★ Free online encyclopedia. Did you know? page 250



                                               

Leslie Rubin

Leslie Rubin was n Suid-Afrikaanse senator en in 1953 een van die stigterslede van die Liberale Party, toe vooraanstaande lede van die Verenigde Party die party verlaat het uit protes teen die party se gebrekkige visie ten opsigte van n rassebele ...

                                               

Runderivier

Die rivier ontspring net suid van Gweru aan die suidelike kant van die Chironde-bergreeks in die Middellande op n hoogte van n 1460 m bo seespieel. Daarna vloei dit suidoos deur die streke rondom Shurugwi en Zvishavane en nadat dit n 1200 m aan h ...

                                               

Russian River (Kalifornië)

Die Russian River is n rivier in die Amerikaanse deelstaat Kalifornie wat suidwaarts vloei en n gebied met n oppervlakte van 1 485 vierkante myl in die administratiewe distrikte Sonoma County en Mendocino County dreineer. Met n gemiddelde afloop ...

                                               

Winnie Rust

Winnie Rust was ’n Suid-Afrikaanse skrywer. Sy was 77 jaar oud ten tyde van haar moord en het toe reeds meer as 60 jaar op Wellington gewoon. Met die jare het talle van haar verhale in populêre sowel as literêre tydskrifte verskyn. Sy het onder m ...

                                               

Sandoy

Sandoy is die eerste van die vyf suidelike eilande wat die Faroe-ketting opmaak, die vyfde grootste van al die Faroereilande, n outonome streek van die Koninkryk van Denemarke. Dit verwys ook na die streek wat hierdie eiland saam met Skúvoy en St ...

                                               

Schalk Bezuidenhout

Pieter Hendrik Schalk Bezuidenhout, gebore op 22 April 1992 in Kemptonpark, is n Suid-Afrikaanse komediant. Hy het sy grootwordjare deurgebring in Kemptonpark, Gauteng. Nadat Bezuidenhout matrikuleer het aan Hoerskool Jeugland, het hy BA Drama st ...

                                               

Beaumont Schoeman

B.M. Schoeman was n Afrikaanse joernalis, onder andere redakteur van die Herstigte Nasionale Party se mondstuk, Die Afrikaner, en skrywer van talle boeke oor die Suid-Afrikaanse politiek. Beaumont Schoeman is tydens die Groot Depressie op George ...

                                               

Schalk Schoombie

Schalk Schoombie is gebore in Pretoria op 10 Julie 1957 en word groot in Barberton en Kempton Park. Hy studeer Drama aan die Universiteit van Pretoria waar hy in 1979 ’n B.A graad in Drama met lof behaal en as finalejaarstudent die Ludwig Binge-t ...

                                               

Shanganirivier

Die Shanganirivier in Zimbabwe is n boloop van die Zambezirivier. Die rivier ontspring noordoos van Fort Rixon noordoos van Bulawayo en 16 km suidwes van die dorp Shangani noordwes van Gweru. Dit is by 19° 57′ suid en 29° 23′ 50″ oos en op n hoog ...

                                               

Sjebellerivier

Die Sjebellerivier is n groot suid-vloeiende rivier in Oos-Afrika. Die rivier is met n lengte van minstens 1 820 km een van die langste riviere aan die Horing van Afrika en die grootste sytak van die Joebarivier. Sjebelle beteken in Somalies Luip ...

                                               

Danie Smal

Danie Smal was ’n Afrikaanse voordragkunstenaar, akteur en skrywer. Hy lewer n groot bydrae tot die Afrikaanse letterkunde met sy uiteenlopende werk. Hy skryf onder meer die eerste bundel Afrikaanse sprokies, verskeie doen dit self hulpboekies, t ...

                                               

Adriaan Snyman

Adriaan Snyman is ’n Suid-Afrikaanse skrywer. Hy publiseer boeke in verskeie genres, waaronder spanningsverhale, historiese romans en jeugverhale. Hy verwerf veral bekendheid met sy romans wat oor Noag se ark handel. Hy skryf ook n aantal nie-fik ...

                                               

Joseph Solomon

Joseph Michael Solomon was ’n Suid-Afrikaanse argitek. Hy het n diepgaande invloed gehad op sy vaderland se kulturele ontwikkeling en is erken as die mees talentvolle vertolker daarvan tydens sy kort lewe. Ongelukkig het hy geknak onder die gewel ...

                                               

Somerset-Oos

Somerset-Oos is n dorp in die Oos-Kaap in die Kaapse Middellande aan die voet van die boomryke Boschberg, 185 km noord van Port Elizabeth en 820 meter bo seespieel gelee. Dit lê ook aan die teerpad tussen Oos-Londen en Kaapstad. Somerset-Oos is n ...

                                               

Sossusvlei

Sossusvlei is n kleivallei in die middel van die Namibwoestyn. Die vallei is deel van die Namib-Naukluft Nasionale Park in Namibie. Dit word deur die Tsauchab-rivier gevoed en is bekend vir die hoe, rooi sandduine wat dit omring en dit tot n groo ...

                                               

Staphorst

Staphorst is n munisipaliteit en n dorp in die Nederlandse provinsie Overijssel. Die munisipaliteit het sowat 16 000 inwoners. Die grootste dorp in die munisipaliteit is Staphorst. Daar woon ± 10 000 mense. Die oppervlakte van die munisipale gebi ...

                                               

Elsabe Steenberg

Elsabe Brink was ’n Suid-Afrikaanse skrywer en die jonger suster van André P. Brink. Hoewel Steenberg bekendheid verwerf as kinder- en jeugverhaalskrywer is haar skryfwerk nie beperk tot n enkele genre nie, en haar oeuvre sluit onder meer kinder- ...

                                               

Daniel Steyn

Daniel Wynand Steyn was n Suid-Afrikaanse ingenieur en politikus. Hy was n lid van die Nasionale Party, lid van die Suid-Afrikaanse Volksraad LV vir die kiesafdeling Wonderboom 1974-1989, adjunkminister van finansies, nywerhede, handel en toerism ...

                                               

Pieter Strauss

Pieter Strauss, ’n Suid-Afrikaanse skrywer is op 8 November 1960 op Kenhardt in die Noord-Kaap gebore, waar hy groot word en aan die plaaslike hoerskool matrikuleer.

                                               

Superrugby

Superrugby is die grootste rugbyklubkampioenskap in die Suidelike Halfrond en bestaan uit 15 spanne van Australie, Suid-Afrika, Nieu-Seeland plus een span van Argentinie. Tot in 2015 het 16 spanne elk een keer teen mekaar gespeel en die top vier ...

                                               

Freek Swart

Frederik Johannes Swart, ’n Suid-Afrikaanse skrywer, is op 25 September 1939 in Reitz in die Vrystaat gebore en oorlede in Pretoria op 29 Junie 2003. Sy wye kennis van wêreldpolitiek vorm die basis van sy kortverhale.

                                               

Swartkopsrivier

Die Swartkops is n rivier wat in die Groot-Winterhoekberge in die Oos-Kaap ontspring en deur Uitenhage vloei waar dit vir wolwassery gebruik word. Naby die mond is dit n gewilde oord vir seiljagvaarders en hengelaars. Die rivier mond in Algoabaai ...

                                               

Ludwig Taschner

Ludwig Taschner is n bekende rooskweker van Haakdooringlaagte, wat noord-oos van Pretoria, Suid-Afrika gelee is. Hy het nagenoeg 1 miljoen roosbome wat hy in sy kwekery van ongeveer 50 hektaar verbou. Hy is bekend vir die rose wat hy vir Mimi Coe ...

                                               

The Gabba-krieketveld

Die Brisbane-krieketveld, algemeen bekend as The Gabba, is n groot sportstadion in Brisbane, die hoofstad van Queensland, Australie. Die bynaam Gabba is afgelei van die voorstad Woolloongabba, waarin dit gelee is. Die perseel vir die krieketveld ...

                                               

Theodosius III van Bisantium

Theodosius III was die Bisantynse keiser van 715 tot 25 Maart 717. Hy was ’n belastinggaarder wat ná ’n opstand deur soldate teen Anastasius II tot keiser verklaar is. Hy wou aanvanklik nie troon aanvaar nie, maar het dit eindelik in Mei 715 gedo ...

                                               

Timbavati-wildreservaat

Die Timbavati-wildreservaat is aan die grens tussen Hoedspruit en Acornhoek, noord van die Sabi Sand-wildreservaat, aan die westekant van die Krugerwildtuin gelee. Geografies en polities is Timbavati in Mpumalanga gelee. In Tsonga, beteken die na ...

                                               

Marius Titus

Hy studeer by die Opleidingskollege Hewat in Crawford, Battswood en die Universiteit van die Wes-Kaap, waar hy homself as onderwyser bekwaam. Hierna hou hy skool by Driehoek-, Elsenburg- en RietenBosch skole en word later hoof van die Laerskool J ...

                                               

Touwsrivier (rivier)

Die Touwsrivier is n rivier in die Klein-Karoo. Hierdie rivier ontspring op die oostelike hellings van Matroosberg in die Hexrivierberge in die omgewing van De Doorns op n hoogte van 2200 m bo seespieel. By die dorp Touwsrivier sluit die Smalblaa ...

                                               

Alfred Ernest Trollip

Alfred Ernest Gray Trollip was n Suid-Afrikaanse advokaat en politikus. Hy was vanaf 1938 lid van die Verenigde Party totdat hy in 1961 by die Nasionale Party aangesluit het. Hy was n lid van die Transvaalse Provinsiale Raad en n LV vir die kiesa ...

                                               

Tsarisberge

Die Tsarisberge is n bergreeks in die Hardapstreek van Namibie. Dit lê noord en suid van die hoofweg C19, oos van Maltahöhe. Die Tsarisberge is ongeveer 100 kilometer lank en tot 25 kilometer breed. Die kruising van die bergreeks is die maklikste ...

                                               

Tumen

Die Tumen is n noordoos-vloeiende rivier wat vir 521 km die noordelike grens van Noord-Korea tot die Volksrepubliek China en later Rusland vorm. Die rivier ontspring noord van die Hemelmeer in die Changbai-gebergtes op die grens tussen Noord-Kore ...

                                               

Umzimvuburivier

Die Umzimvubu is n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die naam beteken seekoeirivier imvubu), seekoei). Die rivier ontspring in die Drakensberge by die grens met Lesotho en vloei deur die Transkei-gebied van die Oos-Kaap, deur die voormalige ho ...

                                               

Anna-Mart van der Merwe

Anna Martha Prevot van der Merwe is n Suid-Afrikaanse aktrise, gebore op Vredendal. Sy het aan die Hoerskool Vredendal matrikuleer en na skool het sy n graad in BA en ook haar diploma in Spraak en Drama aan die Universiteit van Kaapstad voltooi, ...

                                               

Jan van der Post

Jan Jakobus van der Post was ’n Afrikaanse skrywer wat veral fokus op die San en Namibie as agtergrond vir sy verhale.

                                               

Bill J. van Niekerk

Bill J. van Niekerk is op 4 Mei 1921 gebore en word groot in die Wes-Transvaal. Hy studeer verder aan die Universiteit van Stellenbosch, waar die bekende skrywer P.J. Schoeman een van sy lektore is en ’n lewenslange vriendskap tussen hulle ontsta ...

                                               

J.C.B. van Niekerk

Van Niekerk is in 1886 gebore. As Hollandse onderwyser kom hy na Suid-Afrika en aanvaar in 1909 ’n pos as onderwyser by die Upper School in Colesberg. Later verhuis hy na Kaapstad. Hy is ’n lid van die Van Riebeeck-genootskap wat ten doel het om ...

                                               

Pierre van Pletzen

Pierre van Pletzen is n Suid-Afrikaanse akteur en regisseur. Hy is veral bekend vir sy rol as Septimus van Zyl in SAUK2 se sepie, 7de Laan, wat hy van 2000 tot 2017 vertolk het. Hy is ook n regisseur op die stel van 7de Laan en is in 1996 met San ...

                                               

Eben van Renen

Eben van Renen is gebore op 23 Augustus 1976 in Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika. Hy martrikuleer in 1995 aan Hoerskool Table View en verwerf sy Hoer Diploma in Onderwys aan die Onderwyskollege Boland. Later verhuis hy na Kanada met sy vrou Natal ...

                                               

Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg is ’n Afrikaanse skrywer, kunstenaar en dramaturg. Benewens sy drama, Die begrafnis, publiseer hy ook misdaadromans en n kleuterboek, Die Doempies van Tafelberg, wat hy self illustreer en publiseer. Hy skryf ook onder die skuil ...

                                               

W.F. van Rooyen

Willem Frederik Van Rooyen is op 12 Oktober 1935 in Brakpan gebore as die jongste van vier kinders van Ignatius Michael van Rooyen en Alida Elizabeth Johanna Louw. Hy het twee broers, Adriaan Jacobus Louw en Ignatius Michael, en ’n suster, Johann ...

                                               

A.S. van Straten

Abraham Stephanus van Straten is op 30 Oktober 1937 op Maclear in die Noordoos-Kaap gebore. Reeds as kleuter verhuis die gesin na Pretoria. Hy matrikuleer aan die Afrikaanse Hoer Seunskool in Pretoria en studeer verder aan die Universiteit van Pr ...

                                               

Johan van Wyk

André Johan van Wyk is op 20 November 1956 in Jansenstraat in Welkom in die Vrystaat gebore en word groot op sy geboortedorp. Sy vader is hier ingenieur op die myne, nadat hy in die veertigerjare in armoedige omstandighede as lid van ’n gesin van ...

                                               

Amie Venter

Abraham Adriaan Venter was n Suid-Afrikaanse politikus, lid van die Nasionale Party, lid van die Volksraad vir die Klerksdorp-kiesafdeling en lid van die PW Botha-regering en De Klerk-regering. Venter was die leier van die Nasionale Party 1994-19 ...

                                               

VfL Borussia Mönchengladbach

Borussia Mönchengladbach is n Duitse sokkerklub, gestig in 1900, uit die stad Mönchengladbach. Die klub speel sy tuiswedstryde sedert 2004 in die Stadion im Borussia Park. Voorheen was die klub se tuisveld die legendariese Bökelberg. Nadat die kl ...

                                               

Alet Viljoen

Aletta Adriana Viljoen is in 1911 in die Karoo gebore. Sy word groot op die familieplaas naby Britstown. ’n Blindedermoperasie verhoed dat sy universiteit toe kan gaan en sy keer terug plaas toe en trou dan met Richard Viljoen, ’n skoolmaat. Hull ...

                                               

Ian Wessels

Ian van Zyl Wessels was bekend as n radio-omroeper op RSG. Hy was ook staatsaanklaer, regsadviseur vir n makelaarsfirma, skrywer, motiveringspreker en komediant. Hy het ook die programme, Loslip en Regsake aangebied. Hy is op Caledon gebore en la ...

                                               

Westerkwartier (munisipaliteit)

Westerkwartier is n munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 2019 deur die samevoeging van die munisipaliteite Grootegast, Leek, Marum, Zuidhorn en n klein gedeelte van Winsum.

                                               

Weststellingwerf

Weststellingwerf is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met n bevolking van sowat 26 000 in 2021 en n oppervlakte van sowat 228 km². Weststellingwerf lê in die suide van die provinsie en grens aan die provinsies Drenthe en Ov ...

                                               

Whitsunday-eilande

Die Whitsunday-eilande is n eilandgroep gelee aan die ooskus van Australie, noord van die stad Mackay en ongeveer 900 km noord van Brisbane. James Cook het deur die Whitsunday-passasie geseil voordat hy op die vasteland van Australie voet aan wal ...

                                               

Craig Woods

Craig Woods was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Career Girl, Raiders of the Border, Partners of the Trail, en Angel and the Badman.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →