★ Free online encyclopedia. Did you know? page 25



                                               

Kuskokwimrivier

Die Kuskokwimrivier is n groot wes-vloeiende rivier in die Verenigde State. Die Kuskokwimrivier het n lengte van 1 130 km en vloei deur die Amerikaanse deelstaat Alaska. Die Kuskokwimrivier ontstaan uit die saamvloei van Oos- en Noord-Fork, naby ...

                                               

Kwantumchromodinamika

In teoretiese fisika is kwantumchromodinamika ’n teorie van die sterk wisselwerking tussen kwarke en gluone, die elementêre deeltjies waaruit saamgestelde hadrone soos die proton, neutron en pion bestaan. KCD is ’n soort kwantumveldteorie wat ’n ...

                                               

Kwark

Kwarke of quarks is een van die twee basiese soorte bestanddele van materie in die Standaardmodel van deeltjiefisika. Die ander is leptone. Hulle het ook antideeltjies, bekend as antikwarke. Kwarke en antikwarke is die enigste elementêre deeltjie ...

                                               

Kwartêr

Die Kwartêr of Kwarternêr is op die geologiese tydskaal die jongste geologiese periode. Dit beslaan die afgelope 2.58 miljoen jaar tot op hede en is die laaste onderverdeling van die era Kainosoïkum. Dit volg op die Neogeen en is onderverdeel in ...

                                               

KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal of KwaZoeloe-Natal is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Pietermaritzburg en Durban is die grootste stad. Die provinsie se binneland noord van die Tugelarivier, die hartland van die Zoeloe-koninkryk, het hi ...

                                               

Kweekhuisgas

Kweekhuisgasse is gasse in die Aarde se atmosfeer wat radiasie in die termiese infrarooi band absorbeer en uitstraal. Hierdie proses is die fundamentele oorsaak van die kweekhuiseffek. Die vernaamste kweekhuisgasse in die Aarde se atmosfeer is wa ...

                                               

Kwik

Kwik, ook genoem kwiksilwer, is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Hg en atoomgetal 80. Kwik is n swaar, silwerige d-blok metaal een van ses elemente wat n vloeistof by of naby kamertemperatuur en druk is. Kwik is die enig ...

                                               

Köniz

Köniz is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 41 784 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 87.3% van die inwoners Duits en 2.7% Frans gepraat.

                                               

Laag-Soeren

                                               

Labia (geslagsdele)

Die labia of skaamlippe is deel van die vroulike geslagsdele, hulle is die belangrikste uitwendig sigbare dele van die vulva. In mense is daar twee soorte labia: die labia majora en die labia minora, twee velvoue tussen die groot labia. Die labia ...

                                               

Ladinies

Ladinies is n taal wat in sekere Europese lande gebruik word. Die naam Ladinies word soms gebruik as sinoniem vir Retoromaans, meestal word dit egter gebruik vir die westelike variante van Retoromaans, dus met uitsluiting van Friulaans. Ladinies ...

                                               

Laer-Toengoeska

Die Laer-Toengoeska is n groot sytak van die Jenisejrivier in Siberie. Dié rivier, met n lengte van 2 989 km, ontspring noord van Oest-Koet naby die Klip-Toengoeska se bron in die Irkoetsk-oblast. Aansluitend vloei dié rivier in n noordelike rigt ...

                                               

Lahn

Die Lahn is n rivier wat deur die Duitse deelstate Noordryn-Wesfale, Hesse en Rynland-Palts vloei. Die rivier ontstaan in die gebergte "Rothaargebirge" by Netphen en die uitmonding is na 242 km by Koblenz in die Ryn. Die rivier se opvangsgebied i ...

                                               

Lake Placid

Lake Placid is die naam van n dorp en n meer in die Adirondack-gebergte in Essex County. Volgens die sensus van 2000 was Lake Placid se bevolking 2 638 mense. Die dorp is na die meer vernoem. Die dorp Lake Placid, n gewilde skioord, is naby die s ...

                                               

Lamassu

Lamassu is ’n Sumeriese beskermingsgodheid. Dit is in Sumeriese tye aanvanklik as ’n godin uitgebeeld en is Lama of Lamma genoem, maar van die Assiriese typerk af is dit uitgebeeld as ’n kruising tussen ’n mens, ’n voel en óf ’n bul óf ’n leeu – ...

                                               

Lanai

Lānai of Lanai is die sesde grootste eiland in die Hawaii-argipel met n oppervlakte van 364 km². Die eiland staan ook as "Pynappel-eiland" bekend – n verwysing na die verlede toe die hele eiland as n pynappelplantasie gedien het. Lānai het ook ná ...

                                               

Hugh Lane

Sir Hugh Percy Lane was n Ierse kunshandelaar, -versamelaar en galerydirekteur wat veral bekendstaan as die stigter van Dublin se munisipale kunsmuseum, die Municipal Gallery of Modern Art en sy bydrae tot die bevordering van visuele kunste in Ie ...

                                               

Pius Langa

Pius Langa was die hoofregter van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika. Hy is in 1994 deur Nelson Mandela tot die bank aangestel, word in 2001 die adjunkhoofregter, en is in 2005 deur Thabo Mbeki tot hoofregter bevorder. Hy tree in Oktober 200 ...

                                               

Lansetvissies

Die lansetvissies is n groep rugstringdiere sonder skedel, werwelkolom of kake. Vandag is daar net twee families met drie genera en ongeveer twintig spesies, maar hierdie groep moet baie oud wees en n groter verskeidenheid gehad het. n Fossiele v ...

                                               

Lansing

Lansing is die hoofstad van die deelstaat Michigan. Die eerste woning is reeds in 1843 gebou en die stad is vernoem na Lansing in New York. Dit het in 1847 die hoofstad van die staat geword en het in 1859 stadstatus verkry.

                                               

Lantaan

Lantaan is n silwerig-wit metallieke element wat aan groep 3 van die periodieke tabel behoort en word dikwels as deel van die lantaniede gesien, hoewel dit geen f-elektrone besit. Dit word in sommige seldsame aardminerale aangetref, gewoonlik saa ...

                                               

Lantfrid

Lantfrid, ook Lanfred genoem, was van 709 tot 730 Alamanniese Hertog. Hy was die seun van Gotfried en die broer van Theudebald. Na Hertog Gotfrids dood in 709 het Lantfrid en sy broer Theudebald, die amp van die Alamanniese hertog oorgeneem. Lant ...

                                               

Laptefsee

Die Laptefsee is n see van die Arktiese Oseaan in Noord-Rusland tussen Sewernaja Zemlja in die weste, die Nieu-Siberiese Eilande in die ooste en die vasteland van Siberie in die suide. Die Laptefsee grens aan die Karasee in die weste, die Arkties ...

                                               

Lash LaRue

Lash LaRue was n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Border Feud, Law of the Lash, Son of Billy the Kid, en The Dark Power.

                                               

Laser

Laser is n afkorting in Engels wat staan vir wat in Afrikaans vertaal "ligversterking deur die gestimuleerde emissie van straling" beteken. n Laser is n toestel wat n kwantummeganiese effek naamlik gestimuleerde emissie, benut om n koherente stra ...

                                               

Laserskyf

n Laserskyf of kompakskyf is n plat, ronde skyf wat gebruik word om data, musiek- of video-opnames daarop te stoor. Die deursnee van n normale laserskyf is 120 mm, en die gaatjie in die middel is omtrent 15 mm in deursnee. Aanvanklik is slegs mus ...

                                               

Latyn

Latyn was n taal wat oorspronklik in die streek Latium, wat Rome insluit, gepraat is. Dit het baie aansien en belang verwerf as die amptelike taal van die Romeinse Ryk. Belangrike Latynse skrywers was Cicero, Tacitus, Vergilius, Horatius en Ovidius.

                                               

Latyns-Amerika

Latyns-Amerika is die streek van die Amerikas waar hoofsaaklik Romaanse tale wat afkomstig is van Latyns gepraat word. Latyns-Amerika staan in teenstelling met die minder bekende term Anglo-Amerika, die streek van die Amerikas is waar Engels alle ...

                                               

Laupen

Laupen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 3136 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 92.3% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Lawa

Lawa verwys na beide die gesmelte rots wat deur vulkane uitgespuug word tydens ’n uitbarsting en die rots wat ontstaan nadat die lawa afgekoel en verhard het. Die gesmelte rots word binne planete, ook die aarde, en sommige mane aangetref. Die hit ...

                                               

Leeds

Leeds is n stad en metropolitaanse borough in Wes-Yorkshire, Noord-Engeland wat as die kulturele, finansiele en kommersiele sentrum van die stedelike gebied van Wes-Yorkshire met n bevolking van 1.5 miljoen dien. Leeds maak daarnaas deel uit van ...

                                               

Luciano Leggio

Luciano Leggio was ’n Italiaanse misdadiger en ’n leiersfiguur in die Sisiliaanse Mafia. Hy was hoof van die Corleonesi, die Mafiafaksie wat op die dorp Corleone ontstaan het. Hy is ook bekend onder die van Liggio weens ’n spelfout in hofdokument ...

                                               

Leicester

Leicester Engels: is n stad en unitary authority in die East Midlands-streek van Engeland wat as die administratiewe sentrum van Leicestershire fungeer. Die stad is aan die Soarrivier en naby die National Forest -bosgebied gelee. Met n bevolking ...

                                               

Leierskap

Leierskap is n navorsingsarea en n praktiese vaardigheid wat die vermoe van n individu of organisasie om ander individue, spanne of hele organisasies te lei of te bestuur. Leierskap is die vermoe, veral van politici en administrateurs, om n groep ...

                                               

Leksikografie

Leksikografie is die skryf of saamstel van n woordeboek. n Leksikograaf is n woordeboekskrywer, dus iemand wat n woordeboek saamstel. Leksikografie gaan in wese oor die vraag: Hoe kan woordinligting op n gebruikersvriendelike en verantwoordelike ...

                                               

Lelystad

Lelystad is n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 75 000 inwoners en n oppervlakte van 765 km². Die munisipaliteit is in 1980 gestig. Lelystad is die hoofstad van Flevoland. Lelystad is e ...

                                               

Lensvormige sterrestelsel

’n Lensvormige sterrestelsel is tussen ’n elliptiese en spiraalsterrestelsel volgens Edwin Hubble se klassifikasie. Hulle het ’n skyf wat die meeste van hul interstellêre materiaal opgebruik of verloor het en dus baie min stervorming handhaaf. Hu ...

                                               

Lente

Lente is een van die vier seisoene waarin die jaar opgedeel word. Lente volg na die winter en kom voor die somer. Gedurende die lente word die dae langer en die nagte korter. Meteorologies gesproke val die maande September, Oktober en November in ...

                                               

Giacomo da Lentini

Giacomo da Lentini was n notaris aan die hof van Frederik II, keiser van die Heilige Romeinse Ryk en koning van Sisilie, te Palermo en die belangrikste verteenwoordiger van die Sisiliaanse Digterskool, n groep van digters aan wie die eerste lirie ...

                                               

Leo IV die Kasaar

Leo IV was die Bisantynse keiser van 775 tot 780. Hy was ook bekend as Leo die Kasaar. Hy was die seun van keiser Konstantyn V en sy eerste vrou, Irene, dogter van die grootkhan Bihar van Kasarie. Leo is in 751 tot medekeiser verhef en in Desembe ...

                                               

Leo V die Armeen

Leo V die Armeen was die Bisantynse keiser van 813 tot 820. Hy was ’n senior generaal wat sy voorganger, Michael I, gedwing het om te abdikeer. Leo V het die dekade lange oorlog met die Bulgare beeindig. Hy is deur ondersteuners van Michael die A ...

                                               

Lepton

Lepton is n Griekse woord wat klein of liggewig beteken. In die fisika is dit die versamelnaam vir sekere fundamentele kwantumdeeltjies soos die elektron, die muon, die tau en die neutrino. Dit lyk of hierdie tweede familie van elementêre deeltji ...

                                               

Letland

Letland, amptelik die Republiek Letland, is n republiek in Noordoos-Europa, een van die Baltiese lande aan die Oossee. Die land word verder begrens deur Estland in die noorde, Litaue en Wit-Rusland in die suide en Rusland in die ooste. Nes Estlan ...

                                               

Leukemie

Leukemie is n kwaadaardige bloedsiekte wat hoofsaaklik gekenmerk word deur witbloedselle wat die onvermoe het om volwassenheid te bereik.

                                               

Lexington, Massachusetts

Die eerste nedersetting is in 1642 gestig, oorspronklik as deel van Cambridge. Dit het later in 1713 as n aparte dorp afgestig. Die eerste skote van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog is hier geskiet tydens die Slag van Lexington en Concord op ...

                                               

Leyte

Leyte is die agtste grootste eiland van die Filippynse Eilande. Dit is suidwes van die eiland Samar en noordoos van die eiland Bohol. Die eiland is ontdek deur Ferdinand Magellaan in 1521. Dit is eers Abulog genoem. Tydens die Tweede Wêreldoorlog ...

                                               

Leër

n Leer is die gedeelte van n land se weermag wat op die grond veg. Dus n landmag, in teenstelling met die lugmag of seemag. n Leer kan uit soldate te voet infanterie en soldate te perd kavallerie bestaan. Vanaf die 14de eeu is vuursteun artilleri ...

                                               

LGBT

LGBT is ’n afkorting van die woorde lesbies, gay, biseksueel en transgender. Dit word wyd beskou as sinoniem met die gay gemeenskappe. Dit word sedert die 1990s gebruik en het die ouer afkorting LGB vervang wat gebruik is in plaas van die ou term ...

                                               

Lhotse

Lhotse is n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet gelee is. Met n hoogte van 8 516 meter is dit die vierde hoogste berg van Asie en die wêreld ná Berg Everest, K2 en Kangchenjunga. Lhotse is n naburige berg van Berg Everest ...

                                               

Li Wenliang

Li Wenliang was n Chinese oogarts by die Wuhan Sentraal-hospitaal, een van die eerste mense wat n waarskuwing uitgereik het oor die uitbreek van die Wuhan-koronavirus 2019-20, op 30 Desember 2019. Op 3 Januarie 2020 het die polisie in Wuhan hom o ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →