★ Free online encyclopedia. Did you know? page 23



                                               

Kinross, Skotland

Hierdie artikel handel oor die nedersetting in Skotland. Vir die dorp in Suid-Afrika, sien gerus Kinross. Kinross is n dorp in die middel van Skotland, met n bevolking van sowat 4 000 mense. Kinross in Suid-Afrika is vernoem na die dorp. Kinross ...

                                               

Kinyarwanda

Kinyarwanda of Rwanda is n Bantoetaal wat deur sowat 12.1 miljoen mense in Rwanda by die Groot Mere van Afrika gepraat word. Dit vorm saam met Engels, Frans en Swahili die amptelike tale van Rwanda en is die moedertaal van sowat 95% van dié land ...

                                               

Kirchdorf, Bern

Kirchdorf is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1 843 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 96.7% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Kirchlindach

Kirchlindach is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 3 160 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 92.8% van die inwoners Duits en 2.2% Frans gepraat.

                                               

Kirkwall

Kirkwall is die grootste nedersetting en hoofstad van die Skotse Orkney-eilande. Dit het n bevolking van sowat 8 686 in 2006 gehad. Die naam Kirkwall kom vanaf die Oudnoorse woord "Kirkjuvagr", wat Kerkbaai beteken.

                                               

Kirowohrad-oblast

Kirowohrad-oblast of Kirowograd-oblast is n oblast in die middel van Oekraïne. Kropiwnitski is die hoofstad en met 243 duisend inwoners, die grootste stad in die oblast.

                                               

KISS (musiekgroep)

KISS is n Amerikaanse rockmusiekgroep wat in 1973 in New York Stad gestig is. Die oorspronklike lede was Gene Simmons, Paul Stanley, Peter Criss en Ace Frehley. Hulle is veral bekend vir hulle verhoogoptredes en liedjies soos Rock and Roll All Ni ...

                                               

Kitaar

Die kitaar, of ghitaar, is n snaarinstrument wat in n verskeidenheid musiekstyle gebruik word. Dit is een van die hoofinstrumente in blues-, country-, flamenco-, pop- en rockmusiek. Die kitaar het gewoonlik ses snare, maar daar bestaan ook kitare ...

                                               

Kitchener, Ontario

Kitchener is n stad in die Sentraal-Kanadese provinsie Ontario suidwes van Toronto met 219 000 inwoners. Saam met die nabygelee universiteitstad Waterloo vorm Kitchener die tweelingstad Kitchener-Waterloo met n totale bevolking van 447 000. Kitch ...

                                               

Thanom Kittikachorn

Veldmaarskalk Thanom Kittikachorn was n militêre diktator van Thailand. Thanom, n gedugte anti-kommunis, het n dekade van militêre bewind in Thailand van 1963 tot 1973 gehou, waartydens hy n self-staatsgreep opgevoer het, totdat openbare betoging ...

                                               

Kızılırmak

Die Kızılırmak is met n lengte van 1 355 km die langste rivier wat in sy geheel deur Turkye vloei. Dié rivier ontspring by Imranlı in die Sivas-provinsie, sowat 150 km wes van die Eufraat se bron. Aansluitend vloei dié rivier in n suidwestelike r ...

                                               

Kladow

Kladow is die mees suidelike gelee stadsbuurt in die Berlynse administratiewe distrik Spandau. Kladow word in die noorde deur die stadsbuurt Gatow, in die ooste en suidooste van die Havel-rivier en in die weste en suidweste deur die deelstaat Bra ...

                                               

Klagenfurt

Klagenfurt am Wörthersee is die hoofstad en grootste stad van die Oostenrykse deelstaat Karintie. Die stad het n bevolking van sowat 94 000 en n oppervlakte van 120 km². Klagenfurt lê in die oostelike Alpe-bergreeks en aan die oostelike oewer van ...

                                               

Klarinet

Die klarinet is n familie van houtblaasinstrumente wat bestaan uit n enkelrietmondstuk, n reguit, silindriese houtpyp met vingergate en kleppe, met n klanktregter aan die punt. n Persoon wat die klarinet bespeel, word n klarinetblaser of klarinet ...

                                               

Klas (biologie)

Klas is deel van die wetenskaplike klassifikasiesisteem, sedert die vroegste werk deur Carolus Linnaeus, om alle biologiese wesens te kan klassifiseer volgens gemeenskaplike kenmerke. Klas is n rangorde tussen filum en orde. Daar is n gebruik om ...

                                               

Klassieke meganika

In fisika, is klassieke meganika een van die twee groot sub-velde van meganika, saam met kwantum meganika. Klassieke meganika is gemoeid met die stel van fisiese wette wat die beweging van liggame onder die invloed van n sisteem van kragte beskry ...

                                               

Klavichord

Die klavichord is n reghoekige toetsinstrument waarin koper- of ysterstiffies aan die punte van die toetshefbome teen snare raak om klank voort te bring asook om die lengte van die klinkende deel van die snaar te bepaal. Dit is vernaamlik gebruik ...

                                               

Klavier

Die klavier is n slag-, toets- en snaarinstrument uit die siterfamilie wat met een toetsbord van klawers en twee of drie pedale bespeel word. Pianoforte beteken in Italiaans letterlik sag sterk. Deurdat die krag waarmee n hamer van die speelmegan ...

                                               

Klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika

Die Klein Afgelee Eilande van die Verenigde State van Amerika is n term vir n groep van eilande van die Verenigde State van Amerika, wat geen deel van die 50 deelstate van die Verenigde State van Amerika of die Distrik van Columbia uitmaak nie. D ...

                                               

Klein Magellaanse Wolk

Die Klein Magellaanse Wolk is ’n satellietsterrestelsel van die Melkweg. Dit is ’n onreelmatige stelsel en het ’n deursnee van sowat 7 000 ligjare. Die KMW bevat honderdmiljoene sterre en het ’n totale massa van sowat 7 miljard sonmassas. Die ste ...

                                               

Klein Soenda-eilande

Die Klein Soenda-eilande is n argipel van ses groter en baie kleiner eilande binne die Maleise argipel wat saam met die Groot Soenda-eilande die Soenda-eilande vorm. Die ses groter eilande is Bali, Flores, Lombok, Soemba, Soembawa en Timor. Die K ...

                                               

Klimaatverandering

Klimaatverandering is n verandering in die statistiese verdeling van weerpatrone wanneer daardie verandering vir n verlengde tydperk voortduur, byvoorbeeld vir dekades of miljoene jare. Klimaatverandering kan verwys na n verandering in gemiddelde ...

                                               

Klitoris

Die klitoris is ’n vroulike seksorgaan wat by soogdiere, volstruise en ’n beperkte aantal ander diere voorkom. By mense is die sigbare deel – die "glans" – aan die bokant tussen die labia majora, bo die opening van die urinebuis. Anders as die pe ...

                                               

Knie

Die knie is n gewrig in die vorm van n skarnierverbinding in die menslike been wat die skeenbeen en kuitbeen met die dybeen verbind. Hierdie verbinding word aan die voorkant deur die knieskyf beskerm. Vanuit hierdie gewrig word die been deur aans ...

                                               

Knoet VI van Denemarke

Knoet VI was van 1182 tot 1202 koning van Denemarke. Hy was die oudste seun van koning Waldemar die Grote en Sofia van Minsk. Hy was getroud met Gertruida, ’n dogter van Hendrik die Leeu van Sakse. Hulle het nie kinders gehad nie.

                                               

Knokke-Heist

Knokke-Heist is n Belgiese munisipaliteit in die noorde van die Vlaamse provinsie Wes-Vlaandere. Knokke-Heist grens aan die Nederlandse provinsie Zeeland. Die munisipaliteit het 33 556 inwoners. Plekke in die munisipale gebied van Knokke-Heist is ...

                                               

Knut (ysbeer)

Knut was n ysbeer in die Berlynse Dieretuin wat deur sy moeder, Tosca, verwerp is. Sy tweelingbroer het twee dae ná geboorte gesterf. Die ysbeer is deur sy versorger Thomas Dörflein 1963–2008 grootgemaak. Daar is aanvanklik berig dat diereaktivis ...

                                               

Koerdies

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Koerde. Koerdies, oftewel die Koerdiese tale, is n dialekkontinuum wat aan die Irannese tale behoort en deur etniese Koerde in die geokulturele streek Koerdistan en die Koerdiese di ...

                                               

Koermandsji

Koermandsji, ook Noord-Koerdies genoem, is die noordelike dialek, taal of dialekgroep van die Koerdiese tale wat veral in die suidoostelike Turkye, noordwestelike en noordoostelike Iran, noordelike Irak, noordelike Sirie, die Kaukasusstreek en Kh ...

                                               

Hans von Koessler

Hans von Koessler was n Duitse komponis, dirigent en musiekonderwyser. In die Koninkryk van Hongarye, waar hy vir 26 jaar werksaam was, het hy bekendgestaan as János Koessler. Koessler was n neef van Max Reger, en is gebore in Waldeck, Fichtelgeb ...

                                               

Koetsier (sterrebeeld)

Die Koetsier is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Die sterre van die konstellasie vorm die gepunte helm van ’n koetsier. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van ...

                                               

Koeweit

Koeweit, amptelik die Staat Koeweit, is n staat in die Midde-Ooste en Wes-Asie. Die land is aan die spits van die Persiese Golf net suid van die Sjatt al-Arab se monding, gelee. Dit lê noordoos van Saoedi-Arabie, suidoos van Irak en suidwes van I ...

                                               

Koffiemasjien

n Koffiemasjien is n toestel wat vir die termiese ekstraksie en filtrasie van gemaalde koffiebone gebruik word, waarby water as ekstraksiemiddel ingespan word. Gewoonlik dien koffiefilters as filterelemente, tog het in die vroee 21ste eeu ook spe ...

                                               

Kokkai

Kokkai is die Japannese parlement. Dit is gelee in die wyk Chiyoda in Tokio. Die parlement bestaan uit twee kamers: Die laerhuis, of huis van verteenwoordigers Shūgiin, wat uit 480 lede bestaan. Die hoerhuis, of huis van raadslede Sangiin, wat ui ...

                                               

Kolima

Die Kolima is n groot noord-vloeiende rivier in die Russiese Verre-Ooste. Dié rivier, met n lengte van 2 129 km, onstaan deur die saamvloei van die Koeloe und Ajan-Joerjach in Soentar-Chajata, Jakoetie, net suidoos van die Indigirka se bron. Aans ...

                                               

Kolonie

n Kolonie is n land wat onder die oorheerskap van n andere land is. Byvoorbeeld die Kaap was n kolonie onder Nederlandse oorheerskappei vanaf 1652 tot 1795 en weer vanaf 1803 tot 1806. Hy val onder Britse oorheerskappei tussen 1795 en 1802 en wee ...

                                               

Kolossense

Die brief aan die Kolossense is die 12de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief, aan die kerk in Kolosse, n Frigiese stad sowat 160 km van Efese, kom gedeeltelik ooreen met dié aan die Efesiers. Daar is ooreenkoms in die omstandighed ...

                                               

Koma

n Koma is n diepe toestand van langdurige bewusteloosheid waarin n persoon nie wakker kan word nie normaal reageer op pynlike stimuli, lig of geluid nie, n normale wakker-slaap siklus het en nie vrywillige aksies begin nie.

                                               

Kombinat

Die term kombinat het in die sentrale planekonomiee van sosialistiese lande na die volgende verwys: N Kombinasie van opvoedkundige instellings wat verskillende vlakke verenig het - van kleuterskool tot beroepspleidingsentrum "kinderkombinat". N K ...

                                               

Komi

Komi-Sirjeens, ook bekend as net Komi of Sirjeens, is ’n Fins-Oegriese taal wat gepraat word deur die Komi-volke in die Noordoostelik-Europese deel van Rusland. Van die verskeie dialekte wat in Komi voorkom, word twee hoofdialekte erken, hoewel d ...

                                               

Komsomolskaja Prawda

Komsomolskaja Prawda is ’n dagkoerant in ponieformaat wat op 13 Maart 1925 gestig is. In die tyd van die Sowjetunie was die Komsomolskaja Prawda die spreekbuis van die Kommunistiese jeugliga, die Komsomol. Dit was dus gerig op jongmense tussen di ...

                                               

Kondoom

’n Kondoom is ’n buisvormige voorbehoedmiddel wat tydens seks oor die penis gedra word. Dit kan ook seksueel oordraagbare infeksies voorkom. Dit word oor die erekte penis afgerol en vang die semen op tydens ejakulasie. Kondome word ook tydens ora ...

                                               

Koning-William-eiland

Koning-William-eiland, die wêreld se 61ste grootste eiland en die 15de grootste eiland van Kanada, beslaan n oppervlakte van 12 516 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan gelee en maak deel uit van die gebied Nunavut. ...

                                               

Koningin-Elizabeth-eilande

Die Koningin-Elizabeth-eilande is die noordelikste eilandgroep van die Kanadese Arktiese Argipel. Dit is in die Arktiese Oseaan noordwes van Groenland gelee. Die Koningin-Elizabeth-eilande beslaan n oppervlakte van 419 061 km² en maak deel uit va ...

                                               

Koningswater

Koningswater is n chemiese reagens wat bestaan uit 3 dele gekonsentreerde soutsuur een deel salpetersuur. Die reageermiddel bevat nitrosielchloried NOCl: 3 HCl g + HNO 3 s → NOCl aq + Cl 2 aq + 2 H 2 O l NOCl is n baie sterk oksidant en die aanwe ...

                                               

Konkani

Konkani is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 6 miljoen mense in Suidwes-Indie gepraat word, veral in die deelstaat Goa asook die aangrensende deelstate Karnataka en Maharashtra. Konkani is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi ...

                                               

Konolfingen

Konolfingen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 5 283 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 92.9% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Konsertina

n Konsertina is n draagbare musiekinstrument wat in die hande gehou word. Dit het knoppies vir klawers en n blaasbalk wat die lug oor metaaltongetjies blaas. Die instrument vorm deel van die instrumente wat gebruik word om Boeremusiek te maak.

                                               

Konserwatisme

Konserwatisme is n sambreelterm vir politieke en maatskaplike geestesstrominge en bewegings wat daarna strewe om die bestaande politieke en maatskaplike orde te bewaar of n vroeere orde te herstel. Die term is vir die eerste keer in 1818 deur die ...

                                               

Konsilie van Efese

Die Konsilie van Efese, ook bekend as die derde ekumeniese konsilie, van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk is in 431 deur keiser Theodosius II van Bisantium byeengeroep op versoek van Nestorius, die patriarg van Konstantinopel, tydens die ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →