★ Free online encyclopedia. Did you know? page 257



                                               

Cannes-rolprentfees 2016

Die 69ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2016 gehou. Die Australiese regisseur George Miller was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie en die Franse akteur Laurent Lafitte die aanbieder van die opening- en die afslui ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2017

Die 70ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 17-28 Mei 2017 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Spaanse regisseur en draaiboekskrywer Pedro Almodóvar was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie en die Italiaanse aktrise Monica Bellucci ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2018

Die 71ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 2018 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Australiese aktrise Cate Blanchett was die president van die jurie. Die Japannese prent Shoplifters, waarvan Hirokazu Kore-eda die regisseur was, het die ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2019

Die 72ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-25 Mei 2019 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Mexikaanse rolprentmaker Alejandro González Iñárritu was die president van die jurie. Die Suid-Koreaanse prent Parasite, waarvan Bong Joon-ho die regiss ...

                                               

Canon EF 100–400mm lens

Die EF 100–400mm f / 4.5–5.6 L IS USM is n professionele EF-passing tele zoemlens wat deur Canon Inc. vervaardig word. Die eerste weergawe van hierdie lens is in September 1998 aangekondig, en n opgedateerde weergawe in November 2014. Dit is n ho ...

                                               

Canon EF 200–400mm lens

Die EF 200–400mm f /4L IS USM Extender 1.4× is n EF-passing super telefotolens wat deur Canon Inc. vervaardig word. Dit is deel van die professionele L-reeks en funksioneer met die Canon EOS-lyn van kameras. Die EF 200–400mm lens beskik oor n ult ...

                                               

Canon EF 35–350mm lens

Die EF 35–350mm f /3.5–5.6 L USM-lens is n gestaakte telezoemlens wat deur Canon vervaardig is. Hierdie lens het n EF-tipe passing, wat pas op die Canon EOS-lyn van kameras. Dit is in Januarie 1993 vrygestel. Met die hoogste zoemverhouding 10x va ...

                                               

Canon EF 500mm lens

Die Canon EF 500mm lense is n groep van super-telefotolense wat deur Canon vervaardig word, en wat almal dieselfde fokuslengte besit. Hierdie lense het EF-lenspassings, en pas op die Canon EOS lyn van digitale enkellensreflekskameras. Wanneer dit ...

                                               

Canon EF 50mm lens

Die EF 50mm lens is n groep van normale primêre lense deur Canon vervaardig, wat die dieselfde fokusafstand deel. Hierdie lense is gebaseer op die klassieke dubbel-Gauss lens, met die f /1.8 n standaard-ses-element dubbel-Gauss met n luggaping en ...

                                               

Canon EF 600mm lens

Die Canon EF 600mm is n supertelefotolens gemaak deur Canon Inc. Die lens het n EF-passing wat werk met die EOS lyn van kameras. Die f / 4L IS USM II lens is in Februarie 2011 aangekondig VS$12.999 teen vrystelling, nou VS$11.499. Die f / 4L IS U ...

                                               

Canon EF-S 10–22mm lens

Die Canon EF-S 10–22mm f /3.5–4.5 USM-lens is n wye tot ultra-wyehoeklens vir Canon digitale enkellensreflekskameras met n Canon EF-S lenspassing. Die siggebied het n 35 mm ekwivalente fokusafstand van 16–35mm, wat analoog is aan die EF 16–35mm f ...

                                               

Canon EF-S 18–200mm lens

Die Canon EF-S 18–200mm lens is n superzoemlens, vervaardig deur Canon. Dit is die hoevlaklens in die Canon EOS 60D digitale kamerapakket, en vervang die vorige EF-S 17–85mm in Canon se produkreeks, met die verlies van 1mm aan die wye kant, maar ...

                                               

Canon EF-S 18–55mm lens

Die Canon EF-S 18–55mm lens f /3.5–5.6 is n Canon-geproduseerde wyehoek tot mid-telefotolens vir digitale enkellensreflekskameras met n EF-S lenspassing. Die sigveld het n 35 mm-ekwivalente fokuspunt van 28.8–88mm, en kom standaard voor in die ve ...

                                               

Canon EF-S 60mm f/2.8 Makro USM lens

Die Canon EF-S 60mm f /2.8 Makro USM lens is Canon se enigste EF-S makrolens. In 2005 was dit die eerste EF-S primêre lens, en het die enigste EF-S primêre lens gebly tot die aankondiging van die EF-S 24mm f /2.8 STM in September 2014. Dit kan sl ...

                                               

Canon EOS 1000D

Die Canon EOS 1000D is n 10.1-megapieksel digitale enkellensreflekskamera wat deur Canon bekendgestel is op 10 Junie 2008. Dit is bekend as die EOS Kiss F in Japan en die EOS Rebel XS in die Verenigde State van Amerika en Kanada. Die 1000D is n i ...

                                               

Canon EOS 100D

Die Canon EOS 100D, bekend as die EOS Rebel SL1 in die Amerikas en EOS Kiss X7 in Japan, is n 18.0-megapieksel digitale enkellensreflekskamera bekend gestel deur Canon op 21 Maart 2013. Dit is reeds beskryf as die "wêreld se kleinste en ligste DS ...

                                               

Canon EOS 10D

Die Canon EOS 10D is n gestaakte 6.3-megapieksel semi-professionele digitale Enkellensreflekskamera, aangekondig op 27 Februarie 2003. Dit vervang die EOS D60, wat ook n 6.3-megapieksel digitale SLR kamera is. Dit is opgevolg deur die EOS 20D in ...

                                               

Canon EOS 1100D

Die Canon EOS 1100D is n 12.2-megapieksel digitale enkellensreflekskamera deur Canon bekend gestel op 7 Februarie 2011. Dit is bekend as die EOS Kiss X50 in Japan en die EOS Rebel T3 in die Amerikas. Die 1100D is Canon se mees basiese intreevlak- ...

                                               

Canon EOS 1300D

Die Canon EOS 1300D is n 18.0-megapieksel digitale enkellensreflekskamera wat deur Canon in 2016 bekendgestel is. Dit staan bekend as die Rebel T6 in die Amerikas of die Kiss X80 in Japan. Dit op 10 Maart 2016 vrygestel teen n voorgestelde kleinh ...

                                               

Canon EOS 2000D

Die Canon EOS 2000D, bekend as die Rebel T7 in die Amerikas, die Kiss X90 in Japan en as die 1500D in Suidoos-Asie, is n 24.0 megapieksel digitale enkellensreflekskamera deur Canon vervaardig. Dit is op 25 Februarie 2018 vrygestel teen n voorgest ...

                                               

Canon EOS 20D

Die Canon EOS 20D is n 8.2-megapieksel semi-professionele digitale enkellensreflekskamera, aangekondig op 19 Augustus 2004 teen n aanbevole kleinhandelprys van VS Die Canon EOS 20D is n 8.2-megapieksel semi-professionele digitale enkellensrefleks ...

                                               

Canon EOS 300D

Die Canon EOS 300D, vervaardig deur Canon, was bemark in Noord-Amerika as die EOS Digital Rebel, in Japan as die EOS Kiss Digital, en was ook verkoop as die DS6041. Dit is n 6.3-megapieksel intreevlak digitale enkellensreflekskamera. Dit is op 20 ...

                                               

Canon EOS 30D

Die Canon EOS 30D is n 8.2-megapieksel semi-professionele digitale enkellensreflekskamera, aangekondig op 21 Februarie 2006. Dit is die opvolger van die Canon EOS 20D, en is self opgevolg deur die EOS 40D. Dit kan EF en EF-S lense neem, en soos s ...

                                               

Canon EOS 350D

Die Canon EOS 350D is n 8.0-megapieksel intreevlak digitale enkellensreflekskamera wat deur Canon vervaardig is. Die model is aanvanklik in Februarie 2005 aangekondig. As deel van die EOS-reeks, was dit die opvolger van die EOS 300D, en die voorg ...

                                               

Canon EOS 4000D

Die Canon EOS 4000D is n 18.0 megapieksel digitale enkellensreflekskamera. Dit is op 25 Februarie 2018 vrygestel teen n voorgestelde verkoopprys van € 399, insluitend n EF-S 18-55 f / 3.5-5.6 III- lens. Dit staan ook bekend as die EOS 3000D in so ...

                                               

Canon EOS 400D

Die Canon EOS 400D, ook bekend as die Digital Rebel XTi in Noord-Amerika en EOS Kiss Digital X in Japan, is n intreevlak digitale enkellensreflekskamera wat op 24 Augustus 2006 deur Canon bekendgestel is.

                                               

Canon EOS 40D

Die Canon EOS 40D is n 10.1-megapieksel semi-professionele digitale enkellensreflekskamera. Dit is teen die einde van Augustus 2007 vrygestel. Dit is die opvolger van die EOS 30D, en is opgevolg deur die EOS 50D. Dit kan EF en EF-S lense pas. Soo ...

                                               

Canon EOS 450D

Die Canon EOS 450D is n 12.2 megapieksel digitale enkellensreflekskamera wat deel is van die Canon EOS lyn van kameras. Dit is die opvolger van die EOS 400D / Digital Rebel XTi. Dit is aangekondig op 23 Januarie 2008 en vrygestel in Maart en Apri ...

                                               

Canon EOS 500D

Die Canon EOS 500D is n 15.0 megapieksel intreevlak digitale enkellensreflekskamera, wat op 25 Maart 2009 deur Canon bekendgestel is. Dit was sedert Mei 2009 in winkels beskikbaar. Dit is bekend as die EOS Kiss X3 in Japan, en as die EOS Rebel T1 ...

                                               

Canon EOS 50D

Die Canon EOS 50D is n 15.1-megapieksel digitale enkellensreflekskamera. Dit is deel van die Canon EOS lyn van kameras, die opvolger van die EOS 40D en die voorganger van die EOS 60D. Canon het die kamera op 6 Oktober 2008 vrygestel.

                                               

Canon EOS 550D

Die Canon EOS 550D is n 18.0 megapieksel digitale enkellensreflekskamera, wat op 8 Februarie 2010 deur Canon bekendgestel is. Dit staan as die EOS Kiss X4 bekend in Japan en as die EOS Rebel T2i in Noord-Amerika. Dit is deel van Canon se intree / ...

                                               

Canon EOS 600D

Die Canon EOS 600D is n 18.0 megapieksel digitale enkellensreflekskamera, wat op 7 Februarie 2011 deur Canon vrygestel is. Dit is bekend as die EOS Kiss X5 in Japan en die EOS Rebel T3i in Noord-Amerika. Die 600D is die tweede Canon EOS kamera me ...

                                               

Canon EOS 650D

Die Canon EOS 650D, bekend as die Kiss X6i in Japan of die Rebel T4i in die Amerikas, is n 18.0 megapieksel digitale enkellensreflekskamera, wat op 8 Junie 2012 deur Canon bekend gestel is. Dit is die opvolger van die EOS 600D / Kiss X5 / Rebel T ...

                                               

Canon EOS 6D

Die Canon EOS 6D is n 20.2-megapieksel volraam-CMOS digitale enkellensreflekskamera wat deur Canon vervaardig word. Dit is op 17 September 2012 bekendgestel, die dag voor die photokina -handelskou. Dit is teen laat-November 2012 vrygestel teen n ...

                                               

Canon EOS 700D

Die Canon EOS 700D, is n 18.0 megapieksel digitale enkellensreflekskamera wat deur Canon vervaardig word. Dit is op 21 Maart 2013 aangekondig teen n voorgestelde kleinhandelprys van VS9.00. As deel van die Canon EOS driesyfer / Rebel digitale lyn ...

                                               

Canon EOS 70D

Die Canon EOS 70D is n digitale enkellensreflekskamera wat op 2 Julie 2013 deur Canon vrygestel is teen n voorgestelde kleinhandelprys van VS Die Canon EOS 70D is n digitale enkellensreflekskamera wat op 2 Julie 2013 deur Canon vrygestel is teen ...

                                               

Canon EOS 750D

Die Canon EOS 750D, ook bekend as die Rebel T6i in die Amerikas en die Kiss X8i in Japan, is n 24.2 megapieksel intree-middelvlak digitale enkellensreflekskamera bekend gestel deur Canon op 6 Februarie 2015. As deel van die Canon EOS driesyfer / ...

                                               

Canon EOS 760D

Die Canon EOS 760D, ook bekend as die EOS Rebel T6s in die Amerikas en die EOS 8000D in Japan, is n boonste intreevlak digitale enkellensreflekskamera wat op 6 Februarie 2015 deur Canon bekendgestel is. Dit is soortgelyk aan die 750D wat op diese ...

                                               

Canon EOS 7D

Die Canon EOS 7D is n semi-professionele gekropte sensor digitale enkellensreflekskamera wat deur Canon vervaardig is. Dit is aangekondig op 1 September 2009 teen n voorgestelde kleinhandelprys van VS Die Canon EOS 7D is n semi-professionele gekr ...

                                               

Canon EOS 7D Mark II

Die Canon EOS 7D Mark II is n professionele digitale enkellensreflekskamera wat deur Canon vervaardig word. Dit is op 15 September 2014 bekendgestel teen n voorgestelde kleinhandelprys van VS Die Canon EOS 7D Mark II is n professionele digitale e ...

                                               

Canon EOS 800D

Die Canon EOS 800D, bekend as die EOS Rebel T7i in die Amerikas en as die EOS Kiss X9i in Japan, is n digitale enkel-lens reflekskamera deur Canon bekendgestel op 14 Februarie 2017. Die kamera is gemik op amateurfotograwe.

                                               

Canon EOS 80D

Die Canon EOS 80D is n digitale enkellensreflekskamera deur Canon bekendgestel op 18 Februarie 2016. Dit het n kleinhandelprys van VS99, dieselfde as die Canon EOS 70D wat dit vervang. Die kamera kan as n bak alleen aangekoop word, of in n stel m ...

                                               

Canon EOS-1D Mark IV

Die EOS-1D Mark IV is n professionele 16.1 effektiewe megapieksel digitale enkellensreflekskamera kamera deur Canon vervaardig. Die EOS-1D Mark IV is die opvolger van die Canon EOS-1D Mark III en is aangekondig op 20 Oktober 2009, net vier dae na ...

                                               

Canon PowerShot A

Die Canon PowerShot A is n reeks digitale kameras wat deur Canon vrygestel is. Die A-reeks verteenwoordig Canon se reeks ekonomiese kameras, hoewel sy funksiestel wissel van goedkoop mik-en-druk kameras tot luukse professionele kameras wat met Ca ...

                                               

Canon PowerShot G

Die Canon PowerShot G is n reeks digitale kameras wat sedert 2000 deur Canon vervaardig en bemark word. Die G-reeks kameras is Canon se kompakte vlagskipmodelle wat gemik is op fotografie-entoesiaste wat meer buigsaamheid as n mik-en-druk verlang ...

                                               

Canon Verlenger EF

Die Canon Extender EF lense is n groep telelense wat deur Canon vervaardig word. Hierdie lense word tussen enige versoenbare EF-tipe lens en enige van Canon se reeks EOS kameras gebruik. Wanneer dit gebruik word met n versoenbare lens, sal hulle ...

                                               

Canopus

Canopus is die helderste ster in die suidelike sterrebeeld Kiel. Dit is ook die tweede helderste ster soos van die Aarde gesien, naas Sirius. Canopus se skynbare magnitude is -0.72, en dit het n absolute magnitude van -5.53. Canopus is n helder r ...

                                               

Capella

Capella is die helderste ster in die sterrebeeld Koetsier en die sesde helderste ster aan die naghemel. In die Noordelike Halfrond is dit die derde helderste ster, naas Arcturus en Vega. In die noordelike winter is dit ’n prominente voorwerp wat ...

                                               

Caph

Caph is ’n Delta Scuti-veranderlike ster in die sterrebeeld Kassiopeia. Dit is ’n reusester met ’n klassifikasie van F2. Die wit ster met ’n skynbare magnitude van 2.27 het ’n absolute magnitude van 1.16.

                                               

Cardiff Arms Park

Cardiff Arms Park, ook bekend as Die Arms Park en BT Sport Cardiff Arms Park, is ’n veeldoelige stadion in Cardiff, Wallis. Die stadion is in 1969 geopen en is hoofsaaklik bekend as ’n rugbystadion hoewel daar ook ’n rolbalbaan is. Die Arms Park ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →