★ Free online encyclopedia. Did you know? page 238



                                               

Adelheid Armhold

Adelheid Armhold was n sopraan. Sy is van n Hollandse vader en Friese moeder gebore. Sy was deeglik onderlê in die sangtradisies van die Duitse, Franse en Italiaanse skole. Hoewel sy in Lieder gespesialiseer het sy ook groot welslae in operas beh ...

                                               

Awashrivier

Die Awashrivier is n rivier in noord-oostelike Ethiopie. Dit ontspring by die Shalameer en vloei deur die Abiyata, Langano en Ziwaymere en noordoos deur die Groot Skeurvallei en mond uit in die sout Abbemeer. Die laer vallei van die Awashrivier i ...

                                               

Christine Basson (skrywer)

Hierdie artikel handel oor die skryfster. Vir ander persone, sien Christine Basson dubbelsinnig. Christine Basson was n Suid-Afrikaanse skrywer.

                                               

Eunice Lenore Basson

Sy is die enigste dogter in die gesin en n laatlam, met slegs ouer broers. Na skool studeer sy verder aan die Universiteit van Pretoria, waar sy n B.A graad, n B.A. Honneurs-graad in Duits, n B.A. Honneursgraad in Kunsgeskiedenis en n M.A graad i ...

                                               

C.F. Beyers-Boshoff

C.F. Beyers-Boshoff is die skrywer van meer as honderd romans en jeugverhale en hy skryf ook rolprentdraaiboeke en verskeie gewilde radiovervolgverhale. Sy radiovervolgverhaal Ongewenste vreemdeling, wat later ook tot n rolprent verwerk is, maak ...

                                               

Ettie Bierman

Henrietta Bierman was ’n Suid-Afrikaanse skrywer. Sy is op 22 Januarie 1941 in Johannesburg gebore. Verskeie van haar boeke verskyn aanvanklik as vervolgverhale in tydskrifte en sy skryf benewens talle ontspanningsverhale ook jeugverhale en kortv ...

                                               

Toek Blignaut

Toek Blignault was n Suid-Afrikaanse skrywer wat hoofsaaklik bekendheid verwerf het vir haar ontspanningslektuur. Sy het ook verskeie jeugverhale gepubliseer. Gedurende haar loopbaan verskyn daar byna 100 werke uit haar pen. Haar twee dogters is ...

                                               

Blombosgrot

Blombosgrot is ’n argeologiese terrein in die Blombosfontein-natuurreservaat naby Heidelberg, Wes-Kaap, sowat 300 km oos van Kaapstad. Die grot bevat neerslae van tussen omstreeks 100000 en 70000 v.C., uit die middel-Steentydperk, en tussen omstr ...

                                               

Bolsjewik-eiland

Bolsjewik-eiland, die wêreld se 69ste grootste eiland en die sesde grootste eiland van Rusland na Sachalin, Sewerni-eiland, Joezjni-eiland, Kotelni-eiland en Oktoberrewolusie-eiland, beslaan n oppervlakte van 11 270 km². Die eiland is in die noor ...

                                               

F.W. Boonzaier

F.W. Boonzaier was ’n Afrikaanse dramaturg, digter en skrywer wat onder andere die eerste Afrikaanse riller, Die spook van Verlatenfontein, geskryf het. Hy verwerf ook verder bekendheid vir sy kinderverse.

                                               

Martjie Bosman

Martha Aletta Bosman is op 19 September 1954 as die oudste van ses kinders op Groblersdal gebore, waar sy aan die Hoerskool Ben Viljoen matrikuleer. Haar ouers is albei taalonderwysers op die dorp. Na skool studeer sy verder aan die Universiteit ...

                                               

Frank Brownlee

Hierdie artikel handel oor die Kaapse magistraat. Vir die akteur, sien Frank Brownlee akteur. Frank Brownlee was n magistraat in die Transkei, wat daar in-diepte kennis opdoen van die plaaslike inwoners en verskeie boeke met hulle volksverhale skryf.

                                               

Sheugnet Buys

Sheugnet Buys is ’n Afrikaanse skrywer en dramaturg. Sy is n tweemalige wenner van die RSG / Sanlam radiodrama-kompetisie.

                                               

Camperdown

Die dorp is op die plaas met dieselfde naam gestig in 1865. Hierdie naam gedenk die vlootoorwinning wat admiraal Adam Duncan in 1797 oor die Nederlandse vloot onder bevel van admiraal Jan Willem de Winter behaal het. In die vroee 1840s het Johan ...

                                               

Canadian rivier

Die Canadian rivier is n groot oos-vloeiende rivier in die Suidelike Verenigde State. Die Canadian rivier het n lengte van 1 458 km en vloei deur die Amerikaanse deelstate Colorado, Nieu-Meksiko, Texas en Oklahoma. Die Canadian rivier is die groo ...

                                               

Antoinette Carinus-Holzhausen

Antoinette Elizabeth Carinus-Holzhausen was ’n Afrikaanse skrywer en digter, wat veral bekendheid verwerf vir haar vele vertalings van buitelandse dramas vir opvoering deur die rondreisende Afrikaanse toneelgeselskappe. Haar eie werk was hoofsaak ...

                                               

Christiaan Olwagen

Christiaan Olwagen is ʼn Suid-Afrikaanse skrywer en regisseur. Op 14 het hy sy eerste toneelstuk geskryf en ook die regisseurswerk gedoen. Nadat hy matrikuleer het aan die Pro Arte Kunsskool in Pretoria het Olwagen BA Drama studeer aan die Univers ...

                                               

Hettie Cillié

Hester Francina Cillié is op 17 Februarie 1885 op Donkerhoek in die distrik Pretoria gebore as een van agt kinders vyf susters en drie broers. Haar vader, D.G. Cillié, is eers ’n boer op die wynplaas Patatskloof in Drakenstein in die Kaap maar wo ...

                                               

Nico Coetzee

Hy is vir lank voorsitter van die Genootskap Oud-Pretoria, wat hom vir die bewaring van die erfenis van die stad beywer en onder andere die blad Pretoriana uitgee, terwyl hy ook by geleentheid algemene sekretaris is van die Vereniging van Onderwy ...

                                               

David Conradie

David Gideon Conradie was n joernalis, redakteur van Die Volksblad, politikus en administrateur-generaal van Suidwes-Afrika. In die vroee jare van Afrikaans se ontwikkeling maak hy ’n groot bydrae met sy vertaling van buitelandse dramas.

                                               

H.W.A. Cooper

Henry William Alexander Cooper was n Suid-Afrikaanse onderwyser, wetsagent, advokaat en, onder die skuilnaam Samuel Zwaartman, n onbewuste baanbreker van die Afrikaanse taal.

                                               

Bob Courtney

Bob Courtney was n Suid-Afrikaanse akteur en omroeper. Hy was veral bekend as die "rooinek" in Jamie Uys se rolprente en vir sy programme op die destydse Springbokradio.

                                               

Albert Crafford

Albert Crafford was ’n joernalis en politieke kommentator by Die Burger en Rapport. Hy skryf ook spanningsromans en vertaal verskeie boeke in Afrikaans.

                                               

Elna Crouse

Sy bring die grootste deel van haar skoolloopbaan op Vryburg deur en matrikuleer daarna aan die Hoerskool Voortrekker in Boksburg. Daarna studeer sy aan die Universiteit van Pretoria, waar sy in 1972 n B.A graad in tale met sielkunde as ekstra ho ...

                                               

Henk Crouse

Die skrywers Reinet Nagtegaal en Elna Crouse is sy susters en sy oudste suster is Marianne. Hy word groot en gaan skool op Vryburg, hoewel die gesin vir twee jaar na Boksburg verhuis het toe sy pa daarheen verplaas is. In 1975 matrikuleer hy aan ...

                                               

Eben Cruywagen

Sy ouers is albei onderwysers. Hy word op Randfontein groot, waar hy sy skoolopleiding aan die plaaslike laerskool ontvang. Sy hoerskooljare bring hy op Amanzimtoti in Natal deur en hy matrikuleer in 1974 aan die Hoerskool Kuswag, waar hy die eer ...

                                               

Crystal Donna Roberts

Crystal Donna Roberts tans woonagtig in Kaapstad, is n Suid-Afrikaanse aktrise en televisieaanbieder wat veral bekend is vir haar hoofrol wat sy in Krotoa vertolk het en waarvoor sy ook die SAFTA-toekenning vir beste aktrise in 2018 gewen het. Vi ...

                                               

Victor Edouard dAssonville

Victor Edouard dAssonville is ’n Suid-Afrikaanse teoloog, historikus, skrywer en afgetrede professor van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys, waar hy hoof van die Departement Bybelkunde was. Tot 1992 was hy ook verbonde ...

                                               

Pierre de Wet

Pierre Stephanus de Wet was ’n legendariese rolprentregisseur, vervaardiger en skrywer. Hy word as die vader van die Afrikaanse rolprentbedryf beskou. Hy het die Afrikaanse rolprentbedryf met karige middele byna man-alleen op die been gebring en ...

                                               

Derek Chauvin

Derek Michael Chauvin is n voormalige Amerikaanse polisiebeampte wat skuldig bevind is vir die moord op George Floyd in Minneapolis, Minnesota. Op 25 Mei 2020 het Chauvin gedurende n arrestasie, wat deur drie polisiebeamptes gemaak is, op die nek ...

                                               

Carina Diedericks-Hugo

Carina Diedericks is op 11 Maart 1977 in Johannesburg gebore as die jongste van drie kinders. Sy het twee ouer broers, Christiaan en Gerhard. Sy word groot in Johannesburg, Pretoria en Kaapstad. Haar skoolopleiding begin sy in Roodepoort aan die ...

                                               

Albert du Biel

Albert Johan Ernest du Biel verwerf bekendheid as een van die eerste avontuurverhaalskrywers in Afrikaans.

                                               

A.P. du Plessis

Andreas Petrus du Plessis is n Afrikaanse skrywer van spanningsverhale. Hy skryf ook onder die name A.P. du Plessis sowel as Andreas Duplessis. Benewens sy spanningsverhale, lewer hy n groot bydrae tot die fotoverhaalboekies wat gewild was in die ...

                                               

Pienkes du Plessis

Pienkes du Plessis is ’n sakeman en Afrikaanse skrywer. Hoewel sy regte naam Gert van Eden du Plessis is, skryf hy onder sy noemnaam Pienkes. Hy maak ook van die skuilnaam Gerrit du Plessis gebruik.

                                               

Anna S. du Raan

Anna Salomina du Raan was ’n Afrikaanse skrywer, wat getroud was met die uitgewer C.F. Albertyn. Die meeste van haar werk is gemik op kinders en die jeug.

                                               

Dusi-kanowedvaart

Die Dusi-kanowedvaart tussen Pietermaritzburg en Durban is die belangrikste kompetisie vir kanowedvaarders in Suid-Afrika. Die Dusi vind op die Msunduzi-rivier plaas, wat ook bekend is as die Dusirivier.

                                               

Duwisib-kasteel

Die Duwisib-kasteel is aan die rand van die Namibwoestyn, 72 km suidwestelik van Maltahöhe in die streek Hardap gelee. Dit is een van Namibie se nasionale gedenkwaardighede en n baie gewilde besienswaardigheid in dié streek.

                                               

Lindsay Eddie

Lindsay Atkins Eddie FRAS was n Suid-Afrikaanse amateur-sterrekundige, bekend vir sy waarnemings van Venus, Mercurius en Mars en 21 komete. Hy is in 1880 as mede-genoot van die Royal Astronomical Society verkies. Hy het in die Suid-Afrikaanse Wee ...

                                               

Edith Louise Mary King

Edith Louise Mary King was n Suid-Afrikaanse skilderes wat hoofsaaklik met waterverf gewerk het, wat gefokus het op landskappe en ander stillewe onderwerpe. Gekenmerk deur n hoe vlak van botaniese detail, haar skilderye kombineer gevorderde bepla ...

                                               

Een vir Azazel

Na Etienne Leroux se opspraakwekkende vierde roman, Sewe Dae by die Silbersteins, wat in 1964 met die Hertzogprys vir prosa bekroon is, was Een vir Azazel sy boeiende vervolg daarop. Die boek word uitgegee deur die Human & Rousseau uitgewersmaats ...

                                               

Ellef-Ringnes-eiland

Ellef-Ringnes-eiland, die wêreld se 68ste grootste eiland en die 16de grootste eiland van Kanada, beslaan n oppervlakte van 11 295 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan gelee en maak deel uit van die gebied Nunavut. E ...

                                               

Chris Euvrard

Chris Euvrard was ’n onderwyseres en die wenner van die eerste Afrikaanse romankompetisie wat in 1914 deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns geloods is. Haar werk het teen die agtergrond van die Anglo-Boereoorlog afgespeel en hoe ...

                                               

Jan Fourie

Jan Fourie is skrywer van verskeie boeke oor die omgewing van Gansbaai en Dangerpoint. Hy is getroud met die skrywer en dramaturg S.D. Fourie.

                                               

S.D. Fourie

S.D. Fourie is ’n Afrikaanse skryfster van romans en radiodramas. Sy het al die jaarlikse Radiosondergrense radiodramakompetisie gewen. Die skrywer Jan Fourie is haar man.

                                               

Gawie Fagan

Gabriel Theron Fagan was ’n veelbekroonde Suid-Afrikaanse argitek wat saam met Pius Pahl en Revel Fox as een van die belangrikste argitekte van die Kaapse argitektuur van die middel van die 20ste eeu beskou word. Hy is veral bekend vir sy huisont ...

                                               

Jacoba Gilfillan

Jacoba Margaritha Gilfillan is ’n bekroonde Afrikaanse skrywer van kortverhale en was ’n lektrise in Afrikaans aan die Universiteit van Durban-Westville. Tans woon sy in Stellenbosch.

                                               

Wim Hartman

Wim Hartman was n Afrikaanse skrywer van ontspanningslektuur. Hy publiseer verskeie werke onder sy eie naam sowel as onder die skuilname Tant Salie, Forona Bosman, Louwrens de Kock en Selma le Roux.

                                               

Gaerin Hauptfleisch

Gaerin Hauptfleisch is in 1971 in Bloemfontein gebore as die enigste seun een van twee kinders van Temple Hauptfleisch, bekende akademikus en dramaturg, en Karin Lou Bekker. Sy suster se naam is Anzel.

                                               

Japie Heese

Japie Heese was n Afrikaanse skrywer wat bekendheid verwerf het vir die skryf van dramas en prosa. Onder die skuilnaam J.P. Dinges publiseer hy n eenbedryf. Heese is ook bekend vir sy lewenslange betrokkenheid by die Voortrekker-kultuurbeweging.

                                               

Hoenderloo

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →