★ Free online encyclopedia. Did you know? page 149



                                               

Gerres

Gerres is n genus van straalvinnige visse in die familie van Plooibekke. Spesies wat aan die genus behoort word hoofsaaklik in die seewater van die oostelike Atlantiese Oseaan, regdeur die Indiese Oseaan, tot in die westelike Stille Oseaan aanget ...

                                               

Gesigtoehouprotea

Die Gesigtoehouprotea is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Dit staan ook bekend as die Skaamroos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika, dit kom voor vanaf die Piketberg en Sederberg tot by die Groot-Winterhoekberge. Di ...

                                               

Geskuurde-suikerbos

Die Geskuurde-suikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort. Die plant is endemies aan die Swartberg, van Towerkop tot Meiringspoort. Die struik groei dig, plat en word 1.5 m in deursnee en slegs 50 cm hoog. Die plant ...

                                               

Gestreepte visvanger

Die gestreepte visvanger is wyd verspreid oor Afrika, suid van 15°N, behalwe in Oos-Somalie, die area om die bek van die Kongorivier en die suidwestelike dele van die kontinent.

                                               

Gevlekte muisvoël

Die gevlekte muisvoel is n lid van die muisvoelfamilie, wat slegs in Afrika aangetref word. Dit is die grootste eksemplaar van die spesie, sowel as die mees algemene. Hulle word gewoonlik in swerms van 12 of meer gesien en snags koek hulle saam, ...

                                               

Gewone boskraai

Die Gewone boskraai, is n mediumgrootte neushoringvoel, met lengtes van tussen 58 tot 65 cm, gekarakteriseer deur n groot grys kas op die snawel, kleiner by die wyfies. Die oe is bruin of rooi, met pienk omringende vel. Hulle is gelyksoortig tot ...

                                               

Gewone janfrederik

Die Gewone janfrederik is n klein insekvretende voelspesie wat algemeen in suidelike en oostelike Afrika voorkom. Die voel het sy naam te danke aan sy roep, wat na die lettergrepe jan-fre-drik klink. Dit is oorwegend n broeiende standvoel in suid ...

                                               

Gewone kwassie

Die Gewone kwassie is n blomdraende struik wat tot die genus Sorocephalus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberg, Groot-Winterhoekberge en Hexrivierberge voor. Die struik word slegs 80 c ...

                                               

Gewone kwikkie

Die Gewone kwikkie is n klein voeltjie in die familie Motacillidae, wat kwikstertjies, koesters en kalkoentjies insluit. Die spesie kom oor die grootste gedeelte van Suider-Afrika voor, vanaf Angola en Kenia tot in Suid-Afrika. Die Gewone kwikkie ...

                                               

Gewone lepelaar

Die Gewone lepelaar is n voels in die familie van ibisse en lepelaars. Hierdie voels is heeltemal wit en word ongeveer 80 tot 93 cm lank. Die verlengde kopvere vorm n bosagtige kuif. Hulle kan aan hulle swart, spatelvormige snawels met die geel v ...

                                               

Gewone luisiesbos

Die gewone luisiesbos is n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Riviersonderendberge, Langeberg, Outeniekwaberge tot by Qolora in die Oo ...

                                               

Gewone sering

Die Gewone sering is n bladwisselende boom wat inheems is aan suidelike Europa, en ook in Suid-Afrika voorkom. Dit staan in Engels bekend as die Common Lilac.

                                               

Gewone slakvreter

Die gewone slakvreter, ook bekend as die tabakrolletjie, is n klein, eierlewendbarende, slakvretende, nie-giftige slang, wat endemies is aan Afrika.

                                               

Gewone tarentaal

Die gewone tarentaal is die bekendste van die tarentaalfamilie, Numididae. Dit is n waaksame voel wat in troppe rondloop en goed kan vlieg, maar hulle sal eerder weghardloop as om weg te vlieg.

                                               

Gewone tuinslak

Cornu aspersum, beter bekend onder sy algemene naam tuinslak, is n spesie van n landslak. As sodanig is dit n landwonende pulmonate gastropoot in die familie Helicidae, wat insluit die mees algemeen bekende landslakke. Van al die landwonende week ...

                                               

Gifberg-tolbos

Die Gifberg-tolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Gifberg. Die struik word 2 m hoog en blom van Augustus tot September. Die ...

                                               

Gifboom

Die Gifboom is n plant van die Naboomfamilie Euphorbiaceae. Dit het n kort hoofstam, gewoonlik verdraaid, waarvan 5–10 cm-dik takke uitspruit. Hierdie blaarlose takke is 5- tot 8-hoekig. Gepaarde dorings groei reelmatig gespasieerd op die hoekrib ...

                                               

Giraffatitan

Giraffatitan was ’n genus souropodomorf-dinosourusse wat in die Laat Jura-periode geleef het. Dit is eers geklassifiseer as ’n Afrika-spesie van Brachiosaurus. Dit is een van die grootste diere wat nog op die aarde voorgekom het. Giraffatitan was ...

                                               

Gladde gousiektebossie

Die gladde gousiektebossie Lantz) is n ondergrondse boom wat endemies aan Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal, die oostelike Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit is een van ses spesies ...

                                               

Gladde-blaarsuikerbos

Die Gladde-blaarsuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom vanaf die Sederberg tot die Hexrivierberge en Waboomsberg voor. Die plant is plat en word 80 cm in deursnee ...

                                               

Gladdeblaaraalwyn

Die gladdeblaaraalwyn is n aalwyn wat inheems is aan die Noord-Kaap en kom slegs op die eskarp oos van Komaggas voor. Die aalwyn is stamloos en blom van November tot Januarie.

                                               

Gladiolus abbreviatus

Gladiolus abbreviatus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos is. Die plant kom voor in die Wes-Kaap vanaf Botrivier tot by Riversdale. Die plant het 80% van sy habitat afgestaan aan graan produksie. Die o ...

                                               

Gladiolus actinomorphanthus

Gladiolus actinomorphanthus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Demokratiese Republiek die Kongo.

                                               

Gladiolus acuminatus

Gladiolus acuminatus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos is. Die plant kom voor in die Wes-Kaap vanaf Caledon tot by Bredasdorp. Die plant het 80% van sy habitat afgestaan aan graan produksie. Die oorb ...

                                               

Gladiolus aequinoctialis

Gladiolus aequinoctialis is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Golf van Guinee-eilande, Guinee, Ivoorkus, Kameroen en Sierra Leone. Daar is twee subspesies: * Gladiolus aequinoctialis var. divina ...

                                               

Gladiolus appendiculatus

Gladiolus appendiculatus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Eswatini. Daar is een subspesies: Gladiolus appendiculatus var. longifolius G.J.Lewis

                                               

Gladiolus aquamontanus

Gladiolus aquamontanus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Swartberge voor, op die Blesberg. Daar is twee subpopulasies en die plant word bedre ...

                                               

Gladiolus atropictus

Gladiolus atropictus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor op die noordelike hellings van die Riviersonderendberge. Hier is daar twee subpopulasies, ...

                                               

Gladiolus atropurpureus

Gladiolus atropurpureus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Suid-Afrika, Tanzanie, Zambie en Zimbabwe.

                                               

Gladiolus atroviolaceus

Gladiolus atroviolaceus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Iran, Irak, Israel, Libanon, Sirie, Palestina, Trans-Kaukasus, Turkye, Turkye-in-Europa en Turkmenistan.

                                               

Gladiolus aurantiacus

Gladiolus aurantiacus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Gauteng, Eswatini, KwaZulu-Natal en Mpumalanga.

                                               

Gladiolus aureus

Gladiolus aureus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en word gevind op die Kaapse Skiereiland. Die plant het 80% van sy habitat verloor sedert 1980. Daar is n ...

                                               

Gladiolus benguellensis

Gladiolus benguellensis is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo en Zambie.

                                               

Gladiolus bilineatus

Gladiolus bilineatus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Langeberg. Dit is n rare spesie, slegs vyf subpopulasies kom voor en die totale pop ...

                                               

Gladiolus buckerveldii

Gladiolus buckerveldii is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom op die noorde van die Sederberg voor. Die plant het n voorkoms gebied van 50 km 2 en word a ...

                                               

Gladiolus bullatus

Gladiolus bullatus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die sandsteen hellings tussen Hermanus en Bredasdorp voor.

                                               

Gladiolus caeruleus

Gladiolus caeruleus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom van Yzerfontein tot by Kaap Columbine voor. Die plant se voorkoms gebied is 560 km 2 en daar is ...

                                               

Gladiolus calcaratus

Gladiolus calcaratus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Mpumalanga en kom op die Mpumalanga Hoeveld voor, tussen Dullstroom, Pelgrimsrus en Lydenburg.

                                               

Gladiolus candidus

Gladiolus candidus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Djibouti, Ethiopie, Jemen, Kenia, Oman, Somalie en Tanzanie.

                                               

Gladiolus carmineus

Gladiolus carmineus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor van Kaap Hangklip tot by Kaap Infanta. Die plant het n voorkoms gebied van kleiner as 20 km ...

                                               

Gladiolus cataractarum

Gladiolus cataractarum is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Mpumalanga en kom voor tussen Dullstroom en Lydenburg. Die plant is raar en het n voorkoms gebied van slegs 40 km 2. Dit word bedreig deur ...

                                               

Gladiolus ceresianus

Gladiolus ceresianus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Noord- en Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf die Koue Bokkeveld en Roggeveld-eskarp, suidwaarts tot by die Klein Roggeveld en Matjiesfontein. D ...

                                               

Gladiolus communis

Gladiolus communis is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Albanie, Bosnie en Herzegowina, Bulgarye, Frankryk, Italie, Korsika, die Krim, Kroasie, Libie, Marokko, Noord-Kaukasus, Noord-Masedonie, Sardin ...

                                               

Gladiolus comptonii

Gladiolus comptonii is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Olifantsrivierberge. Dit het n klein voorkoms gebied van 20 km 2. Die plant word tan ...

                                               

Gladiolus crassifolius

Gladiolus crassifolius is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Angola, Eswatini, Gauteng, KwaZulu-Natal, Lesotho, Limpopo, Malawi, Mosambiek, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap, Tanzanie, Vrystaat en Zimbabwe.

                                               

Gladiolus crispulatus

Gladiolus crispulatus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap in die Langeberg tussen Swellendam en Riversdal waar dit voorkom op die suidelike hellings tussen 300 ...

                                               

Gladiolus cruentus

Gladiolus cruentus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal. Dit kom voor tussen Pietermaritzburg, Pinetown en Inanda met subpopulasies te Umbululu, Klein Noodsberg en Kranskop. Die plant w ...

                                               

Gladiolus dalenii

Gladiolus dalenii is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. In Suid-Afrika is die plant inheems aan die Oos-Kaap, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Buite Suid-Afrika is die plant inheems aan: Angola, Benin, Botswana ...

                                               

Gladiolus decoratus

Gladiolus decoratus is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanie en Zambie.

                                               

Gladiolus delpierrei

Gladiolus delpierrei is n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom op die Sneeuberg in die Sederberge voor. Die plant is raar maar word nie bedreig nie.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →