★ Free online encyclopedia. Did you know? page 254



                                               

Baxter-teatersentrum

Die Baxter-teatersentrum, algemeen bekend as die Baxter, is ’n kompleks vir uitvoerende kunste in Rondebosch, Kaapstad. Dit is deel van die Universiteit van Kaapstad en is naas die Kunstekaap die grootste sodanige kompleks in die stad.

                                               

Beaufort-Wes-myn

Die Beaufort-Wes-myn is n groot myn gelee naby Beaufort-Wes in die noordelike deel van die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Beaufort-Wes verteenwoordig een van die grootste uraanreserwes in Suid-Afrika met geskatte reserwes van 23 miljoen ton erts teen n g ...

                                               

Bed-en-ontbyt

n Bed-en-ontbyt is n klein akkommodasie-instelling wat oornagverblyf en ontbyt aan n reisiger bied. n Bed-en-ontbyt is dikwels n privaat woonhuis met tussen vier en elf slaapkamers. Die frase bed-en-ontbyt word ook gebruik om die vlak van spyseni ...

                                               

Belgiese koloniale ryk

Die Belgiese Koloniale Ryk het uit drie kolonies bestaan, wat vanaf 1885 tot 1962 deur Belgie beheer is. Die Belgiese Kongo, Ruanda-Urundi en n konsessie in China. Die ryk was anders, as met die meeste ander Europese koloniale magte, in die sin d ...

                                               

Benetton Formula-span

Die Benetton Formula-span, was n Formule Eenmotorwedrenspan wat van 1986 tot 2001 aan Grand Prixwedrenne deelgeneem het. Die span was besit deur die Benettonfamilie, eienaars van die wêreldwye klerewinkelgroep Benetton. In 2000 is die span vir VS ...

                                               

Benetton Rugby Treviso

Benetton Rugby Treviso is ’n Italiaanse rugbyspan wat in die Guiness Pro14 en Europese Rugbykampioenebeker meeding. Die klub is in 1932 gestig en het 15 Italiaanse nasionale kampioenskappe gewen. Sedert 1979 is die span in besit van die Benetton- ...

                                               

Bengaalse kat

Die Bengaalse kat is ’n relatief nuwe hibridiese katras wat ’n kruising is tussen ’n huiskat en ’n Asiatiese luiperdkat. Hulle het die kleurpatroon en lyf van ’n wilde kat, maar die sagte geaardheid van ’n huiskat, mits hulle minstens drie geslag ...

                                               

Bensielpenisillien

Bensielpenisillien, ook bekend as penisillien G, is n antibiotikum wat gebruik kan word om n aantal bakteriese infeksies te behandel. Dit sluit in longontsteking, seerkeel, sifilis, witseerkeel, gasgangreen, leptospirose, sellulitis en klem-in-di ...

                                               

Berg Aorai

Berg Aorai is ’n berg op Tahiti Nui, die grootste deel van Tahiti in Frans-Polinesie in die suidelike Stille Oseaan. Op ’n hoogte van 2 066 m bo die seevlak is dit die tweede hoogste punt op Tahiti. Berg Aorai is een van drie berge wat Tahiti ver ...

                                               

Berg Orohena

Berg Orohena is ’n berg op Tahiti Nui, die grootste deel van Tahiti in Frans-Polinesie in die suidelike Stille Oseaan. Op ’n hoogte van 2 241 m bo die seevlak is dit die hoogte punt van Frans-Polinesie. Berg Orohena is een van drie berge wat Tahi ...

                                               

Berg Roonui

Berg Roonui is ’n skildvulkaan van 1 332 m op Tahiti Iti, die suidoostelike deel van Tahiti in Frans-Polinesie in die suidelike Stille Oseaan. Dit is een van die hoogste pieke op die eiland en die hoogste een op Tahiti Iti. Berg Roonui is een van ...

                                               

Bergfynbos en -renosterveld

Die bergfynbos en -renosterveld is n WWF-ekostreek van Suid-Afrika. Die ekostreek is veral in die berge van die Wes-Kaap gelee en ongeveer 81.5% daarvan bestaan uit fynbos en 18.5% uit renosterveld.

                                               

Berggrasland, bosland en woud van die Drakensberge

Die berggrasland, bosland en woud van die Drakensberge is n WWF-ekostreek in Suid-Afrika en Lesotho. Die gebied bestaan veral uit grasland en is tussen 1800 en 2500 m hoogte gelee. Naas grasland is daar plek-plek ook naaldwoud of ruigte. Hoer del ...

                                               

Bergpalm

Die bergpalm of Waterbergse broodboom is n spesie van die genus Encephalartos en is endemies aan Limpopo. Dit is beperk tot die Waterberg-gebied in Limpopo. Op die SANBI-rooilys is dit as bedreigde spesie gelys. Die populasie het in die laaste ge ...

                                               

Bestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021

Die bestorming van die Amerikaanse Kongresgebou was n oproer en gewelddadige aanval op die 117de Amerikaanse Kongres in die Amerikaanse Kapitool op 6 Januarie 2021, uitgevoer deur n skare ondersteuners van die Amerikaanse president Donald Trump i ...

                                               

Beta Aquarii

Beta Aquarii, met die tradisionele naam Sadalsuud, is ’n dubbelster in die sterrebeeld Waterdraer. Dit is sowat 540 ligjare van die Son af gelee.

                                               

Beta Arae

Beta Arae is met ’n skynbare magnitude van 2.8 die helderste ster in die suidelike sterrebeeld Altaar. Dit is sowat 650 ligjare van die Son af. Die ster het ’n sterreklassifikasie van K3 Ib-IIa met die ligsterkteklas "Ib-IIa", wat daarop dui dit ...

                                               

Beta Centauri

Beta Centauri, met die tradisionele naam Hadar, is ’n driedubbele ster in die suidelike sterrebeeld Sentour. Die stelsel se gesamentlike skynbare magnitude van 0.61 maak dit die tweede helderste ster in Sentour een van die helderste sterre in die ...

                                               

Beta Delphini

Beta Delphini, tradisioneel bekend as Rotanev, is ’n dubbelster sowat 100 ligjare van die Son af in die sterrebeeld Dolfyn. Dit is die helderste ster in die Dolfyn.

                                               

Beta Lyrae

Beta Lyrae is ’n veelvoudige ster in die sterrebeeld Lier. Volgens parallaksmetings is dit sowat 960 ligjare van die Son af. Die stelsel bestaan uit drie komponente: ’n driedubbele sterstelsel Beta Lyrae A en twee enkelstermetgeselle Beta Lyrae B ...

                                               

Beta Monocerotis

Beta Monocerotis is ’n stelsel met drie sterre in die sterrebeeld Eenhoring. Met die blote oog lyk dit soos ’n enkele ster met ’n skynbare magnitude van sowat 3.74, wat dit die helderste ster in die sterrebeeld maak. Met ’n teleskoop is ’n kurwe ...

                                               

Betelgeuse

Betelgeuse, ook bekend onder sy Bayer-naam, Alpha Orionis of α Ori, is die negende helderste ster in die naglug en die tweede helderste in die sterrebeeld Jagter. Dié rooi ster is ’n halfreelmatige veranderlike ster waarvan die skynbare magnitude ...

                                               

Bewoonbare sone

Bewoonbare sone is in sterrekunde ’n term wat gebruik word vir die streek om ’n ster waarin ’n planeet of maan met genoeg atmosferiese druk vloeibare water op sy oppervlak kan hê. Die term word gebruik vir toestande soos wat op die Aarde nodig is ...

                                               

Bipedie

Bipedie of tweevoetigheid is die vermoee om op die twee agterste ledemate op die grond te loop. Diere word as tweevoetig beskou as hulle hoofsaaklik op die agterste ledemate beweeg. Diere wat af en toe n paar sekondes op sodanige manier voortbewe ...

                                               

Birkhall

Birkhall is ’n koninklike landgoed van 210 km² op Royal Deeside in Aberdeenshire, Skotland. Die herehuis op die landgoed is in 1715 gebou en het aan die Gordon-familie behoort. In 1849 het prins Albert, die prinsgemaal van koningin Victoria, dit ...

                                               

Birmaanse kat

Die Birmaanse kat is ’n kortharige katras wat in Afrikaans ook soms die "Burmese" kat genoem word na aanleiding van die Engelse naam. Die naam in Thai is ศุภลักษณ์. Die kat moenie verwar word met die langharige heilige Birmaanse kat nie.

                                               

Biseksualiteit

Biseksualiteit is die beskrywing van ’n persoon se seksuele orientering waar die aantrekking tot dieselfde sowel as die teenoorgestelde geslag is. Dit staan naas die ander twee kategoriee van seksuele orientering: heteroseksualiteit, waar die aan ...

                                               

Bishop Lavis

Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Bishop Lavis ontplooi om hoe vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.

                                               

Bitexco Financial Tower

Bitexco Finansiele toring is wolkekrabber in Ho Chi Minh-stad, Vietnam. Die gebou is in 2010 voltooi en die hoogte van die gebou is 262.5 meter. Totale koste is 220.000.000 dollar. Die eienaar is n Vietnamese maatskappy. Dit word gebruik vir kant ...

                                               

BlackBerry Limited

BlackBerry Limited, voorheen bekend as Research In Motion Limited, is n Kanadese telekommunikasie- en draadlose toerustingmaatskappy, wat aan die algemene publiek bekend is as die ontwikkelaar van BlackBerry-slimfone en -tablette, maar ook wêreld ...

                                               

Bloedsuiers (rolprent)

Bloedsuiers is die eerste Afrikaanse vampierrolprent. Wat die rolprent verder uniek maak is dat dit gehoorbefonds is. Dit beteken dat lede van die publiek finansiele bydraes kan maak sodat die rolprent vervaardig kan word.

                                               

Bloudwaalster

’n Bloudwaalster of blou-agterblyer is ’n hoofreeksster in ’n oop of bolvormige sterreswerm wat helderder en blouer as ander sterre in die swerm is. Dit is in 1953 die eerste keer ontdek deur Allan Sandage in die bolswerm Messier 3. Volgens teori ...

                                               

Bloukaas

Bloukaas is ’n algemene klassifikasie van kase waartoe kulture van die swam Penicillium gevoeg is sodat die finale produk kolle of are van blou of blougrys skimmel bevat en ’n sekere geur het van dié swam of verskeie spesiaal gekweekte bakteriee. ...

                                               

Blythswood

Blythswood is n nedersetting in die Mnquma Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Blythswood is n voormalige Presbyterian sendingstasie naby Butterworth. Dit is vernoem na Kaptein Matthew T Blyth, eerste Hooflanddros van die Tr ...

                                               

BMW 8-reeks

Die BMW 8-reeks is n reeks groot toermotors wat deur BMW vervaardig word. Die 8-reeks is in 1990 onder die E31-modelkode bekendgestel en was slegs beskikbaar as n tweedeurkoepee. Dit word aangedryf deur n reeks natuurlike lugvloei- V8- en V12- pe ...

                                               

BMW B48

Die BMW B48 is n turboaangejaagde inlynviersilinder-petrolenjin wat die BMW N20 vervang het en sedert 2014 in produksie is. Dit is die eerste keer in die F56 Mini Hatch gebruik en word sedert 2015 in BMW-toepassings gebruik. Die B48 is deel van n ...

                                               

BMW B57

Die B57 behoort tot n familie modulêre enjins, waaronder die B37- en B47- dieselenjins, en B38-, B48- en B58- petrolenjins. Die enjins het almal n verplasing van 500 cc per silinder. Die B57 het die vorige N57-dieselenjin vervang en is die eerste ...

                                               

BMW M10

Die BMW M10 is n viersilinder-petrolenjin met n enkelbonokas wat van 1962-1988 vervaardig is. Dit was BMW se eerste viersilinderenjin sedert die produksie van die BMW 309 in 1936 en is in die New Class-sedan bekendgestel. Meer as 3.5 miljoen M10- ...

                                               

BMW M30

Die BMW M30 is n EBNA inlynsessilinderpetrolenjin wat van 1968 tot 1995 vervaardig is. Met n produksietydperk van 27 jaar is dit die BMW-motor wat die langste vervaardig is en in baie motormodelle gebruik is. Die enjin het die byname van Big Six ...

                                               

BMW M40

Die BMW M40 is n viersilinder-petrolenjin met enkelbonokas wat van 1987–1994 vervaardig is. Dit het as BMW se basismodel-viersilinderenjin gedien en is vanaf 1989 saam met die BMW M42 DBNA-viersilinderenjin met n hoer prestasie vervaardig. In ver ...

                                               

BMW M43

Die BMW M43 is n viersilinder-petrolenjin met n enkelbonokas wat van 1991-2002 vervaardig is. Die M43-aangedrewe basismodelmotors, terwyl die destydse hoerprestasie-modelle deur die BMW M42 en BMW M44 DBNA-enjins aangedryf is. Die M43 is in die S ...

                                               

BMW N52

Die BMW N52 is n natuurlike lugvloei-inlynsessilinder-petrolenjin wat van 2004-2015 deur BMW vervaardig is. Die N52 vervang die BMW M54 en debuteer op die E90 3-reeks en E63 6-reeks. Die N52 was die eerste waterverkoelde enjin wat n samestelling ...

                                               

BMW N54

Die BMW N54 is n inlynsessilinder-petrolenjin wat van 2006 tot 2016 vervaardig is. Dit is BMW se eerste massaproduksie-turbopetrolenjin en BMW se eerste turbo-aangejaagde petrolenjin sedert die beperkte produksie BMW M106 in 1986 gestaak is. Die ...

                                               

BMW N62

Die BMW N62 is n natuurlik-geaspireerde V8-petrolenjin wat in BMW-motors vanaf 2001 tot 2010 gebruik is. Dit het ook tot 2019 in kleinskaalse produksie vir die Morgan Aero gebly. Die N62 is die wêreld se eerste enjin wat n deurlopend-veranderbare ...

                                               

BMW X5

Die BMW X5 is n middel-grootte luukse oorkruis SNV wat deur BMW vervaardig word. Die eerste generasie van die X5, met die onderstelkode E53, het sy debuut in 1999 gemaak. Dit was BMW se eerste SUV en dit bevat ook all-wheel drive en was beskikbaa ...

                                               

Bobby Locke

Arthur DArcy Locke, bekend as Bobby was n Suid-Afrikaanse gholfkampioen. Hy is in Germiston gebore. Hy begin gholf speel op vroee ouderdom en in 1935 wen hy, as n 18-jarige, die Natalse, Transvaalse, die Suid-Afrikaanse Ope en die Suid-Afrikaanse ...

                                               

Boeddhisme in Suid-Afrika

Die Boeddhistetradisie kom in verskeie vorme in Suid-Afrika voor. Daar is verskeie tempelsentrums en groepe in die stedelike gebiede, en die land het waarskynlik die grootste Boeddhistegemeenskap in Afrika.

                                               

Boeing 747-8

Die Boeing 747-8 is die grootste weergawe van die Boeing 747 en die grootste kommersiele passasiersvliegtuig wat in Amerika gebou word, van vergelykbare grootte met die Europese Airbus A380 wat in Oktober 2007 in gebruik geneem is. Die 747-8 het ...

                                               

Boeing 787 Dreamliner

Die Boeing 787 Dreamliner is n langreik, medium-grootte, wyeromp, tweemotorige stralervliegtuig ontwikkel deur Boeing Commercial Airplanes. Sy variante verskaf sitplek aan 210-330 passasiers. Boeing sê dat dit die maatskappy se brandstofdoeltreff ...

                                               

Boeing F/A-18E/F Super Hornet

Die Boeing F / A-18E Super Hornet, en die verwante tweesitplek F / A-18F, is tweemotorige vliegdekskipbruikbare multirolvegvliegtuie gebaseer op die F / A-18 Hornet. Die F / A-18E enkelsitplek en F / A-18F tandemsitplekvariante is groter en meer ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →