★ Free online encyclopedia. Did you know? page 158



                                               

Groenhofiesuikerbos

Die Groenhofiesuikerbos is n groot blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Kaapse Skiereiland, Du Toitskloofberge tot Kogelberg, Riviersonderendberge, Bredasdorpberg ...

                                               

Groenlandkabeljou

Groenlandkabeljou, een van drie soorte kabeljou, kom voor van Port Barrow, Alaska tot by Wes-Groenland, suid langs die Kanadese kus tot by die Miramichi, Golf van Sint-Laurens en Kaap-Breton-eiland met n afgesonderde bevolking in die Witsee. Groe ...

                                               

Groot gordelakkedis

Die groot gordelakkedis is die grootste spesie van gordelakkedisse. Dit is ook bekend as ouvolk in Afrikaanse gemeenskappe, mbedhla in Zoeloe en patagaly in Sotho. Engelse name vir die Groot gordelakkedis sluit in: Giant Girdled Lizard, sungazer, ...

                                               

Groot kaktusgrondvink

Die groot kaktusgrondvink is ’n spesie sangvoels in die darwinvinkgroep van die familie Thraupidae. Darwinvinke kom net op die Galapagos-eilande voor en is nie naby verwant aan ware vinke nie. Die groot kaktusgrondvink is inheems aan die Galápago ...

                                               

Groot wasmot

Die groot wasmot is n insek uit die familie Pyralidae. Die nagvlinder se ruspe vreet veral die was wat deur heuningbye vervaardig word en hulle lê hul eiers in die bye se korwe. Byeboere vrees hierdie insek omdat hulle die heuningkoekselle aantas ...

                                               

Groot-bontaalwyn

Die groot-bontaalwyn is n aalwyn wat inheems is aan KwaZulu-Natal en in die Lebomboberge voorkom vanaf Pongola suidwaarts tot by Eshowe. Die aalwyn word slegs 40 cm hoog en blom van Julie tot Augustus. Die blomme is koraalrooi.

                                               

Groot-pikkewyne

Die groot-pikkewyne is n voelgenus in die familie van pikkewyne. Die wetenskaplike naam Aptenodytes is afgelei uit Grieks en beteken "vluglose duiker". Die pikkewyne wat aan die genus groot-pikkewyne behoort, is waarskynlik die bekendste pikkewyn ...

                                               

Grootblaarsuikerbos

Die Grootblaarsuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom by die Witteberg, Elandsberg, Klein Swartberg en Tratraberg voor, die plant is raar. Die plant is plat en blo ...

                                               

Grootgeelbos

Die Grootgeelbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en die Oos-Kaap, waar dit voorkom in die Potberg, Riversdalvlakte, Langeberg, Outeniekwaberge, Tsit ...

                                               

Grootlangtoon

Die Grootlangtoon is n watervoel wat identifiseerbaar is aan hulle lang bene en groot pote, wat dit vir hulle moontlik maak om op drywende waterplante in waterleliepanne, damme of stilvloeiende riviere te loop. Jonges het n swart streep deur die ...

                                               

Grootmalmok

Die grootmalmok, ook die grootalbatros genoem, is n groot, wit seevoel. Die voel het n blekerige pienk snawel wat in n kenmerkende geel punt eindig. Dit het swart punte op die vlerke. Dit het n swewende vlug en die vlerke word nie dikwels geklap ...

                                               

Grootoog-tuna

Die Grootoog-tuna is n roofvis wat voorkom in warm water van die Atlantiese-, Indiese- en Stille oseane, verkieslik 17° tot 22 °C. In Engels staan die vis bekend as Bigeye tuna.

                                               

Grootrooibandsuikerbekkie

Die Grootrooibandsuikerbekkie is n algemene standvoel in Suid-Afrika. In Engels staan dit as die Greater Double-collared Sunbird bekend.

                                               

Grootstreepswael

Die Grootstreepswael is n groot swael. Hulle broei in suidelike Afrika, hoofsaaklik in Suid-Afrika, Namibie en die suide van Zimbabwe. Hulle oorwinter verder noord in Angola, Tanzanie en die suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo.

                                               

Grootsuikerbos

Die Grootsuikerbos is n struik wat hoort tot die bekende Protea genus en is endemies aan Suidelike Afrika. Die plant kom voor Limpopo, Mpumalanga, Swaziland, KwaZulu-Natal, Zimbabwe, Botswana en Namibie. Die plant is regop, kwasterig en word 3 m ...

                                               

Grus (genus)

Grus is n genus van voels in die familie van kraanvoels. Die genus omvat 13 spesies. Voor 2010 het die Bloukraanvoel Grus paradiseus en Grus virgo aan die genus Anthropoides behoort.

                                               

Grysbeer

Die grysbeer of grizzlybeer is n subspesie van die bruinbeer wat in Noord-Amerika voorkom. Ná die kodiakbeer is die grysbeer die grootste subspesie van die genus Ursus arctos. Hulle kan tot 600 kg weeg. As die bere op hul agterpote staan, kan hul ...

                                               

Grysblaarluisieboom

Die grysblaarluisieboom is n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom vanaf Paardeberg tot by die Paarl. Die struik word 2.5 m hoog en dra blomm ...

                                               

Grysborsboomekster

Die grysborsboomekster is ’n Asiatiese boomekster, ’n mediumgroot lid van die familie Kraaiagtiges. Hulle kom wydverspreid voor aan die voorheuwels van die Himalaja in die Indiese Subkontinent en ook verder weg tot in Indo-China, Suid-China en Ta ...

                                               

Gryskopvisvanger

Lengte 20 cm. Die grys kop en kastaiingbruin pens is diagnosties. Die voeltjie word onderskei van die bruinkopvisvanger deur die afwesigheid van strepe op die kop en sye. Die soortgelyke manglietvisvanger het n swaarder rooi snawel en is sonder d ...

                                               

Gryskruisswael

Gryskruisswael Pseudhirundo griseopyga is n gelokaliseerde algemene standvoel en intra-Afrika trekvoel. In Engels staan die voel bekend as die Grey-rumped swallow. Die voel word tot 14 cm lank en 8 tot 12 gram swaar.

                                               

Gryspapegaai

Die gryspapegaai is ’n mediumgroot, hoofsaaklik grys papegaai met ’n swart snawel. Hulle weeg gemiddeld 400 g en is sowat 33 cm lank. Hul vlerkspan is 46-52 cm. Die bokop en vlerke is donkerder grys, terwyl die res van die kop en die lyfvere witt ...

                                               

Grysskuimnesboompadda

Die grysskuimnesboompadda of suidelike skuimnesboompadda is n paddaspesie in die Rhacophoridae-familie. Hulle kom voor in Angola, Botswana, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibia, Suid-Afrika, eSwatini, Tanzanie, Zambie, en Zimbabwe, en moontlik die D ...

                                               

Gryssuikerbos

Die Gryssuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom voor op die Matroosberg en die pieke rondom die Koue Bokkeveld, die plant is prominent op Sneeuberg. Die plant word ...

                                               

Guancha apicalis

Guancha apicalis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplike ...

                                               

Guancha arabica

Guancha arabica is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplike ...

                                               

Guancha arnesenae

Guancha arnesenae is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplik ...

                                               

Guancha blanca

Guancha blanca is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy parenkiem bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplike na ...

                                               

Guancha camura

Guancha camura is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplike n ...

                                               

Guancha gracilis

Guancha gracilis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplike ...

                                               

Guancha guancha

Guancha is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplike naam van ...

                                               

Guancha lacunosa

Guancha lacunosa is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy parenkiem bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplike ...

                                               

Guancha loculosa

Guancha loculosa is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplike ...

                                               

Guancha macleayi

Guancha macleayi is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplike ...

                                               

Guancha pedunculata

Guancha pedunculata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskapl ...

                                               

Guancha pellucida

Guancha pellucida is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplik ...

                                               

Guancha philippina

Guancha philippina is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskapli ...

                                               

Guancha pulcherrima

Guancha pulcherrima is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskapl ...

                                               

Guancha ramosa

Guancha ramosa is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy parenkiem bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplike na ...

                                               

Guancha stipitata

Guancha stipitata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplik ...

                                               

Guancha tetela

Guancha tetela is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Guancha en tot die familie Clathrinidae. Die wetenskaplike n ...

                                               

Guitarra

Guitarra antarctica Hentschel, 1914. Guitarra fimbriata Carter, 1874. Guitarra abbotti Lee, 1987. Guitarra solorzanoi Cristobo, 1998. Guitarra indica Dendy, 1916. Guitarra sigmatifera Topsent, 1916. Guitarra flamenca Carballo & Uriz, 1998. Guitar ...

                                               

Guitarra abbotti

Guitarra abbotti is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Guitarra en tot die ...

                                               

Guitarra antarctica

Guitarra antarctica is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Guitarra en tot ...

                                               

Guitarra bipocillifera

Guitarra bipocillifera is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Guitarra en t ...

                                               

Guitarra dendyi

Guitarra dendyi is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Guitarra en tot die ...

                                               

Guitarra exoclavata

Guitarra exoclavata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Guitarra en tot ...

                                               

Guitarra fimbriata

Guitarra fimbriata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Guitarra en tot d ...

                                               

Guitarra flamenca

Guitarra flamenca is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Guitarra en tot di ...

                                               

Guitarra indica

Guitarra indica is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Guitarra en tot die ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →