★ Free online encyclopedia. Did you know? page 252



                                               

Mercedes-Benz W120/W121

Die Mercedes-Benz W120 was n Inlynviersilinder sedan wat in 1953 deur Mercedes-Benz vrygestel is. Dit is aanvanklik aangedryf deur die maatskappy se bestaande M136-enjin van 1.8 liter, en is as die Mercedes-Benz 180 verkoop tot in 1962. Die Merce ...

                                               

Mercedes-Benz W123

Die Mercedes-Benz W123 is n reeks middelslagmotors wat van November 1975 tot Januarie 1986 deur die Duitse vervaardiger Mercedes-Benz vervaardig is. Die W123-modelle oortref hul voorganger, die Mercedes-Benz W114 / W115-modelle, as die suksesvols ...

                                               

Mercedes-Benz W136

Die Mercedes-Benz W136 was Mercedes-Benz se reeks Inlynviersilinder-motors in die middel van die 1930s tot die vyftigerjare op die mark was. Die model 170 V het in Februarie 1936 sy openbare debuut gemaak as opvolger van die W15 Typ 170. Tusssen ...

                                               

Mercedes-Benz W15

Die Mercedes-Benz W15 is n motor wat van 1931 tot 1936 deur Mercedes-Benz vervaardig is. Dit word vandag beskou as n mediumgrootte gesinsmotor. Dit het die onderstel-benaming W15 gekry en is verkoop as die Typ 170 in vierdeur "Limousine" en Cabri ...

                                               

Mercedes-Benz W201

Die Mercedes-Benz W201 was die eerste kompakte uitvoerende motor wat deur die Duitse motorvervaardiger Mercedes-Benz vervaardig is. Dit is in 1982 bekendgestel, en is in die groottekategorie onder die Mercedes-Benz W123 / W124-modelle geplaas en ...

                                               

Mizrachi-Jode

Mizrachi-Jode, ook bekend as Edot HaMizrach HaMizrah), Bene HaMizrah, of Oosterse Jode, is afstammelinge van plaaslike Joodse gemeenskappe in die Midde-Ooste van Bybelse tye tot in die moderne era. Hulle sluit afstammelinge van Babiloniese Jode e ...

                                               

Olimpiese gode

Die Olimpiese gode, ook bekend as die Twaalf Olimpiers of die Dodekateon is die belangrikste twaalf gode van die panteon in die Griekse mitologie wat bo-op die berg Olimpus gewoon het. Die eerste antieke verwysing na godsdienstige seremonies vir ...

                                               

Pirrool

Pirrool is n heterosikliese aromatiese verbinding met die chemiese formule C 4 H 5 N. Dit is n kleurlose vlugtige vloeistof met n neutagtige reuk wat maklik verduister na blootstelling aan lug. Gesubstitueerde afgeleides word ook Pirrools genoem, ...

                                               

Porsche 718 Boxster en Cayman

Die Porsche 718 is die vierde geslag Boxster / Cayman wat deur Porsche vervaardig is. Met die oorskakeling na n nuwe turbo-aangejaagde platvierenjin is die bemarkingsnaam van die modelle verander na Porsche 718, ter ere van die renmotor wat die T ...

                                               

Renault R-Tipe-enjin

Die Renault R-Type is n Inlynviersilinder dieselenjin wat vanaf 2011 vervaardig word. Dit vervang die 1.9 dCi- enjin in Renault se reeks en vervang die 2.0 dCi in die Nissan Qashqai. Toe die enjin van stapel gestuur is, het dit 96 kW gelewer, maa ...

                                               

Secure Digital

Secure Digital is n nie-vlugtige geheuekaartformaat wat ontwikkel is deur die SD-kaartvereniging om in draagbare toestelle te gebruik. Die standaard is in Augustus 1999 ingestel deur die gesamentlike pogings van SanDisk, Panasonic Matsushita Elec ...

                                               

Sentinelese

Die Sentinelese is die inheemse volk van Noord-Sentineleiland in die Andaman-eilande van Indie. Hulle beveg enige kontak met die buitewêreld en is ’n geïsoleerde volk, hoewel daar al beperkte kontak met hulle was. Die bevolking word geraam op 15 ...

                                               

Sindelfingen

Sindelfingen is n klein Suid-Duitse stad in Baden-Württemberg. Dit is ongeveer 15 km suidwes van Stuttgart aan die bolope van die Schwipperivier gelee, en is die tuiste van die motorvervaardiger Daimler AG se grootste monteeraanleg ter wêreld. Di ...

                                               

SoundCloud

SoundCloud is n aanlynklankverspreidingsplatform wat in Berlyn, Duitsland gebaseer is en wat gebruikers in staat stel om klank op te laai, op te neem, te bemark, en te deel. SoundCloud is in Augustus 2007 deur Alexander Ljung en Eric Wahlforss ge ...

                                               

Staatskapelle Dresden

Die Staatskapelle Dresden is n Duitse orkes wat gebaseer is in Dresden, die hoofstad van die Duitse deelstaat Sakse. Die orkes was in 1548 gestig deur Maurice, keurvors van Sakse, en is een van die wêreld se oudste en mees formidabele orkeste. Sy ...

                                               

Suid-Afrikaanse Koronavirus-variant

Die Suid-Afrikaanse Koronavirus-variant, ook bekend as 501Y.V2-variant, 20H / 501Y.V2, en die B.1.351-afstamming is n variant van EARS-KoV-2, die virus wat Koronavirussiekte-2019 veroorsaak. Dit is een van verskeie EARS-KoV-2-variante wat van bes ...

                                               

Svalbard

Svalbard is ’n argipel in die Noordpoolstreek wat die mees noordelike deel van Noorwee vorm. Dit lê ongeveer 650 km noord van die Europese vasteland, halfpad tussen Noorwee op die vasteland en die Noordpool. Die eilandgroep lê tussen 74° en 81° n ...

                                               

Volkswagen Crafter

Die Volkswagen Crafter, wat in 2006 bekendgestel is die grootste bestelbus van 3 tot 5 ton wat deur die Duitse motorvervaardiger Volkswagen Commercial Vehicles vervaardig en bemark word. Die Crafter het die Volkswagen LT- naamplaatjie wat in 1975 ...

                                               

Volkswagen Tipe 4

Die Volkswagen Tipe 4 is n mediumgroot gesinsmotor vervaardig en bemark deur Volkswagen van Duitsland van 1968-1974 in tweedeur en vierdeur-sedan sowel as tweedeur-stasiewa bakwerkstyle. Tipe 4 is in twee generasies ontwikkel, die reeks 411 en 41 ...

                                               

Volkswagen up!

Die Volkswagen up! is n stadsmotor, deel van die Volkswagengroep se "Nuwe Klein Familiereeks" modelle, onthul by die Frankfurt Motorskou in 2011. Produksie van die up! het in Desember 2011 by Volkswagen se Bratislava-aanleg in Bratislava, Slowaky ...

                                               

Vrye sagteware

Vrye sagteware verwys na sagteware wat vry is eerder as dat dit gratis of verniet is. Die gebruiker het die vryheid om die sagteware te gebruik, te kopieer, te versprei, te bestudeer, te verander of te verbeter. Die reg om n rekenaarprogram te st ...

                                               

Weense worsie

’n Weense worsie is ’n soort worsie wat tradisioneel van vark- en beesvleis gemaak word. Dit word in Oostenryk nie eintlik Weense worsies genoem nie, maar eerder Frankfurter Würstchen. Die bestanddele, grootte en bereiding van Weense worsies vers ...

                                               

(181708) 1993 FW

1993 FW is die tweede trans-Neptunus-voorwerp wat ontdek is ná Pluto en Charon, die eerste is 15760 Albion. Dit is in 1993 deur David C. Jewitt en Jane X. Luu ontdek by die Mauna Kea-sterrewag in Hawaii. Mike Brown lys dit as ’n moontlike dwergpl ...

                                               

(225088) 2007 OR10

2007 OR 10 is ’n groot voorwerp in die verstrooide skyf. Dit is die derde grootste bekende voorwerp in die Sonnestelsel wat verder van die Son is as Neptunus en die grootste een sonder ’n naam. Volgens die jongste ramings in Mei 2016 is dit effen ...

                                               

(307261) 2002 MS4

2002 MS 4 is ’n groot klassieke Kuipergordelvoorwerp. Dit is die naasgrootste bekende voorwerp in die Sonnestelsel sonder ’n naam, naas 2007 OR 10. Dit is in 2002 deur Chad Trujillo en Michael Brown ontdek. Op Brown se webtuiste word dit gelys as ...

                                               

(528219) 2008 KV42

2008 KV 42 is die eerste Trans-Neptunus-voorwerp met ’n retrograde wentelbaan wat ontdek is. Sy helling van 103° en sy retrograde beweging dui daarop dat dit die vermiste skakel is tussen sy bron in die Hills-wolk en Halley-tipe komete. Dit is du ...

                                               

(55638) 2002 VE95

2002 VE 95 is ’n trans-Neptunus-voorwerp met ’n absolute magnitude van 5.7. Dit is ’n plutino met ’n baanresonansie van 2:3 met Neptunus.

                                               

10 Hygiea

Hygiea is ’n groot asteroïde in die asteroïdegordel. Met ’n deursnee van 434 km en ’n massa wat geraam word op 2.9% van die totale massa van die gordel, is dit die vierde grootste asteroïde in die Sonnestelsel wat volume én massa betref. In sommi ...

                                               

10de Oscar-toekenningsaand

Die 10de Oscar-toekenningsaand is op 10 Maart 1938 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1937. Dit sou oorspronklik op 3 Maart gehou word, maar is uitgestel weens oorstromings in Los Ange ...

                                               

120347 Salacia

120347 Salacia, met die voorlopige naam 2004 SB 60, is ’n trans-Neptunus-voorwerp in die Kuipergordel, met ’n deursnee van sowat 850 km en byna vir seker ’n dwergplaneet. Sy huidige afstand van die Son is sowat 44.2 AE en sy skynbare magnitude so ...

                                               

12de Oscar-toekenningsaand

Die 12de Oscar-toekenningsaand is op 29 Februarie 1940 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1939. Bob Hope was vir die eerste keer die aanbieder. Gone with the Wind het die meeste benoem ...

                                               

1374

Die jaar 1374 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

13de Oscar-toekenningsaand

Die 13de Oscar-toekenningsaand is op 27 Februarie 1941 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1940. Dit is die eerste jaar dat koeverte gebruik is om die name van die wenners geheim te hou ...

                                               

14de Oscar-toekenningsaand

Die 14de Oscar-toekenningsaand is op 26 Februarie 1942 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1941. Agterna beskou was die seremonie bekend daarvoor dat Citizen Kane nie die Oscar as beste ...

                                               

15760 Albion

15760 Albion, met die voorlopige naam 1992 QB 1, was die eerste trans-Neptunus-voorwerp wat ontdek is ná Pluto en Charon. Dit is in 1992 ontdek deur David C. Jewitt en Jane X. Luu by die Mauna Kea-sterrewag in Hawaii. Nadat hulle dit ontdek het h ...

                                               

15de Oscar-toekenningsaand

Die 15de Oscar-toekenningsaand is op 4 Maart 1943 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1942. Mrs. Miniver het die Oscar vir beste rolprent gewen. Dit het ook die meeste benoemings gehad ...

                                               

16 Psyche

16 Psyche is een van die 10 asteroïdes in die asteroïdegordel met die grootste massa. Dit het ’n deursnee van meer as 200 km en bevat net minder as 1% van die massa van die hele asteroïdegordel. Dit is vermoedelik die ontblote ysterkern van ’n pr ...

                                               

16de Oscar-toekenningsaand

Die 16de Oscar-toekenningsaand is op 2 Maart 1944 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1943. Die meer teatrale aanbieding het dit die voorloper gemaak van hedendaagse Oscar-aande. Die an ...

                                               

17 Desember

1652 – Jan van Riebeeck ontdek die komeet C / 1652 Y1. 1944 – Tweede Wêreldoorlog: Malmedy-menseslagting: Waffen-SS troepe vuur met masjiengewere op omtrent 150 ongewapende krygsgevangenes naby Malmedy, Belgie. 283 – Pous Gajus volg Pous Eutichia ...

                                               

17473 Freddiemercury

17473 Freddiemercury is ’n helder asteroïde van sowat 3.4 km breed in die binneste deel van die Asteroïdegordel. Dit is op 21 Maart 1991 by die ESO se La Silla-sterrewag in Noord-Chili ontdek deur die Belgiese sterrekundige Henri Debehogne. Die a ...

                                               

17de Oscar-toekenningsaand

Die 17de Oscar-toekenningsaand is op 15 Maart 1945 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1944. Dit was die eerste keer dat die seremonie landwyd oor ABC Radio uitgesaai ...

                                               

18 Desember

1389 – Pous Bonifatius IX bevorder Cosimo de Migliorati later Pous Innocentius VII tot kardinaal-priester van Santa Croce in Gerusalemme. 1585 – Pous Sixtus V stel agt nuwe kardinale aan waaronder Ippolito Aldobrandini later Pous Clemens VIII. 17 ...

                                               

18de Oscar-toekenningsaand

Die 18de Oscar-toekenningsaand is op 7 Maart 1946 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1945. Dit was die eerste Oscar-aand ná die Tweede Wêreldoorlog en dit was dus ’n ...

                                               

1965 Suid-Afrikaanse Grand Prix

Die 1965 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op Vrydag, 1 Januarie 1965 op die Prins George-renbaan in Oos-Londen, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die 1965 kampioenskapseisoen en is deur Jim Clark in sy Lotus-Climax gewen.

                                               

19de Oscar-toekenningsaand

Die 19de Oscar-toekenningsaand is op 13 Maart 1947 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1946. Op die seremonie is die neiging van die laat 1940s voortgesit om rolprent ...

                                               

1I/Oumuamua

1I / Oumuamua, voorheen bekend as A / 2017 U1, is sover bekend die eerste interstellêre voorwerp wat deur die Sonnestelsel beweeg het. Dit is op 19 Oktober 2017 deur die Kanadese sterrekundige Robert Weryk ontdek met die Pan-STARRS-teleskoop in H ...

                                               

1ste Oscar-toekenningsaand

Die 1ste Oscar-toekenningsaand deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences is op 16 Mei 1929 gehou om die beste rolprente van 1927 en 1928 aan te wys. Dit is gehou met ’n privaat aandete in die Hollywood Roosevelt Hotel in Los Angeles, K ...

                                               

20000 Varuna

20000 Varuna, met die voorlopige naam 2000 WR 106, is ’n groot voorwerp in die klassieke Kuipergordel. Dit is moontlik ’n dwergplaneet en het ’n langwerpige vorm vanwee sy vinnige rotasie. Dit is in 2000 deur Spacewatch ontdek en is na die Hindoe ...

                                               

2010 TK7

2010 TK 7 is die eerste Aarde-trojaan wat ontdek is, die asteroïde lê voor die Aarde in sy wentelbaan om die Son. Trojane kan die beste beskryf word as ’n voorwerp by ’n Lagrange-punt 60 grade voor of agter ’n groot wentelende liggaam, in ’n soor ...

                                               

2011

Die jaar 2011 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 21ste eeu n.C en die 2de jaar van die dekade 2010’s. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae ge ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →