★ Free online encyclopedia. Did you know? page 234



                                               

Skiereiland diastella

Die Skiereiland diastella is n blomdraende struik wat tot die genus Diastella behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom op die Kaapse Skiereiland voor suid van die Silwermyn-natuurreservaat. Die struik is p ...

                                               

Skiereiland-spinnekopbos

Die Skiereiland-spinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Kaapse Skiereiland van Kommetjie tot Gifkommetjie voor. Die struik is platter ...

                                               

Skim-spinnekopbos

Die Skim-spinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Akkedisberg en Bredasdorpberg voor. Die struik is platterig en word net 20 cm hoog e ...

                                               

Skoorsteenveër

Die skoorsteenveer is n groot voel, wat wydverspreid in Afrika voorkom. In Engels staan die voel bekend as die African sacred ibis. Die heilige voel van die Egiptenare, waar dit "die vader van die sekel" genoem is, omdat dit in duisende op lander ...

                                               

Skopsuil

Die skopsuil kom wyd verspreid voor oor Suid-Afrika in savanne en bosveldgebiede. Verspreiding word verder aangetref noord vanaf Suid-Afrika tot in Angola, Zambie, die suide van die D.R. Kongo, Oos-Afrika en Ethiopie suid van die Sahara, tot in W ...

                                               

Skugtertolbos

Die skugtertolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom op die Elimvlakte vanaf Stanford en Bredasdorp tot by Agulhas. Die struik word 6 ...

                                               

Skurweblaargrondsuikerbos

Die Skurweblaargrondsuikerbos is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Hottentots-Hollandberge tot die Riviersonderendberge en Kleinrivierberge en die Swartberg te ...

                                               

Skurweblaarsuikerbos

Die Skurweblaarsuikerbos is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea-genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Sederberg en Piketberg tot Ceres, Langeberg en Swellendam tot Heidelberg. Die struik vorm n digte ...

                                               

Slangbossie

Die slangbossie is n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom op Piketberg, by Hopefield, die Kaapse Vlakte, Riebeek-Kasteel en die Breederivier ...

                                               

Slangspinnekopbos

Die slangspinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit slegs voorkom op die Kaapse Skiereiland en Kaapse Vlakte tot by Malmesbury. Die struik i ...

                                               

Slankslangkoppie

Die Slankslangkoppie is n blomdraende struik wat tot die genus Spatalla behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit in die Kogelberg, Groenlandberg, Babilonstoringberge, Kleinrivierberge asook by Villiersdo ...

                                               

Slanksuikerbos

Die Slanksuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort. Die plant kom voor op die eskarp van die Drakensberg vanaf Mariepskop deur Mpumalanga en Eswatini tot by Vryheid in KwaZulu-Natal. Die plant is klein, platterig ...

                                               

Slaphoringaalwyn

Die Slaphoringaalwyn is n aalwyn wat in die Wes-Kaap en Oos-Kaap voorkom. Dit kom voor vanaf Swellendam tot by die Groot-Keirivier in die Oos-Kaap.

                                               

Slapwolbos

Die Slapwolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Spatalla behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit van die Slanghoekberge tot by die Riviersonderendberge voorkom. Die struik word 1.0 m hoog, groe ...

                                               

Smalblaarspeldekussing

Die smalblaarspeldekussing is n blomdraende struik wat tot die Leucospermum genus hoort en deel vorm van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom van Bainskloof tot Jonkershoek. Die struik word tot 2 m groot en dra blom ...

                                               

Smaragbaber

Die smaragbaber, smarag brochis, smarag cory, groen baber, of kortlyfbaber, is n tropiese varswatervis wat aan die Corydoradinae sub-familie van die Callichthyidae -familie behoort. In Engels word die spesie die "Emerald cory" genoem. Brochis wor ...

                                               

Smaragsiervaring

Die smaragsiervaring is n veranderlike, immergroen, meerjarige plantspesie in die genus Asparagus wat nou verwant aan die eetbare aspersie is. Dit is inheems aan Suider-Afrika van Mosambiek tot Suid-Afrika, maar word wyd gekweek. Ten spyte van sy ...

                                               

Smilodon

Smilodon is ’n uitgestorwe genus Katagtiges van die subfamilie Machairodontinae. Dit is waarskynlik die bekendste sabeltandkat en het tydens die Pleistoseen-epog in die Amerikas voorgekom. Drie spesies van die genus is bekend en hulle verskil in ...

                                               

Smith se dwergverkleurmannetjie

Smith se dwergverkleurmannetjie ook bekend as die Elandsberg dwergverkleurmannetjie is n spesie akkedis in die Chamaeleonidae familie en is endemies tot Suid-Afrika. Dit is n krities bedreigde spesie. Dit maak gebruik van sy vermoe om sy kleur te ...

                                               

Sneeubalspinnekopbos

Die sneeubalspinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots-Hollandberge van Jonkershoek tot Helderberg voor. Die struik groei reg ...

                                               

Sneeubalsuikerbos

Die Sneeubalsuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan die Sederberg. Die struik is dig, bebos en word 3 m in deursnee en blom van Januarie tot April. n Brand vernietig die plant maar die ...

                                               

Sneeugrondsuikerbos

Die Sneeugrondsuikerbos is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Wemmershoekberge tot die Kogelberg, Riviersonderendberge, Langeberg, Ceres en Caledon. Die struik ...

                                               

Soetdoring

Die Soetdoring is n immergroen doringboomspesie wat algemeen in suidelike Afrika aangetref word. Dit word ook as indringerplant in Australie aangetref, waar dit as n onkruid beskou word.

                                               

Soleneiscus apicalis

Soleneiscus apicalis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Soleneiscus en tot die familie Soleneiscidae. Die wete ...

                                               

Soleneiscus hispidus

Soleneiscus hispidus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy parenkiem bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Soleneiscus en tot die familie Soleneiscidae. Die weten ...

                                               

Soleneiscus irregularis

Soleneiscus irregularis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Soleneiscus en tot die familie Soleneiscidae. Die w ...

                                               

Soleneiscus japonicus

Soleneiscus japonicus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Soleneiscus en tot die familie Soleneiscidae. Die wet ...

                                               

Soleneiscus olynthus

Soleneiscus olynthus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Soleneiscus en tot die familie Soleneiscidae. Die wete ...

                                               

Soleneiscus radovani

Soleneiscus radovani is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Soleneiscus en tot die familie Soleneiscidae. Die wete ...

                                               

Soleneiscus stolonifer

Soleneiscus stolonifer is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Soleneiscus en tot die familie Soleneiscidae. Die we ...

                                               

Solenostomidae

Die Spookpypvisse is n vis-familie wat tot die orde Syngnathiformes hoort. Slegs die genus Solenostomus hoort tot die familie. Die familie is verwant aan die ware pypvisse en hulle lywe is lank en gesegmenteerd. Die pens vinne is groot en die sno ...

                                               

Sondagsrokkie

n Sondagsrokkie, is n vlinder, Vanessa cardui, en behoort tot die familie van Vierpootskoenlappers. Die Sondagsrokkie is n algemene en kleurvolle vlinder wat op al die kontinente voorkom, behalwe Antarktika en Suid-Amerika.

                                               

Soutpansberg-aalwyn

Soutpansberg-aalwyn is n aalwyn wat inheems is aan Limpopo waar dit in die Soutpansberg voorkom. Die aalwyn is raar en daar is een populasie wat in n 5 km 2 gebied voorkom. Die aalwyn is stamloos en blom in Mei tot Junie. Daar is witkolle op die ...

                                               

Soutpansberg-grasaalwyn

Die Soutpansberg-grasaalwyn is n aalwyn wat inheems is aan die Limpopo waar dit voorkom op die westelike gedeelte van die Soutpansberge. Die plant word slegs 30 cm hoog. Die blomme is oranje en die plant blom van Januarie tot Februarie. Die plant ...

                                               

Speekbeenspinnekopbos

Die speekbeenspinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom by Kleinmond en die Kleinrivierberge voor. Die struik groei regop, word 1.0 m hoog en b ...

                                               

Spegvink

Die spegvink is ’n spesie sangvoels in die darwinvinkgroep van die Amerikaanse familie Thraupidae. Darwinvinke kom net op die Galapagos-eilande voor en is nie naby verwant aan ware vinke nie. Die spegvink word algemeen daar aangetref, van seevlak ...

                                               

Spegvoëls

Spegvoels is n orde van boomlewende voels. Die orde omvat twee subfamilies, nege families, 67 lewende genera en meer as 400 spesies, waarvan die Picidae sowat die helfte uitmaak.

                                               

Spekboom

Die spekboom is n vetplant met kleinerige blare. Dit kom algemeen in die ooste van Suid-Afrika voor. Dit word ook in die Karoo van die Oos- en Wes-Kaap aangetref. Die spekboom is immergroen en word ongeveer 2.5 meter hoog. Die stam, wat tot 20 cm ...

                                               

Speldekopsuikerbos

Die Speldekopsuikerbos is n struik wat aan die bekende Protea-genus van die Proteaceae-familie behoort. In Engels staan dit as die Forest sugarbush bekend. Die blomdraende struik kom wydverspreid in die Kaapprovinsie van Suid-Afrika voor, en groe ...

                                               

Speldekwassie

Die Speldekwassie is n blomdraende struik wat tot die genus Sorocephalus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit in die Palmietriviervallei in die Kogelberg voorkom. Die struik word slegs 1 m hoog en bl ...

                                               

Speldespinnekopbos

Die speldespinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom op die Hopefieldvlakte en Slanghoekberge tot by Potberg, Riviersonderendberge, ...

                                               

Sphyrna

Sphyrna is n genus van haaie in die familie van hammerkophaaie. Die genus omvat 8 spesies wat reg oor die wêreld se oseane voorkom. Drie van hierdie spesies word langs die Suid-Afrikaanse kus aangetref. Hierdie spesies word aan die kop wat soos n ...

                                               

Spilopelia

Spilopelia is n genus van voels in die familie van duiwe. Volgens die "IOC World Bird List" bevat die genus twee spesies. Verskeie ander bronne groepeer hierdie spesies saam met die genus Streptopelia.

                                               

Spinnekopbossie

Die spinnekopbossie is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, dit het altyd voorgekom op die Kaapse Vlakte en Kaapse Skiereiland maar tans is daar nog net twee p ...

                                               

Spinnekopjagters

Spinnekopjagters is n groep insekte wat voorkom in die familie Pompilidae. In Engels staan hulle bekend as die Spider-hunting wasps. Daar is minstens 200 spesies in die familie.

                                               

Spinosauridae

Spinosauridae is ’n familie gespesialiseerde teropode-dinosourusse. Hulle was groot, tweevoetige roofdiere met lang, krokodilagtige skedels. Die voortande was uitgesprei en dit het die dier ’n kenmerkende voorkoms gegee. Die naam verwys na die ti ...

                                               

Spinosaurus

Spinosaurus was ’n genus teropode-dinosourusse wat 112 to 97 miljoen jaar gelede, van die Albium- tot die Senomanium-tydsnede van die Kryt-periode, in Noord-Afrika voorgekom het. Die genus is eerste in 1912 in Egipte ontdek. Die aanvanklike oorbl ...

                                               

Spiralia

Die Spiralia word as n diereklade binne die Protostomia beskou wat n susterklade van die Ecdysozoa is. Oor die samestelling en die verwantskap van hierdie klade is nogtans geen algemene ooreenstemming nie. Party navorsers het Spiralia as sinoniem ...

                                               

Spirophorina

Samidae Sollas, 1888. Tetillidae Sollas, 1886. Spirasigmidae Hallmann, 1912. Scleritodermidae Sollas, 1888. Siphonidiidae Lendenfeld, 1903. Azoricidae Sollas, 1888.

                                               

Spizocorys

Die genus omvat vyf of sewe spesies: Spizocorys obbiensis - Obbialewerik. Spizocorys personata - Maskerlewerik. Spizocorys fringillaris - Vaalrivierlewerik. Spizocorys sclateri - Namakwalewerik. Spizocorys conirostris - Pienkbeklewerik. Spizocory ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →