★ Free online encyclopedia. Did you know? page 24



                                               

Interseks

’n Interseks, interseksueel of interseks persoon is ’n individu wat gebore is met een van verskeie variasies van geslagseienskappe, insluitend chromosome, geslagskliere, geslagshormone of geslagsdele, wat "nie pas by die tipiese definisies van ma ...

                                               

Interstellêre medium

Interstellêre medium of ISM is die materiaal wat bestaan tussen groepe sterre in ’n sterrestelsel. Dit sluit in gas, stof en kosmiese strale. Die ISM is in alle fases uiters versprei in vergelyking met standaarde op Aarde. In koel, digte gebiede ...

                                               

Inuktitut

Inuktitut is n Eskimo-Aleoetiese taal en sedert 19 September 2008 n amptelike taal van die Kanadese gebied Nunavut. Inuktitut is nou verwant aan die Inuïtiese tale en word óf met die Inuktitut-sillabeskrif óf met die Latynse alfabet geskryf. Dit ...

                                               

Inverness

Inverness is n stad in noordelike Skotland. Met n bevolking van 46 870 is die stad die grootste nedersetting, en dikwels beskou as die hoofstad van die Skotse Hoogland. In onlangse jare is Inverness een van die vinnigste groeiende nedersettings i ...

                                               

Invoer

n Invoer in die land van ontvangs is n uitvoer vanaf die land wat stuur. Invoer en uitvoer is die belangrikste finansiele transaksies van internasionale handel. In die internasionale handel word die invoer en uitvoer van goedere beperk deur invoe ...

                                               

Ioniese binding

n Ioniese binding of ioonbinding is n verbinding tussen ione wat ontstaan as gevolg van die elektrostatiese aantrekking tussen n negatiewe en n positief gelaaide ioon. Dit vind tussen atome met n groot verskil in elektronegatiwiteit plaas, meesta ...

                                               

Ioonuitruiling

Ioonuitruiling is die uitruiling van ione tussen twee elektroliete, of tussen n elektrolietoplossing en n kompleks. In die meeste gevalle word die term gebruik vir die prosesse van suiwering, skeiding en reiniging van waterige en ander ioonbevatt ...

                                               

Irtisj

Die Irtisj is n rivier wat sy bron op die Mongools-Chinese grens het en deur Xinjiang, Kasakstan en Rusland na die Ob-rivier stroom. Dit is die grootste linkersyrivier van die Ob. Met n lengte van 4 248 km is die Irtisj langer as die Ob self. Van ...

                                               

Isak

Isak, ook gespel as Izaäk, Izak of Jitschak, was volgens tradisie in die Hebreeuse Bybel die tweede aartsvader en die enigste seun van Abraham by sy vrou Sara. Isak was die vader van Jakob en Esau. Hy sou op die berg Moria deur sy vader geoffer w ...

                                               

Isak II Angelos

Isak II Angelos was van 1185 tot 1195 keiser van die Bisantynse Ryk, en weer van 1203 tot 1204. Sy pa, Andronikos Doukas Angelos, was ’n militêre leier in Klein-Asie wat getroud was met Euphrosyne Kastamonitissa. Andronikos was die seun van Konst ...

                                               

Isak van Armenië

Isak of Sahak van Armenie was die Catholicos van die Armeense Apostoliese Kerk. Hy word somtyds, te wyte aan sy Partiese oorsprong na verwys as "Isak die Grote," en as "Sahak die Partier".

                                               

Iserlohn

Iserlohn n-lô "ysterwoud") is n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met n bevolking van 93 799 op 31 Desember 2012 en n oppervlakte van 125.51 km². Iserlohn is net oos van Hagen gelee en is die grootste stad in die distrik Märkis ...

                                               

Isjaslaf I van Kiëf

Isjaslaf I het as grootprins oor Kief-Roes regeer. Hy was die seun van Jaroslaf die Wyse. Isjaslaf was een van die skrywers van die Prawda Jaroslawitsjei, ’n onderdeel van die Roesskaja Prawda, die eerste wetboek van Kief-Roes. In 1043 het sy pa ...

                                               

Isjim

Die Isjim is die grootste sytak van die Irtisj, op sy beurt n sytak van die Ob in Siberie en Noord-Asie. Die rivier, met n lengte van 2 450 km, ontspring in die Kasakse Hooglande, Kasakstan. Aansluitend vloei die rivier, in Kasakstan Esil genoem, ...

                                               

Islington

Islington is n stadsdeel van Groter Londen, Engeland wat net noord van die Britse hoofstad se sake- en finansiele sentrum, die City of London, gelee is. Dit is die sentrale naamgewende buurt vir die administratiewe distrik London Borough of Islin ...

                                               

Italo Gariboldi

Italo Gariboldi was n Italiaanse senior offisier in die Royal Army voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy is bekroon met die Knights Cross of the Iron Cross deur die Duitse Führer Adolf Hitler vir sy leiding van die Italiaanse magte in die Sl ...

                                               

Ittigen

Ittigen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 11 250 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 86.2% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Iwan I van Moskou

Iwan I van Moskou of Iwan Kalita was van 1325 die prins van Moskou en van 1328 die grootprins van Wladimir. Hy was die seun van Daniil van Moskou.

                                               

Iwan III van Rusland

Iwan III of Iwan die Grote was die grootprins van Moskou en van "die hele Rusland". Hy het die grootte van sy land verdriedubbel, die oorheersing van die Goue Horde oor Rusland beeindig, die Moskouse Kremlin laat herstel en die fondament gelê vir ...

                                               

Iwan V van Rusland

Iwan V Aleksejewitsj was van 25 Junie 1682 tot met sy dood mede-tsaar van Rusland saam met sy jonger halfbroer Pieter die Grote. Hy was die elfde kind van Aleksei van Rusland en Maria Miloslafskaja.

                                               

Iwano-Frankifsk-oblast

Iwano-Frankifsk-oblast is n oblast in westelike Oekraïne. Die oblast was tot 1962 bekend as Stanislaw-oblast. Iwano-Frankifsk is die hoofstad en grootste stad in die oblast.

                                               

J.B.O.

J.B.O. is n "Fun-Metal" musiekgroep wat in 1989 in Erlangen gestig is. Hulle is veral bekend vir hulle parodie van meer bekende musiek. Aanvanklik het die groep meestal coverweergawes van bekende liedjies in die rock- en popmusiekgenres gespeel, ...

                                               

Jaberg

Jaberg is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 269 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 97.4% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Jack Russell-terriër

Die Jack Russell-terrier is n hond, n klein terrier wat sy oorsprong in vosjag het. Dit is hoofsaaklik wit oor die lyf met gladde, growwe of gebroke bedekking, maar kan ook enige kleur wees. Die Jack Russell is n energieke ras wat staatmaak op n ...

                                               

Jackson, Mississippi

Jackson is die hoofstad en grootste stad van die deelstaat van Mississippi. Dit het n bevolking van 172 638 en 576 382 in die metropolitaanse gebied in 2013 gehad. Jackson is in 1822 gestig en na Andrew Jackson, die sewende president van die Vere ...

                                               

Jacobs Room

Jacobs Room is die derde roman deur Virginia Woolf geksryf, en dit is die eerste keer in 1922 gepubliseer. Die roman sentreer rondom n hoofkarkater Jacob Flanders wat die leser nooit direk ervaar nie, maar wat eerder uitgebeeld word as die samest ...

                                               

Jakobsweg

Die Jakobsweg oftewel Sint Jakobus se weg, soms bloot Die Weg, is n aantal pelgrimsroetes wat verskillende oorspronge oor Europa het en eindig by die katedraal in Santiago de Compostela, Galisie, waar volgens oorlewering die stoflike oorskot van ...

                                               

Jakoeties

Sacha word hoofsaaklik in Sacha Jakoetie gepraat, met ’n paar sprekers in die Chabarofsk-krai, asook in Turkye en ander lande. Die meeste van die minderhede in Sacha praat ook eerder Jakoeties as hul eie tale.

                                               

Jamaikaanse Patois

Jamaikaanse Patois is n Engels-gebaseerde Kreools wat deur sowat 3 miljoen mense op die eilandnasie Jamaika gepraat word. Dit is die tweede mees verspreide Kreools van die Karibiese gebied ná Haïtiaanse Kreools. Jamaikaanse Patois dien de facto a ...

                                               

Januarie

Januarie is die eerste maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die maand is vernoem na Janus, die god van deure en poorte. In die Romeinse tyd ongeveer 700 v.C. was Januarie en Februarie die laaste twee maande wat by die kale ...

                                               

Japannese Alpe

Die Japannese Alpe is n bergreeks op die Japannese eiland Honsjoe, bestaande uit die Hida-gebergte, die Kiso-gebergte en die Akaishi-gebergte. Saam met Foedji vorm die Japannese Alpe die belangrikste gebergtes van die Japanse Argipel. Die term "J ...

                                               

Jaroslaf I van Kiëf

Jaroslaf I of Jaroslaf die Wyse het as grootprins oor Kief-Roes regeer. Hy was die seun van Wladimir die Heilige. Hy is in 978 gebore as die grootprins van Nowgorod. Nadat sy pa in 1015 dood is en sy halfbroer of neef Swjatopolk I sy broers Boris ...

                                               

Jaroslaf II van Wladimir

Jaroslaf II was van 1238 tot 1246 grootprins van Wladimir en het gehelp om die land te herstel ná die Mongoolse inval. Hy was die vierde seun van Wsewolod die Groot Nes en Maria Sjwarnowna. Wsewolod het Pereslawl-Zalesski aan Jaroslaf nagelaat. I ...

                                               

Java (eiland)

Java, die wêreld se 13de grootste eiland, beslaan n oppervlakte van 138 793.6 km² en word begrens deur die oop Indiese Oseaan in die suide en die Javasee in die noorde. Java is die kleinste, maar mees bevolkte en mees suidelike van die vier Groot ...

                                               

Javaans

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Javane. Javaans is n Maleis-Polinesiese taal wat in Suidoos-Asie op die eilande Java en Bali van Indonesie, asook deur Javaanse emigrante in Oos-Timor, Maleisie, Singapoer, Republie ...

                                               

Javane

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Javaans. Die Javane is n etniese groep inheems aan die Indonesiese eiland Java, wat Javaans as moedertaal praat. Met sowat 100 miljoen mense vorm hulle die grootste etniese groep in ...

                                               

Stefan Jaworski

Stefan Jaworski was ’n kerklike en staatsman in die Russiese Keiserryk en die eerste president van die Heiligste Regerende Sinode. Hy is in Jaworif naby Lwif voorheen Lwof in die Oekraïne gebore en was, nadat hy ’n monnik geword het, ’n prediker ...

                                               

Jefferson City

Jefferson City is die hoofstad van die deelstaat Missouri. Die stad is gelee op die oewers van die Missouririvier en is 108 myl wes van St. Louis. Dit was in 1821 aangewys as die hoofstad van die deelstaat en is in 1826 amptelik ingewy as n dorp. ...

                                               

Thomas Jefferson (akteur)

Thomas Jefferson was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rip Van Winkle, The Missing Links, Tarzan of the Apes, en The Romance of Tarzan.

                                               

Jegenstorf

Jegenstorf is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 5746 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 93.4% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Jena

Jena is n Duitse universiteitstad en die tweede grootste nedersetting in die deelstaat Thüringen na Erfurt. Jena is aan die Saale-rivier gelee en vorm in administratiewe opsig n selfregerende munisipaliteit. Jena se Friedrich-Schiller-Universität ...

                                               

Jenisei

Die Jenisei is n rivier in Siberie, Rusland. Dit is die vyfde langste rivier ter wêreld en is deel van die grootste rivierstelsel wat in die Arktiese Oseaan vloei. Die rivier is effens korter as die Mississippirivier, maar dra 1.5 keer die hoevee ...

                                               

Jersey City

Jersey City is die administratiewe setel van Hudson County in die Amerikaanse deelstaat New Jersey en dié staat se tweede grootste stad na Newark. Jersey City maak deel uit van die metropolitaanse gebied van New York en is tussen die Hudsonrivier ...

                                               

Jianwen

Jianwen was die tweede keiser van die Ming-dinastie in China. Sy persoonlike naam was Zhu Yunwen. Sy troonnaam, Jianwen, beteken "die vestiging van hoflikheid" en verteenwoordig ’n skerp afwyking van die aanslag van sy oupa en voorganger, Hongwu. ...

                                               

Jin-dinastie (1115-1234)

Vir die dinastie met dieselfde naam van 265-420, sien Jin-dinastie 265-420. Die Jin-dinastie, amptelik die Groot Jin, is gestig deur die Wanyan-clan van die Jurge-volk, wat die voorouers van die Mantsjoe-volk was wat sowat 500 jaar later die Qing ...

                                               

Jinjer

Jinjer is n metalcore musiekgroep uit Donetsk, Oekraïne. Jinjer is gestig in 2009 deur Maksym Fatullaiev, Dmitriy Oksen, en Vyacheslav Okhrimenko. Die musiekgroep beskou 2010 egter as die amptelike vormingsjaar toe Tatiana Shmailyuk begin sing en ...

                                               

Patriarg Joachim van Moskou

Joachim was die negende Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland. Hy was ’n teenstander van die skeuring in die Russies-Ortodokse Kerk en ’n stigter van die Slawies-Grieks-Latynse Akademie. Hy is gebore as Iwan Petrowitsj Sawelof ...

                                               

Patriarg Job van Moskou

Sy geboortenaam was Ioann Иоанн, die Oudslawiese vorm van Iwan. Hy het teen sy pa se wens in ’n monnik geword op sy geboortedorp, Staritsa, en die naam Job aangeneem. In 1566 het hy die ab van die plaaslike klooster geword met die hulp van Iwan d ...

                                               

Joekos

Joekos was ’n oliemaatskappy in Rusland wat tot in 2003 beheer is deur die Russiese oligarg Michail Chodorkofski en ’n paar ander vooraanstaande sakelui. Nadat Joekos op 1 Augustus 2006 bankrot verklaar is Chodorkofski aan bedrog skuldig bevind e ...

                                               

Joeri Dolgoroeki

Joeri Dolgoroeki was die stigter van Moskou en ’n belangrike figuur in die oorgang van politieke mag van Kief na Wladimir-Soezdal ná die dood van sy ouer broer, Mstislaf die Grote. Hy het van September 1149 tot April 1151 en weer van Maart 1155 t ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →