★ Free online encyclopedia. Did you know? page 259



                                               

Cro-Magnon-mens

Cro-Magnon is ’n naam wat gebruik word vir die vroegste moderne mense van die Europese Laat-Steentydperk. Wetenskaplikes verkies deesdae die term Europese Vroee Moderne Mense bo "Cro-Magnon", wat nie enige amptelike taksonomiese status het nie om ...

                                               

Croydon-lughawe

Die Croydon-lughawe was die belangrikste en enigste internasionale lughawe van die Verenigde Koninkryk gedurende die tussenoorlogse periode. Dit was gelee in Croydon, Suid-Londen, Engeland, gebou in n neoklassieke styl, en in 1920 geopen. Dit is ...

                                               

Crusaders (Superrugbyspan)

Die Crusaders is ’n Nieu-Seelandse rugbyspan wat sedert 1996 as ’n konsessie aan die Superrugbykompetisie deelneem. Die konsessie sluit die Canterbury-, Tasman-, Weskus- en Marlboroughprovinsies in. Die spelers van Canterbury en Tasman neem ook a ...

                                               

Cygnus OB2

Cygnus OB2 is ’n OB-assosiasie en die tuiste van sommige van die swaarste en helderste sterre bekend, insluitende die vermeende ligsterk blou veranderlike Cygnus OB2-12. Dit bevat ook een van die grootste bekende sterre, NML Cygni. Die streek lê ...

                                               

Cyrildene

Cyrildene is n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika. Die area is oos van die Johannesburgse middestad gelee en is omring deur die voorstede van Linksfield, Observatory en Bruma. Dit is bekend as n nuwe "Chinatown" wat op Derricklaan ontstaan ...

                                               

Daewoo Lanos

Die Daewoo Lanos is n subkompakte motor wat van 1997-2002 vervaardig is deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Daewoo Motors. Nadat hy as die "Motor van die Jaar" bekroon is produksie onder lisensie voortgesit in verskeie lande wêreldwyd. Dit is oo ...

                                               

Dahan

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Dahan Chinees: 大寒, pinyin: dàhán of daikan Japannees: 大寒 is die 24ste en laaste sontermyn en die einde van die winter. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad ...

                                               

Daily Maverick

Daily Maverick is n Engelstalige Suid-Afrikaanse aanlyn-dagkoerant wat in 2009 gestig is. Die redakteur is Branko Brkic en die uitgewer Styli Charalambous. Dit word deur n onafhanklike privaatmaatskappy bestuur. Bydraers sluit vryemark rubriekskr ...

                                               

Daily Telegraph

The Daily Telegraph, aanlyn bekend as The Telegraph, is n nasionale Britse dagblad wat in Londen deur die Telegraph Media Group uitgegee word en oor die hele Verenigde Koninkryk en internasionaal versprei word. Dit is in 1855 deur Arthur B. Sleig ...

                                               

Damaras

Die Damaras is n volk in Namibie wat vandag sowat 182 487 tel en wie se klassifikasie as negroïde volk sedert 1969 deur antropoloe bevraagteken word. Hulle verskil heeltemal van die Namas, met wie hulle n taal deel, en die ander swart stamme van ...

                                               

Daphnis (maan)

Daphnis is ’n binneste maan van Saturnus. Dit is ook bekend as Saturnus XXXV, sy voorlopige naam was S / 2005 S 1. Daphnis is sowat 8 km in deursnee en kom voor in die Keeler-gaping in Saturnus se A-ring.

                                               

Dashu

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Dashu Chinees: 大暑, pinyin: dàshǔ of taisho Japannees: 大暑 is die 12de sontermyn en die warmste tyd van die jaar. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 120° be ...

                                               

Dassault Falcon 8X

Die Dassault Falcon 8X is n grootkajuit, langreikafstand, besigheidstraler vervaardig deur Dassault Aviation. Dit is afgelei van die Dassault Falcon 7X, met groter reikafstand wat deur enjinverfyning, aerodinamiese afronding en n toename in brand ...

                                               

Daxue

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Daxue Chinees: 大雪, pinyin: dàxuě of taisetsu Japannees: 大雪 is die 21ste sontermyn en die tyd wanneer dit goed begin sneeu. Dit begin wanneer die son die luglengtegr ...

                                               

Delft, Kaapstad

Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Delft ontplooi om hoe vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.

                                               

Delicious Library

Delicious Library is ’n mediakatalogiseringstoepassing vir Mac OS X en word ontwikkel deur Delicious Monster. Die toepassing stel die gebruiker in staat om al hul fisiese versamelings na te gaan en te beheer. Die programmatuur is aanvanklik in No ...

                                               

Delta Capricorni

Delta Capricorni is ’n veelvoudige ster in die sterrebeeld Steenbok wat sowat 39 ligjare van die Son af is. Die primêre ster in die stelsel is ’n witreus en die gesamentlike lig van hom en sy metgeselle maak dit die helderste ligbron in die sterr ...

                                               

Delta Velorum

Delta Velorum is ’n driedubbele ster in die suidelike sterrebeeld Seile, naby die grens met die Kiel, en is deel van die Vals Kruis. Volgens parallaksmetings is dit sowat 80.6 ligjare van die Son af. Dit is een van die sterre wat soms naby die he ...

                                               

Denisova-hominien

Die Denisova-hominien of Homo denisova is óf ’n Steentydperk-spesie van die genus Homo óf ’n subspesie van Homo sapiens. Wetenskaplikes het in Maart 2010 die ontdekking aangekondig van ’n vingerbeen van ’n jong vrou wat sowat 41 000 jaar gelede g ...

                                               

DENSO Corporation

DENSO Corporation is n wêreldwye vervaardiger van motorkomponente met hul hoofkwartier in Kariya in die Aichi prefektuur in Japan. Die maatskappy is op 16 Desember 1949 gestig en is n lid van die Toyota-motorgroep. DENSO was aanvanklik die elektr ...

                                               

Denver Internasionale Lughawe

Denver Internasionale Lughawe is n groot lughawe in Denver, Colorado. Teen 140 vierkante kilometer is dit die grootste lughawe in die Verenigde State oppervlakgewys. Aanloopbaan 16R / 34L is die langste openbare aanloopbaan in die Verenigde State ...

                                               

Derde Dinastie van Ur

Die Derde Dinastie van Ur, ook genoem die Neo-Sumeriese Ryk, verwys na die Sumeriese dinastie van die 22ste en 21ste eeu v.C. wat in die stad Ur gebaseer was. Dit was ’n kortstondige politieke staat wat sommige historici beskou as ’n ontluikende ...

                                               

Derick Jacobs

Derick Jacobs is ’n Afrikaanse skrywer van ontspanningslektuur, onder sy eie naam en verskeie skuilname, onder meer Stefan Radlof, Len Anthony, Rena de Kock, Henriette Fouché, Susan Maree.

                                               

Dermpoliep

’n Dermpoliep of kolorektale poliep is ’n poliep wat in die wand van die kolon of rektum voorkom. Poliepe wat nie behandel word nie, kan in kolorektale kanker ontwikkel. Dermpoliepe word dikwels geklassifiseer volgens hul gedrag kwaadaardig, voor ...

                                               

Despina (maan)

Despina, ook bekend as Neptunus V, is die derde binneste maan van Neptunus. Dit is genoem na ’n nimf in die Griekse mitologie, die dogter van Poseidon and Demeter.

                                               

Deuterostomia

Deuterostomia is ’n superfilum in die koninkryk Animalia. Dit is ’n sustersklade van Protostomia, saam vorm hulle die klade Nephrozoa.

                                               

Diagnostiese en Statistiese Handleiding van Geestesteurings

Die Diagnostiese en Statistiese Handleiding van Geestesteurings word sedert 1952 deur die Amerikaanse Psigiatriese Vereniging gepubliseer en verskaf standaardkriteria vir die klassifikasie van geestesteurings. Dit word saam met ’n ander databasis ...

                                               

Die Leonardo (Sandton)

Die Leonardo is n hoe toringgebou vir gemengde gebruik met 55 verdiepings in Sandton, Suid-Afrika. Dit is in April 2019 voltooi en is amptelik die hoogste gebou in Afrika, met n hoogte van 234 meter. Die wolkekrabber is by Maudestraat 75 gelee, o ...

                                               

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom is n Afrikaanse tienerfliek wat gegrond is op Marita van der Vyfer se gelyknamige boek wat op 13 Augustus 2010 in teaters begin draai het. Regardt van den Bergh is die regisseur.

                                               

Die wonderwerker

Die wonderwerker is ’n rolprent oor die Suid-Afrikaanse digter en natuurkenner, Eugène Marais se verblyf by ’n gesin in die Waterberg in die hedendaagse Limpopo, Suid-Afrika terwyl hy in 1908 daar navorsing gedoen het oor termiete en bobbejane. D ...

                                               

Diepaartrombose

Diepaartrombose is die vorming van ’n bloedklont in ’n diep aar, veral in die bene. Niespesifieke tekens sluit in pyn, ’n geswel, ’n rooi verkleuring, hitte en vergrote are na aan die oppervlak van die liggaam. Longembolisme, ’n komplikasie wat l ...

                                               

Digitale Sloan-lugopname

Die Digitale Sloan-lugopname of SDSS is ’n rooiverskuiwingopname en kartering van ’n groot deel van die noordelike lugruim. Sowat 35% van die lugruim en miljoene hemelliggame is gedek met ’n optiese wyehoekteleskoop van 2.5 meter by die Apache Po ...

                                               

Dimbaza

Dimbaza is n dorp in Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is 20 km wes van King Williams Town op die R63 pad na Alice gelee. In 2011 het dit n bevolking van 21 783 gehad.

                                               

Diphda

Diphda is die helderste ster in die sterrebeeld Walvis. Hoewel dit die Bayer-naam Beta Ceti het, is dit met ’n skynbare magnitude van 2.04 eintlik helderder as Alpha Ceti met sy magnitude van 2.54. Die oranjereus is maklik om uit te ken vanwee sy ...

                                               

Disnomia (maan)

Disnomia, amptelik Eris I Disnomia, is sover bekend die enigste natuurlike satelliet van Eris, die grootste dwergplaneet in die sonnestelsel. Dit is in 2005 ontdek deur Mike Brown en ’n span aan die W.M. Keck-sterrewag in Hawaii. Dit is S / 2005 ...

                                               

Distimie

Distimie, ook chroniese depressie genoem, is ’n gemoedstoestand wat dieselfde geestes- en fisieke probleme veroorsaak as depressie, met minder maar langerdurende simptome. Die naam is in die laat 1970s geskep deur dr. Robert Spitzer as plaasverva ...

                                               

Ditsong Nasionale Kultuurhistoriese Museum

Die Ditsong Nasionale Kultuurhistoriese Museum, in Visagiestraat, Pretoria, ook bekend as die African Window, is gelee in die ou Muntgebou, wes van die Stadsaal van Pretoria. Die museum se uitstallings vertoon die kulturele diversiteit van Suid-A ...

                                               

Diva (rolprent)

Diva is ’n Franse misdaadprent van 1981 wat deur Jean-Jacques Beineix geregisseer is. Die draaiboek is geskoei op ’n roman deur Daniel Odier met dieselfde naam. Dit is een van die eerste Franse rolprente wat die realistiese atmosfeer van die Fran ...

                                               

Doksisiklien

Doksisiklien is n breespektrum-antibiotikum wat in die groep tetrasikliene val. Dit word gebruik in die behandeling van infeksies wat deur bakteriee en sekere parasiete veroorsaak word. Doksisiklien word gereeld gebruik vir die behandeling van ba ...

                                               

Don-sfinks

Die Don-sfinks is ’n haarlose katras van Russiese oorsprong. Dit is nie verwant aan die beter bekende Kanadese sfinkskat nie. Dié se gebrek aan hare word veroorsaak deur ’n resessiewe geen, terwyl die Don s’n veroorsaak word deur ’n dominante geen.

                                               

Dongzhi

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Dongzhi Chinees: 冬至, pinyin: dōngzhì of toji Japannees: 冬至 is die 22ste sontermyn en dui die wintersonstilstand aan. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 27 ...

                                               

Donker sterrestelsel

’n Donker sterrestelsel is ’n hipotetiese sterrestelsel wat uit donkermaterie bestaan. Die naam kom van die feit dat hulle geen waarneembare sterre het nie en teoreties onsigbaar is. Daar is eksperimentele bewyse wat die bestaan van donker sterre ...

                                               

Draaikolk-sterrestelsel

Die Draaikolk-sterrestelsel is ’n interaktiewe spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Jaghonde. Dit is een van die bekendste sterrestelsels in die ruimte. Messier 51 en sy metgesel, NGC 5195, kan maklik opgespoor word deur amateur-sterrekykers e ...

                                               

Draak (astrologie)

Die Draak is die vyfde dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Draak word verbind met die Aardse taksimboo ...

                                               

Dragons (rugbyspan)

Dragons Dreigiau), is een van die vier professionele rugbyspanne van Wallis. Hulle ding mee in die Guiness Pro14, Europese Rugbykampioenebeker, Europese Rugbyuitdaagbeker en die Anglo-Walliese Beker. Die streek wat die span verteenwoordig dek die ...

                                               

Drakensberg-amfiteater

Die Drakensberg-amfiteater is n geografiese kenmerk van die Noordelike Drakensberg in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word as een van die indrukwekkendste kranswande op Aarde beskou. Die krans se aangesig is ongeveer drie keer die totale gesament ...

                                               

Drakenstein-gevangenis

Die Drakenstein-gevangenis, vroeer die Victor Verster-gevangenis, is n tronk tussen Paarl en Franschhoek, op die R301-pad 5 km vanaf die R45 Huguenot-pad, in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe ...

                                               

Drakestorm

Die Drakestorm is ’n groot, helder en komplekse konveksiestorm in die planeet Saturnus se suidelike halfrond. Dit lyk of die storm al lank voortwoed. Dit vlam van tyd tot tyd op en produseer dramatiese wit pluime wat dan weer bedaar. Dit is ’n st ...

                                               

Drie kenmerke van die bestaan

Die drie kenmerke van die bestaan in Boeddhisme is drie karaktertrekke wat deur alle voelende wesens gedeel word, naamlik verganklikheid, ontevredenheid en nie-self.

                                               

Drie Koninkryke

Die Drie Koninkryke was ’n driedelige opset van die state Wei, Shu en Wu nadat die Han-dinastie sy mag in China verloor het. Dit was die begin van die Tydperk van Onenigheid. Om ’n verdere onderskeid te tref tussen dié drie state en ander histori ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →