★ Free online encyclopedia. Did you know? page 14



                                               

Drachten

Drachten is n groot dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suidoos van Leeuwarden en ressorteer onder die munisipaliteit Smalligerland. Dit het sowat 50 000 inwoners.

                                               

Drava

Die Drava is n groot oos-vloeiende rivier in suidelike Sentraal-Europa. Die rivier, met n lengte van 710 km, vorm die vierde grootste sytak van die Donau na die Tisza, Sava en Proet. Die Drava ontspring net noord van die Neunerkofel in die Puster ...

                                               

Dreineringstelsels

Dreinering is die natuurlike of kunsmatige verwydering van n oppervlak se water en die ondergrondse water vanuit n area met n oormaat water. Die interne dreinering van die meeste landbougrond is goed genoeg om grootskaalse versuiping te voorkom, ...

                                               

Driehoek-sterrestelsel

Die Driehoek-sterrestelsel is ’n sterrestelsel sowat 3 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Driehoek. Dit is die derde grootste sterrestelsel in die Plaaslike Groep, wat die Melkweg, Andromeda en sowat 30 ander, kleiner stelsels in ...

                                               

Drieklowedam

Die Drieklowedam is n hidroelektriese-dam wat oor die Yangtze-rivier strek by die dorp van Sandouping in China. Dit is sedert 2012 die grootste kragstasie ter wêreld ten opsigte van geïnstalleerde kapasiteit.

                                               

Driekoningedag

Die Driekoningedag of Epifanie is die oorspronklike en vandag nog gebruiklike Protestantse naam van n Christelike herdenking op 6 Januarie. Soms word die term Teofanie as n sinoniem gebruik. In die Rooms-Katolieke Kerk word dit Fees van die Epifa ...

                                               

Dronten

Dronten is n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 40 000 inwoners en n oppervlakte van 424 km². Die munisipaliteit is in 1972 gestig.

                                               

Epy Drost

Eimert Drost was n Nederlandse sokkerspeler. Hy het vir FC Wageningen, SC Heracles, FC Twente en DS 79 gespeel. Hy het ook nege keer vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf. Epy Drost is die gewildste speler nog by FC Twente omdat hy d ...

                                               

Drukkoker

n Drukkoker is n tipe kastrol met n lugdigte deksel waarin kos teen hoer temperature gaargemaak word as die gewone kookpunt. Die kooktyd word sodoende ingekort. Hoer kookpunte word in die drukvaste koker bereik deur druk op te bou.

                                               

Dryfvermoë

In wetenskap is die dryfvermoe n opwaartse krag wat uitgeoefen word deur n vloeistof teen die gewig van n voorwerp wat in die vloeistof gedompel is. Dus, gestel n voorwerp i met n sekere digtheid, lengte, breedte en hoogte: ρ, L, B, H. Dit dryf x ...

                                               

DSC Arminia Bielefeld

DSC Arminia Bielefeld is n sportklub uit Bielefeld in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub onder andere ook afdelings vir hokkie, ysskaats en biljart. Die klub is op 3 ...

                                               

John Langalibalele Dube

John Langalibalele Dube was n Suid-Afrikaanse essayis, filosoof, opvoedkundige, politikus, uitgewer, redakteur, skrywer en digter. Hy was die stigterspresident van die South African Native National Congress, n politieke swart beweging waaruit in ...

                                               

Dubnium

Dubnium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 105 en simbool Db. Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en is radioaktief. Die stabielste bekende isotoop, dubnium-270, het ’n halfleeftyd v ...

                                               

Duitse nasionale sokkerspan

Die Duitse nasionale sokkerspan is die mans sokkerspan wat Duitsland tydens internasionale kompetisies verteenwoordig. Die Mannschaft het vier keer die Sokker-Wêreldbeker en drie keer die Europa Beker gewen. Duitsland is altyd een van die sterker ...

                                               

Duitse Vloot

Die Duitse Vloot Deutsche Marine) is die vloot van Duitsland en n deel van die verenigde Bundeswehr, die Duitse Gewapende Magte. Die Duitse Vloot was oorspronklik bekend as die Bundesmarine van 1956 tot 1995 toe Marine die amptelike naam geword h ...

                                               

Dukkha

Dukkha is ’n term in Boeddhisme wat gewoonlik as "lyding" vertaal word, maar ’n veel breer begrip is wat ook vertolk kan word as onder meer "angstigheid", "stres" en "ontevredenheid". Dit is een van die belangrikste terme in Boeddhisme. Die Boedd ...

                                               

Dumfries

                                               

Dundee, Skotland

Hierdie artikel handel oor die stad in Skotland. Vir ander gebruike, sien Dundee dubbelsinnig. Dundee, amptelik City of Dundee, is Skotland se vierde grootste stad en die 51ste mees bevolkte stedelike gebied in die Verenigde Koninkryk, met n bevo ...

                                               

Sixto Durán Ballén

Sixto Alfonso Durán-Ballén Cordovez is n voormalige president van Ecuador. Hy was van 10 Augustus 1992 tot 10 Augustus 1996 die land se president gewees. Daarnaas was hy ook n voormalige leier van die konserwatiewe party, Alianza Republican. Ook ...

                                               

Durga

Durga of Doerga is ’n belangrike godin in Hindoeïsme. Sy word aanbid as ’n hoofaspek van die moedergodin, Devi, en is een van die gewildste Indiese godinne. Sy word verbind met bewaring, krag, moederskap, vernietiging en oorloe. Haar legendes is ...

                                               

Durham

Hierdie artikel handel oor die Engelse dorp. Vir die graafskap, sien gerus Durham-graafskap, en vir alle ander betekenisse Durham dubbelsinnig. Durham is n stad in noordoostelike Engeland in die graafskap Durham. Volgens die 2001-sensus het die s ...

                                               

Dwergplaneet

’n Dwergplaneet is ’n hemelliggaam met die massa van ’n planeet, maar wat nie aan al die vereistes vir ’n planeet voldoen nie en nie ’n maan is nie. Volgens die Internasionale Astronomiese Unie, die amptelike liggaam vir sterrekundige benaming, i ...

                                               

Dwergster

Onder die term dwergster word gewoonlik ’n hoofreeksster verstaan. Dit is verreweg die talrykste soort sterre en het ’n groot genoeg massa om kernfusie te ondergaan. Die hoofreekssterre wat tans onder die Morgan-Keenan-stelsel in verskillende spe ...

                                               

Dyk

n Dyk is n mensgemaakte waterkeerwal wat ontwerp en gebou is om n gebied teen hoe water te beskerm. n Lae dyk word n kade genoem. In Nederland is daar twee tipes dyke, die primêre keerwal en die sekondêre keerwal. Die primêre keerwal beskerm die ...

                                               

Dynamo Dresden

In 1950 het die Sowjet-owerhede Dresden se gewildste klub, SG Friedrichstadt, ontbind vir ideologiese redes. Na die nasionale eindstryd teen ZSG Horch Zwickau in ’n wedstryd wat deur die regering gemanipuleer is die klub opgebreek en die spelers ...

                                               

Dún Laoghaire

Dún Laoghaire is n groot kusdorp en hawestad aan die ooskus van die Republiek Ierland, sowat sewe myl suid van die hoofstad Dublin, waarna tradisioneel as die "Poort na Ierland" verwys word. Die dorp, wat deur n golwende heuwellandskap omring wor ...

                                               

Eau Claire

Eau Claire is n stad in Wisconsin, Verenigde State, aan die Chippewarivier. Dit is n universiteitstad en n belangrike mark vir landbouprodukte met n verskeidenheid nywerhede. Die stad het 65 883 inwoners.

                                               

Ebbehout

Ebbehout is harde, swartbruin tot swart hout van n aantal tropiese boomsoorte uit die genus Diospyros. Die meeste boomsoorte uit hierdie genus lewer egter nie ebbehout nie, en nie alle ebbehout is tropies nie. Daar word onderskeid getref tussen e ...

                                               

Eberswalde

Eberswalde is die administratiewe setel van die distrik Barnim in die Duitse deelstaat Brandenburg. Die stad is op die noordelike rand van die Barnim-plato gelee. Die Federale Roete Bundesstraße 167 loop net soos die Oder-Havel- en Finow-kanaal i ...

                                               

Ebro

Die Ebro is n groot suidoos-vloeiende rivier in Spanje. Die rivier, met n lengte van 930 km, is die tweede langste rivier op die Iberiese Skiereiland na die Taag en die tweede grootste volgens afloop en stroomgebied na die Douro. Die Ebro ontspri ...

                                               

Echt-Susteren

Echt-Susteren is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Belgiese provinsie Limburg en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 32 000 inwoners en n oppervlakte van 105 km². Echt-Sust ...

                                               

Ede, Nederland

Ede, Nedersaksies: Ee, is n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Gelderland, gelee op die bosryke Veluwe tussen Veenendaal en Arnhem. Die munisipale gebied het sowat 115 000 inwoners en n oppervlakte van 319 km². Die stad Ede het s ...

                                               

Edel Agtvoudige Pad

Die Edel Agtvoudige Pad is een van die primêre leerstellings van Theravada-Boeddhisme. Dit word gebruik om insig in die ware aard van realiteit te kry en om begeertes, gulsigheid, haat en delusie te beeindig. Die Edel Agtvoudige Pad is die vierde ...

                                               

Edgar die Vreedsame

Edgar was van 959 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die jongste seun van koning Edmund I en sy vrou Elfgifa van Shaftesbury.

                                               

Edmund I van Engeland

Edmund I, met die bynaam "die Manjifieke" of "die Ouere", was van 939 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die seun van Eduard die Ouere en die halfbroer van sy voorganger, Athelstan. Edmund moes gou ná sy troonbestyging militêre bedreigin ...

                                               

Edred van Engeland

Edred was van 946 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die seun van Eduard die Ouere en sy derde vrou, Eadgifu van Kent, en het sy broer Edmund I opgevolg. In die Anglo-Saxon Chronicle word vertel hoe hy Northumbrie in 946 onder sy beheer ...

                                               

Eduard die Martelaar

Eduard die Martelaar was waarskynlik die buite-egtelike seun van Edgar die Vreedsame en Ethelfleda, ’n non wat hy verlei het, hoewel verskeie weergawes van sy afkoms bestaan. Hy het sy pa in 975 opgevolg as koning van Engeland, maar is ná ’n paar ...

                                               

Eduard die Ouere

Eduard die Ouere was van 899 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die seun van Alfred die Grote, wat hy ná sy dood opgevolg het. Hy het die Oostelike Middellande en Oos-Anglie in 917 van die Dene verower en het in 918 die heerser van Merci ...

                                               

Edwy van Engeland

Edwy was van 955 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die oudste seun van Edmund 1 en sy vrou Elfgifa. Hy is deur die adel gekies om sy oom Edred op te volg. In 956 word hy op 13-jarige ouderdom gekroon.

                                               

Eenhoring (sterrebeeld)

Die Eenhoring is ’n dowwe sterrebeeld op die hemelewenaar. Die naam kom uit die Griekse mitologie en die skepping daarvan word toegeskryf aan die 17de-eeuse Nederlandse kartograaf Petrus Plancius.

                                               

Eerste minister van Italië

Die president van die raad van ministers van die Italiaanse Republiek, wat in Italie algemeen na verwys word as die Presidente del Consiglio en in Afrikaans bekend staan as die eerste minister van Italie, is die regeringshoof van die Italiaanse R ...

                                               

Eetsteuring

’n Eetsteuring is ’n geestesteuring wat lei tot ’n afwyking van die normale eetgedrag wat pas by ’n sekere ouderdom, geslag of ander kriterium. Dit kan in uiting kom in die hoeveelheid voedsel wat iemand inneem, die opbring van kos om beheer oor ...

                                               

Efesiërs

Die brief aan die Efesiers is die 10de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Hierdie brief word beskou as n omsendbrief aan verskillende gemeentes in Klein-Asie gerig, waaronder ook die gemeente in Efese. In hierdie brief word gewys op God se ...

                                               

Egbert van Wessex

Egbert was koning van Wessex en van Kent, Essex, Sussex en Mercia. Ná die val van Mercia onder Offa het hy die titel "Bretwalda" gekry, waarmee die Angelsaksers ’n heerser aangedui het wat mag oor ander heersers gehad het. Hy word beskou as die e ...

                                               

Colin Eglin

Colin Wells Eglin is op 14 April 1925 in Seepunt, Kaapstad, gebore en voltooi sy skoolopleiding aan die Hoerskool De Villiers Graaff op Villiersdorp. Daarna dien hy in die Tweede Wêreldoorlog in Italie voor hy hom as landmeter bekwaam aan die Uni ...

                                               

Ehime-prefektuur

                                               

Eier (biologie)

Vir die vroulike voorplantingssel, sien Ovum. n Eier is waarin die sigoot van sommige diere, wat nie aan lewendige babas geboorte gee nie, gelee is Sommige diere, veral soogdiere, behou die sigoot binne hul lywe waar dit sal groei totdat dit gere ...

                                               

Egon Eiermann

Egon Eiermann was n Duitse argitek, meubelontwerper en universiteitsdosent. Hy word as een van die belangrikste verteenwoordigers van naoorlogse modernistiese argitektuur in Duitsland beskou. Eiermann het vanaf 1947 tot sy afsterwe in 1970 n leer ...

                                               

Eiersel

’n Eiersel, of ovum, is die vroulike voortplantingsel. Dit kan meestal nie beweeg nie en is baie groter as die beweeglike spermsel. Wanneer ’n spermsel ’n eiersel bevrug, word ’n diploïed gevorm, wat vinnig tot ’n nuwe organisme ontwikkel.

                                               

Eierstok

’n Eierstok is ’n orgaan wat in die vroulike voortplantingstelsel aangetref word en ’n eiersel vervaardig. Wanneer die eiersel vrygelaat word, beweeg dit deur die eierleier tot in die baarmoeder, waar dit deur ’n spermsel bevrug kan word. Daar is ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →