★ Free online encyclopedia. Did you know? page 256



                                               

Alphekka

Alphekka of Alphecca is ’n dubbelster in die sterrebeeld Noordelike Kroon. Dit is sowat 75 ligjare van die Son af en bestaan uit twee hoofreekssterre, ’n A-tipe en G-tipe ster. Die dubbelster is ook bekend as Alpha Coronae Borealis.

                                               

Aluin

n Aluin is in die chemie n dubbelsouthidraat met die algemene formule M I A M III B 2.12 H 2 O. Daar is twee verskillende metaalatome: M I A is n eenwaardige ioon en M III B is n driewaardige ioon. Aluin is ook n mineraal wat in die natuur voorko ...

                                               

Aluminiumtetrachloriedanioon

Aluminiumtetrachloriedanioon is n chemiese verbinding. Dit word in die Friedel-Crafts-alkileringsreaksie uit aluminiumtrichloried gevorm. Die anioon het n tetraedrale vorm, soortgelyk aan koolstoftetrachloried, waar koolstof deur aluminium vervan ...

                                               

Amateurpornografie

Amateurpornografie is ’n soort pornografie deur modelle of akteurs wat nie betaal word vir hul werk nie. Werklikheidspornografie daarenteen is professionele porno wat die styl van amateurpornografie naboots. Amateurporno is al een van die winsgew ...

                                               

Amatholeberge

Die Amathole-, Amatole- of Amatolaberge is n digbebosde bergreeks, gelee in die sentrale deel van die Oos-Kaapprovinsie in Suid-Afrika. Die woord amathole beteken "kalwers", en Amathole distrik, wat suid hiervandaan lê, is vernoem na die bergreeks.

                                               

Amerikaanse draadhaarkat

Die Amerikaanse draadhaarkat is ’n katras wat in die noorde van die Amerikaanse staat New York ontstaan het. Hoewel dit baie bekend is dit die seldsaamste van die Amerikaanse Cat Fanciers Association se 41 rasse.

                                               

Amerikaanse Gewapende Magte

Die Amerikaanse Gewapende Magte is die gewapende magte van die Verenigde State van Amerika. Dit bestaan uit die Amerikaanse Leer, Amerikaanse Vloot, Amerikaanse Marinierskorps, Amerikaanse Lugmag, Amerikaanse Ruimtemag en die Amerikaanse Kuswag. ...

                                               

Amerikaanse Kuswag

Die Amerikaanse Kuswag is n tak van die Amerikaanse Gewapende Magte, en die kleinste van die land se sewe uniformdienste. Die Kuswag is n maritieme, militêre, multi-missiediens uniek onder die Amerikaanse militêre takke omrede die feit dat n mari ...

                                               

Amerikaanse leeu

Die Amerikaanse leeu is ’n leeu van die familie Felidae wat tydens die Pleistoseen-epog endemies aan Noord-Amerika en noordwestelike Suid-Amerika was. Genetiese studies het getoon dit was ’n susterlyn van die Asiatiese grotleeu, Panthera leo spelaea.

                                               

Amerikaanse Marinierskorps

Die Amerikaanse Marinierskorps is die marinierskorps van die Verenigde State en deel van die Amerikaanse Gewapende Magte. Hoewel die korps hom oorspronklik hoofsaaklik besig gehou met die veiligheid aan boord van oorlogskepe, en met oorlogvoering ...

                                               

Amerikaanse Ruimtemag

Die Amerikaanse Ruimtemag is die ruimtebedieningstak van die Amerikaanse Gewapende Magte, en is een van die agt Amerikaanse uniformdienste. Dit is die sesde tak van die Amerikaanse weermag, en die eerste nuwe gewapende diens sedert die stigting v ...

                                               

Amerikaanse stompstertkat

Die Amerikaanse stompstertkat is ’n redelik nuwe en ongewone langharige katras wat sy verskyning in die 1960s gemaak het. Hy word veral uitgeken aan sy kort stert wat sowat ’n derde tot die helfte van die lengte van ’n gewone kat se stert is. Dit ...

                                               

Amied

n Amied, ook bekend as n suuramied, is n verbinding met die funksionele groep R n E x NR′ 2. Die algemeenste is karboksamiede, maar baie ander belangrike soorte amiede is bekend, waaronder fosforamiede) en sulfonamiede. Die term amied verwys beid ...

                                               

Amien

Amiene kan as gesubstitueerde ammoniak-molekule beskou word. Nes ammoniak het hulle basiese eienskappe, omdat die N-atoom n alleenpaar het. Amiene is volop in die biochemie en die natuur. Hulle het dikwels n onaangename vrot vis-agtige reuk.

                                               

Amlodipien

Amlodipien is n geneesmiddel wat gebruik word om hoe bloeddruk, hartversaking en angina mee te behandel. Amlodipien is op die Wêreldgesondheidsorganisasie se modellys van noodsaaklike medisyne wat nodig geag word om die minimum mediese behoeftes ...

                                               

Ammoniumkarbonaat

Ammoniumkarbonaat is n sout met die formule 2 CO 3. Hierdie sout word dikwels vlugsout genoem omdat dit maklik ontbind: N H 4 2 C O 3 → 2 N H 3 + C O 2 + H 2 O {\displaystyle NH_{4}_{2}CO_{3}\to 2NH_{3}+CO_{2}+H_{2}O} As kristallyne vastestof is ...

                                               

Anaheim

Anaheim is n stad naby Los Angeles in die suide van Kalifornie in die Verenigde State van Amerika. Dit is in 1857 deur Duitse immigrante gestig. Anaheim is die tuiste van Disneyland en twee professionele sportspanne: Die Los Angeles Angels of Ana ...

                                               

Anale kanker

Anale kanker is ’n kanker wat in die menslike anus, die distale opening van die spysverteringskanaal, voorkom. Dit is ’n ander soort siekte as die meer algemene kolonkanker. Anale kanker is gewoonlik ’n plaveiselselkarsinoom wat dikwels met infek ...

                                               

Andromedides

Die Andromedides is ’n meteoorreen wat verbind word met 3D / Biela, of Biela se Komeet, dit kom voor wanneer die Aarde deur die stofdeeltjies beweeg wat deur die komeet agtergelaat is. Die komeet het teen 1846 verbrokkel, die verspreiding van die ...

                                               

Anglo-Afrikane

Anglo-Afrikane is die deel van die Suid-Afrikaanse bevolking wat afstam van die Britse kolonialiste. Hulle woon naas Suid-Afrika ook in lande soos Namibie, Zambie, Zimbabwe en enkele omliggende lande. Nadat die Britte in die begin van die negenti ...

                                               

Angus (bees)

Die Angus is n beesras wat algemeen gebruik word vir beesvleisproduksie. Hulle is ontwikkel uit beeste inheems aan die provinsies van Aberdeenshire en Angus in Skotland, en is bekend as Aberdeen Angus in die meeste dele van die wêreld. Hulle is n ...

                                               

Annanias Mathe

Annanias Mathe was n berugte reeksverkragter en gewapende rower van Mosambiek. Hy word in 2006 bekend as die enigste persoon ooit om uit die C-Max-gevangenis in Pretoria te ontsnap. Mathe is aanvanklik in November 2006 op 51 aanklagte van moord, ...

                                               

Anorexia nervosa

Anorexia nervosa is n eetsteuring wat deur n lae gewig, vrees om gewig op te tel, n desperate begeerte om maer te wees, en voedselbeperking gekenmerk word. Baie mense met anoreksie beskou hulleself as oorgewig, selfs al is hulle in werklikheid on ...

                                               

Anser

Anser is die helderste ster in die sterrebeeld Vos en is sowat 297 ligjare van die Son af. Dit vorm ’n optiese dubbelster met 8 Vulpeculae. Dit is ’n rooireus met ’n sterreklassifikasie van M1, wat beteken dit het die waterstof in sy kern opgebru ...

                                               

Antares

Antares is gemiddeld die 15de helderste ster in die naglug en die helderste ligpunt in die sterrebeeld Skerpioen. Dit lyk rooi wanneer met die blote oog daarna gekyk word, dit is ’n stadige onreelmatige veranderlike waarvan die skynbare magnitude ...

                                               

Antenne-sterrestelsels

Die Antenne-sterrestelsels is twee botsende sterrestelsels in die sterrebeeld Kraai. Hulle ondergaan tans ’n fase van steruitbarsting, waar die botsing van wolke gas en stof, met verstrengelde magneetvelde, vinnige stervorming veroorsaak. Die ste ...

                                               

Anthony Bishop

Anthony Bishop was n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Erfsondes, 7de Laan, en Binnelanders. Hy sterf op 21 Oktober 2019 in n motorongeluk in Bryanston, Suid-Afrika.

                                               

Antraseen

Antraseen is n aromatiese koolwaterstof met die formule C 14 H 10, bestaande uit drie versmelte benseenringe. Dit is n komponent van steenkoolteer. Antraseen word gebruik in die produksie van die rooi kleurstof alizarin en ander kleurstowwe. Dit ...

                                               

Antroposeen

Die Antroposeen is ’n voorgestelde epog wat begin by die mens se aansienlike impak op die aarde se geologie en ekostelsels, insluitende maar nie beperk tot die antropogeniese klmaatsverandering nie. Teen Junie 2019 het nog nie die Internasionale ...

                                               

Aperture (programmatuur)

Aperture is ’n fotoredigering- en bestuurstoepassing wat deur Apple Inc. ontwikkel is vir die OS X-bedryfstelsel. Dit is aanvanklik in 2005 vrygestel en is verkrygbaar op die Mac Toepwinkel. Die programmatuur hanteer ’n aantal take soos die invoe ...

                                               

Apiacá

Die Apiacá of Apiaká is ’n inheemse volk van Brasilie wat in die noorde van die deelstaat Mato Grosso, naby die grens met Pará, woon. Hulle praat ’n Apiacá-taal, wat n subgroep van die Tupí-Guaraní-tale is, hoewel baie vandag Portugees praat. Daa ...

                                               

Appaloosa

                                               

Apparatsjik

n Apparatsjik was n voltydse, professionele funksionaris van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie of die Sowjetregeringsapparatus, dus iemand wat n posisie van burokratiese of politieke verantwoordelikheid beklee het, met die uitsondering v ...

                                               

Apple Music

Apple Music is n inteken-musiekstroomdiens wat in drie pakkette aangebied word: indiwidu, familie, en student. Die produk wat Apple Music bied, is n soortgelyke aan Google Music en Spotify. Apple Music is in meer as 100 lande beskikbaar en dit wo ...

                                               

Arabiese diaspora

Die term Arabiese diaspora verwys na afstammelinge van Arabiere wat, gewillig of as vlugtelinge, uit hul geboorteland na nie-Arabiese lande geemigreer het, veral in Noord- en Suid-Amerika, Europa en dele van Suid- en Suidoos-Asie, die Karibiese S ...

                                               

Aragonees

Aragonees maak deel uit van die ondergroep van die Iberoromaanse tale binne die Romaanse taalfamilie. Dit is die amptelike taal van die Spaanse outonome gemeenskap Aragon, net suid van die Pirenee en die grens tot Frankryk. Dié taal het sowat 10 ...

                                               

Arecibo-boodskap

Die Arecibo-boodskap is ’n radioboodskap wat in 1974 die ruimte ingestuur is met die heropening van die Arecibo-radioteleskoop in Puerto Rico. Die boodskap is gerig op die sterreswerm Messier 13, sowat 25 000 ligjare van die Aarde af. Wanneer dit ...

                                               

Areensubstitusiepatrone

Areensubstitusiepatrone is deel van die IUSTC se nomenklatuur vir organiese chemie en bepaal die posisie in verhouding tot mekaar van substituente ander as waterstof op n aromatiese koolwaterstofverbinding.

                                               

Arena Pantanal

Arena Pantanal is n sokkertstadion in Cuiabá, Brasilie. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het n kapasiteit van 42 968.

                                               

Arena Pernambuco

Arena Pernambuco is n sokkerstadion in São Lourenço da Mata, Brasilie. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het n kapasiteit van 46 160.

                                               

Arend-newel

Die Arend-newel is ’n jong oop sterreswerm in die sterrebeeld Slang. Dit is in 1745-46 deur Jean-Philippe de Cheseaux ontdek en daarna deur Charles Messier in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. Dit is die tuiste van die bekende Ske ...

                                               

Argentynse nasionale rugbyspan

Die Argentynse nasionale rugbyspan is ’n sportspan wat Argentinie in internasionale rugby verteenwoordig. Die span wat in hemelblou en wit truie speel, dra die bynaam los Pumas. Rugby word in Argentinie deur die Argentynse Rugbyunie UAR, van Spaa ...

                                               

Argoen

Die Argoen of Ergoen is die grootste sytak van die Amoer. Dit vorm saam met die Schilka een van twee bronriviere van die Amoer. Dié rivier, met n lengte van 1 620 km, ontspring in die Groot Sjingan-bergreeks in die Mantsjoerye, die noordoostelike ...

                                               

Arneb

Die ster se Bayer-naam is "Alpha Leporis" en sy Flamsteed-naam "11 Leporis". Die tradisionele naam, "Arneb", kom van die Arabiese أرنب arnab, "haas" Lepus is die Latyn vir "haas". Die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep WGSN het ...

                                               

Arp 147

Arp 147 of IC 298 is twee interaktiewe sterrestelsels sowat 430 miljoen tot 440 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Walvis. Dit lyk nie of hulle deel van ’n noemenswaardige sterrestelselswerm is nie. ’n Deel van Arp 147 is ’n ring ...

                                               

Arp 220

Arp 220 is twee botsende interaktiewe sterrestelsels wat besig is om saam te smelt. Hulle is sowat 250 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Slang.

                                               

Arp 271

Arp 271 is twee ewe groot interaktiewe spiraalsterrestelsels, NGC 5426 en NGC 5427. Dit is nie bekend of hulle eindelik gaan bots of nie. Die wisselwerking tussen die twee stelsels sal nog tienmiljoene jare lank voortduur en nuwe sterre sal ontst ...

                                               

Arp 273

Arp 273 is twee interaktiewe sterrestelsels sowat 300 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Andromeda. Dit is die eerste keer beskryf in die Atlas of Peculiar Galaxies wat in 1966 deur Halton Arp saamgestel is. Die grootste een van ...

                                               

Arthur Chaskalson

Arthur Chaskalson was die president van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika vanaf 1994 tot 2001, en hoofregter vanaf 2001 – 2005. Chaskalson was n lid van die span in die Rivonia-verhoor van 1963.

                                               

Asetofenoon

Asetofenoon is n ketoon afgelei van benseen en kan daaruit met asetielchloried vervaardig word: Hierdie verbinding word in natuurlike produkte soos melk, sjokolade, framboos, ertjies en kaneelolie aangetref. Die stof ruik effens soos lemoene en i ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →