★ Free online encyclopedia. Did you know? page 253



                                               

Asiatiese Suid-Afrikaners

Asiatiese Suid-Afrikaners bevat die mense en volke van Asiatiese afkoms wat tans in Suid-Afrika woon. Dit verwys hoofsaaklik na Asiatiese Indiers maar dit is moontlik dat die term ook na die groeiende Chinese bevolking of die klein Iranse-gemeens ...

                                               

Asjkenasiese Jode

Asjkenasiese Jode is n Joodse diasporabevolking wat rondom die einde van die eerste millennium in die Heilige Romeinse Ryk ontstaan het. Die naam is afgelei van Asjkenas, n seun van Gomer, kleinseun van Jafet en agterkleinseun van Noag in Genesis ...

                                               

Asrivier

Die Asrivier is n sytak van die Liebenbergsvleirivier in die oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Sedert 1968 word dit deur die Sol Plaatjedam opgedam by die samevloeiing met die Liebenbergsvlei, net oos van Bethlehem. Dit ontspring sowat 35 km suidoos van ...

                                               

Assegaaibosch-natuurreservaat

Assegaaibosch-natuurreservaat is n historiese landgoed en tans n CapeNature natuurreservaat en wêrelderfenisgebied gelee in die Jonkershoekvallei naby Stellenbosch in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die historiese landgoed is gestig deur D ...

                                               

Asteroseismologie

Asteroseismologie of stellêre seismologie is die wetenskap waarmee die interne struktuur van pulserende sterre bestudeer word. Dit geskied deur die ontleding van die frekwensiespektrum van die ster, wat kenmerkend is van die ster se inwendige eie ...

                                               

Asteroïdegordel

Die asteroïdegordel is a torusvormige streek in die Sonnestelsel, rofweg tussen die wentelbane van Jupiter en Mars. Dit bestaan uit talle soliede, onreelmatig gevormde liggame wat asteroïdes genoem word. Die gordel word ook die hoofasteroïdegorde ...

                                               

Opel Astra

Die Opel Astra is n klein gesinsmotor wat ontwerp en sedert 1991 deur die Duitse motorvervaardiger Opel vervaardig word. Dit dra die embleem Opel Astra in die Verenigde Koninkryk en Buick Excelle XT in China. Die Holden Astra is gestaak in Austra ...

                                               

Athlone-stadion

Die Athlone-stadion is n sportstadion in Athlone, op die Kaapse Vlakte in Kaapstad, Suid-Afrika. Dit word oorwegend vir sokkerwedstryde gebruik en is die tuisveld van Santos Kaapstad. Die stadion is in 1972 gebou en kan 34 000 toeskouers huisves. ...

                                               

Atjehs

Atjehs of Acehnees is n Maleis-Polinesiese taal wat in Suidoos-Asie op die eiland Sumatra van Indonesie asook deur Atjehs-emigrante in die Maleisiese deelstaat Kedah gepraat word. Die taal word tans deur sowat 3.5 miljoen mense gepraat, hoofsaakl ...

                                               

Atleetvoet

Atleetvoet is n bekende velinfeksie wat deur n swam veroorsaak word. Tekens en simptome sluit dikwels jeuk, krake en n rooierigheid in. In seldsame gevalle sal daar blase op die voet verskyn. Atleetvoet kan enige deel van die voet affekteer, maar ...

                                               

Atorvastatien

Atorvastatien, bemark onder die handelsname Lipitor, Aspavor, Lipogen onder andere, is n lid van die medikasieklas bekend as statiene, wat hoofsaaklik gebruik word as n lipied-verlagingsmiddel en vir die voorkoming van gebeure wat verband hou met ...

                                               

Atria

Atria is die helderste ster van die sterrebeeld Suidelike Driehoek. Dit is die een punt van ’n driehoek wat dit vorm saam met die sterre Beta en Gamma Trianguli Australis, waarvan die sterrebeeld se naam afgelei is.

                                               

Atterbury Property Holdings

Atterbury Property Holdings is n eiendomsmaatskappy wat in 1994 in Pretoria deur Louis van der Watt en Francois van Niekerk gestig is. Die hooffokus is op die ontwikkeling van kleinhandelsentrums en handelsgeboue, maar residensiele eiendom word o ...

                                               

Atterburyteater

Die Atterburyteater is n klassieke konsertsaal met 400 sitplekke, gelee op die hoek van Lynnwoodweg en Daventrystraat in die ooste van Pretoria, as deel van die Lynnwood Bridge Retail-ontwikkeling. Die teater is op 18 Mei 2011 geopen met die musi ...

                                               

Audi A1

Die Audi A1 is n ekonomiese superminimotor wat in 2010 by die Geneefse Motorskou deur die Duitse motorvervaardiger Audi bekendgestel is. Die eerste geslag A1 gebruik die Volkswagengroep PQ25 platform. Verkope van die eerste driedeur A1 model het ...

                                               

Audi A3

Die Audi A3 is n kompakte motorvoertuig wat sedert 1996 deur die Duitse motorvervaardiger Audi gebou word. Die eerste twee geslagte A3 is gebaseer op die Volkswagengroep A platform, wat hulle deel met verskeie ander modelle soos die Audi TT, Volk ...

                                               

Audi Le Mans quattro

Die Audi Le Mans quattro was n sportkonsepmotor, wat ontwikkel is deur die Duitse premium motorvervaardiger, Audi, vir voorlegging aan die 2003 Frankfurt Motorskou. Dit was die gevolg van Audi se drie agtereenvolgende oorwinnings by die moeilike ...

                                               

Audi Nuvolari quattro

Die Audi Nuvolari quattro was n konsepmotor geskep deur die Duitse motorvervaardiger Audi. Hierdie voertuig is die eerste keer in 2003 by die Geneefse Motorskou vertoon. Audi het beplan dat dit hul volgende groottoermotor moes word. Dit was die t ...

                                               

Audi S3

Die Audi S3 is n kompakte motorvoertuig wat sedert 1999 deur die Duitse motorvervaardiger Audi gebou word. Audi het die A3-afgeleide S3 blitsbuks in 1999 vrygestel, slegs as n driedeurluikrug. Die inlynviersilinder 20V 1.8 L turbo-petrolenjin kom ...

                                               

Audi Shooting Brake

Die Audi Shooting Brake was n sportkonsepmotor, wat ontwikkel is deur die Duitse premiummotorvervaardiger, Audi, vir bekendstelling aan die 2005 Tokio Motorskou. Dit was n ontwerp van n sportiewe tweedeur kompakte skietkarluikrug.

                                               

Audi TT

Die Audi TT is n klein tweedeur sportmotor wat sedert 1998 bemark word deur Audi, n filiaal in die Volkswagengroep. Dit was aanvanklik gemonteer deur die Audifiliaal Audi Hungaria Motor Kft. in Győr, Hongarye, met bakdele wat gepers en geverf is ...

                                               

August-prys

Die August-prys is n jaarlikse Sweedse literêre prys wat reeds sedert 1989 deur die Sweedse Uitgewers-assosiasie toegeken word.

                                               

Austin Roberts-voëlreservaat

Die Austin Roberts-voelreservaat in Nieuw-Muckleneuk, Pretoria, is vernoem na Austin Roberts, n bekende Suid-Afrikaanse dierkundige en ornitoloog. Roberts is in 1883 in Pretoria gebore en het in Potchefstroom grootgeword as die seun van n predika ...

                                               

Austin-Bergstrom Internasionale Lughawe

Austin–Bergstrom Internasionale Lughawe of ABIA is n internasionale lughawe gelee in Austin, die hoofstad van Texas, in die Verenigde State, en bedien die groter Austin metropolitaanse gebied, die 34 grootste metropolitaanse gebied in die Verenig ...

                                               

Austronesiese volke

Die Austronesiese volke is verskeie etniese groepe in Suidoos-Asie, Oseanie en Oos-Afrika wie se tale behoort tot die Austronesiese taalfamilie. Hulle sluit in boorlinge van Taiwan, die meeste van die etniese groepe van die Filippyne, Maleisie, O ...

                                               

Autodromo Nazionale di Monza

Die Autodromo Nazionale di Monza is n historiese motorsportrenbaan naby die stad Monza, noord van Milaan, in Italie. Dit is in 1922 gebou en is die wêreld se derde doelgeboude motorrenbaan ná die van Brooklands en Indianapolis. Die renbaan is alg ...

                                               

AVN-prys

Die AVN-pryse is rolprentpryse wat deur AVN, ’n Amerikaanse vaktydskrif vir die volwassevideobedryf, geborg en toegeken word om uitmuntendheid te beloon in verskeie aspekte van die skepping en bemarking van pornografiese rolprente. Dit word die " ...

                                               

Awá

Die Awá of Guajá is ’n inheemse volk van Brasilie wat in die oostelike Amasonereenwoud woon. Daar is sowat 350 lede, van wie 60 geen kontak met die buitewêreld het nie. Hulle word as hoogs bedreig beskou weens botsings met houtkappers in hul gebi ...

                                               

Aymara

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Aymara volk. Aymara is naas Quechua en Guaraní die belangrikste inheemse taal van Suid-Amerika wat deur sowat 2.8 miljoen mense in die sentrale Andesstreek van Bolivie, Chili en Per ...

                                               

Azerbeidjanse Grand Prix

Die Azerbeidjanse Grand Prix is n Formule Een motorwedren wat vir die eerste keer op die kalender ingesluit is in 2017. Dit is op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan, op 25 Junie gehou. Die eerste Formule Eenwedren by d ...

                                               

B1-hoofweg (Namibië)

Die B1-hoofweg is een van die belangrikste paaie in Namibie, wat deur die middel van die land in n noord-suid rigting beweeg. Dit verbind Noordoewer op die grens tussen Suid-Afrika en Namibie met Oshikango in die noorde op die Angolese grens. Bel ...

                                               

Baalsamin

Baalsamin, Baal Sjamin of Baäl Sjamin, letterlik "god van die hemel", is ’n Semitiese godheid en ’n titel wat aan verskeie gode toegeken is, veral in Kanaän / Fenisie en Sirie. Die titel is meestal gebruik vir Hadad, wat dikwels ook net Baäl geno ...

                                               

Baard

’n Baard is hare wat op die ken, bolip, wange en nek van die mens en sommige diere groei. By mense is dit gewoonlik net tienerseuns en volwasse mans wat baarde kan groei. Sommige vroue kan egter ook ’n baard ontwikkel. Wanneer onderskei word tuss ...

                                               

Baarle

Die dorp Baarle bestaan wettig uit twee dorpe - die Nederlandse dorp Baarle-Nassau en die Belgiese dorp Baarle-Hertog. Die platteland rondom die dorp lê in Nederland. Die stad Baarle-Hertog bestaan uit 16 enklawe van Belgiese grondgebied binne-in ...

                                               

BAE Systems Hawk

Die BAE Systems Hawk is n Britse enkelmotorige, straleraangedrewe gevorderde opleidingsvliegtuig. Dit het die eerste keer op Dunsfold, Surrey, in 1974, as die Hawker Siddeley Hawk gevlieg, en daarna deur sy opvolgermaatskappye, British Aerospace ...

                                               

Bagdad Café

Bagdad Café is ’n Duitse rolprent van 1987 wat deur Percy Adlon geregisseer is. Dit is ’n komedie wat by ’n afgelee vulstasie, padkafee en motel in die Mojave-woestyn in Kalifornie afspeel. Dit handel oor twee vroue wat kort tevore van hul mans v ...

                                               

Bailu

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Bailu Chinees: 白露, pinyin: báilù of hakuro Japannees: 白露 is die 15de sontermyn en die tyd wanneer dou op die grond gesien kan word. Dit begin wanneer die son die lu ...

                                               

Bambino

Die Bambino is ’n katras wat ’n kruising is tussen die sfinkskat en die Munchkin. Die eerste Bambino-werpsel is in 2005 deur The International Cat Association TICA geregistreer as ’n eksperimentele ras. Die woord bambino is Italiaans vir kind of ...

                                               

Bandjarees

Bandjarees is n Maleis-Polinesiese taal wat in Suidoos-Asie op die eiland Borneo in die Suid-Kalimantan-provinsie van Indonesie gepraat word. Die taal word tans deur sowat 3.5 miljoen mense gepraat, hoofsaaklik Bandjarese. Bandjarees is verwant a ...

                                               

Bantoevolke

Bantoevolke is ’n algemene term vir 300 tot 600 verskillende etniese groepe in Afrika wat van Kameroen tot Suid-Afrika voorkom. Hierdie groepe deel ’n taalfamilie en in baie gevalle dieselfde gebruike. Daar is sowat 650 Bantoetale. Sprekers van d ...

                                               

Baphuon

Die Baphuon is ’n tempel uit die Khmer-ryk in Angkor, Kambodja. Dit is in Angkor Thom, noordwes van die Bayon, gelee. Die tempel is in die middel 11de eeu gebou en is ’n tempelberg met drie vlakke wat as ’n staatstempel vir koning Udayadityavarma ...

                                               

Baray

’n Baray is ’n soort reservoir wat ’n algemene element in die argitektuur van die Khmer-ryk van Suidoos-Asie was. Die grootstes hiervan is die Oos- en Wes-Baray in die Angkor-gebied. Albei is reghoekig, loop van oos na wes en is sowat 7 1 ⁄ 2 x 2 ...

                                               

Barbertonmyn, Zimbabwe

Barberton is n myn in Zimbabwe. Barberton is gelee in die provinsie Matabeleland-Noordprovinsie, in die sentrale deel van die land, 300 km suid van Harare, die hoofstad. Barbertonmyn lê op n hoogte van 1 307 meter bo seespieel. Die grond rondom B ...

                                               

Barcelona-Catalunya-renbaan

Die Barcelona-Catalunya-renbaan is n motorsportrenbaan in Montmeló, Barcelona, Katalonie, Spanje. Die baan is sedert 1991 die tuiste van die jaarlikse Formule Een Spaanse Grand Prix. Met n lang pylvak en n verskeidenheid draaie, is die Circuit de ...

                                               

Bargello Nasionale Museum

Die Bargello, ook bekend as die Palazzo del Bargello, Museo Nazionale del Bargello, of Palazzo del Popolo, was voorheen polisiebarakke en n tronk, maar is nou ingerig as n kunsmuseum. Die Bargello is gelee in Florence, Italie.

                                               

Barnard 68

Barnard 68 is ’n molekulêre wolk, donker of Bok-newel in die rigting van die suidelike sterrebeeld Slangdraer. Dit is binne 400 ligjare van ons sterrestelsel af, so naby dat nie ’n enkele ster tussen die newel en die Aarde gesien kan word nie. Di ...

                                               

Barnard se Lus

Barnard se Lus is ’n emissienewel in die sterrebeeld Jagter. Dit is deel van die Orion- Molekulêre Wolkkompleks, wat ook die donker Perdekopnewel en die helder Orion-newel bevat. Die lus is in die vorm van ’n groot boog wat min op meer voor die O ...

                                               

Barnard se Ster

Barnard se Ster, ook soms bekend as Barnard se Drosterster, is ’n rooi dwergster met ’n lae massa sowat ses ligjare van die Aarde in die sterrebeeld Slangdraer. Dit is die vierde naaste ster aan die son ná die drie sterre van die Alpha Centauri-s ...

                                               

Basmala

Die Basmala, ook Bismillah is die naam van die Islamitiese spreuk b-ismi-llāhi r-rahmāni r-rahīmi بِسْمِ اللهِ الرَّحْمٰنِ الرَّحِيْمِ "In die naam van Allah, die Barmhartige, die Genadige". Die spreuk word deur Moslems in verskeie kontekste gebr ...

                                               

Baviaanskloof-wildernisgebied

Die Baviaanskloof-wildernisgebied is gelee in die Oos-Kaap en is 288 087 hektaar groot. Dit sluit die Baviaanskloof, Groendal- en Formosa-natuurreservate in. Die gebied is meer bekend vir sy ongelooflike natuurskoon as die fauna en flora. Die are ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →