★ Free online encyclopedia. Did you know? page 233



                                               

Sebrahout

Die Sebrahout is n boom in die familie Fabaceae, inheems aan droe streke van Afrika van Senegal oos na Eritrea en suidwaarts tot die noordoostelike dele van Suid-Afrika. Die boom is n belangrik vir houtproduksie in sy voorkomsgebied, dit word geb ...

                                               

Secutor (genus)

Secutor is n genus van straalvinnige visse in die familie van Glip- en Slymvisse. Die spesies wat aan die genus behoort is inheems aan die Indiese Oseaan en die westelike Stille Oseaan. Die Slankglipvis en Mopneus-glipvis word langs die Suid-Afri ...

                                               

Sederbergspeldekussing

Die Sederbergspeldekussing is n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom van die Sederberg tot die Koue Bokkeveld assok Kwadousberg naby Worcest ...

                                               

Sederbergsuikerbos

Die Sederbergsuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Daar is geïsoleerde populasies by Nieuwoudtville, Sederberg, Stettynskloof en Riviersonderendberge. Die boom groei reg ...

                                               

Seeboontjie

Die seeboontjie is n rankplant wat groot peulvrugte dra wat bestand is teen seewater. Dié peule versprei deur op die oseaan se golwe te dryf. Dit is inheems aan Suid-Afrika maar dit het n groot paleotropiese voorkomsgebied. Op die SANBI-rooilys w ...

                                               

Seekat

Seekatte is koppotiges in die orde Octopoda, wat baie diverse streke van die aarde se oseane bewoon, veral koraalriwwe. n Seekat het agt beweegbare arms, wat agter hom aansleep wanneer hy swem. Sy ordenaam "Octopoda" is afgelei van die Griekse Ὀκ ...

                                               

Seelikkewaan

Die Seelikkewaan is n likkewaan wat die unieke eienskap onder moderne likkewane besit om onder water te kan oorleef en kos te soek. Die likkewane word slegs in die Galapagos-eilande gevind, maar het na al die eilande in die eilandgroep versprei. ...

                                               

Seeluiperd

’n Seeluiperd of luiperdrob is n soogdier wat aan die familie van robbe behoort en in die Antarktiese see leef. Naas die noordelike olifantrobbe, is die seeluiperd die grootste robspesie. Hierdie diere kom algemeen in die Suidelike Halfrond langs ...

                                               

Seepokke

Seepokke is n orde van skaaldiere. Hulle lyk met die eerste oogopslag nie soos krappe of garnale nie, maar hul behoort egter tot die rankpootkrewe. Hulle heg hulself aan verskillende oppervlaktes: hout, klippe, skulpe en selfs die velle van walvi ...

                                               

Seepsteenspeldekussing

Die seepsteenspeldekussing is n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant kom voor in Swaziland en Mpumalanga, by Barberton en Carolina. Dit is een van die min speldekussingspesies wat nie in ...

                                               

Seevonk

Die seevonk Kofoid & Swezy) is n eensellige organisme uit die dinoflagellate wat bekend is omdat dit bioluminessensie veroorsaak. Hierdie spookagtige ligskynsel is ook as die" die ligte van die see” bekend. Die sel van hierdie spesie is baie groo ...

                                               

Sekretarisvoëls

Seketarisvoels is n familie van die Accipitriformes. Die enigste lewende lid van die familie is die sekretarisvoel uit Afrika. Die uitgestorwe genus Pelargopappus behoort moontlik ook tot die familie. Die genus is bekend vanuit die Oligoseen en M ...

                                               

Semperella

Semperella abyssalis Tabachnick & Lévi, 2000. Semperella schultzei Semper, 1868. Semperella spicifera Schulze, 1904. Semperella cucumis Schulze, 1895. Semperella megaloxea Vinod, George, Thomas & Manisseri, 2012. Semperella crosnieri Tabachnick & ...

                                               

Semperella abyssalis

Semperella abyssalis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Semperella en tot die familie Pheronema ...

                                               

Semperella alba

Semperella alba is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Semperella en tot die familie Pheronematidae ...

                                               

Semperella crosnieri

Semperella crosnieri is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Semperella en tot die familie Pheronema ...

                                               

Semperella cucumis

Semperella cucumis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Semperella en tot die familie Pheronemati ...

                                               

Semperella schultzei

Semperella schultzei is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Semperella en tot die familie Pheronema ...

                                               

Semperella similis

Semperella similis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Semperella en tot die familie Pheronemati ...

                                               

Semperella spicifera

Semperella spicifera is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Semperella en tot die familie Pheronema ...

                                               

Semperella stomata

Semperella stomata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Semperella en tot die familie Pheronemati ...

                                               

Semperella varioactina

Semperella varioactina is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Semperella en tot die familie Pherone ...

                                               

Sericolophus

Sericolophus cidaricus Tabachnick & Lévi, 2000. Sericolophus neocaledonicus Tabachnick & Lévi, 2000. Sericolophus reflexus Ijima, 1894. Sericolophus hawaiicus Tabachnick & Lévi, 2000. Sericolophus calsubus Tabachnick & Lévi, 2000.

                                               

Sericolophus calsubus

Sericolophus calsubus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Sericolophus en tot die familie Pheron ...

                                               

Sericolophus cidaricus

Sericolophus cidaricus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Sericolophus en tot die familie Phero ...

                                               

Sericolophus hawaiicus

Sericolophus hawaiicus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Sericolophus en tot die familie Phero ...

                                               

Sericolophus neocaledonicus

Sericolophus neocaledonicus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Sericolophus en tot die familie ...

                                               

Sericolophus reflexus

Sericolophus reflexus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Sericolophus en tot die familie Pheron ...

                                               

Seriola

Seriola peruana Steindachner, 1881. Seriola zonata Mitchill, 1815. Seriola lalandi Valenciennes, 1833 - Geelstert. Seriola fasciata Bloch, 1793. Seriola carpenteri Mather, 1971. Seriola quinqueradiata Temminck & Schlegel, 1845. Seriola hippos Gün ...

                                               

Serruria nivenii

Die is n struik wat tot die genus Serruria behoort. Bevolkings van hierdie swak bekende, en ongewone spesies, word eers onlangs erken in die Groenlandberg naby Elgin, die Swartberg by Caledon, en die boonste dele van die Kleinrivierberge by Hermanus.

                                               

Seychellewewer

Die Seychellewewer is n klein geel sangvoel wat endemies voorkom in die Seychelle-eilande. Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne het onlangs die status van die voel van "bedreig" verander na "byna bedrei ...

                                               

Shantungosaurus

Shantungosaurus was ’n genus Ornithischia-dinosourusse wat in die Laat Kryt-periode op die Shandong-skiereiland in China voorgekom het. Die enigste spesie, Shantungosaurus giganteus, is een van die grootste bekende lede van Ornithischia, die sked ...

                                               

Shenzhoupterus chaoyangensis

Shenzhoupterus chaoyangensis is n pterosourus wat tydens die Vroee Kryt-periode geleef het in die gebied van die huidige Volksrepubliek China. Die spesie is in 2008 beskryf deur Lü, Unwin en Zhang op grond van n volledige fossiel uit die Jiufotan ...

                                               

Siberiese bergwesel

Die Siberiese bergwesel is n diersoort wat in Siberie voorkom. Dit is bekend daarvoor dat dit snags boere se hoenders vang, vir sy slegte reuk en vir die bygeloof dat dit ’n wandelende gees is wat mense se siel kan steel. Die hare word vir verfkw ...

                                               

Siberiese eekhorinkie

Die Siberiese eekhorinkie word aangetref in woude van Rusland tot in China, Korea en Noord-Japan. Dit is die enigste lid van die genus Tamias wat buite Noord-Amerika aangetref word. Dit is 18 tot 25 cm lank, waarvan sy stert ’n derde uitmaak.

                                               

Siberiese muskushert

Die Siberiese muskushert kom in die bergwoude van Noordoos-Asie voor, veral in die taiga van Suid-Siberie. Dit jag snags en migreer net oor kort afstande. Volwasse diere is klein en weeg van 7 tot 17 kg. Dit word gejag vir sy muskusklier, wat tot ...

                                               

Siberiese tier

Die Siberiese tier, ook die Amoer-tier genoem, is een van die eksotiese diersoorte wat in Siberie voorkom. Dit is vroeer deur die hele Wes- en Sentraal-Asie aangetref, maar is nou beperk tot die Amoer-Oessoeri-streek van Primorski-krai in die Ver ...

                                               

Siberiese vlieënde eekhoring

Die Siberiese vlieende eekhoring word van Wes-Finland en die Baltiese lande tot aan die kus van die Stille Oseaan aangetref. Dis die enigste spesie vlieende eekhorings wat in Europa voorkom. Die spesie word as kwesbaar beskou binne die Europese U ...

                                               

Siluriformes

Dié orde is een van die grootstes met ongeveer 31 families, 400 genera en oor die 2200 spesies. Die meerderheid van die families leef in varswater en slegs twee families leef in die see. Babers kom oorwegend voor in Suid-Amerika maar word ook aan ...

                                               

Silwerblaarspeldekussing

Die silwerblaarspeldekussing is n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan Suid-Afrika, waar dit voorkom in die Riviersonderendberge, die Langeberg en die Outeniekwaberge. Die ...

                                               

Silwerblaarsuikerbos

Die silwerblaarsuikerbos is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom voor in die Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes-provinsies. Die spesie is n klein boom, kan tot 8 m in ...

                                               

Silwerblaarwolbos

Die Silwerblaarwolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Spatalla behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit in die Riviersonderendberge vanaf Wolfieskop tot by Jonaskop voorkom. Die struik word sle ...

                                               

Silwerbos

Die Silwerbos is n blomdraende struik en subspesie van Leucadendron uliginosum, wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Outeniekwa- en Tsitsikammaberge van ...

                                               

Silwerklouspinnekopbos

Die silwerklouspinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom van Moorreesburg tot by Klipheuwel naby die Paarl voor. Die struik word 1.0 m hoog en ...

                                               

Simiaanse immuniteitsgebreksvirus

Simiaanse Immuniteitsgebrekvirus is n retrovirus wat ten minste 45 spesies van Afrika se nie-menslike primate kan besmet. Gegrond op die ontleding van die stamme in vier spesies van ape op Bioko-eiland, wat geïsoleer is van die vasteland deur sty ...

                                               

Skaamblomsuikerbos

Die Skaamblomsuikerbos is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Skurweberg, Hexrivierberge en Olifantsrivierberge. Die struik word 1.0 m hoog. Dit blom van Mei tot Se ...

                                               

Skaamroossuikerbos

Die Skaamroossuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf Porterville tot Du Toitskloof. Die struik is rond en word 1.3 m hoog. Dit blom van Julie tot Oktober. ...

                                               

Skaapwagters

Skaapwagters is n genus van voels in die familie van vlieevangers en die orde van sangvoels. Hulle is vroeer onder die familie van lysters ingedeel, maar word tans algemeen onder die vlieevangers geplaas. Dit is hoofsaaklik n ouwêreldse groep, ho ...

                                               

Skelvis

Skelvis is n vis wat voorkom aan weerskante van die noordelike Atlantiese Oseaan. In Engels staan dit bekend as Haddock. Die vis het groot kommersiele waarde.

                                               

Skemerbruintjie

n Skemerbruintjie, is n vlinder, Melanitis leda, en behoort tot die familie van vierpootskoenlappers. Hierdie skoenlapper sit gedurende die dag in koelteplekke tussen dooie blare, onder bosse of bome, en vlieg meestal net teen skemer rond.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →