★ Free online encyclopedia. Did you know? page 261



                                               

Etileen

Etileen of eteen is ’n koolwaterstof met die formule C 2 H 4 of H 2 C=CH 2. Dit is ’n kleurlose, vlambare gas met ’n effense "soet en muskusagtige" reuk wanneer dit suiwer is. Dit is die eenvoudigste alkeen. Etileen word algemeen in die chemiese ...

                                               

Ewewigstemperatuur

Die ewewigstemperatuur van ’n planeet is ’n teoretiese temperatuur wat die planeet sou gehad het as dit ’n swartstraler was wat slegs deur sy moederster verhit word. In dié model word die teenwoordigheid of afwesigheid van ’n atmosfeer nie in ag ...

                                               

Fahrenheit

Fahrenheit is n eenheid vir die meet van temperatuur. Grade Fahrenheit word afgekort as °F. Om grade Fahrenheit na grade Celsius om te skakel, gebruik die formule: °C = 5 / 9 x.

                                               

Falmer-stadion

Falmer-stadion is ’n sokkerstadion naby Falmer in Brighton en Hove, Engeland met sitplek vir 30 750 mense. Dit is die tuisveld van Brighton & Hove Albion. Die stadion is op 31 Mei 2011 aan die eienaars oorhandig. Die eerste wedstryd wat in die st ...

                                               

Farnborough

Farnborough is n dorp in die noorde van die Engelse graafskap Hampshire, sowat 55 km suidwes van Londen gelee. Alhoewel die stad in die Doomsday Book genoem is, het dit tot die laat negentiende eeu n klein dorpie gebly. Gedurende die twintigste e ...

                                               

Federale Lugvaartadministrasie

Die Federale Lugvaartadministrasie van die Verenigde State van Amerika is n nasionale gesagsliggaam by magte om alle aspekte van burgerlike lugvaart te reguleer. Dit sluit in die konstruksie en werking van lughawens, lugverkeerbestuur, die sertif ...

                                               

Fellow of the Royal Society

n Fellow of the Royal Society is n lid van die Royal Society. Lede mag die postnominale letters "FRS" gebruik. Ongeveer 80 lede van die Royal Society het die Nobelprys gewen.

                                               

Fenoksimetielpenisillien

Fenoksimetielpenisillien, ook bekend as penisillien V, is n antibiotikum wat nuttig is vir die behandeling van n aantal bakteriese infeksies. Dit word spesifiek gebruik vir die behandeling van strepkeel, middeloorontsteking en sellulitis. Dit wor ...

                                               

Fermi-gammastraal-ruimteteleskoop

Die Fermi-gammastraal-ruimteteleskoop is ’n ruimtesterrewag wat gebruik word vir gammastraal-sterrekundewaarnemings vanuit ’n lae wentelbaan om die Aarde. Dit was voorheen bekend as die Gammastraal-grootarea-ruimteteleskoop. Sy hoofinstrument is ...

                                               

Ferrari

Ferrari is n Italiaanse motormaatskappy met sy hoofkwartier in Maranello. Die maatskappy is deur Enzo Ferrari in die laat 1940s gestig. Enzo Ferrari was van jongs af baie entoesiasties oor renmotors en het Ferrari gestig om geld in te samel sodat ...

                                               

Ferrari 360

Die Ferrari 360 is n tweesitplek-middelenjin-sportmotor met agterwielaandrywing wat van 1999 tot 2005 deur die Italiaanse motorvervaardiger Ferrari vervaardig is. Dit het die Ferrari F355 opgevolg en is in 2005 deur die Ferrari F430 vervang.

                                               

Ferulasuur

Ferulasuur is n hidroksikaneelsuur, n tipe organiese verbinding. Dit is n fenoliese verbinding wat in groot hoeveelhede voorkom in plant selwande, waar dit kovalent as sykettings gebind is aan molekules soos arabinoxilane. Ferulasuur is ook n kom ...

                                               

Fetakgomo Tubatse Plaaslike Munisipaliteit

Die Fetakgomo Tubatse Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Dit het totstand gekom na afloop van die plaaslike verkiesing in Augustus 2016, toe die voor ...

                                               

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2021

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2021 sou oorspronklik in Katar aangebied word, nadat op 2 Desember 2010 die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 aan dié land toegeken is. Daar is egter kommer uitgespreek oor die hoe temperature in Katar g ...

                                               

FIFA-jolkol

n FIFA-jolkol is n byeenkoms wat deur FIFA georganiseer word en mense in staat stel om die FIFA Wêreldbeker gesamentlik te geniet instede daarvan om dit tuis te kyk. Die eerste jolkolle is in 2006 gedurende die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in ...

                                               

Final Cut Pro

Final Cut Pro is ’n nie-lineêre videoredigeringstoepassing wat aanvanklik deur Macromedia Inc. en later deur Apple Inc. ontwikkel is. Die mees onlangse weergawe, Final Cut Pro X, werk op ’n Intel-gebaseerde Macintosh-rekenaars met OS X 10.6.8 of ...

                                               

Five Eyes

Die Five Eyes is n Engelssprekende intelligensie alliansie bestaande uit Australie, Kanada, Nieu-Seeland, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State van Amerika. Hierdie lande is onderlinge partye by die multilaterale UKUSA-ooreenkoms, n verd ...

                                               

Flamsteed-naam

Elke ster het ’n syfer, gevolg deur die genitief van die Latynse naam van die sterrebeeld waarin dit lê. Daar is 2 554 sterre met Flamsteed-name. Die nommers is aanvanklik toegeken volgens die sterre se regte klimming, maar vanwee die invloed van ...

                                               

Flitsgeheue

Flitsgeheue is n elektroniese nie-vlugtige datastoormedium wat elektries skoongewis en hergeprogrammeer kan word. Toshiba het die flitsgeheue uit EEPROM elektriese uitwisbare programmeerbare lees-alleengeheue ontwikkel in die vroee 1980s, en dit ...

                                               

Fly

Die Fly is met n lengte van 1 100 km een van die langste riviere op die eiland Nieu-Guinee, van die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee, asook van die kontinent Oseanie. Die Fly ontspring in die Viktor Emmanuel-bergreeks in Sentraal-Nieu-Guinee, net s ...

                                               

Foeselolie

Foeselolie is n mengsel van hoere alkohole wat by die gisting van suikerhoudende stowwe ontstaan. Dit behoort weens die onaangename smaak en skadelike bywerkinge uit jenewer en brandewyn verwyder te word. n Kenmerkende verdeling van hoer alkohole ...

                                               

Fomalhaut

Fomalhaut is die helderste ster in die sterrebeeld Suidelike Vis een van die helderste sterre in die lug. Dit is ’n A-tipe hoofreeksster sowat 25 ligjare van die Son af. Die ster se spektrum dien sedert 1943 as een van die stabiele ankerpunte waa ...

                                               

Fonteinedal

Die Fonteinedal is n ontspanningsoord in die suide van Pretoria wat deur President Paul Kruger as n natuurreservaat geproklameer is op 1 Februarie 1895 - dit is die oudste natuurreservaat op die Afrika-kontinent. Die Apiesrivier vloei deur die oo ...

                                               

Ford EcoSport

Die Ford EcoSport is n mini sportnutsvoertuig, oorspronklik sedert 2003 deur Ford in Brasilie gebou by die Camaçari-aanleg. n Tweede geslag konsepmodel is in 2012 vrygestel en word ook in nuwe fabrieke in Chennai, Indie, Thailand, Rusland en Roem ...

                                               

Ford Escort RS Cosworth

Die Ford Escort RS Cosworth was n sportafgeleide en spesiale tydrenmotor, gehomologiseer vanuit die vyfde geslag Europese Ford Escort. Dit is ontwerp as n Groep A motor vir die Wêreldtydrenkampioenskap, waarin dit meegeding het tussen 1993 en 199 ...

                                               

Ford Expedition

Die Ford Expedition is n volgrootte SNV wat deur die Ford Motormaatskappy gebou en bemark word. Dit is in 1996 bekendgestel vir die 1997-modeljaar as n plaasvervanger vir die Ford Bronco. Dit was voorheen ingepas tussen die kleiner Ford Explorer ...

                                               

Ford Fiesta

Die Ford Fiesta is n superminimotor wat sedert 1976 deur die Ford Motormaatskappy vervaardig word, en is nou in sy sewende geslag. Die Fiesta word in Europa, Brasilie, Argentinie, Meksiko, Venezuela, China, Indie, Taiwan, Thailand en Suid-Afrika ...

                                               

Ford Flex

Die Ford Flex is n volgrootte oorkruis SNV wat sedert die 2009 modeljaar deur die Ford Motormaatskappy vervaardig word. Dit word beskou as die plaasvervanger vir die Ford Freestar, en is nie bemark as n minibus nie want dit het konvensionele klap ...

                                               

Ford Kuga

Die Ford Kuga is n kompakte sportnutsvoertuig wat sedert 2007 deur Ford vervaardig word. Dit is op die C1 platform gebaseer, wat ook die Ford Focus en Ford C-MAX ondersteun. Beide voorwielaandrywing en vierwieldryf is beskikbaar.

                                               

Ford Laser

Die Ford Laser is n kompakte motor wat deur Ford in Asie, Oseanie, en dele van Suid-Amerika en Afrika verkoop is. Dit was oor die algemeen as n sedan of luikrug, asook in omskepbare, wa en bakkieweergawes in verskillende markte beskikbaar.

                                               

Ford Ranchero

Die Ford Ranchero was n koepeenuts wat tussen 1957 en 1979 geproduseer is. In teenstelling met n bakkie, was die Ranchero aangepas van n tweedeurstasiewaplatform wat die kajuit en vragbed met die bakwerk geïntegreer het. Altesaam 508 355 eenhede ...

                                               

Ford Sierra

Die Ford Sierra was n groot gesinsmotor wat van 1982 tot 1994 deur Ford van Europa gebou is. Dit is ontwerp deur Uwe Bahnsen, Robert Lutz en Patrick le Quément. Die kodenaam tydens sy ontwikkeling was "Projek Toni" Die Ford Sierra is op 22 Septem ...

                                               

Ford Territory

Die Ford Territory is n oorkruissportnutsvoertuig wat deur Ford Australie gebou word van April 2004 tot 2016. Dit is gebaseer op die EA169 platform wat ook deur die 2002 Ford Falcon gebruik word. Die Territory het verskeie motortoekennings verowe ...

                                               

Formaldehied

Formaldehied is n organiese verbinding met die chemiese formule CH 2 O of HCHO. Dit is die eenvoudigste aldehied, vandaar sy sistemiese naam metanal. Die gewone naam van die stof is afgelei van sy ooreenkoms en verwantskap tot mieresuur, wat deur ...

                                               

Formule E

Formule E, amptelik die ABB FIA Formule E-kampioenskap, is n klas motorsport wat slegs elektriese motors gebruik. Die kampioenskap is in 2011 bedink, en die eerste wedren van die reeks het in September 2014 in Beijing plaasgevind. Die reeks staan ...

                                               

Forsyth Barr-stadion

Die Forsyth Barr-stadion is n sportstadion in Dunedin, Nieu-Seeland. Tydens die bouproses het die stadion ook bekend gestaan as Dunedinstadion, Awateastraatstadion, Nieu-Carisbrook of sy nie-kommersiele naam wat gebruik was tydens die Rugbywêreld ...

                                               

Frankfort

Frankfort in die Oos-Vrystaat lê aan die oewers van die Wilgerivier, wat n deel vorm van die Lesotho-Hoogland-waterprojek en water van Lesotho deur die As-, Liebenbergsvlei- en Wilgeriviere na die Vaaldam laat loop. Die Liebenbergsvleirivier vloe ...

                                               

Fujiwara-kyō

Fujiwara-kyō, was die Keiserlike hoofstad van Japan vir sestien jaar tussen 694 en 710. Dit was gelee in die Yamato Provinsie, spesifiek die hedendaagse Kashihara in die Nara prefektuur, nadat dit van die nabygelee Asuka geskuif is. Uitgrawings w ...

                                               

G-wolk

Die G-wolk is ’n interstellêre wolk langs die Lokale Interstellêre Wolk. Die Son beweeg tans in dié rigting. Dit is nie bekend of die Son in die Lokale Interstellêre Wolk ingesluit is of in die streek waar dié wolk in ’n wisselwerking met die G-w ...

                                               

Gacrux

Gacrux is die naaste rooireus aan die Son: volgens parallaksmetings tydens die Hipparcos-sending sowat 88.6 ligjare weg. Met ’n skynbare magnitude van 1.63 is dit die derde helderste ster in die suidelike sterrebeeld Suiderkruis Crux een van die ...

                                               

Gagaoesies

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Gagaoesiers. Gagaoesies is n Turkse taal wat deur sowat 592 000 mense in Moldowa, Bulgarye, Oekraïne, Roemenie, Rusland en Turkye gepraat word. Dit is die amptelike taal van die out ...

                                               

Gaia (ruimtetuig)

Gaia is ’n ruimtesterrewag van die Europese Ruimtevaartorganisasie wat in 2013 gelanseer is en na verwagting tot omstreeks 2022 werksaam sal wees. Die doel van die ruimtetuig is om die noukeurigste driedimensionale kaart nog van die hele Melkweg ...

                                               

Galaktitol

Galaktitol is n suikeralkohol, die reduksieproduk van galaktose. Dit het n effense soet smaak. Mense met n tekort aan die ensiem galaktokinase ontwikkel n vorm van galaktosemie, waar oortollige galaktitol in die lens van die oog vorm, wat algemee ...

                                               

Gale (krater)

Gale is ’n krater op Mars naby die noordwestelike deel van die Aeolis Palus. Dit is 154 km in deursnee en die ouderdom daarvan word op sowat 3.5-3.8 miljard jaar geraam. Die krater is genoem na Walter Frederick Gale, ’n amateur-sterrekundige uit ...

                                               

Galileo se eksperiment met die Skewe Toring van Pisa

In 1589-92 het die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei, volgens n biografie deur Galileo se leerling Vincenzo Viviani, wat hy in 1654 saamgestel en in 1717 gepubliseer het, twee sfere met verskillende massas uit die Skewe Toring van Pisa laa ...

                                               

Galleria dellAccademia in Florence

Die Galleria dellAccademia di Firenze, oftewel in Afrikaans die Galery van die Akademie van Florence, is n kunsmuseum wat in Florence, Italie gelee is. Dit is veral bekend as die tuiste van Michelangelo se beeldhouwerk Dawid. Dit bevat ook ander ...

                                               

Galway Sportgronde

Galway Sportgronde, ook bekend as Die Sportgronde en Galway Windhondstadion, is ’n veeldoelige stadion in Galway, Ierland. Die stadion is in 1927 geopen met ’n sokkerwedstryd maar is intussen hoofsaaklik vir rugbywedstryde en windhondwedrenne aan ...

                                               

Gamagara Plaaslike Munisipaliteit

Die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is die derde rykste munisipaliteit in Suid-Afrika volgens gemiddelde persoonlike ...

                                               

Gamma Cephei

Gamma Cephei of γ Cephei is ’n dubbelsterstelsel sowat 45 ligjare van die Son af in die sterrebeeld Kefeus. Die primêre komponent, Gamma Cephei A, amptelik bekend as Errai, het ’n sterreklassifikasie van K1 III-IV en is dus ’n oranje subreus. Dit ...

                                               

Gamma Ceti

Gamma Ceti, tradisioneel bekend as Kaffaljidhma, is ’n veelvoudige ster in die sterrebeeld Walvis. Dit het ’n skynbare magnitude van 3.47. Volgens parallaksmetings is dit sowat 80 ligjare van die Son af.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →