★ Free online encyclopedia. Did you know? page 13



                                               

FC Erzgebirge Aue

FC Erzgebirge Aue is n sokkerklub van Aue in Sakse, Duitsland. Die klub is na die Tweede Wêreldoorlog opgerig as BSG Pneumatik Aue. Die span is herdoop na Zentra Wismut Aue in 1949 en SC Wismut Aue in 1951. Die span het aanvanklik puik presteer e ...

                                               

FC Hansa Rostock

FC Hansa Rostock is n Duitse sokkerklub uit die stad Rostock in die deelstaat Mecklenburg-Voorpommeren. In 1954 het die Oos-Duitse sokkerowerhede besluit dat SC Empor Lauter, n span uit Sakse, na Rostock moes verhuis. Die naam van die klub is ver ...

                                               

FC Rooiwit Erfurt

Op 25 Mei 1895 is die Cricket Club Erfurt gestig wat sy naam n jaar later verander het in SC Erfurt 1895. Die klub was in 1900 medestigter van die Duitse sokkerbond. In 1909 het die klub as kampioen van Midde-Duitsland deelgeneem aan die eindrond ...

                                               

FC Sachsen Leipzig

In 1899 is Britannia Leipzig gestig, wat in 1919 met FC Hertha 05 Leipzig saamgesmelt en so Leipziger Sportverein 1899 geword het. In 1938 word daar weer met SV Tura Leipzig saamgesmelt en Tura 1899 Leipzig ontstaan uit die fusie. Tura het tussen ...

                                               

FC Schalke 04

FC Schalke 04 is n sportklub uit Gelsenkirchen in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Schalke is n stadsdeel van Gelsenkirchen. Naas sokker het die klub ook afdelings vir basketbal, handbal, tafel ...

                                               

FC St. Pauli

FC St. Pauli is n Duitse sportklub uit Hamburg, wat veral bekend is vir sy sokkerspan. Die klub het aanhangers reg deur Duitsland wat aangetrokke voel tot die kulturele beeld van die klub wat oor jare gevestig is. Die klub word beskou as links, a ...

                                               

FC Viktoria 09 Urberach

FC Viktoria 09 Urberach is n sportklub in Rödermark in die deelstaat Hesse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Urberach is n stadswyk van Rödermark wat tot in 1977 n onafhanklike dorp was. Naas sokker het die klub ook afdelings vir ...

                                               

Februarie

Februarie is die tweede maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 28 dae, en 29 in skrikkeljare. Drie keer in die geskiedenis was daar ook n 30 Februarie. Februarie is vernoem na die Romeinse god Februus, die god van suiwering. In skri ...

                                               

Februarie-rewolusie

Die Februarie-rewolusie in 1917 in Rusland was die eerste fase van die Russiese Rewolusie van 1917. Die onmiddellike gevolge was die abdikasie van tsaar Nikolaas II, die val van Keiserlike Rusland en die einde van die Romanof-dinastie. ’n Voorlop ...

                                               

Peter Fechter

Peter Fechter was n 18-jarige vlugteling wat deur Oos-Duitse grenswagte geskiet is terwyl hy oor die Berlynse muur na Wes-Berlyn probeer ontsnap het. Fechter is op 14 Januarie 1944 in Oos-Berlyn gebore en werk later in die boubedryf. Op 17 August ...

                                               

Federale Distrik (Brasilië)

Die Federale Distrik is een van die 27 state en distrikte van Brasilie. Die distrik sluit die land se hoofstad, Brasília in. In 2012 het die Federale Distrik sowat 2.6 miljoen inwoners gehad.

                                               

Federasie

n Federasie is n vereniging van state onder n federale bestuur wat gemeenskaplike belange soos verdediging, buitelandse sake en dergelike behartig, maar waarby die state hulle soewereiniteit behou.

                                               

Feldberg (Swartwoud)

Die Feldberg is op 1 493 meter bo seevlak die hoogste bergspits van die Swartwoud, n bergreeks en streek in die suidweste van die Duitse deelstaat Baden-Württemberg. Dit is ook die hoogste Duitse berg buite die Alpe en die naamgewer vir die nabyg ...

                                               

Teenpous Felix II

Felix II is die derde teenpous van die Rooms Katolieke Kerk. Soms word hy in die opeenvolging van pouse oorgeslaan en word Pous Felix III Pous Felix II of soms Felix II of self Felix III genoem.

                                               

Julie Felix

Julie Ann Felix was n Amerikaanse folk-sangeres van Mexikaans-Indiaanse afkoms wat haar grootste sukses in die laat 1960s en vroee 1970s behaal het. Felix, n boorling van Kalifornie wat haar in 1964 in die Verenigde Koninkryk gevestig het, is as ...

                                               

Felixstowe

                                               

Fener

Fener, Phanar of Fanar is ’n buurt in Istanboel, Turkye. Die strate in die gebied is vol historiese houthuise, kerke en sinagoges uit die Bisantynse en die Ottomaanse tydperk. Ná die val van Konstantinopel het Fener die tuiste van die meeste van ...

                                               

Feniks

In die Griekse mitologie is n feniks, phoînix) n legendariese voel met n hoe leeftyd wat siklies hergroei of andersins hergebore word. Geassosieer met die son, kry n feniks nuwe lewe deur voort te spruit uit die as van sy voorganger. Sommige verh ...

                                               

Feniks (sterrebeeld)

Die Feniks is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is genoem na die mitologiese voel met dieselfde naam en was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Piete ...

                                               

Fenol

                                               

Ferenbalm

Ferenbalm is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1260 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 95.7% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Fermium

Fermium is ’n sintetiese chemiese element met die atoomgetal 100 en simbool Fm. Dit val in die aktiniedreeks en is die swaarste element wat in makroskopiese hoeveelhede vervaardig kan word deur ligter elemente met neutrone te beskiet. Suiwer ferm ...

                                               

Ferromagnetisme

Ferromagnetisme is n vorm van magnetisme waarby die magetiese momente binne n materiaal so gekoppel is dat daar n langafstandsorde bestaan wat die momente parallel rig. Hierdie materiale kan onder hul oorgangstemperatuur -wat die Curie-temperatuu ...

                                               

Stepin Fetchit

Stepin Fetchit was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Show Boat, Judge Priest, Stand Up and Cheer!, en Charlie Chan in Egypt.

                                               

Feyenoord

Feyenoord is n sokkerspan in die stad Rotterdam in Nederland. Feyenoord is in 1908 gestig. Volledige naam: Feyenoord Rotterdam Bynaam: Stadionclub Opgerig: 19-07-1908 Stadion: De Kuip Kapasiteit: 51 577 Voorsitter: Dick van Well Afrigter: Giovann ...

                                               

Fidjiaans

Fidjiaans is n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels en Fidjiaanse Hindi die amptelike tale van die eilandnasie Fidji vorm. Die teks van Fidji se volkslied, Meda Dau Doka, is in Fidjiaans. Sedert 2005 word oor Fidjiaans se status debater en ...

                                               

Patriarg Filaret van Moskou

Patriarg Filaret is gebore as Fjodor Nikititsj Zacharin-Joerijef in n Russiese bojare-gesin. Nadat hy tydelik in onguns verval het hy patriarg van Moskou geword. Hy was die eerste lid van sy familie wat die van Romanof aangeneem het en was die de ...

                                               

Filippyns

Filippyns is die nasionale taal en vorm saam met Engels die amptelike tale van die Filippyne. Filippyns is n afgeleide standaardvarieteit van Tagalog, die mees verspreide taal van die Filippyne wat deur sowat 28 miljoen mense as moedertaal gepraa ...

                                               

Filliet

Filliet is ’n gesteente wat veral uit kwarts, serisiet en chloriet mikas bestaan. Grafietkristalle kan ook in filliet voorkom. Vanwee die aanwesigheid van mikas het die gesteente ’n syagtige glans. Die bladerige struktuur word veroorsaak deur die ...

                                               

Filogenie

In biologie is filogenie die studie van die ewolusionêre verwantskap tussen groepe organismes, wat nagespeur word deur molekulêre ordeningsdata en morfologiese datamatryse. Die term filogenie word afgelei van die Griekse woorde phyle en phylon, w ...

                                               

Filum

n Filum, of ook stam, is n woord wat gebruik word in die wetenskaplike klassifikasiestelsel om alle lewendige wesens te klassifiseer. Die oorspronklik Griekse woord is aangepas van die familiegroepgebaseerde phylai, Griekse stemgroepe in destydse ...

                                               

Financial Times

Die Financial Times is n Britse sakeblad wat daagliks internasionaal uitgegee word. Die koerant het groot aansien in die politieke- en sakewêreld met hoe joernalistieke norme. Die Financial Times word onder meer in Londen uitgegee en word as n li ...

                                               

Firefly

Firefly is n Engelse wetenskapsfiksie-televisiereeks wat eerste op die FOX-kanaal in die VSA en Kanada op 20 September 2002 gewys is. Dit is geskep deur Joss Whedon wat ook die reekse Buffy the Vampire Slayer en Angel gemaak het. Die reeks is ver ...

                                               

Firth of Forth

Die Firth of Forth is die monding van die Skotse rivier Forth. Die rivier mond hier tussen Fife in die noorde en West Lothian, Edinburgh en East Lothian in die suide in die Noordsee uit. Getye kom tot by Stirling in en uit, maar in die algemeen w ...

                                               

Avery Fisher

Avery Robert Fisher was n Amerikaanse uitvinder, ondernemer, musiekgeesdriftige en filantroop wat n groot bydrae tot die tegniese ontwikkeling van verbeterde lewensgetroue klankweergawe gelewer het. Sy tegniese prestasies in die hoetroubedryf slu ...

                                               

Fisiese kosmologie

Fisiese kosmologie is die bestudering van die grootste strukture en die dinamika van die heelal. Dit behels veral basiese vrae oor die ontstaan, strukture, evolusie en eindelike lot daarvan. Vir die grootste deel van die mens se bestaan was dit ’ ...

                                               

Fjodor I van Rusland

Fjodor I Iwanowitsj was van 1584 tot 1598 tsaar, die laaste heerser van Rusland se Rjoerik-dinastie. Dié seun van Iwan die Verskriklike is ook "Fjodor die Klokluier" genoem vanwee sy gewoonte om deur die land te reis en kerke se klokke te lui. Fj ...

                                               

Flagstaff, Arizona

Flagstaff is n stad in die suide van die Amerikaanse deelstaat Arizona. Flagstaff lê in die noorde van Arizona, in die suidwestelike deel van die VSA. Flagstaff is 2 106 meter bo seevlak.

                                               

Fläming

Die Fläming is n heuwelrug en historiese kultuurlandskap in die suidweste van die Duitse deelstaat Brandenburg en die ooste van Sakse-Anhalt. Dit strek van oos van Maagdenburg af oor n afstand van meer as 100 kilometer tot by die Dahme-rivier. Di ...

                                               

Flores

Flores is die derde grootste van die Klein Soenda-eilande na Timor en Soembawa en is in die noorde van dié argipel, in die suide van die eilandnasie Indonesie, gelee. Die eiland word begrens deur die Floressee in die noorde en die Savusee in die ...

                                               

Flottielje

n Flottielje is n formasie van klein oorlogsskepe, wat n onderdeel van n groter vloot kan vorm. Die woord "flottielje" is afgelei van die Spaanse verkleinwoord vir flota, "flota van klein skepe", afgelei van die Oudfranse flotte, afgelei van die ...

                                               

Fobos (maan)

Fobos is die grootste en naaste van die twee mane van die planeet Mars, die ander is Deimos. Dit is vernoem na Fobos, n seun van Ares en Afrodite in die Griekse mitologie, wat "angs" of "paniek" beteken. Fobos se wentelbaan is die naaste van enig ...

                                               

Foliensuur

Foliensuur ook genaamd vitamien B 9 of folaat is n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks. Vitamien B 9 foliensuur en folaat is noodsaaklik vir verskeie funksies van die liggaam. Dit is onontbeerlik tydens vinnige selvorming, soos ty ...

                                               

Folkestone

                                               

Foneem

In menslike taal is n foneem die kleinste onderskeibare strukturele eenheid wat betekenis oor dra. Foneme is nie die fisiese segmente self nie, maar, in teoretiese terme, kognitiewe abstraksies daarvan. n Voorbeeld van n foneem is die /t / klank ...

                                               

Lynn Fontanne

Lynn Fontanne was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Guardsman en Stage Door Canteen, en in die televisiereeks The United States Steel Hour.

                                               

Ford Model T

Die Ford Model T is n motor wat deur Henry Ford se Ford Motormaatskappy vervaardig is van 1 Oktober 1908 tot 26 Mei 1927. Dit word algemeen beskou as die wêreld se eerste bekostigbare motor, die motor wat reis vir die algemene middelklas Amerikan ...

                                               

Fornax-sterrestelselswerm

Die Fornax-sterrestelselswerm is die tweede rykste sterrestelselswerm binne 100 miljoen ligjare van die Aarde af – sowat 62 ligjare. Dit is egter baie kleiner as die Virgo-swerm. Dit lê hoofsaaklik in die sterrebeeld Oond Fornax en is dalk verbin ...

                                               

Fortaleza

Fortaleza is die administratiewe hoofstad van die Noordoos-Brasiliaanse deelstaat Ceará met n oppervlakte van 313 vierkante kilometer en n bevolking van meer as 3.4 miljoen mense in die metropolitaanse gebied. Die stadsgebied word in die noorde d ...

                                               

Fortuna Düsseldorf

Fortuna Düsseldorf is n sokkerklub uit die stad Düsseldorf in Duitsland. Die klub speel sy tuiswedstryde in die LTU-Arena met plek vir 51 500 toeskouers. Van 1972 tot 2001 het Fortuna in die Rheinstadion gespeel. Die klub het ontstaan uit n reeks ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →