★ Free online encyclopedia. Did you know? page 245



                                               

Vosmaeropsis cyathus

Vosmaeropsis cyathus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die wete ...

                                               

Vosmaeropsis depressa

Vosmaeropsis depressa is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die wet ...

                                               

Vosmaeropsis gardineri

Vosmaeropsis gardineri is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die we ...

                                               

Vosmaeropsis grisea

Vosmaeropsis grisea is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die weten ...

                                               

Vosmaeropsis hispanica

Vosmaeropsis hispanica is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die we ...

                                               

Vosmaeropsis hozawai

Vosmaeropsis hozawai is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die wete ...

                                               

Vosmaeropsis inflata

Vosmaeropsis inflata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die wete ...

                                               

Vosmaeropsis japonica

Vosmaeropsis japonica is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die wet ...

                                               

Vosmaeropsis levis

Vosmaeropsis levis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die wetens ...

                                               

Vosmaeropsis sericata

Vosmaeropsis sericata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die wet ...

                                               

Vosmaeropsis simplex

Vosmaeropsis simplex is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die wete ...

                                               

Vosmaeropsis triradiata

Vosmaeropsis triradiata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Vosmaeropsis en tot die familie Heteropiidae. Die w ...

                                               

Voëlent

Voelent of vuurhoutjies Danser) is n halfparasiet wat op talle bome kan groei. Dit is inheems aan Namibie en Suid-Afrika en kom in die provinsies Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes en Limpopo voor. Dit is op die SANBI-rooilys as veilig gelys. Hierdi ...

                                               

Vuurpylaalwyn

Die Vuurpylaalwyn is n aalwyn wat inheems is aan Gauteng en Noordwes, waar dit aangetref word op die Magaliesberg en Witwatersberg. Die plant is klein en stamloos en groei hoofsaaklik op die noordelike hange van die berg in klein groepies. Die bl ...

                                               

Vuurpylsuikerbos

Die Vuurpylsuikerbos is n blomdraende boom wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant kom in Malawi, Mosambiek, Angola en Tanzanie voor. Die boom het min takke en word 10 m hoog. Dit blom van Mei tot Desember. n Brand vernietig die boom ...

                                               

Vyeboom-tolbos

Die Vyeboom-tolbos is n blomdraende struik en subspesie van Leucadendron elimense, wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom van Viljoenspas tot by Theewaterskloofda ...

                                               

Waboomsriviertolbos

Die Waboomsriviertolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom by die Waboomsrivier in die Koue Bokkeveld. Die struik word 1.0 m hoog en b ...

                                               

Wagters

Wagters is n genus van voels in die familie van vlieevangers en die orde van sangvoels. Thamnolaea word soms as n sinoniem vir die genusnaam gebruik.

                                               

Walteria flemmingi

Walteria flemmingi is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Walteria en tot die familie Euplectellida ...

                                               

Walteria leuckarti

Walteria leuckarti is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Walteria en tot die familie Euplectellida ...

                                               

Wannanosaurus

Wannanosaurus was ’n genus dinosourusse uit die Campanium-tydsnede sowat 80 miljoen jaar gelede in wat nou Anhui, China, is. Die tipe-spesie, Wannanosaurus yansiensis, is in 1977 deur Lian-Hai Hou beskryf. Die enkele fossiel wat ontdek is, sluit ...

                                               

Ware uile

Ware uile of tipiese uile is die grootste familie van nag-aktiewe voels in die orde van uile. Die familie omvat ongeveer 25 genera en 191 spesies.

                                               

Waterblommetjie

Die waterblommetjie of vleikos is n waterplantjie wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap in damme en vleie voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Die lang, ovaal blare dryf op die water, en in die winter en lente bot ...

                                               

Waterbossie

Die waterbossie is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom op die Elimvlakte, Kleinrivierberge, Riviersonderendberge, Potberg, Bonteberg, Wit ...

                                               

Waterjuffer

n Waterjuffer is n soort insek van die suborde Zygoptera, wat tot die orde Odonata behoort. Die term Zygoptera beteken "vlerke wat in pare voorkom". Waterjuffers is delikate, swak-vlieende insekte. n Volwasse waterjuffer het n lang, skraal liggaa ...

                                               

Waterluisie

Die waterluisie is n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom van die Sederberg tot Koue Bokkeveld, Piketberg en Bokkerivierberge. Die struik word ...

                                               

Watsonia

Watsonia is n genus van meerjarige, knolplante wat tot die familie Iridaceae hoort. Watsonias is inheems aan Suid-Afrika, Lesotho en Eswatini. Die genus is vernoem na Sir William Watson, n Britse botanikus uit die 19de eeu.

                                               

Watsonia aletroides

Watsonia aletroides is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom vanaf die Botrivier tot by Knysna en Uniondale. Die plant het 50% van sy habitat verloor as gevo ...

                                               

Watsonia amabilis

Watsonia amabilis is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom vanaf die Paarl tot by Sir Lowryspas. Die plant was as uitgesterf beskou maar is herontdek op n pl ...

                                               

Watsonia amatolae

Watsonia amatolae is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is inheems aan die Oos-Kaap. Hier kom dit voor in die Amatholeberge vanaf die Katberg en Gaikas Kop in die weste tot by Hogsback en die Dohneberge in die ooste. Die plant het n vo ...

                                               

Watsonia angusta

Watsonia angusta is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die oos- en Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf die Sederberg en Kaapse Skiereiland, meer kuslangs, tot by die voorheuwels van die Drake ...

                                               

Watsonia bachmannii

Watsonia bachmannii is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is inheems aan die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal, op die grens van die twee provinsies.

                                               

Watsonia canaliculata

Watsonia canaliculata is n plant wat tot die genus Watsonia behoort. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal en kom voor in die KwaZulu-Natal Middellande. Die plant het 70% van sy habitat afgestaan aan die aanplant van plantasies, landbou aktiwite ...

                                               

Watsonia distans

Watsonia distans is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en vorm deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor van Franschhoek tot by Villiersdorp. Daar was nege subpopulasies bekend, agt is die afgelope 150 jaar ve ...

                                               

Watsonia dubia

Watsonia dubia is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en vorm deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor van Citrusdal tot by Wellington. In die noorde van die Swartland het 80% van die plant se habitat verlore ...

                                               

Watsonia elsiae

Watsonia elsiae is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom voor van Uniondale tot by Joubertina. Daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur indringer ...

                                               

Watsonia emiliae

Watsonia emiliae is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Swartberge en Langeberg. Daar is min bekend omtrent die spesie, dit blom weer na n brand. Twee subp ...

                                               

Watsonia fergusoniae

Watsonia fergusoniae is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor vanaf die Agulhasvlakte tot by die Gouritsrivier. Die plant word bedreig deur indringerplante en te ve ...

                                               

Watsonia humilis

Watsonia humilis is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Die plant het 90% van sy historiese habitat afgestaan aan voorstedelike ontwikkeling en landbou aktiwiteite. Die bedr ...

                                               

Watsonia hysterantha

Watsonia hysterantha is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor van Saldanha tot by Langebaan. Die plant word bedreig deur stedelike en industriele ontwikkeling.

                                               

Watsonia inclinata

Watsonia inclinata is n plant wat tot die genus Watsonia behoort. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap en kom voor van die Umtamvunarivier tot by die Mkwenirivier. Daar is minder as vyf subpopulasies en die habitat word bedreig ...

                                               

Watsonia minima

Watsonia minima is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel vorm van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en daar is slegs een populasie in die Riviersonderendberge. Die habitat word bedreig deur die denneboom, n indringerp ...

                                               

Watsonia mtamvunae

Watsonia mtamvunae is n plant wat tot die genus Watsonia behoort. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal. Daar is tot ses subpopulasies wat voorkom in die Umtamvuna-natuurreservaat. Die plant het n groot gedeelte van sy habitat aan landbou aktiwi ...

                                               

Watsonia pondoensis

Watsonia pondoensis is n plant wat tot die genus Watsonia behoort. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap en waar daar twee subpopulasies bekend is. Een populasie is in die Umtamvuna-natuurreservaat, die ander is in n herbarium ve ...

                                               

Watsonia rogersii

Watsonia rogersii is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en vorm deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots-Hollandberge, Kogelberg en ooswaarts tot by Hermanus en die Riviersonderendberge naby Vill ...

                                               

Watsonia rourkei

Watsonia rourkei is n plant wat tot die genus Watsonia behoort. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap waar daar slegs een populasie is in die Kamiesberg. Hier kom dit voor op die noordelike hange op hoogtes van 1 600 m en word tans nie bedreig ...

                                               

Watsonia spectabilis

Watsonia spectabilis is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap.

                                               

Watsonia strictiflora

Watsonia strictiflora is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor van Klapmuts tot by Joostenberg en die Paarl. Die plant het 98% van sy habitat die afgelope 200 jaa ...

                                               

Watsonia vanderspuyae

Watsonia vanderspuyae is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap.

                                               

Watsonia versfeldii

Watsonia versfeldii is n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Piketberg en Portervilleberge. Daar is n paar klein verspreide, subpopulasies maar daar is gee ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →