★ Free online encyclopedia. Did you know? page 136



                                               

Ephydatia meyeni

Ephydatia meyeni is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Ephydatia en tot di ...

                                               

Ephydatia millsii

Ephydatia millsii is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Ephydatia en tot d ...

                                               

Ephydatia muelleri

Ephydatia muelleri is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Ephydatia en tot ...

                                               

Ephydatia ramsayi

Ephydatia ramsayi is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Ephydatia en tot d ...

                                               

Ephydatia robusta

Ephydatia robusta is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Ephydatia en tot d ...

                                               

Ephydatia syriaca

Ephydatia syriaca is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Ephydatia en tot d ...

                                               

Epipolasis

Epipolasis maraensis Kang & Sim, 2008. Epipolasis suluensis Wilson, 1925. Epipolasis profunda. Epipolasis spissa Topsent, 1892.

                                               

Epipolasis maraensis

Epipolasis maraensis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Epipolasis en t ...

                                               

Epipolasis profunda

Epipolasis profunda is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Epipolasis en to ...

                                               

Epipolasis spissa

Epipolasis spissa is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Epipolasis en tot ...

                                               

Epipolasis suluensis

Epipolasis suluensis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Epipolasis en t ...

                                               

Epiprocta

Epiprocta is een van die twee bestaande subordes van die Odonata. Dit is relatief onlangs voorgestel, nadat dit geskep is om die Anisozygopterasuborde in te sluit toe daar bepaal was dat Anisozygoptera nie n natuurlike suborde is nie, maar eerder ...

                                               

Ereboogvoël

Ereboogvoels is n voelfamilie wat uit kraai-agtige sangvoels bestaan. Hierdie voels kom slegs in Australie, Nieu-Guinee en n paar geïsoleerde eilande voor en is verwant aan die flambojante paradysvoels. Die naam "ereboogvoel" dui op die familie s ...

                                               

Eremopterix

Die genus omvat die volgende spesies: Eremopterix verticalis - Grysruglewerik. Eremopterix signatus. Eremopterix griseus. Eremopterix leucotis - Rooiruglewerik. Eremopterix nigriceps. Eremopterix australis - Swartoorlewerik. Eremopterix leucopareia.

                                               

Erica abietina

Erica abietina is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. In Engels staan die plant bekend as die red heath. Volgens SANBI is daar ses subspesies: Erica abietina L. subsp. petrae ...

                                               

Erica alexandri

Erica alexandri is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom van Paarl tot by Franschhoek voor. Daar is tans minder as 1 000 spesies oor. Die plant se habitat word bedreig de ...

                                               

Erica amoena

Erica amoena is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom onder andere in die Tafelberg Nasionale Park voor. Die plant is raar.

                                               

Erica annalis

Erica annalis is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom slegs in die Kammanassieberge voor.

                                               

Erica arborea

Erica arborea is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant kom in die volgende lande voor: Albanie, Algerie, Baleariese Eilande, Bulgarye, Egeïese See-eilande, Eritrea, Ethiopie, Frankryk, Griekeland, Italie, Jemen, Joego-Slawie, Kanarie ...

                                               

Erica argentea

Erica argentea is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Sederberg en Koue Bokkeveld.

                                               

Erica aristata

Erica aristata is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en staan ook bekend as die Tygerhoek-heide.

                                               

Erica bauera

Erica bauera is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom vanaf Riversdal tot Albertinia voor. Die plant staan ook bekend as die Albertinia witheide. Die plat is gewild as n ...

                                               

Erica bicolor

Erica bicolor is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit wyd verspreid in die berge voorkom vanaf die Sederberg tot by Caledon.

                                               

Erica bruniades

Erica bruniades is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Volgens SANBI staan die plant bekend as kapokkie.

                                               

Erica canaliculata

Erica canaliculata is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Dit is eintlik n klein boompie en is inheems aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap. Die boom se nasionale nommer is 573.1

                                               

Erica capensis

Erica capensis is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is raar en inheems aan die Wes-Kaap waar dit slegs voorkom in die Tafelberg Nasionale Park in n moerasagtige gebied. Die habitat het tans geen bedrei ...

                                               

Erica capitata

Erica capitata is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Kaapse Skiereiland en van Groot Hagelkraal tot by Mamre. Die plant het oor die jare 50% van sy habitat ...

                                               

Erica ceraria

Erica ceraria is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Koeelberg tot by Hangklip en Bettysbaai. Alhoewel die area van voorkoms slegs 91km 2 is en die plant ra ...

                                               

Erica cerinthoides

Erica cerinthoides is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Dit kom wydverspreid voor: Eswatini, Gauteng, KwaZulu-Natal, Lesotho, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap, Wes-Kaap en die Vrystaat.

                                               

Erica cooperi

Erica cooperi is n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die plant is raar en kom voor vanaf Mvoti tot by Elliot en groei op natterige, gras berghange. Sy habitat word nie bedreig nie.

                                               

Erica curviflora

Erica curviflora is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en staan ook bekend as die waterheide of waterbos.

                                               

Erica cymosa

Erica cymosa is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor van Wellington tot Franschhoek waar nege subpopulasies voorkom. Die plant word beskou as raar. Die plant het n ...

                                               

Erica depressa

Erica depressa is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom daar voor in die noorde van die Kaapse Skiereiland. Die plant is raar maar die habitat word nie bedreig nie.

                                               

Erica discolor

Erica discolor is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Oos- en Wes-Kaap, van Bettiesbaai tot by Humansdorp.

                                               

Erica dregei

Erica dregei is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom vanaf Graafwater tot by Aurora voor. Die plant se habitat word bedreig deur landbou aktiwiteite.

                                               

Erica erinus

Erica erinus is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom by Babilonstoring, Kleinrivierberge en die heuwels oos van Stanford. Sy habitat word bedreig deur indringe ...

                                               

Erica filipendula

Erica filipendula is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die suide van die Augulhasvlakte. Die plant het van sy habitat verloor as gevolg van landbou aktiw ...

                                               

Erica fontana

Erica fontana is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Kaapse Skiereiland. Die voorkoms gebied is 21 km 2 waar daar ongeveer 17 000 plante is. Die plant groei ...

                                               

Erica formosa

Erica formosa is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. SANBI se Afrikaanse naam vir die plant is witheide.

                                               

Erica galgebergensis

Erica galgebergensis is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie se wetenskaplike naam is die eerste keer deur H.A. Baker gepubliseer. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor by Galgeberg in die Ri ...

                                               

Erica galpinii

Erica galpinii is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Kleinrivierberge by Hermanus voor. Hierdie rare spesie bestaan uit 450 plante wat in twee subpopulasies voo ...

                                               

Erica glandulosa

Erica glandulosa is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Die plant het drie subspesies: Erica glandulosa subsp. bondiae Compton E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv. Erica glandulosa subsp. ...

                                               

Erica glauca

Erica glauca is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie se wetenskaplike naam is die eerste keer deur Gábor Gabriel Andreánszky gepubliseer. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Volgens SANBI is die plant ...

                                               

Erica glumiflora

Erica glumiflora is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie se wetenskaplike naam is die eerste keer deur Johann Friedrich Klotzsch en George Bentham gepubliseer. Die plant is inheems aan die Oos-Kaap en We ...

                                               

Erica glutinosa

Erica glutinosa is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie se wetenskaplike naam is die eerste keer deur P.J. Bergius gepubliseer. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap.

                                               

Erica ignita

Erica ignita is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel is van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Riviersonderendberge. Die habitat word bedreig deur indringerplante.

                                               

Erica innovans

Erica innovans is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom van Gansbaai tot by Quoin Point voor. Die plant se voorkomsgebied is 145 km 2 en daar is vier subpopulasies. Twintig ...

                                               

Erica intricata

Erica intricata is n plant wat tot die genus Erica behoort en deel is van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Du Toits Kloof en Hexrivierberge. Die plant se habitat is in n area wat deur Hakea -spesies bedreig word.

                                               

Erica jasminiflora

Erica jasminiflora is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Caledon distrik. Hierdie plant was in 2009 beskou as op die rand van uitsterwing. Op daardie stadium ...

                                               

Erica juniperina

Erica juniperina is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in die Outeniekwaberge. Daar is een populasie bekend van minder as n 100 plante. Die plant se habitat word be ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →