★ Free online encyclopedia. Did you know? page 246



                                               

Weeluis

Weeluis, ook wandluis, is ’n klein, plat en ovaal bloedsuiende insek met ’n rooibruinerige kleur, verkorte vlerke en ’n slegte reuk. Die weeluis bewoon huise, veral beddens. Dit kruip gedurende die dag weg en kom saans uit om die bloed van mense ...

                                               

Weeskindertjies (plant)

Weeskindertjies is n plant wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die noorde van die provinsie Wes-Kaap en die aangrensende dele van die Noord-Kaap voor. Dit word op die SANBI-rooilys as veilig gelys. Dit is n eenjarige en taamlik kort, krui ...

                                               

Wegkruipertje-tolbos

Die wegkruipertje-tolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en slegs twee populasies kom by Potberg en die Groenlandberg voor. Daar is min inligting be ...

                                               

Wentzel-se-suikerbos

Wentzel-se-suikerbos is ’n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom in die Chingamweberge in Zimbabwe, Malawi, suid-Tanzanie en sentraal-Angola voor. Die struik word tot 1.6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die ...

                                               

Wesel (dier)

n Wesel is n klein karnivoriese roofdier. Dit is die kleinste roofsoogdier ter wêreld. n Wyfie weeg slegs 35 gram, selfs ligter as n veldmuis. Wesels het n lang, dun liggaampie met kort pootjies. Die volwasse dier is ongeveer 4 tot 5 sentimeter d ...

                                               

Westelike rooibekneushoringvoël

Die Westelike rooibekneushoringvoel is n neushoringvoelspesie in die familie Bucerotidae. Dit word aangetref vanaf Senegal en Gambie tot aan die suide van Mauritanie en wes-Mali. Al vyf soorte rooisnawel-neushoringvoels is voorheen as eenders beskou.

                                               

Wielewaal

Die wielewale is voels wat tot die familie Oriolidae behoort. Insek- of vrugtevretende voels wat oorwegend geel is en pienk snawels het. Fluit helder en welluidend. Boer meestal in die blaarkrone van groot bome.

                                               

Wilde-als

Wilde-als is n struik wat in oral Suid-Afrika voorkom behalwe die Noord-Kaap en Gauteng. Die plant besit medisinale waarde en die steel, blare en blomme kan gebruik word. In Engels staan die plant bekend as African wormwood.

                                               

Wildekatoen

Die wildekatoen is n plant wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit kom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voor asook in Eswatini, Namibie en Botswana. In Suid-Afrika kom die subspesie Gossypium herbaceum L. subsp. africanum Watt Vollesen voor en ...

                                               

Wildeknoffel

Wildeknoffel is n plant wat inheems is aan Europa en Asie. In Suid-Afrika kom dit voor in Limpopo, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die plant het medisinale eienskappe. Die blare en knolle kan rou geeet word of in warm water fyngedruk word.

                                               

Wildeposduif

Die wildeposduif of tuinduif is verwant aan die kransduif en kom baie algemeen in Suid-Afrikaanse dorpe en stede voor. Broeityd is dwarsdeur die jaar en die lyste en vensterbanke van hoe stadsgeboue verskaf ideale nesmaakplekke. Stadsbewoners het ...

                                               

Wildetee

Die wildetee is n struikie wat in Lesotho, Eswatini, die Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Nes A. phylicoides word hierdie plant soms as tee gebruik. Navorsing het getoon dat dit min to ...

                                               

Wipneuskobra

Die wipneuskobra is n slang, is baie gevaarlik en kan die dood veroorsaak. Hy het bande oor die hele liggaam en is gelerig, bruinerig, gryserig, blou en swart. Die gemiddelde lengte van die slang is 1.2 tot 1.9 meter, maar wipneuskobras van so la ...

                                               

Witaasvoël

Die Witaasvoel is n groot roofvoel wat aan die familie Accipitridae behoort. Dit is die enigste lid van die genus Gypohierax. Die Raphiapalm opelug-monument in Mtunzini, KwaZulu-Natal is n tuiste van die bedreigde aasvoel.

                                               

Witdolfyn

Die witdolfyn of beloega is n Arktiese en sub-Arktiese walvisagtige soogdier. Die witdolfyn vorm saam met die narwal die familie Monodontidae. Die witdolfyn is bekend vir sy hoe-frekwensie gekwetter en spierwit kleur. Baie walvisagtiges sal soms ...

                                               

Witjie

Witjies is ’n familie van skoenlappers in die superfamilie Papilionoidea. Die familie bestaan uit meer as 1000 verskillende spesies, en word meestal aangetref in die Afrotropiese gebied en die suid-oostelike gebiede van Asie. Sommige spesies kom ...

                                               

Witkeeldwerggaai

Die witkeeldwerggaai is ’n voelspesie van die familie Corvidae en is inheems aan Mexiko. Sy natuurlike habitat is vogtige subtropiese of tropiese newelwoude. Dit is die kleinste lid van die Corvidae – hy is net 20–23 cm lank en weeg sowat 41 g. D ...

                                               

Witkeeljanfrederik

Die Witkeeljanfrederik is n voelspesie in die Muscicapidae familie. Dit kom voor in Botswana, Mosambiek, Suid-Afrika, eSwatini en Zimbabwe. Die voel se natuurlike habitatte is droe savanne en subtropies of tropiese droe bossieveld.

                                               

Witkopaasvoël

Die witkopaasvoel het n pienk bek en wit kroon. Die veerlose kante van sy kop is bleek. Dit het n donkerbruin bolyf en swart stert. Die vere op sy onderlyf en bene is wit. Die vlerkspan van die witkopaasvoel is gemiddeld 2 m.

                                               

Witkruisarend

Die Witkruisarend is n groot donker swart roofvoel met n kenmerkende wit kruis of V-vorm op die rug. Die arend leef in die afgelee en bergagtige gebiede van suidelike en oostelike Afrika, asook in beperkte areas in westelike Asie. Die voel het n ...

                                               

Witkruisvleivalk

Die witkruisvleivalk is n medium-grootte roofvoel wat in Suid-Afrika, Botswana en Namibie voorkom. Wanneer hierdie voel sit, vertoon dit swart. In vlug is die wit kruisvere sigbaar. Sy liggaamsbou is vergelykbaar met dié van ander vleivalke. Dit ...

                                               

Witogies

Witogies of brilvoels is n groot familie van voels in die orde van sangvoels. Die familie omvat 125 spesies. Witogies het hul naam te danke aan die opvallende ring van wit veertjies om die oog. Witogies vreet ​​hoofsaaklik heuning en vrugte, maar ...

                                               

Witpensvlieëvanger

Die Witpensvlieevanger is n voelspesie wat in Afrika voorkom. Dit word in Angola, Benin, Kameroen, Sentraal-Afrikaanse Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Ivoorkus, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Gambie, Ghana, Guinee, Gui ...

                                               

Witsenbergtolbos

Die Witsenbergtolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom van die Koue Bokkeveld tot die Franschhoekvallei. Die struik word 2.3 m hoog ...

                                               

Witspeldekussing

Die witspeldekussing is n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom aan die kus van Franskraal tot by Danger Point. Die struik is klein en word 0 ...

                                               

Witsteelslangkoppie

Die Witsteelslangkoppie is n blomdraende struik wat tot die genus Spatalla behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit vanaf Kogelberg tot Bredasdorp voorkom. Die struik is plat, gerond, word slegs 80 cm ho ...

                                               

Witsuikerbos

Die Witsuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Dit staan ook as die hottentotwitsuikerbos bekend. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf die Slanghoek- tot die Hottentots-Hollandberge en ook die Gro ...

                                               

Witteberg-tolbos

Die Witteberg-tolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Witteberge suid van Matjiesfontein. Die plant is raar. Die plant vrek n ...

                                               

Woestynkat

Die woestynkat of sandkat is ’n klein kat wat in die woestyne van Afrika en Asie voorkom. Hy word aangetref in droe gebiede wat selfs te warm is vir die Afrika-wildekat: die Sahara, die Arabiese Woestyn en die woestyne van Iran en Pakistan.

                                               

Woestynklopkloppie

Die woestynklopkloppie is n voelspesie in die Cisticolidae familie. Dit kom in Angola, Botswana, Burkina Faso, Eritrea, Ethiopie, Kenia, Lesotho, Mali, Mauritanie, Mosambiek, Namibie, Niger, Nigerie, Senegal, Somalie, Suid-Afrika, Soedan, eSwatin ...

                                               

Wolbos

Die Wolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Spatalla behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit in die Sederberg tot by die Hottentots Hollandberge, Swartberg en Kammanassieberge voorkom. Die stru ...

                                               

Wolhaarrenoster

Die wolhaarrenoster is ’n uitgestorwe renoster wat in die Pleistoseen algemeen in Europa en Noord-Asie voorgekom en die laaste glasiale tyd oorleef het.

                                               

Wolkberg kransaalwyn

Die Wolkberg kransaalwyn is n aalwyn wat inheems is aan die Wolkberg naby Tzaneen in Limpopo. Daar is vyf populasies in die Wolkberg gevind en die plant groei op hoogtes van 1650–2100 m. Dit is n stamlose dwergaalwyn wat normaalweg van November t ...

                                               

Wolkberg-drakeboom

Die Wolkberg-drakeboom is n medium boom wat voorkom in die Olifantsriviervallei naby Penge in die Limpopo en die aangrensende Wolkberg. Dit lyk baie soos n aalwyn. Die plant word beskou as raar. Die boom se nasionale nommer is 30.10. In Engels st ...

                                               

Wolkesuikerbos

Die Wolkesuikerbos is n baie skaars proteaspesie wat endemies aan KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit kan net gevind word in die Royal Natal Nasionale Park in die Drakensberge naby die Policemans Helmet, op pad na The Witches, in die rigting van Tuge ...

                                               

Wolkwassie

Die wolkwassie is n blomdraende struik wat tot die genus Sorocephalus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Piketberg en Onderboskloof in die Koue Bokkeveld. Die struik word slegs 80 cm ...

                                               

Wollerige slangkoppie

Die Wollerige slangkoppie is n blomdraende struik wat tot die genus Spatalla behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit in die Hottentots-Hollandberge, Groenlandberg tot Kleinmondberge voorkom. Die struik ...

                                               

Wollerige tolbos

Die Wollerige tolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap waar dit voorkom vanaf die Outeniekwaberge tot by die Baviaanskloofberge. Die strui ...

                                               

Wollerigehaarwolbos

Die Wollerigehaarwolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Spatalla behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit in die Sederberg, Groot-Winterhoekberge en Hexrivierberge voorkom. Die struik word 1.0 ...

                                               

Wolluis

Wolluise is insekte in die familie Pseudococcidae. Hulle is ongepantserde skaalinsekte wat aangetref word in vogtige, warm klimaatstreke. Hulle word as ’n plaag beskou omdat hulle plantsap drink en ook siektes aan plante kan oordra.

                                               

Wolseley kleitolbos

Die Wolseley kleitolbos is n blomdraende struik en varieteit van Leucadendron elimense, wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Breederiviervallei vanaf Tul ...

                                               

Wolsteelkwassie

Die Wolsteelkwassie is n blomdraende struik wat tot die genus Sorocephalus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit in die Riviersonderendberge voorkom. Die struik word slegs 1 m hoog en blom van Julie t ...

                                               

Wolwegifboom

Die wolwegifboom is n boom wat inheems aan die Wes-Kaap en kom slegs voor in die Bokkeveldberg en die Gifberg. Die boom se nasionale nommer is 319. Die boom se vrugte is giftig en die boesmans het die gif gebruik op hulle pyle. Die boom is immerg ...

                                               

Worcestertolbos

Die Worcestertolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Breederiviervallei naby Worcester. Die struik word 2.5 m hoog en blom v ...

                                               

Worsboom

Die Worsboom is n genus van angiosperms in die familie Bignoniaceae. Die genus bestaan uit slegs een spesie, Kigelia africana. Dit kom reg deur tropiese Afrika vanaf Eritrea en Tsjad, suid tot noordelike Suid-Afrika, en die weste van Senegal en N ...

                                               

Wulpe

Die Wulpe is n genus van voels in die familie van strandlopers en snippe. Die genus omvat 8 spesies. Hulle word gekenmerk aan hul gevlekte bruin vere en lang, dun, afwaarts geboe snawels.

                                               

Wyeblaarsuikerbos

Die Wyeblaarsuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom vanaf die Kogelberg tot Groenlandberg en Kleinrivierberge tot Caledon Swartberg voor. Die struik is klein en wo ...

                                               

Wyliespoortaalwyn

Die Wyliespoortaalwyn is n aalwyn wat voorkom in die noorde van Limpopo, dit is inheems in klein gebied in die Blouberg en Soutpansberg tot in die noorde van Venda en die Krugerwildtuin. Die aalwyn word geklassifiseer as n boom en sy nasionale no ...

                                               

Xenarthra

Die Xenarthra is een van vier hoofgroepe van vandag se plasentale soogdiere. Saam met die Afrotheria vorm hulle die Atlantogenata. Die Xenarthra is die kleinste superorde en bevat net twee ordes. Een daarvan het twee onderordes: Vermilingua -- di ...

                                               

Ysplantjie

Die ysplantjie of soutslaai is een van die bekendste vygies. Saam met party ander spesies uit die Mesembryanthemum -genus word dit ook brakslaai genoem. Die naam ysplantjie verwys na die blaasselle waarmee die plantjie bedek is en waardeur dit ly ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →