★ Free online encyclopedia. Did you know? page 241



                                               

Bets Basson

Sy studeer aan die Heidelberg Onderwyskollege, waar sy in 1954 n Onderwysdiploma verwerf. Daarna hou sy skool by die Laerskole Aucklandpark, Unika, Hugenoot, Richmond en laastens by Trap der Jeugd in Vrededorp in Johannesburg, waar sy vanaf 1980 ...

                                               

Hans-Peter Künzi

Hans-Peter Albert Künzi was n navorser in topologie en kategorieteorie aan die wiskundedepartement van die Universiteit van Kaapstad. Met sy akademiese A-gradering word hy wêreldwyd as een van die voorste navorsers in sy area van ondersoek geag. ...

                                               

Retseh la Grange

Retseh la Grange is op 21 Februarie 1929 gebore as die dogter van oud-hoofregter L.C. Steyn. Op skool word ’n opstel wat sy oor Liszt se Tweede Hongaarse Rapsodie skryf, oor die radio voorgelees. Van haar sketse verskyn ook in tydskrifte. Hoewel ...

                                               

Paul Louw

Hy is een van ses kinders van Jan Daniel Louw en Elizabeth Johanna Röntgen.Van kleinsaf voel hy ’n roeping in sy lewe om die Woord van God te bedien. Ná voorbereidende studie is hy na Stellenbosch, waar hy aan die einde van 1914 sy proponentseksa ...

                                               

Eva Walter

Rita Hubregtse was ’n Afrikaanse skrywer wat haar boeke onder die naam Eva Walter publiseer. Eva Walter was die naam van haar Hollandse ouma. Sy skryf hoofsaaklik liefdesromans en kinderverhale.

                                               

Covid-19-pandemie

Die Koronaviruspandemie van 2019-2020 verwys na die uitbreek van die Koronavirussiekte-2019, wat veroorsaak word deur die EARS-KoV-2-virus. Die uitbreek van n nuwe stam van die koronavirus is aanvanklik in Desember 2019 in die stad Wuhan, Hubei, ...

                                               

Chinese Nuwejaar

Die Chinese Nuwejaar, ook bekend as die Lentefees of Maannuwejaar, is ’n belangrike feesdag in moderne China wat aan die begin van die tradisionele Chinese maansonkalender gevier word. Vierings duur gewoonlik van die aand voor die eerste dag tot ...

                                               

Canon EOS R

Die Canon EOS R is n 30.3 megapieksel volraam spieellose kamera met verwisselbare lens, wat in Oktober 2018 deur Canon bekendgestel is. Die "R" in EOS R is afkomstig van die eerste letter van "Reimagine optical excellence", Canon se ontwikkelings ...

                                               

Japan Nasionale Roete 18

                                               

Japan Nasionale Roete 19

Hoof stede op die roete: Kasugai, Tajimi, Nakatsugawa, Shiojiri, Matsumoto, Azumino. Eindpunt: Nagano. Oorsprong: Atsuta-ku, Nagoya. Lengte: 258.9 kilometer 161 myl.

                                               

Isakkatedraal

Die Isakkatedraal in Sint Petersburg, Rusland, is die grootste Russies-Ortodokse katedraal in die stad. Dit is die grootste Ortodokse basilika en die vierde grootste katedraal in die wêreld. Dit is opgedra aan sint Isak van Dalmasie, ’n beskermhe ...

                                               

Tale van Rusland

Van al die tale van Rusland is Russies die enigste amptelike taal regdeur die Russiese Federasie. Altesaam 27 ander tale is saam met Russies amptelike tale in sekere streke.

                                               

Buitelandse betrekkinge van Andorra

Sedert die totstandkoming van soewereiniteit met die bekragtiging van die grondwet in 1993, het Andorra voort beweeg om n aktiewe deelnemer van die internasionale gemeenskap te word. In Julie 1993 vestig Andorra sy eerste diplomatieke missie in d ...

                                               

Die generaal van die dooie leër

Die generaal van die dooie leer is n 1963-roman deur die Albanese skrywer Ismail Kadare. Die boek is die skrywer se mees krities bekroonde roman. Kadare was aangemoedig om die boek te skryf deur Drago Siliqi, literêre kritikus en direkteur van di ...

                                               

Assiriërs

Die Assiriers, ook bekend as Galdeers, Siriers en Arameers, is n Semitiese etnies-godsdienstige groep inheems aan lande van die Midde-Ooste. Die meeste Assiriers praat n Nieu-Aramese taal, wie se ondergroepe Noordoostelike, Sentraal- en Wes-Nieu- ...

                                               

Groot Moskee van Salé

Die Groot Moskee van Salé is ’n moskee in Salé, Marokko. Dit beslaan ’n gebied van 5 070 m 2 en is die land se derde grootste moskee.

                                               

Zamzam-put

Die Zamzam-put is ’n put in die Al-Masdjid al-Haram in Mekka, Saoedi-Arabie. Dit is gelee 20 m oos van die Kaäba, die heiligste plek in Islam. Volgens dié geloof het die waterbron wonderbaarlik ontstaan toe Abraham se seun, Ismael, dors was en ge ...

                                               

Hyundai Elantra

Die Hyundai Elantra, of Hyundai Avante in Suid-Korea, is n kompakte motorvoertuig wat deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig word sedert 1990, en is nou reeds in sy vyfde geslag. Die Elantra was voorheen bemark as die Lantra in A ...

                                               

Poort van Hemelse Vrede

Tiananmen stuur hierheen aan. Vir die plein, sien Tiananmen-plein. Die Poort van Hemelse Vrede, of Tiananmen, is ’n monument in Beijing, die hoofstad van die Volksrepubliek China. Dit word algemeen as ’n nasionale simbool beskou. Dit is in 1420 t ...

                                               

Toyota Corolla (E140)

Die Toyota Corolla is die tiende geslag van die kompakte Toyota Corolla sedanmotor wat deur Toyota vervaardig word, en is laat in 2006 bekendgestel. Die Corolla luikrug is in 2012 in Japan en Europa deur die Toyota Auris vervang, maar dit staan n ...

                                               

YouTube Kids

YouTube Kids is n webwerf wat gebruikers in staat stel om videos op te laai, koers, kommentaar, deel, Kind en na ander opgelaaide videos te kyk. Die webwerf behels films, musiek videos, nuus, opvoedkundige programme, sowel as video blogs, skyfiev ...

                                               

Andrea Mantegna

Andrea Mantegna, was n skilder en gravis en die eerste Renaissance kunstenaar van Noord-Italie. Sy bekendste werk is die Camera degli Sposi, of Camera Picta in die Palazzo Ducale van Mantua. Mantegna se ander hoofwerke sluit die Ovetari-kapel fre ...

                                               

Boerboel

n Boerboel is n Suid-Afrikaanse hond wat spesifiek vir waghonddoeleindes geteel is. Die honde is geskiedkundig aangehou vir beskerming teen aanvalle van wilde diere.

                                               

Lys van vergaderings van die Europese Raad

Hierdie is n lys van vergaderings van die Europese Raad, die vergaderings van die Europese Raad, n instelling van die Europese Unie wat bestaan uit staatshoofde of regeringshoofde van EU-lidlande. Hulle het in 1975 begin as driejaarlikse vergader ...

                                               

Ófærd

Ófærd is n Yslandse raaiseldramatelevisiereeks, geskep deur Baltasar Kormákur en vervaardig deur RVK Studios. Uitsending in Ysland op RÚV is op 27 Desember 2015 begin. Die eerste reeks van tien episodes, wat deur Sigurjón Kjartansson en Clive Bra ...

                                               

Alfa Romeo 33

Die Alfa Romeo 33 was n kompakte motor wat tussen 1983 en 1995 deur Alfa Romeo gebou is. Hierdie motor is in beginsel n evolusie van sy voorganger, die Alfasud. Die Alfa 33 het n unieke plek in die geskiedenis van Alfa Romeo aangesien amper 1 mil ...

                                               

Ammoniumsianaat

Ammoniumsianaat is n sout van die basis ammoniak en isosiaansuur. Ammoniumsianaat is n isomeer van ureum, maar ammoniumsianaat word as anorganies beskou terwyl ureum organies is.

                                               

Anilien

Anilien is n organiese verbinding met n formule C 6 H 5 NH 2. Anilien is die eenvoudigste aromatiese amien, bestaande uit n fenielgroep wat aan n aminogroep geheg is. Dit is n bedryfsbeduidende handelschemikalie, sowel as n veelsydige uitgangsmat ...

                                               

Artemis Kwartet

The Artemis Kwartet, vernoem na Artemis, die Griekse godin van jag en die wildernis, is n Duitse strykkwartet. Die kwartet was in 1989 in Lübeck gestig, maar werk tans vanuit Berlyn. Hulle is veral bekend om hul uitvoerings van Beethoven se stryk ...

                                               

Audi A4

Die Audi A4 is n reeks kompakte uitvoerende motors vervaardig sedert die einde van 1994 deur die Duitse motorvervaardiger Audi, n filiaal van die Volkswagengroep. Die A4 strek reeds oor vier geslagte en is gebaseer op die Volkswagengroep B platfo ...

                                               

Audi Q7

Die Audi Q7 is n volgrootte luukse oorkruis SNV wat in September 2005 by die Frankfurt Motorskou onthul is. Produksie van die Q7 is teen herfs-2005 begin by die Volkswagen Bratislava-aanleg in Bratislava, Slowakye. Dit is die eerste SNV uit die A ...

                                               

Beta Israel

Moenie verwar word met Bene Israel nie. Die Beta Israel, ook bekend as Ethiopiese Jode, is Jode wie se gemeenskap oor eeue heen in die gebied van die Koninkryk Aksum en die Keiserryk van Ethiopie, wat nou tussen die Amhara- en Tigray-streke van E ...

                                               

BMW 7-reeks (E38)

Die BMW E38, wat van April 1994 tot 2001 vervaardig is, was die derde generasie van die BMW 7-reeks. Die vlagskip was n aantreklike evolusie in die ontwerptaal van die vorige E32-generasie. Die nuwe 7 was beskikbaar met inlynses-, V8 en V12 petro ...

                                               

BMW B38

Die BMW B38 is n turboaangejaagde inlyndriesilinder-petrolenjin, wat die inlynviersilinder BMW N13 vervang het en is sedert 2013 in produksie. Dit maak deel uit van n modulêre BMW-enjinfamilie met inlyndriesilinder, inlynviersilinder en inlynsess ...

                                               

BMW M3

Die BMW M3 is n hoeverrigtingweergawe van die BMW 3-reeks wat deur BMW se eie motorsportafdeling, BMW M GmbH, ontwikkel is. M3-modelle word vir elke generasie van die 3-reeks vervaardig sedert die E30 M3 in 1986 bekendgestel is. Die aanvanklike m ...

                                               

Canon EOS 1200D

Canon EOS 1200D is n 18.1-megapieksel digitale enkellensreflekskamera wat deur Canon bekendgestel is op 11 Februarie 2014. Dit staan as die EOS Kiss X70 in Japan en die EOS Rebel T5 in Amerika bekend. Die 1200D is n intreevlak DSLR wat n 18 MP se ...

                                               

Canon EOS 200D

Die Canon EOS 200D, bekend as die EOS Rebel SL2 in die Amerikas en EOS Kiss X9 in Japan, is n digitale reflekskamera van 24.2 megapieksels wat deur Canon vervaardig word. Dit is op 28 Junie 2017 vrygestel teen n voorgestelde kleinhandelprys van V ...

                                               

Döbereinerlamp

Die döbereinerlamp is n aflogistiese lamp. Dit word in 1823 as verbetering op die Fürstenbergerlamp deur die Duitse chemikus Johann Wolfgang Döbereiner ontwikkel en versprei tot so 1880. Hierdie ontdekking waar vuur gemaak word sonder n vuursteen ...

                                               

Esperanza-basis

Esperanza-basis is n permanente Argentynse navorsingstasie wat dwarsdeur die jaar bewoon word in Hope Bay, Trinity-skiereiland. Dit is een van slegs twee burgerlike nedersettings in Antarktika. Die leuse van die basis is Permanencia, un acto de v ...

                                               

Furaan

Furaan is n heterosikliese aromatiese verbinding met die chemiese formule C 4 H 4 O. Dit is die suurstofanaloog van tiofeen. Furan is n kleurlose, vlambare, baie vlugtige vloeistof met n kookpunt naby kamertemperatuur. Dit is oplosbaar in gewone ...

                                               

Gliese-katalogus

In 1957 het die Duitse sterrekundige Wilhelm Gliese sy eerste sterkatalogus, die Gliese-katalogus van Nabygelee Sterre, gepubliseer van byna duisend sterre binne 20 parsek 65 ligjare van die Aarde af, saam met hul eienskappe en gerangskik volgens ...

                                               

Hyundai Matrix

Die Hyundai Matrix was n veeldoelige voertuig wat van 2001 tot 2010 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai gebou is. Dit is bemark in Europa en Suidoos-Asie, en as die Hyundai Lavita in Australie. Dit hou meganies verband met die Hyundai El ...

                                               

Isoniasied

Isoniasied, ook bekend as iso-nikotiniel-hidrasien, is n organiese verbinding wat die eerste-linie medikasie is vir die voorkoming en behandeling van tuberkulose. Die verbinding is reeds in die vroee 20ste eeu ontdek, maar die aktiwiteit teen tub ...

                                               

Lys van naaste sterre

Hierdie lys van die naaste sterre bevat al die sterre en bruindwergsterre binne ’n afstand van 5 parsek van die Sonnestelsel af, gerangskik volgens toenemende afstand. Benewens die Sonnestelsel is daar nog 53 stelsels van sterre wat sover bekend ...

                                               

Mercedes-Benz A-klas

Die Mercedes-Benz A-klas is n kompakte motorvoertuig wat deur die Duitse motorvervaardiger Mercedes-Benz vervaardig word sedert 1997. Die eerste geslag W168 is in 1997 vrygestel, die tweedegeslagmodel W169 verskyn teen laat-2004, en die derdegesl ...

                                               

Mercedes-Benz A-klas (W176)

Die Mercedes-Benz A-klas in sy derde generasie is gebaseer op die 2011 A-klaskonsep van 2011 en is tydens die Geneefse motorskou in 2012 onthul. Dit beskik oor n heel ander ontwerp en is groter as die vorige twee generasies van die A-klas, wat di ...

                                               

Mercedes-Benz B-klas

Die Mercedes-Benz B-klas is n kompakte luukse motor wat deur die Duitse motorvervaardiger Mercedes-Benz vervaardig word. Dit is in wese n vergrote A-klas waarvan sommige enjins behou is, maar kragtiger enjins is ook beskikbaar. Dit het dieselfde ...

                                               

Mercedes-Benz C-klas (W202)

Die model is die opvolger van die 190-reeks. Die W202 het die eerste keer in 1993 op die mark verskyn. Met die bekendstelling van die W202 het die benaming van die Mercedes-Benz-passasiersmotorprogram n metamorfose ondergaan. Die modelle word nie ...

                                               

Mercedes-Benz OM 138

Die Mercedes-Benz OM 138 is n dieselenjin wat deur Daimler-Benz vervaardig is. n Totaal van 5 719 eenhede is tussen 1935 en 1940 vervaardig. Dit was die eerste dieselenjin wat spesiaal vir n passasiersmotor ontwikkel en vervaardig is. Die eerste ...

                                               

Mercedes-Benz OM629-enjin

Die Mercedes-Benz OM629 is n 3.996 cc 4-slag, kompressie-ontsteking binnebrand 75° 32-klep V8-enjin wat in die 2000s gebruik is. Dit is die wêreld se eerste aluminium V8-dieselenjin.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →