★ Free online encyclopedia. Did you know? page 260



                                               

Cannes-rolprentfees 1959

Die 12de Cannes-rolprentfees is van 30 April - 15 Mei 1959 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan Black Orpheus deur Marcel Camus. Die fees is geopen met The 400 Blows deur François Truffaut en afgesluit met The Diary of Anne F ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1960

Die 13de Cannes-rolprentfees is van 4-20 Mei 1960 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan La Dolce Vita deur Federico Fellini. Die fees is geopen met Ben-Hur deur William Wyler. Die Belgiese skrywer Georges Simenon was die presi ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1961

Die 14de Cannes-rolprentfees is van 3-18 Mei 1961 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan The Long Absence deur Henri Colpi en Viridiana deur Luis Buñuel. Die fees is geopen met The Joy of Living deur René Clément. Die Franse sk ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1962

Die 15de Cannes-rolprentfees is van 7-23 Mei 1962 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan O Pagador de Promessas deur Anselmo Duarte. Die fees is geopen met The Lovers of Teruel deur Raymond Rouleau. Tetsurō Furukaki van Japan w ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1963

Die 16de Cannes-rolprentfees is van 9-23 Mei 1963 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan The Leopard deur Luchino Visconti. Die fees is geopen met The Birds deur Alfred Hitchcock. Die Franse dramaturg Armand Salacrou was die pr ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1964

Die 17de Cannes-rolprentfees is van 29 April - 19 Mei 1964 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan The Umbrellas of Cherbourg deur Jacques Demy. Die fees is geopen met Greed in the Sun deur Henri Verneuil. Die Duits-Amerikaanse ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1965

Die 18de Cannes-rolprentfees is van 3-16 Mei 1965 in Cannes, Frankryk, gehou. Olivia de Havilland was in dié jaar die eerste vroulike president van die jurie. Die Palme dOr is toegeken aan Knack… and How to Get It deur Richard Lester. Die fees is ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1966

Die 19de Cannes-rolprentfees is van 5-20 Mei 1966 in Cannes, Frankryk, gehou. Om die fees se 20ste bestaansjaar te vier is ’n spesiale prys toegeken: vir Chimes at Midnight deur Orson Welles. Die Palme dOr is toegeken aan The Birds, the Bees and ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1968

Die 21ste Cannes-rolprentfees sou van 10-24 Mei 1968 in Cannes, Frankryk, gehou word, maar is verkort weens die onrus van Mei 1968 in dié land. Die fees is geopen met die gerestoureerder weergawe van Gone with the Wind deur Victor Fleming en sou ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1970

Die 23ste Cannes-rolprentfees is van 3-18 Mei 1970 in Cannes, Frankryk, gehou. In dié jaar het Robert Favre LeBret, die stigter van die fees, besluit om nie enige prente van Rusland en Japan in te sluit nie, want hy was moeg vir "Slawiese spektak ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1971

Die 24ste Cannes-rolprentfees is van 12-27 Mei 1971 in Cannes, Frankryk, gehou. Die fees het hulde gebring aan Charlie Chaplin en aan hom die titel "kommandeur van die nasionale orde van die erelegioen" toegeken. Die Palme dOr is toegeken aan The ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1973

Die 26ste Cannes-rolprentfees is van 10-25 Mei 1973 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan The Hireling deur Alan Bridges en Scarecrow deur Jerry Schatzberg. Die fees is geopen met Godspell deur David Greene en afgesluit met La ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1974

Die 27ste Cannes-rolprentfees is van 9-24 Mei 1974 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan The Conversation deur Francis Ford Coppola. Die fees is geopen met Amarcord deur Federico Fellini en afgesluit met S*P*Y*S deur Irvin Ker ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1975

Die 28ste Cannes-rolprentfees is van 9-23 Mei 1975 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan Chronicle of the Years of Fire deur Mohammed Lakhdar-Hamina. Die fees is geopen met A Happy Divorce Un Divorce heureux deur Henning Carls ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1976

Die 29ste Cannes-rolprentfees is van 13-28 Mei 1976 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan Taxi Driver deur Martin Scorsese. Die fees is geopen met Thats Entertainment, Part II deur Gene Kelly en afgesluit met Family Plot deur ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1977

Die 30ste Cannes-rolprentfees is van 13-27 Mei 1977 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan Padre Padrone deur Paolo en Vittorio Taviani. Die fees is geopen met The Bishops Bedroom deur Dino Risi en afgesluit met Slap Shot deur ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1978

Die 31ste Cannes-rolprentfees is van 16-30 Mei 1978 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan The Tree of Wooden Clogs deur Ermanno Olmi. Die fees is geopen met A Hunting Accident Moy laskovyy i nezhnyy zver deur Emil Loteanu en a ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1979

Die 32ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 10-24 Mei 1979 gehou. Die Franse roman- en draaiboekskryfster Françoise Sagan was die voorsitter van die jurie. Altesaam 44 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Amerikaanse rolprent Apo ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1982

Die 35ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-26 Mei 1982 gehou. Die Italiaanse regisseur Giorgio Strehler was die voorsitter van die jurie. Altesaam 46 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Amerikaanse rolprent Missing van die r ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1983

Die 36ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1983 gehou. Die Amerikaanse skrywer William Styron was die voorsitter van die jurie. Altesaam 48 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Japannese rolprent The Ballad of Narayama ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1984

Die 37ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-23 Mei 1984 gehou. Die Britse akteur en skrywer Dirk Bogarde was die voorsitter van die jurie. Altesaam 43 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Wes-Duitse rolprent Paris, Texas van di ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1985

Die 38ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-20 Mei 1985 gehou. Die Tsjeggiese akteur, regisseur en draaiboekskrywer Miloš Forman was die voorsitter van die jurie. Altesaam 41 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Joego-Slawiese ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1986

Die 39ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1986 gehou. Die Amerikaanse regisseur en vervaardiger Sydney Pollack was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Britse rolprent The Miss ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1987

Die 40ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 7-19 Mei 1987 gehou. Die Italiaans-Franse akteur en sanger Yves Montand was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Franse rolprent Under the Sun ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1988

Die 41ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 10-23 Mei 1988 gehou. Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Ettore Scola was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Deense rolprent Pelle ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1989

Die 42ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-23 Mei 1989 gehou. Die Duitse rolprentmaker en fotograaf Wim Wenders was die voorsitter van die jurie. Altesaam 51 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Amerikaanse rolprent Sex, Lies ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1990

Die 43ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 10-21 Mei 1990 gehou. Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Bernardo Bertolucci was die voorsitter van die jurie. Altesaam 51 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Amerikaanse rol ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1991

Die 44ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-20 Mei 1991 gehou. Die Frans-Poolse akteur, regisseur en vervaardiger Roman Polanski was die voorsitter van die jurie. Altesaam 50 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Amerikaanse rol ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1992

Die 45ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 7-18 Mei 1992 gehou. Die Franse akteur en vervaardiger Gérard Depardieu was die voorsitter van die jurie. Altesaam 53 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Sweedse rolprent The Best Inte ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1993

Die 46ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-24 Mei 1993 gehou. Die Franse regisseur en vervaardiger Louis Malle was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingse ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1994

Die 47ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 1994 gehou. Die Amerikaanse akteur en regisseur Clint Eastwood was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluiting ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1995

Die 48ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 17-28 Mei 1995 gehou. Die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise en model Carole Bouquet het die opening- en die afsluitingseremoni ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1996

Die 49ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-20 Mei 1996 gehou. Die Amerikaanse regisseur en vervaardiger Francis Ford Coppola was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise en regisseur Sabine Azéma het die opening- en die afsluiting ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1997

Die 50ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 7-18 Mei 1997 gehou. Die Franse aktrise en sangeres Isabelle Adjani was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie aange ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1998

Die 51ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-24 Mei 1998 gehou. Die Amerikaanse regisseur Martin Scorsese was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise Isabelle Huppert het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1999

Die 52ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 1999 gehou. Die Kanadese akteur, skrywer en regisseur David Cronenberg was die voorsitter van die jurie en die Britse aktrise Kristin Scott Thomas het die opening- en die afsluitingseremoni ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2000

Die 53ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-25 Mei 2000 gehou. Die Franse regisseur en vervaardiger Luc Besson was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise Virginie Ledoyen het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Al ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2001

Die 54ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-25 Mei 2001 gehou. Die Noorweegse aktrise en regisseur Liv Ullmann was die voorsitter van die jurie en die Britse aktrise Charlotte Rampling het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2002

Die 55ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 15-26 Mei 2002 gehou. Die Amerikaanse regisseur David Lynch was die voorsitter van die jurie. Die Franse aktrise Virginie Ledoyen het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 55 ro ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2003

Die 56ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-25 Mei 2003 gehou. Die Franse akteur, regisseur en vervaardiger Patrice Chéreau was die voorsitter van die jurie. Die Italiaanse aktrise en model Monica Bellucci het die opening- en die afsluiting ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2004

Die 57ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 2004 gehou. Die Amerikaanse akteur en vervaardiger Quentin Tarantino was die voorsitter van die jurie. Die Italiaanse aktrise Laura Morante het die opening- en die afsluitingseremonie aange ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2005

Die 58ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2005 gehou. Die Serwiese akteur en musikant Emir Kusturica was die voorsitter van die jurie. Die Belgiese aktrise Cécile de France het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Alt ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2006

Die 59ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 17-28 Mei 2006 gehou. Wong Kar-wai was die eerste Chinese regisseur wat voorsitter van die jurie was. Die Franse akteur Vincent Cassel het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2007

Die 60ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 16-27 Mei 2007 gehou. Die Britse regisseur Stephen Frears was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Duitse aktrise en voormalige model Diane Kruger het die opening- en die afsluiti ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2009

Die 62ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-24 Mei 2009 gehou. Die Franse aktrise Isabelle Huppert was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Franse akteur, regisseur en vervaardiger Édouard Baer het die opening- en die af ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2010

Die 63ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 2010 gehou. Die Amerikaanse regisseur Tim Burton was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Britse aktrise Kristin Scott Thomas het die opening- en die afsluitingseremonie ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2011

Die 64ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2011 gehou. Die Amerikaanse akteur Robert de Niro was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Franse aktrise, sangeres en regisseur Mélanie Laurent het die opening- en die ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2012

Die 65ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 16-27 Mei 2012 gehou. Die Italiaanse regisseur Nanni Moretti was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Franse aktrise Bérénice Bejo het die opening- en die afsluitingseremonie aang ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2013

Die 66ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 15-26 Mei 2013 gehou. Die regisseur Steven Spielberg was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Franse aktrise Audrey Tautou was die aanbieder van die opening- en die afsluitingsere ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2014

Die 67ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-25 Mei 2014 gehou. Die Nieu-Seelandse regisseur Jane Campion was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Franse akteur Lambert Wilson was die aanbieder van die opening- en die afs ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →