★ Free online encyclopedia. Did you know? page 251



                                               

90ste Oscar-toekenningsaand

Die 90ste Oscar-toekenningsaand is op 4 Maart 2018 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2017. Die komediant Jimmy Kimmel was vir die tw ...

                                               

91ste Oscar-toekenningsaand

Die 91ste Oscar-toekenningsaand is op 24 Februarie 2019 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om met Oscars, ook bekend as Academy Awards, erkenning te gee aan die rolprente van ...

                                               

93ste Oscar-toekenningsaand

Die 93ste Oscar-toekenningsaand is deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Union Station en die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om met Oscars, ook bekend as Academy Awards, erkenning te gee aan die rolprente van 2020 ...

                                               

Aanspraakmakers op die troon van Rusland

Die keiserdom van Rusland is in 1917, ’n paar maande ná die Februarie-rewolusie, afgeskaf toe tsaar Nikolaas II gedwing is om te abdikeer. Die vraag wie die huidige aanspraakmaker op die hoofskap van die Huis van Romanof is debatteerbaar.

                                               

Aap (astrologie)

Die Aap is die negende dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Aap word verbind met die Aardse taksimbool 申.

                                               

Aardmassa

Aardmassa is die massaeenheid wat gelyk is aan die massa van die Aarde. 1 M ⊕ = 5.9722 × 10 24 kg. Die eenheid word dikwels gebruik om ander ruimteliggame se massa uit te druk. 1 M ⊕ is ook gelyk aan: 0.0105 Saturnus-massa Saturnus het 95.16 aard ...

                                               

Aardplaneet

’n Aardplaneet is ’n planeet wat hoofsaaklik uit silikaatrotse of -metale bestaan. In die Sonnestelsel is die vier binneplanete aardplanete: Mercurius, Venus, Aarde en Mars. Hulle lê almal tussen die Son en die asteroïdegordel. Die planete word s ...

                                               

Abell 2218

Abell 2218 is ’n swerm sterrestelsels meer as 2 miljard ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Draak. Dit dien as ’n kragtige gravitasielens: Dit vergroot en verwring alle sterrestelsels agter die kern van die swerm in lang boe. Dié stelsels ...

                                               

Abell-katalogus

                                               

Aberdeen, Oos-Kaap

Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir ander gebruike, sien Aberdeen dubbelsinnig. Aberdeen is n dorp in die Kamdeboo aan die voet van die Kamdeboo-berge, Suid-Afrika. Die N9 nasionale pad gaan langs die dorp verby.

                                               

Abraham in Islam

Ibrahim, bekend as Abraham in die Hebreeuse Bybel, word in Islam erken as ’n profeet en boodskapper van Allah. Die Koran hou Abraham voor as ’n "voorbeeld van deug: gehoorsaam aan Allah, opreg, nie een van die heidene nie". In hierdie sin word Ab ...

                                               

Acrux

Alpha Crucis is ’n sterregroep sowat 321 ligjare van die Son af in die sterrebeeld en asterisme Suiderkruis. Met ’n gesamentlike skynbare magnitude van 0.76 is dit die helderste ster in die Suiderkruis en die 13de helderste ster in die naglug. Di ...

                                               

Adi Parashakti

Adi Parashakti is ’n term wat beteken oerenergie of oerkrag en dui op die opperste godin of goddelike moeder in Hindoeïsme. Daar word ook na die godin verwys as "Parama Shakti", "Adi Shakti", "Mahashakti" of net "Shakti". Shaktas glo Adi Parashak ...

                                               

Adidas Jabulani

Die Jabulani was die amptelike sokkerbal vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. Die Jabulani is op 4 Desember 2009 in Kaapstad bekendgestel. Die bal is deur die Loughborough Universiteit in die Verenigde Koninkryk ontwerp en deur Adidas ...

                                               

Adolfo Suárez Madrid–Barajas Lughawe

Die Adolfo Suárez Madrid-Barajas Lughawe is die belangrikste internasionale lughawe wat Madrid in Spanje bedien. Byna 49 miljoen passasiers het in 2010 / 11 deur Madrid-Barajas beweeg, wat dit die land se grootste en besigste lughawe maak, en in ...

                                               

Afrikaners is plesierig

Afrikaners is plesierig is ’n bekende Afrikaanse volksliedjie. Dit word ook in ander tale gesing, onder meer as "Die Zigeuner / Tiroler Sind Lustig" in Duits.

                                               

Air Namibia

Air Namibia is die vlagdraer en nasionale lugredery van Namibie. Dit is in 1947 gestig as "South West Air Transport" deur die Suid-Afrikaanse regering, wat namens die VN na die Tweede Wêreldoorlog n mandaat oor Namibie verkry het. In 1959 is die ...

                                               

Airbus A320

Die Airbus A320-familie bestaan uit kort- tot mediumreeks smalromp, kommersiele passasiersvliegtuie vervaardig deur Airbus. Die familie sluit die A318, A319, A320 en A321, asook die ACP besigheidstraler in. Die A320s word ook genoem A320ceo na di ...

                                               

Airbus A320neo-familie

Die Airbus A320neo-familie is n ontwikkeling van die A320-familie van smalromp-straalvliegtuie wat deur Airbus vervaardig word. Die eerste vlug is op 25 Desember 2014 onderneem en op 25 Januarie 2016 deur Lufthansa in diens gestel. Die CFM Intern ...

                                               

Airbus A350 XWB

Die Airbus A350 XWB is n familie van langreik, twee-enjin wyerompstralervliegtuie wat ontwikkel en gebou word deur die Europese vliegtuigvervaardiger Airbus. Die A350 is die eerste Airbus waarvan beide die romp- en vlerkstrukture hoofsaaklik van ...

                                               

Al-Masdjid al-Haram

Al-Masdjid al-Haram, ook genoem die Groot Moskee, is die grootste moskee in die wêreld en omring Islam se heiligste plek, die Kaäba. Dit is in die stad Mekka, Saoedi-Arabie, gelee. Moslems kyk in die kiebla tydens hul salaah. Een van die Vyf Pila ...

                                               

Alabandiet

Alabandiet is n taamlik seldsame mineraal met chemiese formule MnS. Dit het n halietstruktuur en behoort tot die galenietgroep Dit word in epitermale laetemperatuur sulfiedare in mangaanneerslae aangetref. In meteoriete is dit seldsaam. In Suid-A ...

                                               

Aldan

Die Aldan is ná die Wiljoei die tweede grootste sytak van die Lena in Siberie. Dié rivier, met n lengte van 2 273 km, ontspring in die Stanowoj-bergreeks naby Nerjoengri, Jakoetie, net noord van die Amoer-oblast. Aansluitend vloei dié rivier in n ...

                                               

Aldebaran

Aldebaran is ’n rooireusester sowat 65 ligjare van die Son af in die sterrebeeld Bul. Dit is die helderste ster in die sterrebeeld en gewoonlik die 14de helderste ster in die naglug, hoewel sy helderheid langsamerhand wissel tussen magnitude 0.75 ...

                                               

Aldose

n Aldose is n monosakkaried waar die koolstofketting n karbonielgroep op die eerste koolstofatoom het, en dus n aldehied is. Hidroksielgroepe is soos by alle koolhidrate gekoppel aan al die ander koolstofatome. Aldoses kan onderskei word van keto ...

                                               

Alfa Romeo 159

Die Alfa Romeo 159 is tydens n motorskou in Genève in 2005 bekend gestel as n vervanging vir sy voorganger, die Alfa Romeo 156. Die 159 is n kompakte uitvoerende motor wat tussen 2005 en 2011 deur die Italiaanse vervaardiger Alfa Romeo vervaardig ...

                                               

Alfa Romeo Alfa 6

Die Alfa Romeo Alfa 6 is n luukse uitvoerende motor wat van 1979 tot 1986 deur die Italiaanse vervaardiger Alfa Romeo gebou is. Sy naam verwys na die ses silinders van die Alfa Romeo V6, wat sy eerste verskyning in hierdie motor gemaak het. Met s ...

                                               

Alfa Romeo Alfasud

Die Alfa Romeo Alfasud is n klein gesinsmotor wat van 1971 – 1989 vervaardig is deur Industria Napoletana Construzioni Autoveicoli Alfa Romeo-Alfasud SpA in Italie. Die maatskappy was gebaseer in die arm suidelike streek van Italie as deel van di ...

                                               

Alfa Romeo Brera

Die Alfa Romeo Brera en die Alfa Romeo Spider is twee sportmotors wat tussen 2005-2010 deur Alfa Romeo vervaardig is. Die Brera is n 2+2 koepee en die Spider n roadster. Beide modelle is deur Pininfarina gebou.

                                               

Alfa Romeo Giulia

Die Alfa Romeo Giulia is n sportsedan wat deur die Italiaanse motorvervaardiger Alfa Romeo vervaardig is vanaf 1962 tot 1978. Alfa Romeo was een van die eerste vervaardigers om n kragtige enjin in n liggewigmotor te pas vir hoofstroomproduksie. D ...

                                               

Alfa Romeo Giulietta (750/101)

Vir ander Alfa Romeo-modelle met dieselfde naam, sien Alfa Romeo Giulietta. Die Alfa Romeo Giulietta was n gesinsmotor wat van 1954 tot 1965 deur die Italiaanse motorvervaardiger Alfa Romeo vervaardig is. Dit was Alfa Romeo se eerste suksesvolle ...

                                               

Alfa Romeo Giulietta (940)

Vir ander Alfa Romeo-modelle met dieselfde naam, sien Alfa Romeo Giulietta. Die Alfa Romeo Giulietta is n klein gesinsmotor wat deur die Italiaanse motorvervaardiger Alfa Romeo vervaardig word. Giuliettaproduksie begin teen die einde van 2009 en ...

                                               

Alfa Romeo MiTo

Die Alfa Romeo MiTo is n driedeur luukse supermini wat amptelik bekendgestel is op 19 Junie 2008 te Castello Sforzesco in Milaan, Italie met n internasionale bekendstelling by die Britse motorskou in 2008. Die motor was beskikbaar in al Alfa se b ...

                                               

Alfa Romeo Spider

Die Alfa Romeo Spider is n roadster wat deur die Italiaanse vervaardiger Alfa Romeo vervaardig is van 1966-1993 - met n klein loop van 1994-modelle vir die Noord-Amerikaanse mark. Die Spider het vir byna drie dekades in produksie gebly met slegs ...

                                               

Alfa Romeo Sprint

Die Alfa Romeo Alfasud Sprint is n bokser-enjinkoepee wat deur die Italiaanse vervaardiger Alfa Romeo van 1976-1989 gebou is, en gebaseer op die Alfa Romeo Alfasud. Daar is 116 552 eenhede van die Alfasud Sprint en Sprint in totaal gebou. Die Spr ...

                                               

Alfastraling

Alfastraling is een van die drie belangrikste soorte straling wat deur radioaktiwiteit vrygestel word. In teenstelling tot gammastraling, wat neutrale fotone betref en betastraling wat gewoonlik uit negatief gelaaide elektrone bestaan is alfastra ...

                                               

Alinta

Alinta is n Australiese maatskappy wat betrokke is by energie infrastruktuur. Dit het gegroei van n klein, Wes-Australies gebaseerde gasverspreider en -handelaar tot die grootste energie infrastruktuur maatskappy in Australie. Die maatskappy is b ...

                                               

Alioth

Alioth is die helderste ster in die sterrebeeld Groot Beer, al het dit die Bayer-aanwysing epsilon. Met ’n skynbare magnitude van 1.77 is dit die 32ste helderste ster in die naglug. Dit is die ster in die stert van die Groot Beer die naaste aan s ...

                                               

Aliwal-Noord-lughawe

Aliwal-Noord-lughawe is n baie klein lughawe in Aliwal-Noord, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die lughawe beskik oor drie ongeteerde aanloopbane, n teerparkeerblad een loods hanger. Dit word meestal op naweke gebruik deur amateurvlieeniers wat met hul een ...

                                               

Alnair

Alnair is ’n ster in die suidelike sterrebeeld Kraanvoel. Met ’n skynbare magnitude van 1.7 is dit die helderste ster in die sterrebeeld een van die helderste sterre aan die naghemel. Dit is ’n B-tipe hoofreeksster sowat 101 ligjare van die Son af.

                                               

Alnilam

Alnilam, ook bekend as Epsilon Orionis en 46 Orionis, is ’n groot blou superreus sowat 2 000 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Jagter. Dit is na raming 275 000 tot 537 000 keer so helder soos die Son, en sy massa is omtrent 34 keer dié ...

                                               

Alpha Andromedae

Alpha Andromedae, ook genoem Alpheratz, is 97 ligjare van die Son af gelee en is die helderste ster in die sterrebeeld Andromeda. Dit lê net noordoos van die sterrebeeld Vlieende Perd en is die noordoostelike ster van die Groot Vierkant van Pegas ...

                                               

Alpha Centauri

Alpha Centauri is die helderste ster in die suidelike sterrebeeld Sentour en bevind hom tans in die G-wolk. Hoewel dit met die blote oog soos ’n enkele voorwerp lyk, is Alpha Centauri eintlik ’n dubbelster, Alpha Centauri AB of α Cen AB. Sy gesam ...

                                               

Alpha Delphini

α Delphini is ’n spektroskopiese dubbelster. Die komponente word Aa amptelik bekend as Sualocin en Ab genoem, of soms A en G. Hulle is 0.2 boogsekondes van mekaar af en wentel elke 17 jaar om mekaar. Verder is daar vyf dowwe sterre wat in katalog ...

                                               

Alpha Fornacis

Alpha Fornacis is ’n dubbelster in die suidelike sterrebeeld Oond en die helderste ligpunt in die sterrebeeld, dit is die enigste ster met ’n skynbare magnitude van hoer as 4. Dit is sowat 46 ligjare van die Son af. Die twee komponente is bekend ...

                                               

Alpha Librae

Alpha Librae is ’n dubbelster en ondanks die "alpha" in sy naam die tweede helderste ster in die sterrebeeld Weegskaal. Die twee komponente word α¹ Librae en α² Librae genoem. Die stelsel se tradisionele naam is Zubenelgenubi, hoewel die Internas ...

                                               

Alpha Lyncis

Alpha Lyncis is die helderste ster in die noordelike sterrebeeld Rooikat, met ’n skynbare magnitude van 3.13. Dit is ongewoon in die sin dat dit die enigste ster in die sterrebeeld met ’n Bayer-naam is. Volgens parallaksmetings is dit sowat 203 l ...

                                               

Alpha Mensae

Alpha Mensae is die helderste ster in die sterrebeeld Tafel. Met ’n skynbare magnitude van 5.09 is dit die dofste luside aan die naghemel. Vanwee sy deklinasie is dit die beste te sien in die Suidelike Halfrond, maar dit is ook net noord van die ...

                                               

Alpha Ophiuchi

Alpha Ophiuchi, ook bekend as Rasalhague, is ’n dubbelster en die helderste ster in die sterrebeeld Slangdraer.

                                               

Alpha Tucanae

Alpha Tucanae is ’n dubbelster in die suidelike sirkumpolêre sterrebeeld Toekan. Met ’n skynbare magnitude van 2.86 is dit die helderste ster in die sterrebeeld en kan dit in die Suidelike Halfrond met die blote oog gesien word. Volgens parallaks ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →