★ Free online encyclopedia. Did you know? page 12



                                               

Hemofilie

Hemofilie is n naam vir enige van n groep oorerflike genetiese siektes wat die liggaam se vermoe om bloeding te beheer belemmer. Bloed word deur n netwerk van bloedvate deur die hele menslike liggaam vervoer. Wanneer weefsel beskadig word, veroor ...

                                               

Hemoglobien

Hemoglobien, gewoonlik verkort tot Hb, is n proteïen in rooibloedselle wat suurstof in die liggaam sirkuleer. Hemoglobien het n kwaternêre struktuur en het twee α- en twee β-subeenhede.

                                               

Hendrik die Jong Koning

Hendrik, bekend as die Jong Koning, was die tweede van vyf seuns van Hendrik II van Engeland en Eleonore van Akwitanie.

                                               

Prins Hendrik van Battenberg

Prins Hendrik van Battenberg was ’n morganatiese afstammeling van die Huis van Hesse. Hy het lid van die Britse koningshuis geword toe hy trou met koningin Victoria se jongste kind, prinses Beatrice van die Verenigde Koninkryk. Deur sy dogter, pr ...

                                               

Hengelo, Overijssel

Hengelo is n munisipaliteit in Twente, in die provinsie Overijssel in Nederland. Hengelo grens aan die munisipaliteite Borne, Dinkelland, Hof van Twente, Haaksbergen en Enschede. Daar woon 81 000 mense in Hengelo. Die stad vorm ook saam met Borne ...

                                               

Henog

Henog is ’n figuur uit die Hebreeuse Bybel van voor die Sondvloed. Hy was die seun van Jered en die pa van Metusalag. Volgens Genesis het Henog 365 jaar oud geword voordat hy deur God weggeneem is: "Hy het naby God geleef en toe was hy nie meer d ...

                                               

Heppenheim

Heppenheim is n nedersetting in die Duitse deelstaat Hessen. Dit is die Kreisstadt van die Kreis Bergstraße. Die stad het 26 023 inwoners in 2018 gehad.

                                               

Hera

Hera was in die Griekse mitologie die vrou en ouer suster van Zeus en die dogter van Kronos en Rea. Sy was die godin van die huwelik en van vroue een van die twaalf Olimpiese gode wat op die berg Olimpus gewoon het.

                                               

Herbivoor

n Herbivoor is n dier wat plantmateriaal vreet. Hierdie term is van die Latynse woord herba en die agtervoegsel -vorus afgelei. In teenstelling met herbivore, vreet karnivore uitsluitend ander diere, terwyl omnivore beide diere en plante vreet. H ...

                                               

Herbligen

Herbligen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 603 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 98.4% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Hercules (sterrebeeld)

Vir ’n artikel oor die Griekse god, sien Herakles. Hercules is ’n sterrebeeld wat na die Romeinse god Hercules genoem is. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is die vyfde grootste van d ...

                                               

Hermansverk

Hermansverk of Leikanger is die administratiewe sentrum van Sogndal-munisipaliteit in die provinsie Vestland, Noorwee. Die gehug dien as die setel van die Provinsiegoewerneur van die provinsie Vestland. Voor 2020 het die gehug gedien as die admin ...

                                               

Hermelyn

Die hermelyn is ’n klein karnivoor van die familie Mustelidae. Dit word regdeur die Arktiese streek in Europa, Asie en Noord-Amerika aangetref. Dit is lank en skraal gebou en is uiters vinnig. Dit is ook ’n sterk swemmer wat dikwels op eilande aa ...

                                               

Hermes

Hermes is in die Griekse mitologie die groot boodskapper van die gode asook ’n gids na die onderwêreld. Hy was een van die twaalf Olimpiese gode wat op die berg Olimpus gewoon het. Hermes was die beskermer van grense en van die reisigers wat hull ...

                                               

Hermès International

Hermès International, voorheen Hermès Paris of bloot Hermès, is n Franse onderneming wat luukseprodukte ontwerp, vervaardig en verkoop, veral leerware, gereedskap, parfuum, horlosies, huisware en leefstylbykomstighede. Dit is in 1837 in Parys deu ...

                                               

Herne

Herne is n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met n bevolking van 164 244 op 31 Desember 2011 en n oppervlakte van 51.4 km². Die eerste historiese verwysing na Herne dateer uit die jaar 880 en in 1897 het die stad stadstatus gek ...

                                               

Heteroseksualiteit

Heteroseksualiteit is die beskrywing van n seksuele identiteit waar n persoon primêr seksueel aangetrek word tot die teenoorgestelde geslag. Daarnaas kom homoseksualiteit voor, waar die aantrekking tot dieselfde geslag is, en biseksualiteit, waar ...

                                               

Louis Jean Heydt

Louis Jean Heydt was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gone with the Wind, The Man Who Talked Too Much, Abe Lincoln in Illinois, en The Big Sleep.

                                               

Hidroksied

n Hidroksied is n chemiese verbinding wat die OH − -anioon bevat, wat n hidroksied-ioon genoem word. Hidroksiede is basisse en die meeste is nie in water oplosbaar nie. Uitsonderings is die hidroksiede van die alkalimetale soos natriumhidroksied ...

                                               

Hidroulika

Hidroulika is n tegnologie en toegepaste wetenskap met behulp van ingenieurswese, chemie en ander wetenskappe wat die meganiese eienskappe en gebruik van vloeistowwe behels. Op n baie basiese vlak is hidroulika die vloeistof-eweknie van pneumatik ...

                                               

Hilbert-ruimte

Hilbert-ruimte is n konsep wat Euklidiese ruimte veralgemeen. Hilbert-ruimte is vernoem na die Duitse wiskundige David Hilbert en brei die metodes van vektoralgebra en analise in die tweedimensionele Euklidiese vlak en driedimensionele Euklidiese ...

                                               

Hilde Hildebrand

Hilde Hildebrand was n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Liselotte von der Pfalz, The Czars Courier, Bel Ami, en Three Penny Opera.

                                               

Hilversum

Hilversum is n stedelike nedersetting in die Nederlandse provinsie Noord-Holland met n bevolking van sowat 90 000, gelee in die hart van die groen Gooi-streek, n landskap met heide, bosse, mere en kleiner nedersettings. Nogtans maak Hilversum dee ...

                                               

Hindi

Hindi, of meer presies Moderne Standaard-Hindi, is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 592 miljoen mense in Indie en Pakistan gepraat word. Die oorsprong lê beide in Sanskrit en in Perso-Arabies. Die grammatika stam veral uit Sanskrit en die woorde ...

                                               

Hindoestani

Hindoestani is die lingua franca van Noord-Indie en Pakistan, bekend onder sy letterkundige vorm as Hindi-Oerdoe en in die verlede is dit ook Hindui, Hindavi, en later Rekhta, Dehlavi, Hindi en Oerdoe genoem. Dit is n Indo-Aries taal, wat veral o ...

                                               

Hiperbool

In wiskunde is n hiperbool is n soort keelsnit wat gedefinieer word as die snyding tussen n regtesirkelkeeloppervlak en n vlak wat deur beide helftes van n dubbelkeel gaan. Dit kan ook gedefinieer word as die lokus van punte in n vlak waar die ve ...

                                               

Hipofise

Die pituïtêre klier of hipofise is n endokriene klier, wat so groot soos n ertjie is en gelee is in die skedelbasis reg onder die brein. Dit lê in n klein, benige holte. Die hipofise skei vele hormone af. Die hormone wat afgeskei word reguleer ho ...

                                               

Hipotermie

Hipotermie is n toestand waarin die sentrale liggaamstemperatuur van n persoon so ver gedaal het dat die normale metabolisme in gevaar kom. Liggaamstemperatuur wissel by normale gesonde mense tussen ongeveer 37.5 ºC en 35.5 ºC, of soms laer, soos ...

                                               

Hispaniola

Hispaniola is ná Kuba die tweede grootste eiland van die Groot Antille tussen die Atlantiese Oseaan in die noorde en die Karibiese See in die suide en bestaan tans uit twee lande: Haïti in die weste en die Dominikaanse Republiek in die ooste. Die ...

                                               

Hittewaarde

Die hitte van verbranding of hittewaarde of kaloriewaarde is die energie wat vrygestel word wanneer n stof volledig met suurstof verbrand onder normale kondisies. Dit word gemeet in die energie vrygestel per hoeveelheid van die stof, bv kJ / kg, ...

                                               

Hochheim am Main

Hochheim am Main is n stad in die administratiewe distrik Main-Taunus-Kreis van die Duitse deelstaat Hesse. Hochheim is n belangrike sentrum van die wynboubedryf wat hier tot in die Romeinse tydperk terugdateer. Plaaslike wyne, wat teen die suide ...

                                               

Hochtaunuskreis

Die Hochtaunuskreis is n administratiewe distrik in die Duitse deelstaat Hesse. Die administratiewe setel en grootste nedersetting is Bad Homburg vor der Höhe. Vanwee sy ligging naby die metropolitaanse gebied van Frankfurt am Main, een van die b ...

                                               

Hoensbroek

Hoensbroek is n stad in die Nederlandse munisipaliteit Heerlen, gelee in die provinsie Limburg. Die plek het 19 915 inwoners in 2012 en het n bekende kasteel binne sy stadsgrense: Kasteel Hoensbroek. In 2011 was hierdie kasteel die mees besoekte ...

                                               

Johannes Baptist Hoffman

Na voltooiing van sy vroeere opleiding in Echternach en Luxemburg het Hoffmann in 1877 by die Jesuïete in Arlon Belgie aangesluit. Hy was nog n novise toe hy aan die einde van dieselfde jaar in Indie aankom. Verdere opleiding in Asansol Filosofie ...

                                               

Holoseen

Die Holoseen is n tydperk in die geologiese tydskaal tussen 11 700 jaar gelede tot nou toe. Die Holoseen volg op die Pleistoseen. Die holoseen is die tydperk sedert die laaste ystyd, of eintlik die huidige interglasiale tyd. Dit word soms ook die ...

                                               

Holy Fuck

Holy Fuck is n instrumentele rockgroep vanuit Toronto wat in 2004 ontstaan het. Hulle was aanvanklik deel van Dependent Music, n plate-etiket-musiekgroep-kombinasie wat in 1994 in Yarmouth, Nova Scotia, sy oorsprong gehad het. Die groep maak naas ...

                                               

Holywood

Holywood is n nedersetting in die metropolitaanse gebied van Belfast in die graafskap Down, Noord-Ierland. Dit vorm n civil parish en townland met n oppervlak van 755 akkers en is gelee aan die suidoewer van Belfast Lough, tussen Belfast en Bango ...

                                               

Homeostase

Homeostase is die eienskap wat n stelsel openbaar wanneer dit sy eie interne omgewing stabiliseer en konstant probeer hou. Dit word veral in die konteks van lewendige organismes gebruik. n Algemene voorbeeld is hoe die liggaam sy temperatuur kons ...

                                               

Paul Homeyer

Paul Homeyer was n Duitse orrelis wat tydens die laat 19de en vroee 20ste eeu n florerende internasionale konsertloopbaan gehad het. Sy repertorium het werke uit verskillende musiektydperke omvat, van antieke tot kontemporêre werke. Hy is veral b ...

                                               

Hominidae

Die Hominidae of hominiede, ook bekend as die "groot ape", vorm ’n taksonomiese familie van primate, insluitende vier uitgestorwe genera: Orang-oetangs Pongo – 2 spesies. Sjimpansees Pan – 2 spesies. Gorillas Gorilla – 2 spesies. Mense Homo – 1 s ...

                                               

Homo

Hierdie artikel handel oor die genus. Vir homoseksuele mens, sien gay of lesbier. Homo is die genus wat die moderne mens insluit, asook verskeie uitgestorwe spesies wat óf die mens se voorouers óf naby verwant was. Onder hulle is die belangrikste ...

                                               

Honda

Honda Motor Co., Ltd. is n Japannese openbare multinasionale korporasie, wat veral bekend is as n vervaardiger van motors, motorfietse en kragtoerusting. Honda is die wêreld se grootste motorfietsvervaardiger sedert 1959, sowel as die wêreld se g ...

                                               

Hongkong Internasionale Lughawe

Hongkong Internasionale Lughawe, ook bekend as Chek Lap Koklughawe is die lughawe van Hongkong wat op Lantau-eiland by Chek Lap Kok gebou is, en in 1998 geopen is. Dit is een van die voorste lughawens ter wêreld en het die "Wêreldlughawe van die ...

                                               

Teenpous Honorius II

Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Honorius II. Teenpous Honorius II was n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 28 Oktober 1061 tot aan sy dood in 1072. Hy was die eerste teenpous in die Investituurstryd.

                                               

Hoof- uitvoerende beampte

’n Hoof- uitvoerende beampte is die posisie van die mees senior korporatiewe beampte, bestuurder, leier of administrateur in beheer van die bestuur van ’n organisasie. HUB’s lei ’n verskeidenheid van organisasies, insluitend die openbare en priva ...

                                               

Hoofbegraafplaas van Frankfurt am Main

Die Hoofbegraafplaas van Frankfurt am Main, wat in 1828 geopen is, vorm saam met aangrensende Joodse begraafplase een van die grootste begraafplaasterreine in Duitsland. Danksy sy monumentele portaalgeboue, die gesofistikeerde tuinboukuns, grafmo ...

                                               

Houston

Houston is n stad in die deelstaat Texas. Dit is die vierde grootste stad van die VSA met 2.1 miljoen inwoners en naas Dallas-Fort Worth een van die twee groot ekonomiese sentrums van Texas. Die metropolitaanse gebied van Houston het n bevolking ...

                                               

Houtbaai

Die eerste skriftelike verwysing na Houtbaai is in 1607 toe John Chapman van die Engelse skip Consent daarna verwys het as Chapmans Chaunce is ou Engels vir chance. Toe die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie in 1652 in Tafelbaai geland het hulle hou ...

                                               

Houtblaasinstrument

Houtblaasinstrumente is n familie van musiekinstrumente binne die groter familie van blaasinstrumente. Daar is twee hooftipes van houtblaasinstrumente, naamlik fluite en rietinstrumente. Voorbeelde van houtblaasinstrumente is die saxofoon, fagot, ...

                                               

Amir Abbas Hoveyda

Amir Abbas Hoveyda was n Iranse ekonoom en politikus wat tussen 27 Januarie 1965 en 7 Augustus 1977 as eerste minister gedien het. Sy ampstermyn van byna dertien jaar was die langste van alle premiers in die geskiedenis van Iran. Hoveyda het daar ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →