★ Free online encyclopedia. Did you know? page 145



                                               

Freesia grandiflora

Freesia grandiflora is n meerjarige, plant wat voorkom in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes vanaf Durban tot by die Soutpansberg en Zeerust. Buite Suid-Afrika kom die plant in Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Ta ...

                                               

Freesia laxa

Freesia laxa is n meerjarige, plant wat voorkom in Gauteng, Oos-Kaap, Limpopo, Mpumalanga en die KwaZulu-Natal. Dit kom ook voor in die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzanie, Uganda en Zambie. Die ...

                                               

Freesia leichtlinii

Freesia leichtlinii is n meerjarige, plant wat inheems is aan die Wes-Kaap en kom voor van Agulhas tot by St. Sebastiaanbaai. Die plant se habitat word bedreig deur ontwikkeling, landbou aktiwiteite, oorbeweiding en indringerplante. Die plant het ...

                                               

Freesia marginata

Freesia marginata is n meerjarige plant wat inheems is aan die Wes-Kaap en kom voor in die Breederiviervallei tussen Worcester en Robertson. Die plant het n voorkoms gebied van slegs 113 km 2. Die plant het 50% van sy habitat afgestaan aan die aa ...

                                               

Freesia occidentalis

Freesia occidentalis is n meerjarige, bolplant wat inheems is aan Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant is deel van die fynbos en kom voor van Calvinia tot by die oostelike kant van die Sederberg en Swartruggensberge, suidwaarts tot by Laingsburg.

                                               

Freesia praecox

Freesia praecox is n meerjarige plant wat inheems is aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom voor op die voetheuwels van die Riviersonderendberge, noord van Riviersonderend. Hier is daar slegs een populasie wat bedreig word deur ontwi ...

                                               

Freesia refracta

Freesia refracta is n meerjarige plant wat inheems aan die Wes-Kaap is en deel vorm van die fynbos. Die plant kom voor vanaf Worcester tot by Gouritsriviermond en De Rust.

                                               

Freesia sparrmanii

Freesia sparrmanii is n meerjarige bolplant wat inheems is aan die Wes-Kaap en kom voor in die voorheuwels van die Langeberg naby Grootvadersbos. Die plant het n voorkoms gebied van kleiner as 10 km 2 en word beskou as raar. Die plant word tans n ...

                                               

Freesia speciosa

Freesia speciosa is n meerjarige, bolplant wat inheems is aan die Wes-Kaap en kom voor van Anysberg tot by Calitzdorp. Die populasie is gefragmenteer weens landbou aktiwiteite en oorbeweiding. Die bedreiging bestaan steeds.

                                               

Freesia verrucosa

Freesia verrucosa is n meerjarige plant wat inheems is aan Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom voor van Ladismith tot by Willowmore, die Langkloof en Kareedouw.

                                               

Freesia viridis

Freesia viridis is n meerjarige, bolplant wat inheems is aan Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom voor van Hondeklipbaai tot by Bokbaai. Die plant het van sy habitat afgestaan aan stedelike ontwikkeling. Die plant het n subspesie: Freesia vi ...

                                               

Fringilla

Fringilla is n genus van sangvoels in die familie van vinkagtiges. Dit is die enigste genus in die subfamilie Fringillinae. Hierdie voels is ongeveer 15 sentimeter lank. Hulle het n bonserige vlug met afwisselende fases van flap en sweef op geslo ...

                                               

Fynblaarsepter

Die fynblaarsepter is n blomdraende struik wat tot die genus Paranomus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Du Toits-berge suid van Du Toitskloofpas tot die noord hellings van die Rivi ...

                                               

Fynblaarslangkoppie

Die Fynblaarslangkoppie is n blomdraende struik wat tot die genus Spatalla behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit in die oostelike Langeberg, Outeniekwaberge en sentraal Swartberg voorkom. Die struik i ...

                                               

Fynspinnekopbos

Die fynspinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die noordoos Babilonstoring- en Groenlandberge voor. Die struik is skraal en word 50 cm ho ...

                                               

Gaai

Gaaie omvat verskeie spesies mediumgroot, gewoonlik kleurryke en raserige sangvoels in die kraaifamilie, Corvidae. Hulle is nie ’n monofiletiese groep nie. Anatomiese en molekulêre getuienis bestaan dat hulle in Amerikaanse en Ouwêreldse lyne ing ...

                                               

Gadiformes

Gadiformes, skelvisagtiges of kabeljouagtiges, is n orde van straalvin beenvisse, wat ook as die Anacanthini bekend staan en wat die kabeljou en verwante visse insluit. Baie belangrike eetvisse is in die orde.

                                               

Gadus

Gadus is n vis-genus wat tot die familie Gadidae behoort. Die Europese kabeljoue is lede van hierdie familie. Geen van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor nie.

                                               

Galeichthys

Galeichthys is n genus van visse wat aan die familie van seebabers behoort. Dit is die enigste genus in die subfamilie Galeichthyinae, hierdie genus word verder onderverdeel in vier spesies.

                                               

Galerella

Die Galerella is deel van die muishondfamilie en is inheems aan Afrika. Daar is vier of vyf spesies in hierdie genus, met meer as 30 subspesies. Vier van die spesies is lank reeds gevestig: n Onlangse toevoeging is die swartmuishond G. nigrata, w ...

                                               

Gallinago

Gallinago is n genus van voels in die familie van strandlopers en snippe. Die genus omvat 17 spesies. Voels in die genus is morfologies dieselfde, met besonder lang, skraal snawels en kriptiese vere. Die meeste het n kenmerkende pronk, wat hulle ...

                                               

Gallinula

Gallinula is n genus van voels in die familie Rallidae. Die genus omvat 7 spesies. Die uitgestorwe Gallinula nesiotis word soms as n subspesie van Gallinula comeri beskou.

                                               

Galápagos-pikkewyn

Die Galápagos-pikkewyn is n pikkewyn wat endemies is aan die Galápagos-eilande. Dit is die enigste pikkewyn wat noord van die ewenaar gevind word. Die koel water van die Humboldt- en Cromwell-strome laat dit oorleef ondanks die tropiese breedtegr ...

                                               

Gariepaalwyn

Die Gariepaalwyn is n aalwyn wat voorkom aan die Noord-Kaap en Namibie waar dit aan die onderkant van die Oranjerivier voorkom. Die plant is stamloos en word tot 1 m lank. Die plant blom van Julie tot September.

                                               

Garnaal

Garnale, ook bekend as die ware garnale, is klein kreefagtige diere wat aan die orde van tienpotiges behoort. Hulle kom wydverspreid oor die wêreld in beide vars- en seewater voor, hoewel die meeste spesies in die see leef. Van die spesies kom op ...

                                               

Gasteria

Gasteria is n vetplant genus wat hoort tot Asphodelaceae, die aalwynfamilie. Daar is 23 spesies wat hoort tot die genus. Die genus is naverwant aan die aalwyne. Kenmerkend van die spesies is hul gepunte blare sonder stekels en die opsigtelike geb ...

                                               

Gasterosteiformes

Gasterosteiformes is n vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii. Daar is twee sub-ordes wat hoort tot die orde Gasterosteiformes: Gasterosteoidei met die volgende families: Aulorhynchidae, Gasterosteidae, Hypoptychidae. Syngnathoidei met di ...

                                               

Gastrophanella

Gastrophanella primore Gomez, 1998. Gastrophanella phoeniciensis. Gastrophanella mammilliformis Burton, 1929. Gastrophanella stylifera Mothes & Silva, 1999. Gastrophanella cavernicola Muricy & Minervino, 2000. Gastrophanella implexa Schmidt, 1879.

                                               

Gastrophanella cavernicola

Gastrophanella cavernicola is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Gastropha ...

                                               

Gastrophanella implexa

Gastrophanella implexa is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Gastrophanell ...

                                               

Gastrophanella mammilliformis

Gastrophanella mammilliformis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Gastro ...

                                               

Gastrophanella phoeniciensis

Gastrophanella phoeniciensis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Gastrop ...

                                               

Gastrophanella primore

Gastrophanella primore is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Gastrophanell ...

                                               

Gastrophanella stylifera

Gastrophanella stylifera is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Gastrophane ...

                                               

Gauteng-grasaalwyn

Die Gauteng-grasaalwyn is n aalwyn wat in Mpumalanga, Gauteng, Noordwes en Limpopo voorkom. Die plant se blare lyk amper soos gras en die blomme is oranje-rooi. Die aalwyn verloor sy blare gedurende die winter en blom in November tot Desember.

                                               

Gazania rigens

Gazania rigens Gaertn. is een van die blomplante was dikwels met die Afrikaanse naam gousblom aangedui word. Ander name is botterblomen strandbotterblom Dit is n meerjarige plant wat 15-30 cm hoog word met blare wat 4-12 cm lank en 0.5 – 4 cm bre ...

                                               

Geelbekwou

Die geelbekwou is n roofvoel wat as n somerbesoeker aan Suid-Afrika geklassifiseer kan word. Dit is meer algemeen in Sentraal-Afrika. Hulle leef in n verskeidenheid habitats wat van woudrande tot grasveld wissel. Die voel is algemeen in dig bevol ...

                                               

Geelbos

Die geelbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom by Kogelberg, Kleinmond, Kleinrivierberge, Groenlandberg, Hottentots-Hollandberge, Du T ...

                                               

Geelgesiggie

Die vlerkspan van die wyfie is 40-45 mm en dié van die mannetjie is 40-50 mm. Die mannetjie se bovlerk is heldergeel en swart, met n groot helderblou kol in die swart area van die agtervlerk. Die ondersy van die voorvlerk is liggeel en die agterv ...

                                               

Geelhotnot

n Geelhotnot, is n vlinder, Gegenes niso, en behoort tot die familie van Ratsvlieerskoenlappers. Dit kom voor in Afrika suid van die Sahara, in n wye verskeidenheid van habitatte, insluitende savanne, grasveld en oop kolle in woude. Die Geelhotno ...

                                               

Geelrankspeldekussing

Die geelrankspeldekussing is n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Kogelberg, Kleinmond, Groenland- en Kleinrivierberge. Die struik ra ...

                                               

Geelsuikerbos

Die Geelsuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Dit staan ook as die langknop-suikerbos bekend. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in Riviersonderend, die Langeberg en Outenikwaberge voor. Die struik ...

                                               

Geeltolbos

Die geeltolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Doringriviervallei van die Outeniekwaberge. Die regop struik word 1.2 m hoog ...

                                               

Gehardesuikerbos

Die Gehardesuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Outeniekwa-, Tsitsikamma-, Kouga- en Groot-Winterhoekberge asook die Baviaanskloof. Die struik rank la ...

                                               

Geigeria ornativa

Geigeria ornativa is een van die plante in die genus Geigeria wat as vermeersiektebossies bekend is. Ander name is misbeksiektebos en vomeerbos. Hulle is giftig vir skape en veroorsaak n siekte wat bekend staan as vermeersiekte. Dit is n lae meer ...

                                               

Gekuifde pikkewyne

Gekuifde pikkewyne is n genus van die orde van Pikkewyne. Die genus omvat agt lewende en één uitgestorwe spesies en is daarmee die grootste genus in die orde. Alle spesies van die genus word gekenmerk deur die geel kuiwe op hulle koppe. Die gesla ...

                                               

Gelada

Gelada is ’n primaat in die geslag Geladas, wat baie na bobbejane lyk. Die mees uitstaande kenmerk van die geladas is die rooi, haarlose vlek op hul bors. Die gelada word sowat 70 tot 74 cm lank. Hul hoofvoedsel is gras, die enigste primaatsoort ...

                                               

Gelliodes

Gelliodes obtusa Hentschel, 1912. Gelliodes strongylofera Brondsted, 1924. Gelliodes flagellifera. Gelliodes bifacialis Topsent, 1904. Gelliodes fayalensis Topsent, 1892. Gelliodes ramosa Kieschnick, 1898. Gelliodes fibrosa Dendy, 1905. Gelliodes ...

                                               

Gelliodes bifacialis

Gelliodes bifacialis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Gelliodes en to ...

                                               

Gelliodes biformis

Gelliodes biformis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Gelliodes en tot ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →