★ Free online encyclopedia. Did you know? page 19



                                               

Gasherbrum II

Gasherbrum II, ook bekend as K4, is n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang gelee is. Met n hoogte van 8 035 meter is dit die dertiende hoogste berg van Asie en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse ...

                                               

Gateshead

Gateshead is n groot nedersetting in die metropolitaanse graafskap Tyne and Wear in die noorde van Engeland en die hoofnedersetting in die Metropolitan Borough of Gateshead. Voor die skepping van Tyne and Wear in 1974 het Gateshead histories deel ...

                                               

Gatineau

Gatineau is n stad in die Région Nationale de la Capitale van Kanada, in die provinsie Quebec, wat deur die samesmelting van vyf voorheen selfstandige munisipaliteite in die Stedelike Gemeenskap Outaouais ontstaan het. Volgens die sensus van 2011 ...

                                               

Gauteng

Gauteng is die provinsie van Suid-Afrika met die hoogste bevolkingskonsentrasie met n sterk handel- en nywerheidsontwikkeling. Die vernaamste stede is Pretoria en Johannesburg. Gauteng is voorheen die PWV genoem Pretoria-Witwatersrand-Vereeniging ...

                                               

Otto Gebühr

Otto Gebühr was n Duitse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Die Mühle von Sanssouci, The Flute Concert of Sans-Souci, Fridericus, en Der große König.

                                               

Geelkoors

Geelkoors is n ongeneeslike virusinfeksie wat aanleiding gee tot hoe koors, geelsug en, in ernstige gevalle, bloeding uit die slymvliese en "swart braking". Toe die virus vir die eerste keer vanaf slaweskepe deur hawens in Europa en Amerika begin ...

                                               

Geelrivier

Die Geelrivier is naas die Nyl, Amasone en Yangtze die wêreld se vierde langste rivier. Die rivier, met n lengte van 5 464 km, is naas die Yangtze die tweede langste rivier in die Volksrepubliek China en in Asie. Die naam van die Geelrivier is af ...

                                               

Geiserik

Geiserik was tussen 428 en 477 koning van die Vandale en die Alane. Hy was in die 5de eeu een van die groot teenstaanders van die Romeinse Ryk en stigter van die Vandaalse Ryk in Afrika. Hy het veral bekend geword as n Vandalekoning wat vir meer ...

                                               

Gelnhausen

Gelnhausen is die administratiewe setel van die distrik Main-Kinzig-Kreis van die Duitse deelstaat Hesse. Die stad, wat halfpad tussen Frankfurt am Main en Fulda aan die oostelike rand van die Ryn-Maingebied gelee en in 1170 deur keiser Frederik ...

                                               

Gelsenkirchen

Gelsenkirchen is n selfregerende stad en historiese sentrum van steenkoolmynbou en swaar nywerhede in die Ruhrgebied, n digbevolkte nywerheidsgebied in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die stad het in Duitsland veral vanwee die plaaslike so ...

                                               

Gelug

Die Gelug is een van die vyf hoofskole van Tibettaanse Boeddhisme. Die ander vier is Nyingma, Sakya, Kagyü en Jonang. Die Gelug is die jongste van dié tradisies. Dit is deur Je Tsongkhapa, ’n filosoof en Tibettaanse godsdiensleier, gestig. Die ee ...

                                               

Pierre Amine Gemayel

Pierre Amine Gemayel was n Libanese Falangistiese minister in die regering van premier Fouad Siniora. Gemayel was teen Siriese inmenging in Libanon gekant. Hy word naby Beiroet doodgeskiet toe sy kar deur ’n Christelike woonbuurt gery het.

                                               

Gembloers

Gembloers is n Belgiese stad en munisipaliteit in die Waalse provinsie Namur met n oppervlakte van 96 km² en ongeveer 24 000 inwoners. Die bevolkingsdigtheid is 247 inwoners per km².

                                               

Gemeinsame Normdatei

Inligting oor die GND van die Duitse Nasionale Biblioteek. "Van gesagkontrole tot geskakelde normdata", voorlegging deur Reinhold Heuvelmann Duitse Nasionale Biblioteek aan die ALA MARC Formats Interest Group, Junie 2012. Bereitstellung des erste ...

                                               

Gemini-program

Die Gemini-program was Nasa se tweede bemande ruimtevlugprogram. Dit het die Mercury-program opgevolg en is op sy beurt deur die Apollo-program opgevolg. Dit het in 1961 begin en het in 1966 tot n einde gekom. Die Gemini-ruimtetuie het n bemannin ...

                                               

Genappe

Genappe is n Belgiese stad en munisipaliteit in die Waalse provinsie Waals-Brabant, aan die grens met die provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners en n oppervlakte van 90 km².

                                               

Gendarmenmarkt

Die Gendarmenmarkt is een van die mooiste Berlynse pleine. Dit word oorheers deur twee Protestantse domkerke aan weerskante. Die plein het aan die einde van die sewentiende eeu ontstaan as n markplein van die nuwe voorstad Friedrichstadt. Dit is ...

                                               

Gendt

Hierdie artikel handel oor ’n stad in Nederland. Vir die stad in Belgie, sien gerus Gent. Gendt is ’n stad in die munisipaliteit Lingewaard in die provinsie Gelderland in Nederland.

                                               

General Dynamics F-16 Fighting Falcon

Die General Dynamics F-16 Fighting Falcon is n enkelmotorige veeldoelige vegvliegtuig wat oorspronklik vir die Amerikaanse Lugmag deur General Dynamics ontwikkel is. Die vliegtuig is as n lugsuperioriteitsdagvegter ontwerp en tot n suksesvolle al ...

                                               

Genetika

Genetika of erflikheidsleer is n deel van biologie wat die studie van erflike eienskappe behels: die aangebore verskille en ooreenkomste tussen opeenvolgende generasies. In 1865 publiseer Gregor Mendel die resultate van sy ondersoek na die oorerw ...

                                               

Genève Internasionale Lughawe

Genève Internasionale Lughawe, voorheen bekend as Cointrin Lughawe en amptelik as Genève Aéroport, is die internasionale lughawe van Genève, Switserland. Dit is gelee 4 km noordwes van die sentrum van die stad en 13 899 422 passasiers bedien met ...

                                               

Gennep

Gennep is n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsies Gelderland en Noord-Brabant en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 17 000 inwoners en n oppervlakte van 50 km².

                                               

Genoom

’n Genoom is die genetiese materiaal van ’n organisme. Dit bestaan uit die DNS en sluit beide die gene en die niekoderings-DNS in, sowel as die genetiese materiaal van die mitochondria en chloroplaste.

                                               

Geografiese inligtingstelsel

n Geografiese inligtingstelsel is n stelsel wat ontwerp is om geografiese of ruimtelike data, te versamel, stoor, manipuleer, ontleed te bestuur, en voor te stel. GIS toepassings laat gebruikers toe om interaktiewe navrae te skep, ruimtelike inli ...

                                               

Groothertog Georgi Michailowitsj van Rusland (1863-1919)

Groothertog Georgi Michailowitsj van Rusland was die derde oudste seun van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland en ’n neef van tsaar Aleksander III. Hy was tydens die Eerste Wêreldoorlog ’n generaal in die Russiese keiserlike weermag.

                                               

Georgia

Georgia is n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika. Dit is een van die oorspronklike 13 deelstate wat in opstand teen die Britse heerskappy gekom het. Atlanta is die hoofstad asook die grootste stad. Die deelstaat het n b ...

                                               

Geotermiese energie

Geotermiese energie oftewel aardhitte of ondergrondse warmte verwys na die hitte wat deur die aarde voortgebring word. Daar word geskat dat planeet Aarde se kern temperature van tot 7 000 °C bereik, en hierdie hitte straal opwaarts deur die aarde ...

                                               

Gera

Gera is n Duitse stad en die derde grootste nedersetting in die deelstaat Thüringen na die hoofstad Erfurt en Jena. Gera is aan die Weiße Elster-rivier gelee en vorm in administratiewe opsig n selfregerende munisipaliteit. Gera het historiese bel ...

                                               

Gerzensee

Gerzensee is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1215 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 97% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Gesinchroniseerde swem

Gesinchroniseerde swem is n watersport wat vroeer ook "kunsswem" of "waterballet" genoem was. "Gesinchroniseer" beteken "tegelyk". Die sport word veral deur meisies beoefen. Dit kan vergelyk word met ballet wat in n swembad beoefen word. Dit is n ...

                                               

The Get Up Kids

The Get Up Kids is n Amerikaanse alternatiefrock-groep uit Kansas City, Missouri. Die groep is in 1995 gevorm en was n groot rolspeler die middel-90s emo-toneel, n tydperk was as die "tweede golf" van emo-musiek bekend staan. Soos wat hul gewildh ...

                                               

Gety

Getye is die styging en daling van seevlakke wat deur verskeie faktore soos die swaartekraginvloed van die son en maan veroorsaak word. Ander faktore wat dit beïnvloed, is die rotasie van die aarde, die afstand van die ewenaar af, die waterdiepte ...

                                               

Geïsoleerde tale

n Geïsoleerde taal in die wydste betekenis is n natuurlike taal met geen bewysbare genealogiese verwantskap aan ander tale nie, of n taal wat geen verwantskap met n voorsaat van enige bestaande taal toon nie. Geïsoleerde tale is gevolglik taalfam ...

                                               

Gießen

Gießen is die sewende grootste stad in die Duitse deelstaat Hesse met meer as 79 000 inwoners. As universiteitstad, setel van die gelyknamige administratiewe streek en distrik en belangrike vervoerknooppunt is dit een van die belangrikste stedeli ...

                                               

Gifhorn

Gifhorn is n stad in die deelstaat Nedersakse, Duitsland met sowat 41 300 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Hannover-Brunswyk-Göttingen en lê sowat 20 kilometer van Brunswyk af.

                                               

Gilaki

Gilaki is n Irannese taal wat deur sowat 2.4 miljoen mense, veral Gilakis, in die noorde van Iran langs die Kaspiese See gepraat word. Gilaki is nou verwant aan Mazanderani en die twee tale het n gemeensame woordeskat. Alhoewel Persies Gilaki tot ...

                                               

David Gill

Sir David Gill was n Britse sterrekundige, gebore in Aberdeen, Skotland. Hy is opgelei as n horlosiemaker, iets wat hom goed te pas gekom het in sy werk. Lord Crawford het hom in 1872 aangestel as hoof van sy private sterrewag by Dun Echt. In 187 ...

                                               

Girondiste

Die Girondiste is tydens die Franse Rewolusie die party van die gematigde republikeine, met die advokaat Pierre Victurnien Vergniaud, die politikus Jean Pierre Brissot, die egpaar Roland en ander as sy vernaamste aanvoerders. Hulle pleit vir n fe ...

                                               

Glasnost

In die Russiese taal het die woord glasnost verskeie algemene en spesifieke betekenisse. Dit word in Russies gebruik om openheid en deursigtigheid te bedoel sedert ten minste die einde van die agtiende eeu. In die Russiese Ryk van die laat 19de e ...

                                               

Wilhelm Gliese

Wilhelm Gliese was ’n Duitse sterrekundige wat gespesialiseer het in die bestudering en katalogisering van nabygelee sterre. Hy is gebore in Goldberg, nou Złotoryja in Silesie, Pole. Hy is as student aangemoedig om nabygelee sterre te bestudeer, ...

                                               

Glikogeen

Glikogeen is vertakkende macromolekule wat as n kort termyn energiestoor gebruik word in diere. Glikogeen word hoofsaaklik in die spier- en lewerweefsel vervaardig, maar kan ook deur die brein vervaardig word. Glikogeen is n analoog van die minde ...

                                               

Gloeilamp

In n gloeilamp word lig geproduseer deur n draad, wat uit koolstof of wolfram bestaan, met n elektriese stroom te verhit. Dit gebeur in n glas sfeer wat gevul is met n inerte of suurstofarme gas. Joseph Swan demonstreer die eerste elektriese gloe ...

                                               

Gloucester

Hierdie artikel handel oor die Engelse stad. Vir ander gebruike, sien Gloucester dubbelsinnig. Gloucester is die hoofstad van die Engelse graafskap Gloucestershire. Die stad is in die jaar 97 deur die Romeine gestig en het n bevolking van sowat 1 ...

                                               

Gluon

Gluone is "boodskapperdeeltjies" wat tussen kwarke reageer en hulle in pare en drie-drie aan mekaar "plak". Sedert die begin van die 20ste eeu het fisici dit reggekry om die vyf materielae soos die skille van n ui af te dop. Eers die buitenste mo ...

                                               

Goa

Goa is die kleinste deelstaat in Indie. Goa het n bevolking van sowat 1.5 miljoen, en het n oppervlakte van 44 212 km². Die hoofstad is Panaji en die grootste stad is Vasco da Gama. Goa is gelee aan die suidwestelike kus van Indie in die streek b ...

                                               

Godavari

Die Godavari is n groot oos-vloeiende rivier in Indie. Die rivier, met n lengte van 1 465 km, is ná die Indus, die Brahmaputra en die Ganges die vierde langste rivier in Suid-Asie. Die Godavari word in Hindoeïsme as heilig beskou, wat van dié riv ...

                                               

Goeie Vrydag

Goeie Vrydag is die Vrydag voor Paasfees, dit volg op Wit-Donderdag en word deur Heilige Saterdag opgevolg. Op Goeie Vrydag herdenk Christene die kruisiging en dood van Jesus van Nasaret op die heuwel Golgota net buite die stad Jerusalem. Dit vol ...

                                               

Denis Goldberg

Denis Theodore Goldberg was n Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis en skrywer. Hy was 22 jaar in die tronk saam met ander lede van die anti-apartheidsbeweging in Suid-Afrika. Na sy vrylating in 1985 het hy voortgegaan om n veldtog teen aparthei ...

                                               

Golden Gate-brug

Die Golden Gate-brug is n brug oor die San Franciscobaai in Kalifornie in die Verenigde State van Amerika. Die 2 824 meter lange brug strek van San Francisco na Marin County. Bouwerk het in 1933 begin en dis in 1937 vir verkeer oopgestel. Na volt ...

                                               

Golf (fisika)

Hierdie artikel behandel golwe in die mees algemene sin, n aparte artikel fokus op seegolwe. n Golf is n versteuring wat voortgeplant word deur middel van pulse. Behalwe vir elektromagnetiese straling, en moontlik gravitasionele straling, wat deu ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →