★ Free online encyclopedia. Did you know? page 26



                                               

Kappadosië

Kappadosie is ’n streek in Sentraal-Turkye, grootliks in die Nevsehir-provinsie. Die naam is regdeur die geskiedenis in Christelike bronne gebruik en is steeds die naam van ’n streek met buitengewone natuurlike wonders, veral die unieke "feeskoor ...

                                               

Karakoram

Hierdie artikel handel oor die bergreeks in Sentraal-Asie. Vir die ou hoofstad van die Mongoolse Ryk, sien Karakoroem. Die Karakoram is n bergreeks in Sentraal-Asie aan die kruispunt van die Himalaja met die Tiensjan, Pamir, Kunlun en Hindoekoesj ...

                                               

Karbonaat

n Karbonaat is n sout wat die komplekse ioon CO 2− 3 bevat of n ester wat die - CO 3 -groep bevat. Die ioon is die suurres van koolsuur H 2 CO 3. Die ioon het n vlakdriehoekige vorm. Die sentrale koolstofatoom het n oksidasietoestand van +4. n Be ...

                                               

Karboon

Die Karboon is ’n geologiese periode van die Paleosoïese Era wat strek van die einde van die Devoon sowat 358.9 miljoen jaar gelede tot die begin van die Perm sowat 298.9 miljoen jaar gelede. Die naam kom van die Latynse woord carbo en is in 1822 ...

                                               

Kardiopulmonêre resussitasie

Kardiopulmonêre resussitasie is n kombinasie van reddingsasemhaling en borsdrukke wat op n pasient met klaarblyklike hartstilstand toegepas word. Dit is n noodhulptegniek wat poog om die pasient by te bring of sy sirkulasie aan die gang te hou to ...

                                               

Karel XIII van Swede

Karel XIII was van 1809 tot 1818 die koning van Swede en van 1814 tot 1818 as Karel II die koning van Noorwee. Karel, uit die huis Holstein-Gottorp, was die tweede seun van koning Adolf Frederik van Swede en Louisa Ulrika van Pruise, die suster v ...

                                               

Karibiese See

Die Karibiese See is n tropiese see in Sentraal-Amerika, suidoos van die Golf van Meksiko. Die water in die see is deel van die Atlantiese Oseaan. Die Karibiese See is genoem na die volk van die Karibe, wat die Spaanse conquistadores op die Klein ...

                                               

Karl-Marx-Hof

Karl-Marx-Hof is een van die bekendste Gemeindebauten in Wene, Oostenryk, en is gelee in die distrik van Döbling. Die gebou is vernoem na die bekende Duitse filosoof Karl Marx. Karl-Marx-Hof is gebou op die Hagenwiese, n smal strook grond wat tot ...

                                               

Karlovy Vary

Karlovy Vary, Duits: Karlsbad, gelee in die weste van Tsjeggie, is een van die bekendste en mees tradisieryke hersteloorde ter wêreld. Saam met twee ander hersteloorde - Františkovy Lázně en Marienbad - vorm Karlovy Vary die hartland van die soge ...

                                               

Karlsruher SC

Karlsruher SC is n sokkerklub uit die stad Karlsruhe in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland. Die klub het op 6 Junie 1894 ontstaan as KFC Phönix, nadat ontevrede lede van die gimnastiekklub Karlsruher Turngemeinde weggebreek het. Die spa ...

                                               

Karmapa

Die Karmapa is die hoof van die Karma Kagyu-skool van die Kagyu, wat een van die vier belangrikste skole van Tibettaanse Boeddhisme is. Die historiese setel van die Karmapa is die Tsurphu-klooster in Tibet. Sy hoofsetel in bannelingskap is die Dh ...

                                               

Karoline-eilande

Die Karoline-eilande bestaan uit twee lande: Die Gefedereerde State van Mikronesie en Palau, tussen die Filippyne in die weste en die Marshalleilande in die ooste. Die eilande is in die suide van die Mariana-eilande en in die noorde van Papoea-Ni ...

                                               

Kasaks

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Kasakke. Kasaks is n Turkse taal wat deur sowat 13 miljoen mense in Kasakstan, die Volksrepubliek China, Mongolie, Afghanistan, Tadjikistan, Turkye, Turkmenistan, Oekraïne, Oesbekis ...

                                               

Kasteel van Malbork

Die kasteel van Malbork is een van die magtigste vestings van die Middeleeuse Europa en die derde grootste kasteelkompleks ná die Praagse Hradčany en die Moskouse Kremlin. Die kasteelkompleks is in die Poolse stad Malbork gelee, sowat 60 kilomete ...

                                               

Bruno Kastner

Bruno Kastner was n Duitse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nur ein Diener, Zwischen zwei Welten, Das Herz des Casanova, en Luther.

                                               

Katedraal van Glasgow

Die Katedraal van Glasgow is n Middeleeuse katedraal wat tans as vergaderplek van n gemeente van die Kerk van Skotland se Presbiterie van Glasgow dien. Die Katedraal van Glasgow is noord van High Street en oos van Cathedral Street vlakby die akad ...

                                               

Katedraal van Petrus en Paulus

Die Katedraal van Petrus en Paulus is ’n Russies-Ortodokse katedraal in Sint Petersburg, Rusland. Dit is in die Fort van Petrus en Paulus gelee en is die stad se eerste en oudste baken. Dit is tussen 1712 en 1733 op Zajatsji-eiland aan die Newari ...

                                               

Katedraal van Straatsburg

Die Rooms-Katolieke Onse Liewe Vrou-katedraal van Straatsburg is een van die grootste katedrale in die Europese argitektuurgeskiedenis en n tipiese voorbeeld van die Gotiese boustyl. Net soos die stad Straatsburg verbind die katedraal kulturele i ...

                                               

Katedraal van Vilnius

Die Sint-Stanislaus- en Sint-Ladislauskatedraal in Vilnius is die Rooms-Katolieke katedraal van die aartsbisdom Vilnius, die hoofstad van Litaue, en die belangrikste plek van aanbidding vir Rooms-Katolieke gelowiges in die land. Aan die katedraal ...

                                               

Kauai

Kauai is die vierde grootste en oudste eiland van die Hawaise Argipel. Die eiland het meer as agt miljoen jaar gelede as n vulkaankeel uit die see verrys. Die vulkaan is lankal geblus, en die lawarotse op die eiland is oor duisende jare deur wind ...

                                               

Kaufdorf

Kaufdorf is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1089 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 95.3% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Kavallerie

Histories gesproke is die kavallerie berede soldate wat te perd geveg het. In moderne tye verwys kavallerie egter na die vinnige tak van die weermag, in teenstelling met die stadiger infanterie. Sedert mense op perde begin ry het soldate met perd ...

                                               

Keermuur

n Keermuur of stutmuur is n tipe muur wat gebou word om grond terug te hou. Dit word algemeen gebruik om grond teen n onnatuurlike helling in verskillende vlakke te deel. As voorbeeld kan dit in tuine of op plase aangewend word om beddings teen n ...

                                               

Kehrsatz

Kehrsatz is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 4 305 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 86.9% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Keiser van Japan

Die Keiser van Japan is die land se monarg. Hy is die hoof van die Japannese Keiserlike Familie. Volgens Japan se huidige grondwet is die Keiser die "simbool van die staat en die eenheid van die volk," en dien as seremoniele hoof in die grondwetl ...

                                               

Kelowna

Kelowna is n stad in die Okanagan-streek van die Wes-Kanadese provinsie Brits-Columbie met n oppervlak van 283 vierkante kilometer en n bevolking van 127 500. Die naam is afgelei van n inheemse term vir n vroulike grizzlybeer. Kelowna lê aan die ...

                                               

Rachel Kempson

Rachel Kempson was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Captive Heart, Tom Jones, en Out of Africa.

                                               

Kemptonpark

Dit is in 1903 gestig toe Karl Wolff n gedeelte van die plaas Zuurfontein verdeel het in standplase en dit genoem het na Kempten, sy geboortestad in Beiere, Duitsland. Dit is noordoos van Johannesburg en suid van Pretoria gelee. Dit het in 1992 s ...

                                               

Kennedy-ruimtesentrum

Die Kennedy-ruimtesentrum, oorspronklik bekend as die NASA Launch Operations Center, gelee op Merritt-eiland, Florida, is een van die tien Amerikaanse nasionale sentrums vir lugvaart en ruimtevaartadministrasie. Sedert Desember 1968 is KSC die pr ...

                                               

Kensington

Kensington is n stadsdeel in die Wes-Londense distrik Royal Borough of Kensington and Chelsea. Die noordoostelike deel van die gebied word deur die Kensington-tuine beslaan, n vroeere privaat tuin wat intussen in n openbare groen ruimte omskep is ...

                                               

Kenteken

n Kenteken is n grafiese merk, embleem, of simbool wat algemeen gebruik word deur kommersiele ondernemings, organisasies en selfs individue om te help met openbare herkenning. n Kenteken kan bestaan uit óf suiwer grafiese embleme of is saamgestel ...

                                               

Danny Keogh

Danny Keogh was n Suid-Afrikaanse akteur, skrywer, en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Consequence, Wake of Death, Tornado and the Kalahari Horse Whisperer, en Invictus.

                                               

Kerkslawies

Kerkslawies of Nuwe Kerkslawies is die konserwatiewe liturgiese taal van die Slawies-Ortodokse kerke in Bulgarye, Pole, Tsjeggie, Slowakye, Rusland, Serwie, Montenegro, Bosnie en Herzegowina, Noord-Masedonie en Oekraïne. Dit verskyn ook soms in d ...

                                               

Kerngesin

n Kerngesin is gesinsgroep wat bestaan uit twee ouers en hul kinders. Dit is in teenstelling met enkelouergesinne, n groter familiegroep en n gesin met meer as twee ouers. Kerngesinne is gewoonlik gesentreer om twee ouers, daar kan enige aantal k ...

                                               

Kernreaktor

n Kernreaktor is n toestel wat n kernkettingreaksie inisieer, beheer en onderhou. Die mees algemene gebruik van kernreaktore is vir die opwekking van elektrisiteit en vir die aandrywing van sommige skepe. Dit word gewoonlik uitgevoer deur metodes ...

                                               

Kerriewors

Kerriewors is n braaiwors wat gebraai of diepgebraai, in stukkies gesny en saam met n sous bedien word wat van tamatieketchup of -puree en kerriepoeier gemaak word. Tipiese byvoegsels is aartappelskyfies of rolletjies. Kerriewors is vandag n gewi ...

                                               

Kerseiland

Die Kerseiland, amptelik die Gebied van die Kerseiland, is n eiland in die Indiese Oseaan, 350 km suid van Java, wat tot die Australiese Gemenebes behoort. Die eiland het n oppervlakte van 135 km² en n bevolking van 2 072 in 2012 gehad. Die hoofs ...

                                               

Keteltrom

Keteltromme is musiekinstrumente in die perkussie-familie. Dit is n tipe trom, wat bestaan uit n membraan genoem n kop, uitgestrek oor n groot bak tradisioneel van koper vervaardig. Die meeste moderne timpani is pedaaltimpani en kan vinnig en akk ...

                                               

Ketoon

n Ketoon of alkanoon is n organiese verbinding met die struktuur RR, met n karboniel-funksionele-groep, waar R en R elk n verskeidenheid koolstofbevattende substituente kan wees. Die bekendste en eenvoudigste ketoon is asetoon of propanoon, waari ...

                                               

Kettery

Kettery is n geloof of teorie wat teenstrydig is met gevestigde gelowe en gebruike. n Ketter is n voorstander van só n teenstrydige geloof of teorie.

                                               

Kettingreaksie

n Kettingreaksie is n volgorde van reaksies waar n reaktiewe produk, of n neweproduk addisionele reaksies veroorsaak. In n kettingreaksie lei positiewe terugvoer tot n self-onderhoudende en vergrotende ketting van gebeurtenisse. Dit moet nie verw ...

                                               

KFC Uerdingen 05

KFC Uerdingen 05 is n Duitse sokkerklub uit die stad Krefeld in Noord-Rynland-Wesfale. Uerdingen is n stadswyk van Krefeld. In 1905 is FC Uerdingen 05 gestig. In 1953 het die klub saamgesmelt met Werkssportgruppe Bayer AG Uerdingen, die plaaslike ...

                                               

KGB

Die KGB, Komitjet Gosoedarstwennoi Bezopasnosti, IPA, in Afrikaans vertaal as die Komitee vir Staatsveiligheid, was van 1954 tot met die ontbinding daarvan in 1991 die belangrikste veiligheidsagentskap van die Sowjetunie. Dit was n direkte opvolg ...

                                               

Khanaat

’n Khanaat of khaganaat was ’n politieke entiteit wat tipes was van die Eurasiese Steppe. Dit is deur khans of khagans regeer en was die ekwivalent van ’n stamgebied, prinsdom, koninkryk of keiserryk. Die titel "khan" kom uit Mongools of Turks en ...

                                               

Khmer

Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asie. Vir die etniese groep, sien Khmer volk. Khmer, soms ook Kambodjaans genoem, is n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 14 miljoen mense in Kambodja, Vietnam, Thailand en Laos gepraat word. Khmer ...

                                               

Kickers Offenbach

Kickers Offenbach is n sokkerklub uit die stad Offenbach am Main in Duitsland. Die klub het die halfeindstryd van die nasionale kampioenskap tydens die Tweede Wêreldoorlog in 1942 bereik, maar is deur die uiteindelike kampioen FC Schalke 04 versl ...

                                               

Kiesen

Kiesen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1 001 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 95.4% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Kilogram

Die kilogram is die basiseenheid van massa in die internasionale eenheidstelsel deel van die moderne standaard soos gebruik in die metrieke stelsel. Tot en met 19 Mei 2019, word die kilogram gedefinieer as gelykstaande aan die massa van die Inter ...

                                               

Kimchi

Kimchi is n tradisionele gefermenteerde Koreaanse bygereg wat van groente gemaak en met n verskeidenheid speserye soos rooi peper, uie, knoffel of gesoute seekos gekruie word. Kimchi, wat n geurige, suur smaak het, word volgens die tradisionele m ...

                                               

King Kong

King Kong is n spesiale-effekte-fliek uit 1933 wat die rolprentwese een van sy mees blywende ikonografiese beelde gegee het: die reuse-gorilla, King Kong, aan die bo-punt van die Empire State-gebou, wat die vliegtuie probeer wegklap wat hom wil d ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →