★ Free online encyclopedia. Did you know? page 150



                                               

Gladiolus deserticola

Gladiolus deserticola is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en kom in die Richtersveld voor. Dit word bedreig deur oorbeweiding.

                                               

Gladiolus dolichosiphon

Gladiolus dolichosiphon is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Klein Swartberg en Rooiberg naby Ladismith voor. Die plant het hier n voorkoms gebied ...

                                               

Gladiolus dolomiticus

Gladiolus dolomiticus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Limpopo en kom in die Makapansvallei voor. Die plant het geen bedreigings nie en word as raar beskou.

                                               

Gladiolus ecklonii

Gladiolus ecklonii is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Eswatini, KwaZulu-Natal, Lesotho, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Vrystaat.

                                               

Gladiolus elliotii

Gladiolus elliotii is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Botswana, Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Vrystaat.

                                               

Gladiolus emiliae

Gladiolus emiliae is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom van Riviersonderend tot by George voor. Die plant word bedreig deur bosbou aktiwiteite en indringe ...

                                               

Gladiolus engysiphon

Gladiolus engysiphon is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom op die voorheuwels van die Langeberg voor. Die plant het 80% van sy habitat reeds verloor en di ...

                                               

Gladiolus erectiflorus

Gladiolus erectiflorus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanie en Zambie.

                                               

Gladiolus exiguus

Gladiolus exiguus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Mpumalanga en kom op die Drakensberg-eskarp voor.

                                               

Gladiolus exilis

Gladiolus exilis is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en word bedreig deur indringerplante uit die Hakea-genus.

                                               

Gladiolus ferrugineus

Gladiolus ferrugineus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Eswatini, Limpopo en Mpumalanga. Hier kom dit voor op die Drakensberg-eskarp tussen Wolkberg en Barberton asook aangrensende Eswatini.

                                               

Gladiolus filiformis

Gladiolus filiformis is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Noordwes en Botswana. Die plant kom voor in die Makadimaberge tussen Lobatse en Zeerust en sy habitat word bedreig deur mynbou aktiwiteit ...

                                               

Gladiolus fourcadei

Gladiolus fourcadei is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap. Die plant se habitat is voortdurig besig om te verklein weens n verskeidenheid redes onder andere oorbeweiding, bosb ...

                                               

Gladiolus geardii

Gladiolus geardii is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Oos-Kaap waar dit in die Baviaanskloof-, Groot Winterhoek-, Kouga- en Van Stadensrivierberge voorkom. Die plant het groot gedeeltes van sy h ...

                                               

Gladiolus gracilis

Die Bloupypie is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap.

                                               

Gladiolus grandiflorus

Gladiolus grandiflorus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Oos- en Wes-Kaap.

                                               

Gladiolus gregarius

Gladiolus gregarius is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Angola, Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Gaboen, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Malawi, ...

                                               

Gladiolus griseus

Gladiolus griseus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor van Saldanha tot by Milnerton. Die plant word bedreig deur kus ontwikkeling en die populasie ...

                                               

Gladiolus hirsutus

Gladiolus hirsutus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Hier kom dit voor van die Koue Bokkeveld tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts op die Langeberg to ...

                                               

Gladiolus horombensis

Gladiolus horombensis is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Madagaskar waar dit in die sentrale en suidelike gedeeltes van dié land voorkom.

                                               

Gladiolus huillensis

Gladiolus huillensis is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo en Zambie.

                                               

Gladiolus huttonii

Gladiolus huttonii is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Oos- en Wes-Kaap en kom voor van Grahamstown tot by Plettenbergbaai. Die plant het baie van sy habitat afgestaan ...

                                               

Gladiolus hyalinus

Gladiolus hyalinus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en Wes-Kaap.

                                               

Gladiolus illyricus

Gladiolus illyricus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Albanie, Baleariese Eilande, Bosnie en Herzegowina, Bulgarye, Frankryk, Griekeland, Italie, Kroasie, Noord-Masedonie, Oos-Egeïese Eilande, Por ...

                                               

Gladiolus imbricatus

Gladiolus imbricatus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Baltiese lande, Bulgarye, Duitsland, Griekeland, Hongarye, Italie, Kasakstan, die Krim, Kroasie, Moldowa, Montenegro, Noord-Kaukasus, Noo ...

                                               

Gladiolus insolens

Gladiolus insolens is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom by Piketberg voor. Hier is daar slegs twee subpopulasies en dié word bedreig deur die opdamming van die stroompies waar hul ...

                                               

Gladiolus intonsus

Gladiolus intonsus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Tanzanie en Zambie.

                                               

Gladiolus jonquilodorus

Gladiolus jonquilodorus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Yzerfontein voor. Die plant word bedreig deur kus ontwikkeling en indringerplante.

                                               

Gladiolus juncifolius

Gladiolus juncifolius is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Zimbabwe en kom in die Chimanimaniberge voor.

                                               

Gladiolus kamiesbergensis

Gladiolus kamiesbergensis is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en kom in die Kamiesberg en Rooiberg voor. Die plant word beskou as raar.

                                               

Gladiolus karooicus

Gladiolus arooicus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap en kom in die Klein Roggeveld en die voetheuwels van die Witteberg voor.

                                               

Gladiolus kotschyanus

Gladiolus kotschyanus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Griekeland, Iran, Irak, Trans-Kaukasus en Turkye.

                                               

Gladiolus lapeirousioides

Gladiolus lapeirousioides is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en kom naby Loeriesfontein voor. Daar is slegs een populasie wat bedreig word deur padwerke en landbou aktiwiteite.

                                               

Gladiolus laxiflorus

Gladiolus laxiflorus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Tanzanie en Zambie.

                                               

Gladiolus leptosiphon

Gladiolus leptosiphon is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Oos- en Wes-Kaap en kom van die Swartberg tot die Baviaanskloofberge voor. Die plant het van sy habitat afgest ...

                                               

Gladiolus liliaceus

Gladiolus liliaceus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Oos- en Wes-Kaap. Die plant het ook ander Afrikaanse name: Aandpypie, Grootbruinafrikaner en Kaneelaandblom.

                                               

Gladiolus lithicola

Gladiolus lithicola is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Ethiopie waar dit op die Gara Mullataberg voorkom.

                                               

Gladiolus longicollis

Gladiolus longicollis is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Eswatini, KwaZulu-Natal, Lesotho, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap. Die plant het n subspesie: Gladiolus longicollis subsp. platypetalus B ...

                                               

Gladiolus longispathaceus

Gladiolus longispathaceus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Ethiopie waar dit in die suide voorkom.

                                               

Gladiolus loteniensis

Gladiolus loteniensis is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal waar dit op die suid Drakensberg in die boonste gedeelte van die Loteni-rivier vallei voorkom. Daar is slegs een populasie bek ...

                                               

Gladiolus lundaensis

Gladiolus lundaensis is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Angola en die Demokratiese Republiek die Kongo.

                                               

Gladiolus macneilii

Gladiolus macneilii is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Limpopo en kom by die Abel Erasmuspas voor. Die populasie word bedreig deur oorbeweiding en brandhout wat hier gesaag word.

                                               

Gladiolus maculatus

Gladiolus maculatus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Oos- en Wes-Kaap.

                                               

Gladiolus magnificus

Gladiolus magnificus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Angola, Botswana, Namibie, Zambie en Zimbabwe.

                                               

Gladiolus malvinus

Gladiolus malvinus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Mpumalanga en kom tussen Dullstroom en Belfast voor. Die plant het van sy habitat afgestaan aan die aanplant van plantasies en word tans bedrei ...

                                               

Gladiolus marlothii

Gladiolus marlothii is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die renosterveld. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en kom voor op die eskarp van die Roggeveldberge en ook Komsberg

                                               

Gladiolus martleyi

Gladiolus martleyi is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Noord- en Wes-Kaap. Die plant blom van Februarie tot Mei.

                                               

Gladiolus meliusculus

Gladiolus meliusculus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom vanaf Hopefield tot by die Kaapse Skiereiland voor. Die plant het 80% van sy habitat aan kus o ...

                                               

Gladiolus melleri

Gladiolus melleri is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanie, Zambie en Zimbabwe.

                                               

Gladiolus merianellus

Gladiolus merianellus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Kaapse Skiereiland voor. Die plant word bedreig deur indringerplante soos Acacia-spesie ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →