★ Free online encyclopedia. Did you know? page 137



                                               

Erica karwyderi

Erica karwyderi is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom by Elgin-vallei en Botrivier voor. Die plant het n voorkoms gebied van kleiner as 2 km 2 en daar is minder as 200 p ...

                                               

Erica kingaensis

Erica kingaensis is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan Burundi, Rwanda, Tanzanie, Uganda en Demokratiese Republiek die Kongo.

                                               

Erica kraussiana

Erica kraussiana is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Riviersonderendberge. Die word gevind op die suidelike hange op hoogtes van 300 - 600 m. Die plant was ...

                                               

Erica lehmannii

Erica lehmannii is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom tussen Knysna en George voor in die Outeniekwaberge.

                                               

Erica leucanthera

Erica leucanthera is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Volgens SANBI staan die plant bekend as heuningheide.

                                               

Erica lutea

Erica lutea is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Volgens SANBI staan die plant bekend as geelrysheide.

                                               

Erica macowanii

Erica macowanii is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Volgens SANBI staan die plant in Afrikaans bekend as slamseheide. Die plant het n subspesie: Erica macowanii subsp. lance ...

                                               

Erica mammosa

Erica mammosa is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Volgens SANBI staan die plant bekend as spinnekopvoete en groenheide.

                                               

Erica manipuliflora

Erica manipuliflora is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan Albanie, Eilande in die Egeïese See, Griekeland, Italie, Joego-Slawie, Kreta, Libanon, Siprus, Sirie, Sisilie en Turkye.

                                               

Erica mannii

Erica mannii is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant kom in Sentraal-Afrika in die volgende lande Angola, Burundi, Golf van Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Nigerie, Rwanda, Tanzanie, Uganda, Zambie, Zaïre en Zimb ...

                                               

Erica margaritacea

Erica margaritacea is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom op die Kaapse Vlakte voor. Die plant het altyd van Vishoek tot by Kaapse Vlakte en Stellenbosch voorgekom. Sy vo ...

                                               

Erica marlothii

Erica marlothii is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Sederberg, Koue Bokkeveld- en Hexrivierberge. Daar is vyf subpopulasies en die habitat is veilig.

                                               

Erica massonii

Erica massonii is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Die plant staan ook bekend as die Houwhoekheide. Die plant het ook een subspesie: Erica massonii var. minor Benth.

                                               

Erica montis-hominis

Erica montis-hominis is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Mannetjiesberg in die Kamanassieberge. Hier is daar een populasie van 550 plante. Die habitat ...

                                               

Erica multiflora

Erica multiflora is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan die volgende lande: Albanie, Algerie, die Baleariese Eilande, Korsika, Frankryk, Griekeland, Italie, Joego-Slawie, Libie, Marokko, Sardinie, Sisilie, Spanje en ...

                                               

Erica nana

Erica nana is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Hottentots-Hollandberge. Van die habitat het verlore gegaan toe die Sir Lowryspas gebou is en deur die kweek ...

                                               

Erica natalensis

Erica natalensis is n plant wat tot die genus Erica behoort en is inheems aan KwaZulu-Natal. Dit kom slegs voor by Mont-aux-Sources in die Drakensberg naby die oorsprong van die Tugelarivier. Daar is n vermoede dat die plant uitgestorwe is, die h ...

                                               

Erica natalitia

Erica natalitia is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Mosambiek. In Engels staan dit bekend as die Natal river heath.

                                               

Erica oliveri

Erica oliveri is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Die plant is vernoem na die botanikus Edward George Hudson Oliver.

                                               

Erica paludicola

Erica paludicola is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Kaapse Skiereiland, van Noordhoekpiek tot by Silwermynvallei. Daar is twee subpopulasies. Die pop ...

                                               

Erica patens

Erica patens is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Groenlandberg naby Elgin. Die plant is onlangs herontdek nadat dit vir 200 jaar nie gesien is nie, daar is ...

                                               

Erica perspicua

Erica perspicua is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Die plant het ook een subspesie: Erica perspicua subsp. latifolia Benth. E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv.

                                               

Erica pillansii

Erica pillansii is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die lae heuwels tussen Pringlebaai en Kleinmond. Die spesie was eers gewild as snyblomme maar die gebr ...

                                               

Erica pilulifera

Erica pilulifera is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom op Tafelberg voor. Die plant het n voorkoms gebied van minder as 4 km 2 en daar is vyf subpopulasies. Gedeeltes va ...

                                               

Erica piquetbergensis

Erica piquetbergensis is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Piketberg en Engelsman se Baken. Die populasie kom voor as vier geïsoleerde subpopulasies, elk me ...

                                               

Erica plukenetii

Erica plukenetii is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Die plant het die volgende subspesies: Erica plukenetii subsp. bredensis E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv. Erica plukenetii subsp. ...

                                               

Erica pyramidalis

Erica pyramidalis is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Die plant is uitgestorwe weens die vernietiging van sy habitat as gevolg van voorstedelike ontwikkeling. Die plant het ...

                                               

Erica rivularis

Erica rivularis is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan Mpumalanga en kom voor by Blyderivierspoort en Graskop. Hier is daar vyf subpopulasies wat voorkom in n gebied van 74 km 2. Twee van die subpopulasies word bedre ...

                                               

Erica roseoloba

Erica roseoloba is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Klein-Swartberg voor. Dit groei op suidelike hange op kranse en rots lysies. Die habitat is stabiel en die p ...

                                               

Erica rupicola

Erica rupicola is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Riviersonderendberge voor. Die plant is egter die afgelope 100 jaar nie weer gesien nie.

                                               

Erica sacciflora

Erica sacciflora is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Franschhoekberge voor. Die plant het n voorkomsgebied van 87 km 2 waarvan baie verlore gegaan het aan bosbo ...

                                               

Erica salicina

Erica salicina is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dir voorkom in die Hexrivierberge. Die plant se voorkoms gebied is kleiner as 10 km 2 in die berge. Daar is slegs 10 p ...

                                               

Erica scoparia

Erica scoparia is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan die westelike en sentrale Middellandse See-gebied. Dit kom in die volgende lande voor: Algerie, Baleariese Eilande, Frankryk, Italie, Korsika, Marokko, Portugal, ...

                                               

Erica silvatica

Erica silvatica is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant kom voor in die volgende lande: Angola, Burundi, Ethiopie, Guinee, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kenia, Kameroen, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan, Tanzanie, Zambie, Zaïr ...

                                               

Erica turgida

Erica turgida is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en het voorkom op die Kaapse Vlakte. Dit is egter nou uitgewis in sy natuurlike habitat en kom voor by Kirstenbosch waar dit ...

                                               

Erica ustulescens

Erica ustulescens is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor van Botrivier tot by Hawston. Die voorkoms gebied is 65km 2 en daar is vyf tot ses, sleg gefragmenteerde sub ...

                                               

Erica verticillata

Erica verticillata is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel is van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en het op die Kaapse Vlakte voorgekom. Dit is egter uitgewis in sy natuurlike habitat weens voorstedelike ontwikkeling, ...

                                               

Erica viridimontana

Erica viridimontana is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Groenlandberg voor, oos van Grabouw. Daar is slegs een populasie, met minder as 250 plante, wat voorkom ...

                                               

Erica viscaria

Erica viscaria is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Die plant het ook vyf subspesies: Erica viscaria subsp. pendula E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv. Erica viscaria subsp. longifolia F.A.Bauer E.G.H.Oliv. & I.M ...

                                               

Erica whyteana

Erica whyteana is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan Oos-Afrika en kom in Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanie en Zimbabwe voor.

                                               

Erica woodii

Erica woodii is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan Gauteng, KwaZulu-Natal, Lesotho, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap, Noordwes en die Vrystaat. Die plant het een subspesie: Erica woodii subsp. platyura Hilliard & B.L. ...

                                               

Erica wyliei

Erica wyliei is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan die Drakensberg en word gevind in berg grasvelde. Daar is ses subpopulasies en die habitat is veilig.

                                               

Erikablaar slangkoppie

Die Erikablaar slangkoppie is n blomdraende struik wat tot die genus Spatalla behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit op die Agulhasvlakte naby Pearly Beach, Hagelkraal en Klein Hagelkraal voorkom. Die ...

                                               

Erylus (sponsgenus)

E. proximus Dendy, 1916. E. schmiederi Austin, 1996. E. soesti Mothes & Lerner, 2001. E. lendenfeldi Sollas, 1888. E. discophorus Schmidt, 1862. E. alleni De Laubenfels, 1934. E. ministrongylus Hechtel, 1965. E. inaequalis Kieschnick, 1896. E. de ...

                                               

Erylus aleuticus

Erylus aleuticus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Erylus en tot die f ...

                                               

Erylus alleni

Erylus alleni is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Erylus en tot die fami ...

                                               

Erylus almirante

Erylus almirante is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Erylus en tot die f ...

                                               

Erylus amissus

Erylus amissus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Erylus en tot die fam ...

                                               

Erylus amorphus

Erylus amorphus is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Erylus en tot die fa ...

                                               

Erylus amphiastera

Erylus amphiastera is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Erylus en tot die ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →