★ Free online encyclopedia. Did you know? page 20



                                               

Golf van Biskaje

Die Golf von Biskaje is n baai van die Atlantiese Oseaan in die hoek tussen die noorde van Spanje en die weste van Suid-Frankryk wat strek van Kantabrie tot by Bretagne. Dit is genoem na die Baskiese provinsie Biskaje in Spanje. Die Franse noem d ...

                                               

Golfleier

n Golfleier is enige hol metaalsilinder wat gebruik word om elektromagnetiese golwe te lei. Die golfleiers wat mees algemeen gebruik word het ronde of reghoekige deursnitareas en word van koper of aluminium vervaardig. Golfleiers kan egter enige ...

                                               

Gonorree

Gonorree is n seksueel oordraagbare infeksie wat veroorsaak word deur die bakterie Neisseria gonorrhoeae. Onbehandelde gonorree kan soms versprei om die gewrigte of hartkleppe te affekteer. Gonorree word versprei deur middel van seksuele kontak m ...

                                               

Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu

Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu was koning van die Zoeloenasie. Hy het sy vader, koning Cyprian Bhekuzulu kaSolomon, in 1968 opgevolg. Prins Israel Mcwayizeni KaSolomon het van 1968 tot 1971 as heerser waargeneem terwyl Zwelithini op Sint Helena ...

                                               

Google Translate

Google Translate is ’n gratis aanlynvertaaldiens van Google Inc. Dit bied outomatiese vertaling aan tussen ’n groot aantal volkstale. Die diens bied ook vertaling van spraak na teks, beelde van teks, webwerwe, asook spraak na spraak vir sekere ta ...

                                               

Gorani

Moenie verwar word met Sorani nie. Gorani of Hawrami is n Koerdiese taal wat deur etniese Koerde gepraat word en saam met Zazaki die Zaza-Gorani-tale vorm. Alle Gorani-dialekte is deur Koerdies in leksikale en morfologiese opsig beïnvloed. Gorani ...

                                               

Gorgo

Die Gorgone was in die Griekse mitologie vreesaanjaende vroue. Hoewel beskrywings van Gorgone wissel in verskillende verhale, verwys dit gewoonlik na drie susters met hare van lewende, giftige slange. Hulle is so afgryslik dat enigiemand wat vir ...

                                               

Gorilla

Gorillas is ape van die gelyknamige genus, Gorilla, en is die grootste oorlewende primate. Hulle hou merendeels op die grond, is hoofsaaklik plantvretend en bewoon die woude van Sentraal-Afrika. Die genus word in twee spesies onderverdeel, en in ...

                                               

Gotthard-basistonnel

Die Gotthard-basistonnel is n spoorwegtonnel in die Alpe in Switserland. Dit is op 1 Junie 2016 in bedryf gestel en het volle kapasiteit op 11 Desember 2016 bereik. Dit is met 57.09 km die wêreld se langste en diepste tonnel. Op sy diepste punt i ...

                                               

Gotthard-padtonnel

Die Gotthard-padtonnel is n tonnel vir voertuie in die Alpe in Switserland. Dit is 16.9 km lank onder die St. Gotthardpas en verbind Göschenen met Airolo. Tydens die voltooiing van die tonnel was dit die langste tonnel vir voertuie. Konstruksie h ...

                                               

Gouda, Nederland

Gouda is n stad in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, gelee tussen Rotterdam en Utrecht. Die stad het n bevolking van 71 000. Die stad het n ou binnestad en is bekend vir sy Goudakaas. Hier het ook die lekkerny Stroopwafel ontstaan.

                                               

Nicolette Goulet

Nicolette Goulet was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent A Walk with Death en in die televisiereekse Search for Tomorrow, As the World Turns, en Ryans Hope.

                                               

Ronnie Govender

Sathiseelan Gurilingam Ronnie Govender was n Suid-Afrikaanse dramaturg, teaterregisseur en aktivis bekend vir sy gemeenskapsteaterpogings. Hy was bekend as n pionier van die Indiese Suid-Afrikaanse teater in die land. Sommige van sy noemenswaardi ...

                                               

W.G. Grace

William Gilbert "W. G." Grace was n Engelse doktor en krieketspeler. Grace was algemeen bekend as W.G. Hy was n krieket-legende wat tot die ontwikkeling van die sport bygedra het. Hy speel vir n rekord van 44 seisoene vanaf 1865 tot 1908 eerstekl ...

                                               

Grafenwöhr

Die hele stadsgebied sluit die volgende plekke in: Grafenwöhr, Bruckendorfgmünd, Dorfgmünd, Gößenreuth, Hammergmünd, Hütten, Josephsthal, Kollermühle, Moos en Rosenhof.

                                               

Grahamstad

Grahamstad is n stad in die provinsie Oos-Kaap, sowat 125 kilometer van Port Elizabeth en 180 kilometer van Oos-Londen af, met 50 000 inwoners. Die stad, wat as een van die bes bewaarde Victoriaanse nedersettings buite die Britse eilande beskou w ...

                                               

Grammatika

Grammatika is die studie van die reels wat die gebruik van n gegewe natuurlike taal bepaal, en, as sodanig is dit n veld van taalkunde. Tradisioneel het grammatika morfologie en sintaks ingesluit, in moderne taalkunde word die subvelde aangevul d ...

                                               

Gran Canaria

Gran Canaria is die tweede digsbevolkte eiland van die Kanariese Eilande, n Spaanse eilandgroep gelee in die Atlantiese Oseaan sowat 150 kilometer van die noordwestelike kus van Afrika en oor die 1 350 km van Europa. Dit het n bevolking van 838 3 ...

                                               

Grasperk

n Grasperk is n area grond wat met gras of ander duursame plante beplant is, wat in stand gehou word op n kort hoogte en gebruik word vir estetiese en ontspanningsdoeleindes. Algemene eienskappe van n grasperk Dit is onderhewig aan praktyke wat g ...

                                               

Graviton

Die graviton is ’n hipotetiese elementêre deeltjie in deeltjiefisika wat swaartekrag veroorsaak in die meeste kwantumswaartekragstelsels.

                                               

Graz

Graz, is die tweede grootste stad in Oostenryk naas Wene met n bevolking van 280 200 en is die hoofstad van die federale staat van Stiermarke. Die stad het n lang tradisie as studentestad met vier universiteite en meer as 40 000 studente. Graz se ...

                                               

Green Bay, Wisconsin

Green Bay is n hawestad in die deelstaat Wisconsin en gelee aan die oewer van die Michiganmeer in Green Bay by die monding van die Foxrivier. Die stad is ongeveer 160 km noord van Milwaukee. Dit is ook die administratiewe setel van Brown County.

                                               

Greenwich (Londen)

Greenwich, Engelse uitspraak, is n distrik in die Britse hoofstad Londen, in die suidooste van die metropool, aan die suidelike oewer van die Teemsrivier. Die elegante "park-en-paleis"-landskap van Greenwich, insluitende die historiese middestad ...

                                               

Dabbs Greer

Dabbs Greer was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Invasion of the Body Snatchers, Con Air, en The Green Mile, en in die televisiereeks Little House on the Prairie.

                                               

Grenslynpersoonlikheidsteuring

Grenslynpersoonlikheidsteuring, voorheen ook grensgraadpersoonlikheidsversteuring genoem, word gekenmerk deur ongewone variasies en dieptes in gemoed. Hierdie gemoedskommelinge kan ernstige negatiewe gevolge in denke en interpersoonlike verhoudin ...

                                               

Grieks-Ortodokse Kerk van Antiogië

Die Grieks-Ortodokse Kerk van Antiogie, ook bekend as die Grieks-Ortodokse Patriargaat van Antiogie en die Hele Ooste, is ’n outokefale, administratief selfregerende Oosters-Ortodokse Kerk wat in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse k ...

                                               

Griep

Griep of Influensa is n akute en hoogs aansteeklike siekte wat onverwags en onverklaarbaar toeslaan. In die dae voor wetenskaplike geneeskunde is dit dikwels toegeskryf aan die "vreemde magte" wat die planete glo op die mens uitgeoefen het. In di ...

                                               

Grignard-reagens

n Grignard-reagens is n chemiese verbinding met die generiese formule R−Mg−X, waar X n halogeen is en R n organiese groep is, gewoonlik n alkiel of ariel. Twee tipiese voorbeelde is metielmagnesiumchloried CH 3 −Mg−CL en fenielmagnesiumbromied −M ...

                                               

Grimbergen

                                               

Groeihormoon

Die groeihormoon, of somatotropien, is ’n hormoon wat groei in die liggaam van ’n mens, dier of plant stimuleer. Die menslike groeihormoon afgekort as hGH of HGH, vir humane groeihormoon het ’n direkte werking op selle in weefsel, maar beïnvloed ...

                                               

Groen tee

Groen tee is n warm drank wat uit die blare van die teestruik Camellia sinensis berei word. In vergelyking met swart tee, ondergaan groen tee minimale oksidasie. Groen tee is oorspronklik in Oos-Asie verbruik maar word in die Westerse wêreld toen ...

                                               

Groenlands

Groenlands is n Eskimo-Aleoetiese taal en sedert 2009 die amptelike taal van Groenland, n land binne die Koninkryk van Denemarke. Die tekste van Groenland se nasionale leuse en volkslied, Nunarput utoqqarsuanngoravit en Nuna asiilasooq onderskeid ...

                                               

Groep van Sowjet-magte in Duitsland

Die Groep van Sowjet-magte in Duitsland was afdelings van die land- en lugmag van die Sowjet-leer wat tussen 1954 en 1994 in die Sowjet-besettingsone, die Duitse Demokratiese Republiek en die Bondsrepubliek Duitsland gestasioneer was. Die Sowjet- ...

                                               

Groesbeek

                                               

Grond-tot-lugmissiel

n Grond-tot-lugmissiel) is n missiel wat ontwerp is om van die grond af gelanseer te word om vliegtuie of ander missiele te vernietig. Dit is een soort lugafweerstelsel. By moderne gewapende magte het missiele meeste ander vorme van doelgeboude l ...

                                               

Grondboontjie

Die grondboontjie is n spesie in die ertjiefamilie Fabaceae inheems aan Suid-Amerika. Dit is n eenjarige kruidagtige plant wat tot tussen 30 en 50 cm hoog groei. Die blare is afwisselend gerangskik, veervormig met vier "blaartjies", en elke "blaa ...

                                               

Groot Australiese Baai

Die Groot Australiese Baai is n golf van die Indiese of Suidelike Oseaan in die suide van Australie tussen Suid-Australie in die noorde, Wes-Australie in die noordweste, Victoria in die noordooste en Tasmanie in die suidooste. Volgens die Interna ...

                                               

Groot Beer

Die Groot Beer is ’n sterrebeeld wat heeljaar in die Noordelike Halfrond sigbaar is. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemaeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

                                               

Groot Beremeer

Die Groot Beremeer is die agtste grootste meer ter wêreld, die vierde grootste meer in Noord-Amerika en die grootste meer in Kanada, buite die Groot Mere. Dit is in die Noordwestelike gebiede in die noorde van Kanada, noordwes van die Groot Slawe ...

                                               

Groot Hadronversneller

Die Groot Hadronversneller, ook bekend onder sy Engelse naam, Large Hadron Collider, of LHC, is n deeltjieversneller wat in die omgewing van Genève in Switserland gelee is. Dit is gebou deur die Europese Organisasie vir Kernnavorsing en is die gr ...

                                               

Groot Hond (sterrebeeld)

Die Groot Hond is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit word beskou as een van die Jagter se ...

                                               

Groot Magellaanse Wolk

Die Groot Magellaanse Wolk is ’n satellietsterrestelsel van die Melkweg. Op ’n afstand van sowat 163 000 ligjare is dit die naaste sterrestelsel aan die Melkweg naas die Sagittarius- Elliptiese en die moontlike Canis Major-dwergsterrestelsel. Geb ...

                                               

Groot Mere

Die Groot Mere is n groep van vyf uitgestrekte varswatermere langs die Kanadees-Amerikaanse grens. Hulle vorm die grootste groep varswatermere ter wêreld en saam met die Sint-Laurensrivier ook die grootste varswaterstelsel. Vanwee hulle grootte w ...

                                               

Groot Slawemeer

Die Groot Slawemeer is die tiende grootste meer ter wêreld, die vyfde grootste meer in Noord-Amerika en die tweede grootste meer in Kanada, buite die Groot Mere, ná die Groot Beremeer. Dit is in die Noordwestelike gebiede in die noorde van Kanada ...

                                               

Groot Soenda-eilande

Die Groot Soenda-eilande is n argipel van vier groot eilande binne die Maleise argipel langs die ewenaar wat saam met die Klein Soenda-eilande die Soenda-eilande vorm. Die vier eilande is Borneo, Java, Soelawesi en Soematra, wat tot die grootste ...

                                               

Groot Soutmeer

Die Groot Soutmeer, gelee in die noorde van die Amerikaanse deelstaat Utah, is die grootste soutwatermeer in die Westelike Halfrond, die grootste Amerikaanse meer tussen die Groot Meregebied en die Stille Oseaan, en die agtste grootste geslote be ...

                                               

Groot-Antille

Die eilande van die Karibiese See, wat ook onder die term Wes-Indiese eilande saamgevat word, bestaan uit die Lucayan-argipel, die Klein-Antille en die Groot-Antille. Die Groot-Antille sluit Kuba, Jamaika, die Kaaimanseilande, Hispaniola met die ...

                                               

Grootegast

Grootegast is n voormalige munisipaliteit en n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. In 1991 is die munisipaliteit Oldekerk by Grootegast aangesluit. Op 1 Januarie 2019 is Grootegast opgegaan in die nuwe munisipaliteit ...

                                               

Grosshöchstetten

Grosshöchstetten is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 4165 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 92.3% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Guadalajara

Guadalajara is die hoofstad en grootste stad van die Meksikaanse deelstaat Jalisco, die tweede grootste stad van Meksiko ná Meksikostad en is op 14 Februarie 1542 deur Spanjaarde onder Cristóbal de Oñate as Espíritu Santo gestig. Die stad het n b ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →