★ Free online encyclopedia. Did you know? page 249



                                               

2012 VP113

2012 VP 113 is ’n sednoïde en die voorwerp in die Sonnestelsel met die grootste bekende perihelium, selfs groter as dié van Sedna. Tog is 2012 VP 113 se afelium net omtrent die helfte van Sedna s’n. Die ontdekking van die kleinplaneet is op 26 Ma ...

                                               

2015 TG387

2015 TG 387, met die bynaam The Goblin vanwee die letters TG en omdat dit naby Halloween ontdek is ’n trans-Neptunus-voorwerp in die buitenste deel van die Sonnestelsel. Dit is op 13 Oktober 2015 die eerste keer by die Mauna Kea-sterrewag deur di ...

                                               

2018 VG18

2018 VG 18, met die bynaam Farout, is ’n verafgelee trans-Neptunus-voorwerp. Op ’n afstand van ~ 120 AE, is dit tans die verste voorwerp in die Sonnestelsel wat nog waargeneem is. Dit is sover bekend die enigste voorwerp verder as 100 AE van die ...

                                               

2033

Die jaar 2033 sal gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag sal begin. Dit sal die 33ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.

                                               

204 v.C.

Han Xin val Qi aan en verslaan hul leer in die slag van Lixia. Liu Bang word gedwing om te ontsnap uit die beleerde stad Chenggao. Hy stuur Han Xin met n leer om die koninkryk Qi aan te val. November - Slag van die Wei-rivier. Die Han-generaal Ha ...

                                               

20ste Oscar-toekenningsaand

Die 20ste Oscar-toekenningsaand is op 20 Maart 1948 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1947. Geen prent het meer as drie benoemings gekry nie – dit was die laaste ke ...

                                               

21ste Oscar-toekenningsaand

Die 21ste Oscar-toekenningsaand is op 24 Maart 1949 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1948. Die seremonie het met baie eerstes gespog. Dit was die eerste keer dat ’n ...

                                               

22ste Oscar-toekenningsaand

Die 22ste Oscar-toekenningsaand is op 23 Maart 1950 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1949. Dit was die laaste keer dat al vyf benoemde rolprent swart-wit was.

                                               

23ste Oscar-toekenningsaand

Die 23ste Oscar-toekenningsaand is op 29 Maart 1951 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1950. All About Eve is vir 14 Oscars benoem en het die vorige rekord deur Gone w ...

                                               

24ste Oscar-toekenningsaand

Die 24ste Oscar-toekenningsaand is op 20 Maart 1952 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1951. An American in Paris het die Oscar vir beste rolprent gewen. Nes A Place i ...

                                               

25ste Oscar-toekenningsaand

Die 25ste Oscar-toekenningsaand is op 19 Maart 1953 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood en New York gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1952. Dit was die eerste Oscar-aand wat op televisie gebeeldsend is, ...

                                               

26ste Oscar-toekenningsaand

Die 26ste Oscar-toekenningsaand is op 25 Maart 1954 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood en New York gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1953. Shirley Booth, wat in Philadelphia in ’n toneelstuk opgetree h ...

                                               

27ste Oscar-toekenningsaand

Die 27ste Oscar-toekenningsaand is op 30 Maart 1955 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood en New York gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1954. Sam Spiegel was die vervaardiger en Elia Kazan die regisseur v ...

                                               

28ste Oscar-toekenningsaand

Die 28ste Oscar-toekenningsaand is op 21 Maart 1956 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood en New York gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1955. Marty, ’n eenvoudige prent met ’n lae begroting, was die korts ...

                                               

29ste Oscar-toekenningsaand

Die 29ste Oscar-toekenningsaand is op 27 Maart 1957 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood en New York gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1956. In dié jaar is ’n kategorie ingestel vir beste buitelandse rol ...

                                               

2de Oscar-toekenningsaand

Die 2de Oscar-toekenningsaand deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences is op 3 April 1930 gehou om die beste rolprente van die tydperk 1 Augustus 1928 tot 31 Julie 1929 te vereer. Dit is gehou met ’n banket in die Ambassador Hotel in ...

                                               

2I/Borisov

2I / Borisov) is die eerste interstellêre komeet en slegs die tweede interstellêre liggaam, naas 1I / Oumuamua, wat in die Sonnestelsel waargeneem is. Dit het ’n heliosentriese baaneksentrisiteit van 3.4 en is nie aan die Son gebonde nie. Die kom ...

                                               

2MASS

2MASS is die mees ambisieuse projek tot dusver om hemelliggame waar te neem en te kategoriseer. Waarnemings vir die Two Micron All-Sky Survey het in 1997 begin en is in 2001 voltooi. Twee teleskope is gebruik, een in die Noordelike Halfrond in Ar ...

                                               

30ste Oscar-toekenningsaand

Die 30ste Oscar-toekenningsaand is op 26 Maart 1958 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1957. Die Oscar vir draaiboek gebaseer op materiaal van ’n ander medium is toege ...

                                               

31ste Oscar-toekenningsaand

Die 31ste Oscar-toekenningsaand is op 6 April 1959 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1958. Die vervaardiger van die seremonie, Jerry Wald, het nommers uit die program ...

                                               

32ste Oscar-toekenningsaand

Die 32ste Oscar-toekenningsaand is op 4 April 1960 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1959. Die drie en ’n half uur lange epiese drama Ben-Hur van MGM met onder meer ’ ...

                                               

33ste Oscar-toekenningsaand

Die 33ste Oscar-toekenningsaand is op 17 April 1961 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornie, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1960. The Apartment was die laaste swart-wit prent wat die Oscar ...

                                               

34ste Oscar-toekenningsaand

Die 34ste Oscar-toekenningsaand is op 9 April 1962 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornie, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1961. Dit was die sewende keer dat Bob Hope die aanbieder was. Di ...

                                               

35ste Oscar-toekenningsaand

Die 35ste Oscar-toekenningsaand is op 8 April 1963 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornie, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1962. Mutiny on the Bounty was die eerste en tot in 2013 die enig ...

                                               

36ste Oscar-toekenningsaand

Die 36ste Oscar-toekenningsaand is op 13 April 1964 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornie, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1963. Die aanbieder was Jack Lemmon. Die wenner van die Oscar vi ...

                                               

37ste Oscar-toekenningsaand

Die 37ste Oscar-toekenningsaand is op 5 April 1965 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornie, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1964. Die aanbieder was vir die agtste keer Bob Hope. ’n Oscar vi ...

                                               

38628 Huya

38628 Huya, met die voorlopige naam 2000 EB 173, is ’n trans-Neptunus-voorwerp in die Kuipergordel in die buitewyke van die Sonnestelsel.

                                               

38ste Oscar-toekenningsaand

Die 38ste Oscar-toekenningsaand is op 18 April 1966 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornie, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1965. Die aanbieder was vir die negende keer Bob Hope. Dit is di ...

                                               

39ste Oscar-toekenningsaand

Die 39ste Oscar-toekenningsaand is op 10 April 1967 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornie, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1966. Die aanbieder was vir die tiende keer Bob Hope. Die sukses ...

                                               

40ste Oscar-toekenningsaand

Die 40ste Oscar-toekenningsaand is op 10 April 1968 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornie, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1967. Dit sou aanvanklik op 8 April gehou word, maar is met twee ...

                                               

41ste Oscar-toekenningsaand

Die 41ste Oscar-toekenningsaand is op 14 April 1969 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1968. Dit was die eerste Oscar-seremonie wat wêreldwyd gebeeldsend is. Daar wa ...

                                               

42ste Oscar-toekenningsaand

Die 42ste Oscar-toekenningsaand is op 7 April 1970 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1969. Daar was geen aanbieder nie. Midnight Cowboy was die eerste – en tot dusv ...

                                               

431 v.C.

3 Augustus - In Athene vind n 84% sonsverduistering plaas. Thukydides vermeld dat dit n paar maande ná die begin van de Peloponnesiese Oorlog gebeur. Die Peloponnesiese oorlog begin.

                                               

43ste Oscar-toekenningsaand

Die 43ste Oscar-toekenningsaand is op 15 April 1971 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1970. Daar was geen aanbieder nie. George C. Scott was die eerste akteur wat ’ ...

                                               

44ste Oscar-toekenningsaand

Die 44ste Oscar-toekenningsaand is op 10 April 1972 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1971. Die aanbieders was Helen Hayes, Alan King, Sammy Davis Jr. en Jack Lemmo ...

                                               

45ste Oscar-toekenningsaand

Die 45ste Oscar-toekenningsaand is op 27 Maart 1973 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1972. Die aanbieders was Carol Burnett, Michael Caine, Charlton Heston en Rock ...

                                               

46ste Oscar-toekenningsaand

Die 46ste Oscar-toekenningsaand is op 2 April 1974 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1973. Die aanbieders was John Huston, Diana Ross, Burt Reynolds en David Niven. ...

                                               

47ste Oscar-toekenningsaand

Die 47ste Oscar-toekenningsaand is op 8 April 1975 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1974. Die aanbieders was Sammy Davis Jr., Bob Hope, Shirley MacLaine en Frank S ...

                                               

486958 Arrokoth

486958 Arrokoth, wat die voorlopige naam 2014 MU 69 gehad het, is ’n trans-Neptunus-voorwerp in die Kuipergordel in die buitenste deel van die Sonnestelsel. Dit is op 26 Junie 2014 deur sterrekundiges met behulp van die Hubble-ruimteteleskoop ont ...

                                               

48ste Oscar-toekenningsaand

Die 48ste Oscar-toekenningsaand is op 29 Maart 1976 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1975. Die aanbieders was Walter Matthau, Robert Shaw, George Segal, Goldie Haw ...

                                               

499 v.C.

Aristogoras reis na Sparta vir hulp, maar hulle weier. Die Grieks-Persiese oorloe begin. Aristogoras van Milete roep die Ioniese stede op om teen die Persiese heerskappy in opstand te kom. Talle stede verjaag hulle pro-Persiese leiers. Athene stu ...

                                               

49ste Oscar-toekenningsaand

Die 49ste Oscar-toekenningsaand is op 28 Maart 1977 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1976. Die aanbieders was Richard Pryor, Jane Fonda, Ellen Burstyn en Warren Be ...

                                               

50000 Quaoar

50000 Quaoar, met die voorlopige naam 2002 LM 60, is ’n trans-Neptunus-voorwerp sonder resonansie en moontlike dwergplaneet in die Kuipergordel, wat anderkant al die planete in die Sonnestelsel voorkom. Sy deursnee is sowat 1 110 km, of die helft ...

                                               

50ste Oscar-toekenningsaand

Die 50ste Oscar-toekenningsaand is op 3 April 1978 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1977. Bob Hope was vir die 18de en laaste keer die aanbieder. Twee van die jaar ...

                                               

5145 Pholus

Pholus is naas 2060 Chiron die eerste sentour wat ontdek is. 2060 Chiron-sentoure is voorwerpe tussen die asteroïdes en trans-Neptunus-voorwerpe – dus anderkant Jupiter, maar binne die wentelbaan van Neptunus. Hulle het die eienskappe van beide a ...

                                               

51ste Oscar-toekenningsaand

Die 51ste Oscar-toekenningsaand is op 9 April 1979 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1978. Dit was die eerste van verskeie agtereenvolgende seremonies waarvan die g ...

                                               

52ste Oscar-toekenningsaand

Die 52ste Oscar-toekenningsaand is op 14 April 1980 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1979. Die aanbieder was Johnny Carson. Onder die benoemdes vir beste manlike b ...

                                               

53ste Oscar-toekenningsaand

Die 53ste Oscar-toekenningsaand is op 31 Maart 1981 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1980. Die aanbieder was Johnny Carson. Die seremonie sou aanvanklik op 30 Maar ...

                                               

54ste Oscar-toekenningsaand

Die 54ste Oscar-toekenningsaand is op 29 Maart 1982 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1981. Die aanbieder was Johnny Carson. Reds was die gunsteling om te wen met 1 ...

                                               

55ste Oscar-toekenningsaand

Die 55ste Oscar-toekenningsaand is op 11 April 1983 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1982. Die aanbieders was Liza Minnelli, Dudley Moore, Richard Pryor, Walter Ma ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →