★ Free online encyclopedia. Did you know? page 240



                                               

Ulosa

Ulosa incrustans Burton, 1930. Ulosa scariola Lamarck, 1814. Ulosa ada De Laubenfels, 1954. Ulosa plana Cuartas, 1995. Ulosa tenellula Pulitzer-Finali, 1983. Ulosa longimycalostylifera. Ulosa monticulosa Verrill, 1907. Ulosa pacifica. Ulosa julli ...

                                               

Uncinatera plicata

Uncinatera plicata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Uncinatera en tot die familie Uncinaterid ...

                                               

Uniondale-tolbos

Die Uniondale-tolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap waar dit voorkom in die Kammanassieberge, Kougaberge en oostelike Swartberg. Die pl ...

                                               

Ursus

Ursus is n genus in die familie van bere. Hierdie genus omvat die bruinbere, ysbere en swartbere wat oor Eurasie en Noord-Amerika versprei is. Die naam is van die Latynse woord ursus afgelei, wat beer beteken.

                                               

Ute (genus)

Ute spenceri Dendy, 1893. Ute syconoides Carter, 1886. Ute spiculosa Dendy, 1893. Ute armata Hozawa, 1929. Ute glabra Schmidt, 1864. Ute gladiata Borojevic, 1966. Ute ampullacea Wörheide & Hooper, 2003. Ute pedunculata Hozawa, 1929. Ute viridis S ...

                                               

Ute ampullacea

Ute ampullacea is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Ute en tot die familie Grantiidae. Die wetenskaplike naam va ...

                                               

Ute armata

Ute armata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Ute en tot die familie Grantiidae. Die wetenskaplike naam van di ...

                                               

Ute glabra

Ute glabra is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Ute en tot die familie Grantiidae. Die wetenskaplike naam van di ...

                                               

Ute gladiata

Ute gladiata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Ute en tot die familie Grantiidae. Die wetenskaplike naam van ...

                                               

Ute pedunculata

Ute pedunculata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Ute en tot die familie Grantiidae. Die wetenskaplike naam v ...

                                               

Ute spenceri

Ute spenceri is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Ute en tot die familie Grantiidae. Die wetenskaplike naam van ...

                                               

Ute spiculosa

Ute spiculosa is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Ute en tot die familie Grantiidae. Die wetenskaplike naam van ...

                                               

Ute syconoides

Ute syconoides is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Ute en tot die familie Grantiidae. Die wetenskaplike naam va ...

                                               

Ute viridis

Ute viridis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Ute en tot die familie Grantiidae. Die wetenskaplike naam van d ...

                                               

Uteopsis argentea

Uteopsis argentea is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Uteopsis en tot die familie Jenkinidae. Die wetenskaplike ...

                                               

Vaalboskat

Die vaalboskat of groukat is n subspesie van F. silvestris. Dit lyk asof hulle ongeveer 131 000 jaar gelede afgestam het van n ander subspesie. n Sekere individu is ongeveer 10 000 jaar gelede mak gemaak in die Midde-Ooste, en is waarskynlik die ...

                                               

Vaalkiepersol

Die Vaalkiepersol is n boom, inheems aan Suid-Afrika, wat in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voorkom. Dit staan in Engels bekend as die Grey cabbage-tree of die Transvaal cabbage-tree.

                                               

Vaalknopbos

Die Vaalknopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom vanaf Hopefield en op die Kaapse Vlakte vanaf die Bergriviermond tot by Kraaifontei ...

                                               

Vaaltolbos

Die vaaltolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en die Oos-Kaap, waar dit voorkom in die Langeberg, Outeniekwaberge, Tsitsikammaberge, Elandsberg en ...

                                               

Van der Merwe se aalwyn

Van der Merwe se aalwyn is n aalwyn wat inheems is aan Mpumalanga en Limpopo en voorkom in die laeveld vanaf Giyani tot by Timbavati.

                                               

Van Rooyen se aalwyn

Die Van Rooyen se aalwyn is n aalwyn wat inheems is aan KwaZulu-Natal en word in die Ladysmith, Dundee, Harrismith en Underberg distrikte gevind. Die plant blom van Oktober tot November.

                                               

Van Staden-septerboom

Die Van Staden-septerboom is n blomdraende struik wat tot die genus Paranomus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Oos-Kaap waar dit voorkom op die Elandsberg en Van Stadensberg. Die struik word tot 1.5 m hoog en blom ...

                                               

Van Wyk-se-aalwyn

Die Van Wyk-se-aalwyn is n aalwyn wat inheems is aan Noordwes, waar dit aangetref word vanaf Stella tot Schweizer-Reneke en Wolmaransstad. Die aalwyn is vernoem na die plantkundige Abraham Erasmus van Wyk.

                                               

Vanellus

Vanellus lugubris - Kleinswartvlerkkiewiet. Vanellus tricolor. Vanellus duvaucelii. Vanellus indicus. Vanellus melanocephalus. Vanellus tectus. Vanellus melanopterus - Grootswartvlerkkiewiet. Vanellus resplendens. Vanellus chilensis. Vanellus gre ...

                                               

Vanrhynsdorptolbos

Die Vanrhynsdorptolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en Noord-Kaap, waar dit voorkom in die Bokkeveld-eskarp naby Nieuwoudtville. Die struik word ...

                                               

Vanwyksbossie

Die vanwyksbossie of vanwyksbrakbossie is n plantjie uit die vygiefamilie wat inheems, maar nie endemies aan Suid-Afrika is nie, waar dit veral in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap en die Vrystaat voorkom. Ook in Namibie, Botswana en Zimbabwe word dit ...

                                               

Veelnerftaaibos

Die Veelnerftaaibos, voorheen Rhus pondoensis, is n struik wat tot 1 m hoog word. Die plant is inheems aan Suid-Afrika en kom voor in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Oos-Kaap. Die struik blom van Januarie tot April, die blomme is klein en g ...

                                               

Veerkanariebos

Die Veerkanariebos is n struik wat inheems is aan die Wes-Kaap. Dit kom op die laer hellings en kus laagland vanaf Kogelberg tot Mosselbaai tot op hoogtes van 500 m voor. Die struik groei met n enkelstam en word tot 2.5 m hoog. Umbellata beteken ...

                                               

Velociraptor

Velociraptor is ’n genus teropode-dinosourusse wat sowat 75 tot 71 miljoen jaar gelede tydens die laaste deel van die Kryt-periode geleef het. Twee spesies word tans erken, hoewel ander al in die verlede in dié genus geplaas is. Die tipe-spesie i ...

                                               

Velskoenblaar

Die velskoenblaar of bobbejaanoor is n Suid-Afrikaanse bolplant wat endemies in die fynbos van die Wes-Kaap en Oos-Kaap voorkom. Die SANBI-rooilys beskryf dit as n veilige en stabiele spesie. Die plant is dormant in die somer en kan nie gesien wo ...

                                               

Verlatespinnekopbos

Die verlatespinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom vanaf Riebeeck-Oos tot die Paarl voor. Die struik is klein met kruipende stammetjies en w ...

                                               

Verlorespinnekopbos

Die verlorespinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Daar is egter ook n subspesie Serruria collina flagellaris.

                                               

Verrucocoeloidea burtoni

Verrucocoeloidea burtoni is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Verrucocoeloidea en tot die familie ...

                                               

Villiersdorp-tolbos

Die Villiersdorp-tolbos is n blomdraende struik en subspesie van Leucadendron comosum, wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Stettynskloofberge en Du Toit ...

                                               

Vingervygie

Die Vingervygie L.Bolus) is n vetplant wat op die kwartsvlakte van die Knersvlakte endemies is. Dit behoort tot die familie Aizoaceae en word op die SANBI-rooilys as veilig beskou. Dit is n dwergplantjie wat nie hoer as 20 cm word en matte van di ...

                                               

Vioolspelerkrap

Vioolspelerkrappe is n genus van krappe waarvan die mannetjies een groot een klein klou het. Hulle leef op land in modder of op sand naby strande. Die groep se naam kom van hierdie krappe se gewoonte om hul vergrote klou heen en weer voor die lig ...

                                               

Visbekvygie

Visbekvygie of visbekkie is n dwergplantjie wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor, byvoorbeeld op die Anysberg. Dit word op die SANBI-rooilys as veilig gelys. Dit groei veral op vlaktes of skuintes wat met kwarts bedek is. ...

                                               

Visgattolbos

Die visgattolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Groot Winterhoekberge se voorheuwels by Visgat, Onderboskloof en Rosendal a ...

                                               

Vitrollula fertilis

Vitrollula fertilis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Vitrollula en tot die familie Rossellida ...

                                               

Vityaziella renki

Vityaziella renki is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Vityaziella en tot die familie Euplectelli ...

                                               

Vlaktetolbos

Die Vlaktetolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Kaapse Vlakte, vanaf Rondebosch tot by Kuilsrivier en ook in die Kaapse Sk ...

                                               

Vlei-aalwyn

Die Vlei-aalwyn is n aalwyn wat inheems is aan KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Daar is verskeie populasies wat versprei voorkom oor die Mpumalanga Hoeveld, vanaf Dullstroom tot Graskop en suidwaarts tot by Barberton en Wakkerstroom. Die plant word t ...

                                               

Vleigeelbos

Die vleigeelbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Gifberg en van die Sederberg tot die Kaapse Skiereiland en Kogelberg tot by ...

                                               

Vleikuikens

Sarothrura lugens. Sarothrura affinis - Gestreepte vleikuiken. Sarothrura pulchra. Sarothrura boehmi - Streepborsvleikuiken. Sarothrura elegans - Gevlekte vleikuiken. Sarothrura ayresi - Witvlerkvleikuiken. Sarothrura watersi. Sarothrura insulari ...

                                               

Vleikurper

Die Vleikurper is n wydverspreide en aanpasbare vis wat in die warmer waters van Suider-Afrika aangetref word. Hulle is plaaslik in die noordelike dele vrygelaat en word so ver noord as Namibie, Angola, Botswana en Tanzanie aangetref. Die vis sta ...

                                               

Vleiloeries

Vleiloeries is n genus van voels in die familie van koekoeke. Die genus omvat 27 spesies. In Nederlands staan die genus as die spoorkoekoeke bekend.

                                               

Vleiroos

Die Vleiroos is n skaars blomdraende plant wat deel is van die Proteaceae familie wat op n tyd as krities bedreig beskou was. Die plant blom vanaf Junie tot November maar hoofsaaklik in September. Dit is n lang, skraal plant wat 2-4 m hoog word. ...

                                               

Vleirosie

Die Vleirosie is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom vanaf Hermanus tot by Agulhas. Die struik word 1.75 m hoog en dra blomme van Septemb ...

                                               

Vlermuisvalk

Die vlermuisvalk is n roofvoel wat in Sub-Sahara Afrika en Suid-Asie tot in Nieu-Guinee voorkom. Dit is na sy prooi vernoem, wat hoofsaaklik uit vlermuise bestaan. Die vlermuisvalk vereis n oop ruimte om te jag, maar sal op enige plek van digte r ...

                                               

Vlieënde lemurs

Vlieende lemurs of kolugos is n soogdierorde wat tot die superorde Euarchontoglires behoort. Hulle is naverwant aan die Primate. Daar word gewoonlik net een familie met twee spesies erken: Die Filippynse kolugo Cynocepahus volans. Die Soenda-kolu ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →