★ Free online encyclopedia. Did you know? page 239



                                               

Toktokkie (kewer)

Die toktokkie is n kewerspesie wat in die renosterveld voorkom. Hierdie insek het n gladde lyf. Dit is swart van kleur en het rooibruin lyne. Die mannetjie het n geel viltagtige kol op die agterlyf. Die kewer klop met sy agterlyf op die grond om ...

                                               

Tolletjies

Tolletjies is n blomdraende struik en subspesie van Leucadendron brunioides, wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Bokkeveldeskarp naby Nieuwoudtville, di ...

                                               

Tongakatjiepiering

Die Tongakatjiepiering of wilde-appel is inheems aan Suid-Afrika. Dit kom in die provinsies KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voor en ook in eSwatini en die suide van Mosambiek. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Die plant i ...

                                               

Tongblaarprotea

Die Tongblaarprotea is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan die Wes Kaap. Dit kom voor vanaf die Sederberg, Kogelberg tot Riviersonderendberge, Swartberg tot Kougaberge. Die struik is wortelagti ...

                                               

Tonnabossie

Die tonnabossie is n boom wat inheems is aan die noordooste van Suid-Afrika en Botswana. Dit groei in diep sanderige grond en dit is n struik of boom van 2.5 tot 6 m hoog. Die plant is giftig en veroorsaak gousiekte wat hartaanvalle onder herkoue ...

                                               

Torpediniformes

Torpediniformes is n vis-orde wat hoort tot die klas Elasmobranchii. Die volgende families is deel van die orde Torpediniformes: Torpedinidae. Narcinidae. Hypnidae. Narkidae.

                                               

Torvosaurus

Torvosaurus was ’n genus vleisvretende teropode-dinosourusse wat sowat 153 miljoen tot 148 miljoen jaar gelede tydens die Laat Juraperiode in Colorado en Portugal voorgekom het. Daar is twee erkende spesies, T. tanneri en T. gurneyi. In 1979 het ...

                                               

Toxoplasma gondii

Toxoplasma gondii is n eukariotiese sporosoo wat die katsiekte toksoplasmose veroorsaak. Die genus Toxoplasma is monotipies. Dit wil sê dat T. gondii die enigste spesie in hierdie genus is.

                                               

Trachycaulus gurlitti

Trachycaulus gurlitti is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Trachycaulus en tot die familie Euplec ...

                                               

Trachyphonus

Die genus omvat die volgende spesies: Trachyphonus margaritatus. Trachyphonus erythrocephalus. Trachyphonus purpuratus. Trachyphonus vaillantii - Kuifkophoutkapper. Trachyphonus darnaudii.

                                               

Tradouwtolbos

Die Tradouwtolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Langeberg by die Tradouwpas en Groot Vadersbos. Die plant is raar, daar i ...

                                               

Transkeise speldekussing

Die Transkeise speldekussing is n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Oos-Kaap en die suide van KwaZulu-Natal, meer spesifiek in Pondoland v ...

                                               

Transvaal-aalwyn

Die Transvaal-aalwyn is n aalwyn wat inheems is aan Gauteng, Noord-Wes, Limpopo en Mpumalanga-provinsies en kom voor van Zeerust tot by Sekoenieland.

                                               

Transvaal-dwergverkleurmannetjie

Die Transvaal-dwergverkleurmannetjie is n verkleurmannetjie wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit word in beboste gebiede in Mpumalanga en Limpopo aangetref. Dit staan ook as die Wolkberg-dwergverkleurmannetjie bekend, na aanleiding van sy versprei ...

                                               

Transvaalbergsuikerbos

Die Transvaalbergsuikerbos is n blomdraende boom wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom op die eskarp van die Drakensberg vanaf Wolkberg tot Lydenburg voor. Die boom is kwasterig, sprei uit en word ...

                                               

Trekduif

Die trekduif was n spesie van duiwe wat in groot getalle oor die kontinent van Noord-Amerika voorgekom het. Volgens skatting was daar ten minste 3 tot 5 miljard van hierdie duiwe in Noord-Amerika toe die Europese setlaars daar aangeland het. Hull ...

                                               

Tretocalyx polae

Tretocalyx polae is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Tretocalyx en tot die familie Tretodictyida ...

                                               

Tretochone duplicata

Tretochone duplicata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Tretochone en tot die familie Euretidae ...

                                               

Tretodictyidae

Cyrtaulon Schulze, 1886. Sclerothamnus Marshall, 1875. Psilocalyx Ijima, 1927. Anomochone Ijima, 1927. Sclerothamnopsis Wilson, 1904. Tretodictyum Schulze, 1886. Hexactinella Carter, 1885. Tretocalyx Schulze, 1901.

                                               

Tretodictyum

Tretodictyum schrammeni Ijima, 1927. Tretodictyum tubulosum Schulze, 1886. Tretodictyum minor Dendy & Burton, 1926. Tretodictyum amchitkensis Reiswig & Stone, 2013. Tretodictyum pumicosum Ijima, 1927. Tretodictyum montereyense Reiswig, Dohrmann, ...

                                               

Tretodictyum cocosensis

Tretodictyum cocosensis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Tretodictyum en tot die familie Tret ...

                                               

Tretodictyum montereyense

Tretodictyum montereyense is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Tretodictyum en tot die familie Tr ...

                                               

Tretodictyum pumicosum

Tretodictyum pumicosum is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Tretodictyum en tot die familie Treto ...

                                               

Tretodictyum schrammeni

Tretodictyum schrammeni is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Tretodictyum en tot die familie Tret ...

                                               

Tretodictyum tubulosum

Tretodictyum tubulosum is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Tretodictyum en tot die familie Treto ...

                                               

Tretopleura candelabrum

Tretopleura candelabrum is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Tretopleura en tot die familie Uncin ...

                                               

Tretopleura styloformis

Tretopleura styloformis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Tretopleura en tot die familie Uncin ...

                                               

Trichasterina borealis

Trichasterina borealis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Trichasterina en tot die familie Ross ...

                                               

Trichasterina sagittaria

Trichasterina sagittaria is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Trichasterina en tot die familie Ro ...

                                               

Trichogypsia incrustans

Trichogypsia incrustans is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Trichogypsia en tot die familie Trichogypsiidae. Di ...

                                               

Trichogypsia lichenoides

Trichogypsia lichenoides is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Trichogypsia en tot die familie Trichogypsiidae. D ...

                                               

Trichogypsia villosa

Trichogypsia villosa is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Trichogypsia en tot die familie Trichogypsiidae. Die w ...

                                               

Tricholaema

Die genus omvat die volgende spesies: Tricholaema melanocephala. Tricholaema diademata. Tricholaema leucomelas - Bonthoutkapper. Tricholaema frontata. Tricholaema hirsuta. Tricholaema lacrymosa.

                                               

Tringa

Tringa is n genus van voels in die familie van strandlopers en snippe. Die genus omvat 13 spesies. Voels in die genus is hoofsaaklik varswatervoels, gewoonlik met helderkleurige bene.

                                               

Tristanlyster

Die tristanlyster is n sangvoel in die familie van lysters. Hierdie voels is oranjebruin van kleur en het donkerbruin spikkels. Daar is drie subspesies wat op verskillende eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan voorkom: T. e. gordoni op Inaccessib ...

                                               

Troodontidae

Troodontidae was ’n familie voelagtige teropode-dinosourusse. Tydens die grootste deel van die 20ste eeu was fossiele skaars en hulle is dus van tyd tot tyd met verskillende dinosourus-linies verbind. Meer onlangse fossielvondste van volledige vo ...

                                               

Tropiese saagvlerkswael

Die Tropiese saagvlerkswael is n algemene standvoel en gedeeltelike trekvoel. Dit leef in immergroen woude en digte miombo-boomveld, dikwels naby riviere en strome. In Engels staan die voel bekend as Eastern saw-wing swallow. Die voel word tot 13 ...

                                               

Trosspinnekopbos

Die trosspinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, dit kom voor op die Kaapse Vlakte en Kaapse Skiereiland. Die struik is regop en word slegs 40 cm h ...

                                               

Troupante

Troupante is n familie van bont, middelgroot voels in die orde Coraciiformes. Die voels sit dikwels op hoe takke en duik vanuit die posisie ondertoe om insekte te vang. Die familie omvat 12 spesies.

                                               

Tshekardocoleoidea

Tshekardocoleoidea is n superfamilie in die uitgestorwe suborde Protocoleoptera wat die volgende families bevat: Oborocoleoidae. Tshekardocoleoidae. Labradorocoleoidae.

                                               

Tsitsikamma-tolbos

Die Tsitsikamma-tolbos is n blomdraende struik en subspesie van L. uliginosum, wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap waar dit voorkom in die Tsitsikammaberge en Langk ...

                                               

Tulbagh-spinnekopbos

Die Tulbagh-spinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom net in die Elandskloofberge by Tulbagh voor. Die struik is regop en word 1.0 m hoog en b ...

                                               

Tulbaghkwassie

Die Tulbaghkwassie is n blomdraende struik wat tot die genus Sorocephalus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Groot-Winterhoekberge tot die Olifantsrivierberge. Die struik word slegs ...

                                               

Tulearinia stylifera

Tulearinia stylifera is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Tulearinia en tot die familie Minchinellidae. Die wete ...

                                               

Turtur

Die genus bestaan uit die volgende spesies: Turtur afer ― Blouvlekduifie. Turtur abyssinicus. Turtur brehmeri. Turtur chalcospilos ― Groenvlekduifie. Turtur tympanistria ― Witborsduifie.

                                               

Tutusius umlambo

Tutusius umlambo is n vroee Tetrapoda uit die Devoon wat in 2018 deur Rob Gess naby Grahamstad op die Waterloo-plaas gevind en saam met Per Ahlberg uit Swede beskryf is.

                                               

Tyrannosauridae

Tyrannosauridae was ’n familie teropode-dinosourusse wat bestaan uit twee subfamilies met tot elf genera, insluitende die bekende Tyrannosaurus. Die presiese getal genera is onseker, sommige wetenskaplikes erken so min as drie. Al dié diere het n ...

                                               

Tyrannosaurus rex

Tyrannosaurus of tirannosourus was ’n genus teropode-dinosourusse. Die spesie Tyrannosaurus rex, gewoonlik afgekort tot T. rex, is ’n gewilde karakter in rolprente en boeke. Dit het voorgekom in wat nou Noord-Amerika is, toe dit nog ’n eilandkont ...

                                               

Tyto

Die genus omvat die volgende spesies: Tyto soumagnei. Tyto capensis - Grasuil. Tyto manusi. Tyto longimembris. Tyto tenebricosa. Tyto novaehollandiae. Tyto deroepstorffi. Tyto inexspectata. Tyto nigrobrunnea. Tyto sororcula. Tyto rosenbergii. Tyt ...

                                               

Uilmot

Die uilmot is n mot wat ook in Suidelike Afrika voorkom. Dit lyk asof daar n paar oe op die vlerke is en dit het n vlerkspan van tot 75 mm. Lig, die reuk van alkoholiese drank en oorryp vrugte trek hulle aan. Hulle lewenssiklus is n week en hulle ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →