★ Free online encyclopedia. Did you know? page 18



                                               

Fossiel

n Fossiel is die oorblyfsel van n dier of plant wat in sedimentêre gesteentes behoue gebly het. Fossiele word hoofsaaklik in paleontologie en geologie bestudeer. Die fossiel kan deur die fisiese oorblyfsels van die organisme self gevorm word, of ...

                                               

Foton

’n Foton is ’n elementêre deeltjie, die kwantum van lig en alle ander vorme van elektromagnetiese straling, en die kragdraer vir die elektromagnetiese krag. Die invloed van hierdie krag kan maklik gesien word op mikro- sowel as makroskopiese vlak ...

                                               

Fotosintese

Fotosintese is n belangrike biochemiese proses waarmee plante, alge, en sommige bakteriee die energie van sonlig benut om voedsel te vervaardig. Die meeste lewende organismes is per slot van rekening direk of indirek afhanklik van fotosintese vir ...

                                               

Fox Broadcasting Company

Fox Broadcasting Company is n Amerikaanse kommersiele televisienetwerk wat n vlagskip-eiendom van die Fox Corporation is. Die hoofkantoor van die netwerk is gelee te 1211 Avenue of the Americas in New York-stad, met bykomende kantore in die Fox B ...

                                               

Itamar Franco

Itamar Augusto Cautiero Franco was n Brasiliaanse politikus wat van 29 Desember 1992 tot 31 Desember 1994 die 33ste president van Brasilie gedien het. Voorheen was hy vise-president van Brasilie vanaf 1990 tot die bedanking van president Fernando ...

                                               

Franke (streek)

Franke is n streek in die suide van Duitsland wat hoofsaaklik oor die noorde van Beiere, die noord-ooste van Baden-Württemberg en Suid-Thüringen strek. Die behels slegs die oostelike deel van die historiese Hertogdom Franke. Die twee grootste ste ...

                                               

Frankfort, Kentucky

Frankfort is die hoofstad van die deelstaat Kentucky in die Verenigde State van Amerika. Frankfort het ongeveer 25 500 inwoners. Frankfort is in 1780 deur James Wilkinson aan die noordelike oewer van die Kentucky-rivier gestig. Die land het oorsp ...

                                               

Frankium

Frankium of fransium is ’n chemiese element met die atoomgetal 87 en simbool Fr. Dit is die tweede skaarsste element wat natuurlik voorkom en ’n hoogs radioaktiewe metaal wat in astaat, radium en radon verval. As ’n alkalimetaal het dit een valen ...

                                               

Slag van Frankryk

Die Slag van Frankryk, ook bekend as die Val van Frankryk, was die Duitse inval in Frankryk en die Lae Lande gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Op 3 September 1939 het Frankryk oorlog verklaar teen Duitsland nadat Duitsland vir Pole, hul bondgeno ...

                                               

Frans

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Franse. Die Franse taal behoort tot die Romaanse groep binne die Indo-Europese taalfamilie. Van alle Romaanse tale het dit ten opsigte van sy struktuur en uitspraak die sterkste weg ...

                                               

Franschhoek

Franschhoek is n dorp in die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 75 kilometer van Kaapstad af, met 15 616 inwoners, insluitend die omringende voormalige townships. Franschhoek behoort sedert die jaar 2000 tot die Stellenbosch Plaaslike Munisip ...

                                               

Franse Weerstand

Die Franse Weerstand was die versameling Franse bewegings wat tydens die Tweede Wêreldoorlog geveg het teen die Nazi-Duitse besetting van Frankryk en die samewerkingspolitiek Vichy régime. Weerstandselle was klein groepies gewapende mans en vroue ...

                                               

Františkovy Lázně

Františkovy Lázně is n stad en hersteloord in die sogenaamde Wes-Boheemse Driehoek van Mineraal- en Warmbaddens in Tsjeggie, sowat vyf kilometer noord van Cheb in die administratiewe distrik Okres Cheb, met n bevolking van meer as 5 500. Saam met ...

                                               

Franz Josef-land

Franz Josef-land is n argipel in die Arktiese Oseaan en is genoem ná Frans Josef, keiser van die Keiserryk Oostenryk en later Oostenryk-Hongarye. Die argipel is noord van Nowaja Zemlja, oos van Svalbard, wes van Sewernaja Zemlja en suid van die N ...

                                               

Fraserrivier

Die Fraserrivier is n groot suidwes-vloeiende rivier in Kanada. Die Fraserrivier het n lengte van 2 657 km en is die langste rivier wat geheel en al deur die Kanadese provinsie Brits-Columbie vloei. Die Fraserrivier ontspring in die Rotsgebergte ...

                                               

Fraubrunnen

Fraubrunnen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 5106 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 95.5% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Frauenkappelen

Frauenkappelen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1240 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 94.8% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Fredericton, Nieu-Brunswyk

Fredericton is die hoofstad van die provinsie Nieu-Brunswyk in Kanada. Die administratiewe setel van York County is ook hier. Die stad is gelee op die oewers van die Saint Johnrivier. Die stad is ongeveer 106 km vanaf Saint John wat by die mondin ...

                                               

Marie Fredriksson

Gun-Marie Fredriksson, bekend as Marie Fredriksson was n Sweedse sanger-liedjieskrywer, pianis en skilder bekend vir haar lidmaatskap aan die duo Roxette saam met Per Gessle.

                                               

Free Presbyterian Church of Scotland

Webtuiste met preke van die Free Presbyterian Church of Scotland. Webtuiste van die Free Presbyterian Church of Scotland. Webtuiste van die Free Presbyterian Bookroom, Glasgow.

                                               

Freimettigen

Freimettigen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 466 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 94.1% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Friedrichstadt

Friedrichstadt is n stad en herstellingsoord in die distrik Nordfriesland van die Noord-Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein. Die stad, wat tussen die Eider- en Treene-riviere gelee is in 1621 deur die Gottorfse hertog Frederik III gestig en tans n ...

                                               

Friedrichstraße

Friedrichstraße is een van die bekendste strate in die middestad van Berlyn wat oor n afstand van 3.3 km deur die stadsdele Mitte en Kreuzberg loop. Dit is genoem na keurvors Friedrich III van Brandenburg wat tussen 1688 en 1713 regeer het en as ...

                                               

Friedrichswerdersche Kirche

Die Friedrichswerdersche Kirche is n kerk op die historiese plein Werderscher Markt in die Friedrichswerder-buurt van die Berlynse distrik Mitte. Die kerk is tussen 1824 en 1831 volgens planne van Karl Friedrich Schinkel as Berlyn se eerste kerkg ...

                                               

Fries

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Friese en vir ander moontlike betekenisse van die term, sien Fries dubbelsinnig. Die Fries wat vandag in Nederland gepraat word, is eintlik Westerlauwers Fries, maar in die algemeen ...

                                               

Friulaans

Die gebied waar Friulaans of Frioelies gepraat word, Frioelie, lê in die uiterste Noord-Ooste van Italie, maar omvat ook dele van Istrie en Dalmasie in Kroasie, afhangend van hoe ruim die definisie van Friulaans geïnterpreteer word. In Italie wor ...

                                               

Frontale lob

Die frontale lobbe of lobi frontales is n gebied in die brein van gewerwelde diere. Die frontale lobbe is aan die voorkant van elke serebrale hemisfeer gelee, wat die brein in linker en regter helftes verdeel. Die parietale lobbe lê direk agter d ...

                                               

FSV Frankfurt

FSV Frankfurt is n Duitse sportklub uit Frankfurt am Main, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Die klub is in 1899 gestig en speel in die skadu van sy groot stadgenoot Eintracht Frankfurt. In 1925 het die klub sy grootste prestasie behaal deur di ...

                                               

FSV Mainz 05

1. FSV Mainz 05 is n sokkerklub uit Mainz, Duitsland. Vir die grootste deel van sy geskiedenis is die klub oorskadu deur die nabygelee 1 FC Kaiserslautern, maar tans speel Mainz in die Bundesliga, terwyl Kaiserslautern in die Bundesliga 2 is. Die ...

                                               

FSV Wacker 03 Gotha

FSV Wacker 03 Gotha is n sokkerklub uit Gotha in die deelstaat Thüringen in Duitsland. Die klub is in 1907 gestig as n suiwer sokkerklub FC Wacker Gotha en het later in n sportklub genaamd SV Wacker 07 Gotha omvorm. Die klub was in sy vroee jare ...

                                               

Josef-Ernst Fürst Fugger von Glött

Josef-Ernst Graf Fugger von Glött, sedert 1940: Fürst Fugger von Glött was n Duitse politikus en verteenwoordiger van die Christelike Sosiale Unie van Beiere. Hy was tussen 1949 en 1953 n lid van die Duitse Bundestag. Hy was van 1954 tot 1962 lid ...

                                               

Fukuoka-prefektuur

                                               

Fundamentele wisselwerking

In fisika is daar vier fundamentele wisselwerkings, ook bekend as basiese natuurkragte. Alle kragte volg uit dié vier basiese wisselwerkings. Hulle is die swaartekrag- en die elektromagnetiese wisselwerking, wat aansienlike kragte oor ’n lang afs ...

                                               

Furfuraal

Furfuraal is n organiese verbinding wat uit n verskeidenheid van landbouneweprodukte, insluitend mieliestronke, hawer, koringsemels en saagsels gemaak word. Die naam furfuraal kom van die Latynse woord furfur, wat "semels" beteken, met verwysing ...

                                               

Fürth

Fürth is n stad in Beiere in die suide van Duitsland, met n bevolking van 116 317 op 31 Desember 2011 en n oppervlakte van 63.4 km². Die stad is in die suide van Erlangen en in die noordweste van Neurenberg gelee. Die eerste historiese verwysing ...

                                               

Magda Gabor

Magda Gabor was n Amerikaanse aktrise van Joods-Hongaarse afkoms. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tokaji rapszódia, Mai lányok, en The People vs. Zsa Gabor, en in die televisiereeks The Colgate Comedy Hour. Sy is die suster van Eva ...

                                               

Gadidae

Gadidae is n vis-familie wat tot die orde Gadiformes behoort. Die Europese kabeljoue en Skelvis is lede van hierdie familie. Geen van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor nie. Dit is n visfamilie van groot kommersiele waarde.

                                               

Gadolinium

Gadolinium is n chemiese element met simbool Gd wat tot die lantaniede behoort. Dit is n silwergrys ferromagnetiese metaal. Die Switserse chemikus Jean Charles Galissard de Marignac het in 1880 die element spektroskopies in die minerale didymia e ...

                                               

Galápagos-skilpad

Die Galápagos-skilpad is n reuse skilpad wat aan die familie van landskilpaaie behoort. Die skilpaaie kom endemies op die Galápagos-eilande voor en is die grootste lewende skilpadspesie ter wêreld. Hulle kan 1.3 tot 1.9 meter lank word, tot 250 k ...

                                               

Galasiërs

Die brief aan die Galasiers is die 9de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is geskryf om die gemeente van Galasie te waarsku teen die optrede van sekere dwaalleraars wat van elders af ingedring het. Hierdie mense het die gesag van ...

                                               

Galicies

Galicies is n Romaanse taal wat in die Spaanse outonome gemeenskap Galisie, in die mees noordwestelike deel van Spanje, ten noorde van Portugal gepraat word. Die taal word deur baie mense as n dialek van Portugees beskou. Wat taal betref is die o ...

                                               

Galway

Galway is die grootste stad van Wes-Ierland en die administratiewe setel en naamgewende nedersetting vir die omliggende graafskap met n bevolking van meer as 75 000 volgens die Ierse sensus van 2011. Galway, wat in die historiese provinsie Connac ...

                                               

Gambiërivier

Die Gambierivier is n belangrike rivier in Afrika wat oor 1 130 km vanaf die Fouta Djallon-plato in Noord-Guinee tot in die Atlantiese Oseaan vloei by die stad Banjul. Dit is bevaarbaar vir ongeveer die helfte van sy lengte. Die rivier is hoofsaa ...

                                               

Gammastraling

Gammastraling is een van die drie belangrikste vorme van radioaktiwiteit. Dit is – anders as alfa- of betastraling – elektromagnetiese golwe met baie hoe vlakke van energie en ’n hoe frekwensie. Gammastrale kan met X-strale vergelyk word, behalwe ...

                                               

Gans

n Gans is n groot, swaargeboude watervoel met n lang nek wat aan die familie van eendvoels behoort. Binne die familie hoort hulle tot die subfamilie Anserinae. Ganse wei graag en is meer gespesialiseerd om op land te lewe as ander verwante spesie ...

                                               

Henry Gantt

Henry Laurence Gantt, A.B., M.E. was n meganiese ingenieur en bestuurskonsultant wat veral bekendheid verwerf het vir sy ontwikkeling van die Gantt-grafiek in die 1910s. Hierdie Gantt-grafieke is op groot infrastruktuurprojekte soos die bou van d ...

                                               

Godfrey Gao

Godfrey Gao was n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Mortal Instruments: City of Bones, Love Is a Broadway Hit, The Jade Pendant, en The Wedding Bible.

                                               

Allen Francis Gardiner

Die Allen Francis Gardiner was n Britse seeman en sendeling. Hy is gebore in 1794 in Oxfordshire. Hy sluit aan by die Britse Vloot en veg in die Napoleontiese Oorloe van 1810 tot 1815. Hier word hy later n bevelvoerder. Hy word geïnteresseerd in ...

                                               

Garonne

Die Garonne is n rivier wat naby die bergpiek Aneto in die Katalaanse gedeelte van die Pirenee-bergreeks ontspring, enkele kilometer deur Spanje en daarna vir die grootste deel van sy rivierloop van 647 km deur Suidwes-Frankryk vloei voordat dit ...

                                               

Owen K. Garriott

Owen Kay Garriott was n Amerikaanse elektriese ingenieur wat 60 dae aan boord van Skylab se derde missie in 1973 deurgebring het. Hy het ook 10 dae aan boord van die Spacelab-1 op n ruimtependeltuig in 1983 deurgebring. Hy is die medestigter en p ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →