★ Free online encyclopedia. Did you know? page 231



                                               

Riviersonderend-spinnekopbos

Die Riviersonderend-spinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Riviersonderend- en Stettynskloofberge voor. Die struik is oorwegend n ra ...

                                               

Riviersonderend-tolbos

Die Riviersonderend-tolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Riviersonderendberge vanaf Jonaskop tot by McGregor. Die struik w ...

                                               

Riviertolbos

Die Riviertolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom vanaf Porterville tot by Kogelberg en Langeberg. Die struik word 3 m hoog en blom ...

                                               

Robinson-kreupelhout

Die Robinson-kreupelhout is n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Rooiberg tot by Robinsonpas. Die struik word tot 3 m groot en dra blo ...

                                               

Rodrigues-wewer

Die Rodrigues-wewer is n seldsame voelspesie in die wewerfamilie. Dit is endemies aan Rodrigues, n eiland van Mauritius. Dit is by BirdLife International geklassifiseer as kwesbaar. Dit is ook op Bedreigde Spesies Lys die Verenigde State met n be ...

                                               

Roetvalk

Die roetvalk is n medium-grootte valk wat van noordoos Afrika tot by die suidlike Persiese Golf voorkom. Dit behoort aan n groep soortgelyke valke wat dikwels beskou word as n subgenus Hypotriorchis. Die Eleonoravalk word as sy naaste familielid ...

                                               

Rompvis

Die Rompvis is n sonvis wat in tropiese en subtropiese waters van al die oseane voorkom. In Engels staan dit as die Trunkfish bekend. Die vis word tot 100 cm lank.

                                               

Roofarend

Die roofarend is n groot roofvoel wat, nes alle ander arende, tot die familie Accipitridae behoort. In die verlede is gedink dat die voel nou verwant is aan die Steppe-arend, Aquila nipalensis, en die twee was voorheen as dieselfde spesie beskou. ...

                                               

Roofbuideldier

Die roofbuideldiere is n orde van soogdiere wat tot die buideldiere behoort. Hulle kom net in Australie en Nieu-Guinea voor. Die meeste Australiese buideldiere wat karnivories is, behoort tot hierdie orde. Die orde word in drie families verdeel D ...

                                               

Rooi Afrikaner

Die rooi Afrikaner is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en deel is van die fynbos-ekostreek. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die plant is vernoem na die Britse mediese praktisyn en amateurplantkundige Rich ...

                                               

Rooibandstrandkiewiet

Die rooibandstrandkiewiet is n voelspesie in die Charadriidae familie. Dit kom in Angola, Botswana, Kenia, Mosambiek, Namibia, Suid-Afrika, Tanzania, Zambia en Zimbabwe voor. Die nes word in kalkgrond, droe modder of klipperige grond uitgeskrop. ...

                                               

Rooibekkwelea

Die Rooibekkwelea, een van die wêreld se mees talryke voelspesies met n geskatte volwasse broeipopulasie van 1.5 miljard, is n nomadiese voel wat in groot swerms in Sub-Sahara en Suider-Afrika voorkom. Dié voel word ook soms die "treksprinkaan" v ...

                                               

Rooibobbejaantjie

Dit kom veral in fragmente van die renosterveld voor, wat nog oorbly vanaf Malmesbury tot Wellington en die Tulbaghvallei. Dit groei op skalierenosterveld in die vlakte, op heuwels en op lae berghellings. Sy voorkoms is aan die afneem en 80% van ...

                                               

Rooiborslaksman

Die rooiborslaksman, Laniarius atrococcineus, is n insekvretende, kleurvolle voel met n karmosynrooi bors, maar in uitsonderlike gevalle n gele. Atrococcineus beteken swartrooi. Dit is n bosveldvoel wat in doringveld, dikwels in droer sanderige o ...

                                               

Rooiborsswael

Die volwasse voel het n rooi keel en bors. Die oordek vere is donkerblou en die ondervlerkdekvere is dofgeel. Dit is groter as die swewende rooinekswael met die borskant wat donker, rooibruin is, die agternek is ook donker nie rooibruin nie en so ...

                                               

Rooiborswagter

Die Rooiborswagter is n voelspesie in die familie Muscicapidae. Heuglin se wagter is voorheen by hierdie spesie ingesluit, maar word nou as n afsonderlike spesie beskou.

                                               

Rooiboswilg

Combretum apiculatum, algemeen bekend as die Rooiboswilg, is n boomspesie in die familie Combretaceae. Dit is inheems aan semi-ariede tot gematigde savannestreke van Afrika suid van die ewenaar.

                                               

Rooiels (boom)

Die Rooiels, is n kleinerige boom wat in die bergwoude en langs riviere en strome van Suider-Afrika groei. Dit word ook as ornamentele boom vir tuinversiering gekweek weens sy aantreklike, blink blare en trosse klein, geurige, wit blomme. Die boo ...

                                               

Rooihartboom

Die Rooihartboom is n boom in die familie Phyllanthaceae wat op sanderige grond voorkom in die verre noorde van Suid-Afrika tot in Zimbabwe.

                                               

Rooihoedamaniet

Die rooihoedamaniet of vlieegifswam Lamark) is n swam wat algemeen in Suid-Afrika voorkom. Die spesies is endemies in Noord-Amerika, Europa en Asie, maar is dalk saam met die dennebome in Suid-Afrika, Australie en Nieu-Seeland ingevoer. Die swam ...

                                               

Rooikophoutkapper

Die Rooikophoutkapper is een van die houtkappers wat die volopste in Afrika is. In Engels staan die voel bekend as die Black-collared barbet.

                                               

Rooilipslang

Die Rooilipslang is n slang wat in Afrika suid van die Sahara voorkom. Die slang is nie giftig nie. Die Engelse naam is Herald snake ", terwyl dit in Ndebele as Phimpi bekend staan. Die slang het n helder oranje of rooi merk op die boonste lip. D ...

                                               

Rooiluisie

Die rooiluisie is n blomdraende struik wat tot die Leucospermum genus hoort en deel vorm van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom op die Bokkeveld-eskarp, Gifberg tot Olifantsrivier, en Bredasdorpberg, Bonteberg tot ...

                                               

Rooimoeraskreef

Die rooimoeraskreef is n varswaterkreef wat inheems is aan noordelike Mexico en suidelike dele van Amerika. Die kreef is egter deur troeteldierhandel en akwakultuur oor die wêreld heen versprei en n indringer spesie in baie lande geword waar dit ...

                                               

Rooimyt

Die rooimyt of Tetranychus urticae is ’n spesie myte wat op plante voorkom en as ’n plaag beskou word. Hulle val in die familie Tetranychidae, wat sowat 1 200 spesies insluit en honderde soorte plante eet. Hulle bly gewoonlik aan die onderkant va ...

                                               

Rooinekswael

Rooinekswaels het blou bolywe en rooi-bruin onderlywe, nek en gesig. Hulle het ook swart ondervere. Soos baie ander swaels, is hulle vinnige vlieers en duik na die grond tydens vlug om insekte op te pik. Hulle vlerke is breed met n punt.

                                               

Rooioogtiptol

Die rooioogtiptol is n algemene, amper endemiese standvoel en plaaslike nomade in dorre savanne, rivierbos en tuine. In Engels staan die voel bekend as die Black-fronted bulbul of die African red-eyed bulbul.

                                               

Rooiperdepitjie

Die rooiperdepitjie is n blomdraende struik en subspesie van Leucadendron elimense, wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Olifantsrivierberge, Koue Bokkev ...

                                               

Rooipootelsie

Die Rooipootelsie kom voor in die suide en Suid-Ooste van Europa, Sentraal-Asie, Afrika, Australie, Sentraal-Amerika, Suid-Amerika, Hawaii, die Filippyne, Suid-Sentraal Kanada, die Weste en Suid-Ooste van die VSA.

                                               

Rooistamspinnekopbos

Die Rooistamspinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom van die Kleinrivierberge tot die Elim-vlakte en seewaarts voor. Die struik is klein, reg ...

                                               

Rooistertmôrelyster

Die rooistertmôrelyster is n voelspesie in die Muscicapidae familie. Dit kom voor in Angola, Sentraal-Afrikaanse Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Gabon en Namibie. Sy natuurlike habitat is subtrop ...

                                               

Rooisuikerbos

Die Rooisuikerbos is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Kaapse Skiereiland, Hottentots-Hollandberge, Riviersonderendberge, Langeberg, Outeniquaberge, Groot-Winterh ...

                                               

Rooitolbos

Die Rooitolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Piketberg. Die plant is eenslagtig met mannetjie- en vroulike plante. Die st ...

                                               

Rooivlamspeldekussing

Die rooivlamspeldekussing is n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Riversdalvlakte vanaf Albertinia tot by Mosselbaai. Die struik word ...

                                               

Rooiwangnaguil

Die Rooiwangnaguil is n naguiltjie in die Caprimulgidae familie. Dit is n migreer binne Afrika en broei in die suide van die verspreidingsgebied. Dit bring die broeiseisoen in Oos-Nigerie, Kameroen, die suide van Tsjad en Soedan, die Republiek va ...

                                               

Rorkwal

Die rorkwal is n seesoogdier wat aan die orde van die baardwalvisse behoort. Dit is die tweede grootste walvis en die tweede grootste dier op aarde, na die blouwalvis, met n lengte van tot 27 m. Rorkwalle is lank en slank, met n bruinerig-grys bo ...

                                               

Rossella

Rossella gaussi Schulze & Kirkpatrick, 1910. Rossella vanhoeffeni Schulze & Kirkpatrick, 1910. Rossella vitiosa Wiedenmayer in Hooper & Wiedenmayer, 1994. Rossella mixta Schulze & Kirkpatrick, 1910. Rossella antarctica Carter, 1872. Rossella gain ...

                                               

Rossella antarctica

Rossella antarctica is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. ...

                                               

Rossella aperta

Rossella aperta is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. Die ...

                                               

Rossella dubia

Rossella dubia is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. Die ...

                                               

Rossella fibulata

Rossella fibulata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. D ...

                                               

Rossella gaini

Rossella gaini is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. Die ...

                                               

Rossella gaussi

Rossella gaussi is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. Die ...

                                               

Rossella ijimai

Rossella ijimai is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. Die ...

                                               

Rossella inermis

Rossella inermis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. Di ...

                                               

Rossella levis

Rossella levis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. Die ...

                                               

Rossella longstaffi

Rossella longstaffi is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. ...

                                               

Rossella lychnophora

Rossella lychnophora is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae ...

                                               

Rossella mixta

Rossella mixta is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. Die ...

                                               

Rossella nuda

Rossella nuda is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die genus Rossella en tot die familie Rossellidae. Die w ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →