★ Free online encyclopedia. Did you know? page 247



                                               

Zeiformes

Zeiformes is n vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii. Al die spesies is seevisse en die meeste leef in die diepsee. Die volgende families is deel van die orde Zeiformes: Zenionidae. Parazenidae. Grammicolepididae. Zeidae. Oreosomatidae. ...

                                               

Zoothera

Zoothera is n genus van voels wat aan die familie van lysters behoort. Die genus omvat ongeveer 15 spesies van medium-groot insekvretende en omivoriese voels. Molekulêr-genetiese navorsing het getoon dat spesies wat vroeer aan die genus behoort h ...

                                               

Zosterops

Zosterops is n genus van voels in die familie van witogies. Ongeveer 75 spesies, wat reg oor die wêreld voorkom, behoort aan die genus. Spesies in die genus is klein tropiese sangvoels wat 8 – 15 cm lank word. Hul mees kenmerkende eienskap is die ...

                                               

Zygaenidae

Die Zygaenidae- motte is n familie van Lepidoptera. Die meerderheid zygaeniede is tropies, maar hulle word nietemin redelik goed in gematigde streke verteenwoordig. Al 43 spesies Australiese zygaeniede behoort tot die tribus Artonini. Die enigste ...

                                               

Alexios IV Angelos

Alexios IV Angelos was van Augustus 1203 tot Januarie 1204 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was die seun van keiser Isak II en die opvolger van sy oom, Alexios III Angelos.

                                               

Dyula

Dyula is n Niger-Kongo-taal wat deur sowat 12.5 miljoen mense in die Wes-Afrikaanse land Burkina Faso gepraat word. Dit vorm saam met Bambara en Maninka n dialekkontinuüm wat as Manding bekend staan. Dyula word met óf die Latynse alfabet óf die N ...

                                               

Fon (taal)

Fon is n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 1.9 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Fon-volk gepraat en is veral in die suide van die lande Benin, Nigerie en Togo versprei. Fon behoort tot n groep van verwante tale, die Gbe-t ...

                                               

Kikuyu

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Kikuyu volk. Kikuyu of Gikuyu is n Bantoetaal in Oos-Afrika wat deur sowat 6.6 miljoen mense gepraat word. Dit word hoofsaaklik deur die Kikuyu in die drie lande Kenia, Tanzanie en ...

                                               

Kwangali

Kwangali is n Bantoetaal in Suider-Afrika wat deur sowat 152 000 mense weerskante die Okavangorivier gepraat word. Dit word deur die Kawangos gepraat en is een van die nasionale tale van Namibie. Daarbenewens word Kwangali in die aangrensende lan ...

                                               

Phraya Manopakorn Nititada

Phraya Manopakorn Nititada, 15 Julie 1884 - 1 Oktober 1948) was die eerste premier van Siam na die Siamese Revolusie van 1932 terwyl hy deur die leier van die Volksparty gekies is - die party wat die rewolusie aangevuur het. In die daaropvolgende ...

                                               

Umbundu

Umbundu, ook Suid-Mbundu genoem, is een van Bantoetale wat Mbundu genoem word. Dit is die mees verspreide inheemse taal van Angola met sowat 6 miljoen moedertaalsprekers en word hoofsaaklik deur die Ovimbundu-volk gepraat. In Angola word dit as e ...

                                               

Wiljoei

Die Wiljoei is die grootste sytak van die Lena in Siberie. Dié rivier, met n lengte van 2 650 km, ontspring in die Wiljoei-plato naby Ekonda, Krasnojarsk-krai, net noordwes van Jakoetie. Aansluitend vloei dié rivier in n suidoostelike rigting tot ...

                                               

Areola

Die menslike areola is ’n gepigmenteerde area op die bors om die tepel. ’n Algemener betekenis van "areola" is ’n klein, ronde area aan die menslike liggaam met ’n ander soort samestelling as die res van die vel of ’n ander ronde vlek soos ’n dee ...

                                               

Sino-atriale knoop

Die sino-atriale knoop is n groep spesiaal aangepaste spierselle van die hart. Die SA-knoop word in die wand van die regteratrium naby die opening van die superior vena cava aangetref. Die SA-knoop word die pasaangeer van die hart genoem en die s ...

                                               

Spinnerakvlies

Die spinnerakvlies is een van die drie breinvliese, die beskermende membraan wat die brein en rugmurg beskerm. Die spinnerakvlies vorm uit die neurale kruin-mesektoderm in die embrio.

                                               

Siprus (eiland)

Hierdie artikel handel oor die eiland. Vir die soewereine staat met dieselfde naam, sien Siprus. Vir die noordelike deel van die eiland, sien Turkse Republiek van Noord-Siprus. Siprus, ook Ciprus, is die grootste eiland in die oostelike Middellan ...

                                               

Diftong

n Diftong, of tweeklank is in die fonetiek is n kontoerklinker - dit wil sê n unitêre klinker waarvan die klankwaarde tydens uitspraak verander of "gly", met n gladde beweging van die tong van een artikulasieplek tot n ander soos in die Afrikaans ...

                                               

Achernar

Achernar is die primêre komponent van die dubbelster bekend as Alpha Eridani, en is die helderste ligpunt in die sterrebeeld Eridanus. Dit is die 10de helderste ster aan die naghemel. Die twee komponente is Alpha Eridani A en B. Hulle is sowat 13 ...

                                               

Altair

Altair is die helderste ster in die sterrebeeld Arend en die 12de helderste ster aan die naghemel. Dit is tans in die G-wolk: ’n nabygelee interstellêre wolk, ’n versameling van gas en stof. Altair is ’n A-tipe hoofreeksster met ’n skynbare magni ...

                                               

Susan

Susan isn vroulike gegewe naam, van persiese Lelie blom, van die Ou franse Susanne, uit latyns Susanna, uit die griekse Sousanna, uit hebreeus Shoshanna, gelykstaande aan die naam Rose. Dit isn verbinding van Shos betekenis "lily" en Hannah, wat ...

                                               

Air China

Moet nie verwar word met China Airlines nie Air China Limited 中国国际航空公司) is die vlagdraer een van die hooflugrederye van die Volksrepubliek China, met sy hoofkantoor in Shunyi-distrik, Beijing. Air China bedryf sy vlugoperasies uit Beijing ...

                                               

Franse roosterbrood

Franse roosterbrood is n gereg gemaak van gesnyde brood wat in geklitste eiers en gewoonlik melk geweek is en dan gebraai word. Alternatiewe name en variante sluit in "Bombay toast", "German toast", "gypsy toast", en "poor knights". Wanneer Frans ...

                                               

Geronde halfoop voorklinker

Die Geronde halfoop voorklinker is n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is 9. Die IFA simbool oe is n lig ...

                                               

Geronde geslote voorklinker

Die Geronde geslote voorklinker is n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is y, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is y. In meeste tale is die kli ...

                                               

Horst-Wessel-Lied

Horst-Wessel-Lied ook bekend deur sy opening woorde, Die Fahne hoch ", is gebruik as die volkslied van die Nazi-Party van 1930 tot 1945. Vanaf 1933 tot 1945 het die Nazis dit as n kwasi-volkslied van Duitsland gebruik. Die Deutschlandlied was nog ...

                                               

Köchelverzeichnis

Hierdie is n meestal volledige lys van die werke van Wolfgang Amadeus Mozart volgens die sesde uitgawe van die Köchel-katalogus. Vir n selektiewe lys van sy werke, gegroepeer volgens genre, sien die Lys van komposisies van Wolfgang Amadeus Mozart ...

                                               

Ongeronde halfoop voorklinker

Die Ongeronde halfoop voorklinker is n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is &lt, &gt, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is E.

                                               

Ongeronde oop agterklinker

Die ongeronde oop agterklinker is n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die klank word in die Internasionale Fonetiese Alfabet deur die simbool voorgestel en die ekwivalente X-SAMPA simbool is A. Die simbool ɑ word scrip ...

                                               

Pfeilstorch

Die term Pfeilstorch word gegee aan ooievaars beseer deur n pyl terwyl die in Afrika oorwinter, voordat hulle terugkeer na Europa met die pyl vas in hul liggame. Tot op datum is ongeveer 25 Pfeilstörche gedokumenteer. Die eerste en mees bekende P ...

                                               

Boesel

n Boesel is n naam vir n bak, beker of n vaas. n Boesel is ook n Britse en Amerikaanse volume-eenheid gebaseer op n vroeere mate van droe kapasiteit. Die ou boesel was gelyk aan 2 kennings, 4 pekke of 8 droe gelling en is meestal vir landbouprodu ...

                                               

Flâneur

Flâneur is n Franse selfstandige naamwoord wat na n persoon verwys wat op argelose en ongeergde wyse rondslenter of ronddwaal. Die woord beskik egter oor n paar bykomende genuanseerde betekenisse. Die woord Flânerie beteken om rond te wandel, met ...

                                               

IAST

Die Internasionale Alfabet van Sanskrit Transkripsie is n algemene transliterasieskema wat die verlieslose romanisering van Indiese skrifte moontlik maak. IAST is die mees algemene skema vir die romanisering van Sanskrit en Pali. Dit word baie ke ...

                                               

Mani pulite

Mani pulite was n landswye regterlike ondersoek na politiese korrupsie in Italie wat in die 1990s gehou is. Dit het tot die ondergang van die sogenaamde "Eerste Republiek" en die verdwyning van verskeie politieke partye gelei. Sommige politici en ...

                                               

Lys van munisipaliteite van Noorweë

Noorwee is verdeel in 11 administratiewe streke, genoem provinsies, en 356 munisipaliteite. Die hoofstad Oslo word as n provinsie en n munisipaliteit beskou. Munisipaliteite is die atoomseenheid van plaaslike regering in Noorwee en is verantwoord ...

                                               

Alma mater

Alma mater is n allegoriese Latynse frase wat na n universiteit of kollege verwys waar n persoon voorheen gestudeer het.

                                               

Proletariaat

Die proletariaat is n term vir die klas loontrekkers in n kapitalistiese samelewing wie se enigste betekenisvolle materiele waarde hulle arbeidskrag is, n lid van hierdie klas is n proleet.

                                               

Scala Sancta (Heilige Trappe)

Die Scala Sancta is n stel trappe bestaande uit 28 wit marmertrappe wat as Rooms Katolieke relikwiee beskou word, en wat gelee is in n gebou op ekstra-territoriale eiendom van die Heilige Stoel in Rome, Italie. Amptelik is die gebou getiteld Pont ...

                                               

Perodua

Perusahaan Otomobil Kedua Sendirian Berhad, gewoonlik afgekort as Perodua, is Maleisie se tweede grootste motorvervaardiger, naas Proton.

                                               

Trimurti

Die Trimurti is die driedubbele godheid in Hindoeïsme waarin die kosmiese funksies skepping, onderhoud en vernietiging verpersoonlik word deur ’n triade van gode: gewoonlik Brahma die skepper, Vishnu die onderhouer en Shiva die vernietiger / verv ...

                                               

Kastilië en León

Kastilie en León is die grootste outonome gewes van Spanje. Die gewes het n bevolking van 2 558 463 in 2010 gehad. Valladolid is die hoofstad en met ongeveer 300 duisend inwoners ook die grootste stad.

                                               

Suvarnabhumi Internasionale Lughawe

Suvarnabhumi Internasionale Lughawe, ook bekend as die nuwe Bangkok Internasionale Lughawe, is een van twee internasionale lughawens wat Bangkok, Thailand bedien. Die ander een is Don Mueang Internasionale Lughawe. Suvarnabhumi is op 15 September ...

                                               

The New Zealand Herald

The New Zealand Herald is n dagblad wat gepubliseer word in Auckland, Nieu-Seeland, en besit word deur New Zealand Media and Entertainment. Dit het die grootste sirkulasie van alle koerante in Nieu-Seeland en het n hoogtepunt van meer as 200 000 ...

                                               

Jayavarman II

Jayavarman II was ’n 9de-eeuse koning van Kambodja, wat algemeen beskou word as die stigter van die Khmer-ryk, die oorheersende beskawing op die Suidoos-Asiatiese vasteland tot die middel 15de eeu. Volgens historici het hy van 802 tot 835 n.C. re ...

                                               

Thomas R. Ross

Thomas Randolph Ross was n Verteenwoordiger in die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers vir Ohio. Hy is gebore in New Garden Township, Pennsylvanie. Hy het regte studeer en is toegelaat tot die balie, waarna hy in Lebanon, Ohio in 1810 begin pr ...

                                               

Aberdeen, Hongkong

Aberdeen is n klein nywerheidsdorp aan die suidwestelike kus van Hongkong, bekend om sy bootmense en drywende restaurante. Aberdeen het n bevolking van 171 110 in 2005 gehad.

                                               

Cecily Adams

Cecily Adams was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Sweet Revenge en in die televisiereekse Simon & Simon, The Equalizer, en Star Trek: Deep Space Nine.

                                               

Willie Adams

Hy is die sesde van agt kinders van John Henry Adams en Rebecca Wagenstroom. Sy laerskoolopleiding ontvang hy aan Laerskool Bishop Lavis en hy gaan dan na die Hoerskool Elswood in Elsiesrivier, waar hy matrikuleer. Hy studeer verder aan die Unive ...

                                               

Albanie

Vir die artikel oor die Balkanland, sien Albanie. Vir die hoofstad van die staat New York, sien Albany. Albanie is n voormalige streek in die ooste van die "Kaap die Goeie Hoop" wat op 7 Januarie 1814 deur sir John Cradock geproklameer is. Dit wa ...

                                               

Sam Allen

Sam Allen was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Power God, The Midnight Limited, The Sea Beast, en The Cowboy Counsellor.

                                               

Aqua Virgo

Die Aqua Virgo is een van elf akwadukte wat die antieke miljoenestad Rome van water voorsien het - en die enigste antieke waterleiding wat vanaf sy oprigting in 19 v.C. deur Agrippa tot vandag toe ononderbroke in bedryf is. Die waterleiding se ho ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →