laniakea-superswerm. In of naby dié gebied lê die Norma-sterrestelselswerm. Die massa van die Groot Aantrekker word geskat op dié va ...

                                               

Groot Debat

Die Groot Debat in sterrekunde, ook genoem die Shapley-Curtis-debat, was ’n belangrike debat tussen die sterrekundiges Harlow Shapley en Heber Curtis oor die aard van spiraalnewels en die grootte van die heelal. Die belangrikste punt van die deba ...

                                               

Groot Eskarp, Suider-Afrika

Die Groot Eskarp of Groot Platorand in Suider-Afrika bestaan uit die steil hange van die hoe sentrale Suider-Afrikaanse plato en loop afwaarts in die rigting van die oseane wat Suider-Afrika aan drie kante omring. Hoewel dit grootliks binne die g ...

                                               

Groot Jamia-moskee

Die Groot Jamia-moskee is ’n moskee in Lahore, Pakistan. Dit is die derde grootste moskee in Pakistan en die sewende grootste in die wêreld. Dit is op 6 Oktober 2014 op Eid ul-Adha ingewy. Daar is binne plek vir 25 000 aanbidders, terwyl die binn ...

                                               

Groot Mere van Afrika

Die Groot Mere van Afrika vorm n reeks van mere binne die Groot Skeurvallei in Oos-Afrika. Dit sluit in die Victoriameer, die wêreld se derde grootste varswatermeer volgens oppervlakte, en die Tanganjikameer, die wêreld se tweede grootste meer vo ...

                                               

Groot Moskee van Samarra

Die Groot Moskee van Samarra was ’n 9de-eeuse moskee in Samarra, Irak. Dit is in 851 deur die Abbasidiese kalief Al-Moetawakkil voltooi. Dit was ’n tyd lank die grootste moskee in die wêreld, sy minaret, die Malwiya-toring, is ’n spiraal van 52 m ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →