★ Free online encyclopedia. Did you know? page 11



                                               

Laurynas Gucevičius

Laurynas Gucevičius was n beduidende 18de eeuse argitek in die Pools-Litause Gemenebes. In Litaue word hy as die eerste belangrike inheemse argitek en beduidendste verteenwoordiger van die plaaslike Klassisistiese boukuns beskou. Gedurende sy jeu ...

                                               

Guggisberg

Guggisberg is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1539 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 98.1% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Guildford

Guildford d) is die graafskaphoofstad van die graafskap Surrey, wat in die suide van Engeland gelee is. In die 2001-sensus het die stad n bevolking van 66 773 gehad. Guildford lê in n vallei van die Weyrivier waar die rivier deur n kloof in die N ...

                                               

Gujarat

Gujarat is n groot deelstaat in die weste van Indie. Die hoofstad is Gandhinagar en die grootste stad Ahmedabad. Van die ander groot stede is Rajkot, Surat en Vadodara. Die bevolking praat Gujarati en bestaan veral uit Gujaratis. Deur die suide v ...

                                               

Gujarati

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Gujaratis. Gujarati of Goedjarati is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 60.6 miljoen mense, veral Gujaratis, in westelike Indie, Kenia, Tanzanie en Uganda van Oos-Afrika asook Suid-A ...

                                               

Gurbrü

Gurbrü is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 261 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2000 het 97.1% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Gustaf Norén

Erik Gustaf David Norén is n Sweedse sanger, kitaarspeler en liedjieskrywer wat die bekendste is vir sy rol in hierdie velde vir die musiekgroep Mando Diao van Borlänge. Norén het in Kvarnsveden in Borlänge grootgeword, maar sedert hy as sanger i ...

                                               

Jonas Gwangwa

Jonas Mosa Gwangwa was n Suid-Afrikaanse jazz-musikant, liedjieskrywer en vervaardiger. Hy was meer as 40 jaar n belangrike figuur in die Suid-Afrikaanse jazz.

                                               

H II-gebied

’n H II-gebied is ’n groot laedigtheidswolk van gedeeltelik geïoniseerde gas waarin nuwe sterre onlangs gevorm is. Die blou sterre met ’n kort lewensduur in hierdie gebiede straal groot hoeveelhede ultravioletlig uit en so word die omringende gas ...

                                               

Haat

Haat is ’n gevoel wat ’n emosie van woede of gegriefdheid kan ontlok teenoor sekere mense of idees. Dit word dikwels verbind met ’n gevoel van afkeer, weersin en vyandigheid teenoor die mens of idee.

                                               

Habsburg (kasteel)

Die Habsburg-kasteel was oorspronklik n dubbele woonkasteel wat deur die grawe van Habsburg naby die gelyknamige nedersetting in die Switserse kanton Aargau op die bergpiek Wülpelsberg teen n hoogte van 505 m bo seevlak opgerig is. Die kasteel he ...

                                               

Hadron

’n Hadron is in deeltjiefisika ’n saamgestelde deeltjie wat uit twee of meer kwarke bestaan wat deur die sterk wisselwerking bymekaargehou word. Die grootste deel van die massa van gewone materie kom van twee hadrone, die proton en die neutron. H ...

                                               

Hafnium

Hafnium is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Hf en atoomgetal 72. Hafnium is genoem ná die Latynse naam van Kopenhagen, waar dit ontdek is. Hafnium is in 1923 deur Dirk Coster en George de Hevesy ontdek. Die metaal het se ...

                                               

Khalifa Haftar

Khalifa Belqasim Haftar, is n Libiese krygsheer wat n groot deel van Libie onder sy beheer het. Hy ondersteun n skaduwee-regering in Tobroek. Hy was sedert die einde van die 20ste eeu nou betrokke by die politieke geskiedenis van Libie.

                                               

Hagen

Hagen is n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met n bevolking van 187 447 op 31 Desember 2011 en n oppervlakte van 160.4 km². Die eerste historiese verwysing na Hagen dateer uit die jaar 775 en op 3 September 1746 het die stad n ...

                                               

Hakka

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Hakka volk. Hakka of Kejia is n Sino-Tibettaanse taal of n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China, die omstrede Republiek China op Taiwan, Singapoer en deur Chinese oors ...

                                               

Halberstadt

Halberstadt is n dorp in die Duitse deelstaat Sakse-Anhalt, en die hoofstad van die Harzdistrik. Dit is noord van die Harzberge gelee, en is bekend vir die ou stadskern wat tydens die Tweede Wêreldoorlog wel erg beskadig, maar in die daaropvolgen ...

                                               

Asaph Hall

Asaph Hall was n Amerikaanse sterrekundige. Hy is bekend vir die ontdekking van Mars se mane in 1877, Fobos en Deimos. Hy het ook die bane van ander planete en dubbele sterre se satelliete bepaal en die rotasie van Saturnus en die massa van Mars ...

                                               

Hallusinasie

’n Halusinasie is ’n waarneming sonder ’n eksterne stimulus wat die eienskappe van ’n werklike waarneming het. Hallusinasies is helder en duidelik, en word ervaar as gelee in die eksterne ruimte. Hulle kan onderskei word van verskeie verwante ver ...

                                               

Halogenoareen

Die tweede hoofroete is die Sandmeyer-reaksie. Aniliene arylamiene word met salpetersuur in hul diasoniumsoute omgeskakel. Byvoorbeeld, koperIchloried skakel diasoniumsout na die arylchloried om. Stikstofgas is die vertrekgroep, wat hierdie reaks ...

                                               

Hamm

Hamm is n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met n bevolking van 182 112 op 31 Desember 2011 en n oppervlakte van 77.1 km². Hamm is in 1226 as vooraf beplande stad gestig en het stadstatus gekry. In 1975 het Hamm verskeie gebied ...

                                               

Hammer SpVg

Hammer SpVg is n Duitse sportklub in Hamm in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir aikido, judo, handbal, vlugbal, rolhokkie, gimnastiek en trompoppies. Die klub he ...

                                               

Hamont-Achel

Hamont-Achel is n Belgiese stad en munisipaliteit in die noorde van die Vlaamse provinsie Limburg, wat aan die Nederlandse provinsie Noord-Brabant grens. Die munisipale gebied het sowat 14 000 inwoners en n oppervlakte van 44 km². Hamont is die a ...

                                               

Hanau

Hanau, wat ter ere van sy bekendste boorlinge, die Gebroeders Grimm, die amptelike bynaam Brüder-Grimm-Stadt dra, is die sesde grootste stad in die Duitse deelstaat Hesse met n bevolking van omstreeks 90 000. Hanau is in die ooste van die Ryn-Mai ...

                                               

Hand

n Hand is die deel van die liggaam aan die einde van die arm. Dit word by die pols aan die arm geheg. Hande word gebruik om dinge te gryp en vas te hou. Meeste mense het twee hande, gewoonlik elk met vier vingers en n duim. Die binnekant van die ...

                                               

Hans van Denemarke

Hans of Johannes was koning van Denemarke, Noorwee en as Hans II van Swede in die Kalmarunie, en ook die Hertog van Sleeswyk en Holstein.

                                               

Haren

Haren is n voormalige munisipaliteit en n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Haren maak sedert 2019 deel uit van die Groningen-munisipaliteit en lê direk ten suide van die stad. Die dorp is n geliefde woonplek vir di ...

                                               

Harlow

Harlow is dorp in suidoostelike Engeland, in die graafskap Essex met sowat 79 duisend inwoners en n oppervlakte van 30.5 km². Volgens die 2001-sensus is 14.7% van die bevolking ouer as 65 jaar. Die werkloosheid het op 3.4% gestaan.

                                               

Hartaknoet

Vir Hartaknoet omstreeks 890-?, die legendariese koning van Denemarke, sien Hartaknoet van Denemarke. Hartaknoet of Hardeknoet was van 1035 tot met sy dood koning van Denemarke as Knoet III en van 1040 af ook koning van Engeland.

                                               

Hartaknoet van Denemarke

Vir die latere seun van Knoet die Grote sien Hartaknoet. Hartaknoet was ’n legendariese koning van Denemarke. Hy word in bronne genoem die seun van óf ene "Sven" óf die halfmitiese Wiking Sigurd Slang-in-die-Oog, wat ’n seun van die legendariese ...

                                               

Hartbloedvatsiekte

Hartbloedvatsiektes is ’n groep siektes wat die hart en bloedvate aantas. Dit sluit in kroonslagaarsiektes soos angina en hartaanvalle. Ander hartbloedvatsiektes is beroertes, hartversaking, rumatiese hartsiekte, kardiomiopatie, hartritmestoornis ...

                                               

Hartseer

Hartseer is n emosionele pyn wat verband hou met, of gekenmerk word deur, gevoelens van nadeel, verlies, wanhoop, hulpeloosheid, teleurstelling en gebrokenheid. n Persoon wat hartseer ervaar, kan stil of lomerig raak en hom van ander onttrek. n V ...

                                               

Hartversaking

Hartversaking, dikwels ook kongestiewe hartversaking genoem, vind plaas wanneer die hart nie meer doeltreffend genoeg pomp om die nodige bloedvloei te handhaaf nie. Tekens en simptome sluit gewoonlik kortasemheid, oormatige moegheid en beenswelli ...

                                               

Hassium

Hassium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 108 en simbool Hs. Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en is radioaktief. Die stabielste bekende isotoop, hassium-269, het ’n halfleeftyd v ...

                                               

Havelland (distrik)

Havelland is n administratiewe distrik in die weste van die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit het n oppervlakte van 1717.15 km² en n bevolking van 159 685.

                                               

Hawaii (eiland)

Hawaii is die grootste eiland van en naamgewer vir die Amerikaanse deelstaat en gelyknamige eilandketting Hawaii in die sentrale Stille Oseaan met n oppervlakte van 10 432.5 vierkante kilometer en n bevolking van 185 079 in 2010. Om verwarring me ...

                                               

Hawais

Hawais is die taal van Hawaii se inheemse bevolking. Dit vorm saam met Engels die amptelike tale van die Amerikaanse deelstaat Hawaii. Taalkundiges klassifiseer Hawais as n Oos-Polinesiese taal wat nouverwant aan Mangarevanies en Marquesanies van ...

                                               

Hedwig van Pole

Hedwig van Pole, † 17 Julie 1399 in Krakau) was die dogter van koning Lodewyk van Pole, Hongarye en Kroasie uit die huis van Anjou, n manlike sylyn van die Huis van Capet, en sy eggenote Elisabeth van Bosnie, dogter van die Bosniese Ban, Stjepan ...

                                               

Heerenveen

Heerenveen lê in die Nederlandse provinsie Friesland, met n oppervlakte van omtrent 198 km² en sowat 51 000 inwoners. Die ontstaan van die dorp is te danke aan die stigting van die maatskappy Skoterlandse Kompanjie.

                                               

Hefaistos

Hefaistos of Hephaistos was in die Griekse mitologie die god van tegnologie, grofsmede, ambagsmanne, metale, beeldhoukuns, vuur en vulkane. Hy is een van die twaalf Olimpiese gode wat op die berg Olimpus gewoon het. Sy eweknie in die Romeinse mit ...

                                               

Heinz Heger

Josef Kohout was die Oostenrykse oorlewende van ’n Nazi-konsentrasiekamp wat daarheen gestuur is omdat hy homoseksueel was. Hy is die bekendste vir sy boek van 1972, Die Männer mit dem rosa Winkel. Dit is deur ’n kennis, Hans Neumann, geskryf ond ...

                                               

Heidelberg, Duitsland

Heidelberg is n stad in Baden-Württemberg, Duitsland. Teen 2010 was die inwonertal ongeveer 147 000 in die stad se 109 km². Heidelberg is langs die Neckarrivier gelee waar dit in die Rynvallei invloei en by die Ryn aansluit in Mannheim.

                                               

Heidelberg, Gauteng

Heidelberg is n dorp met 35 563 inwoners in die Gautengprovinsie van Suid-Afrika. Heidelberg is gelee aan die voet van die Suikerbosrand, langs die N3-snelweg wat Johannesburg met Durban verbind. Die dorp het in 1862 ontstaan as n handelstasie, o ...

                                               

Heideroosjes

Heideroosjes is n Limburgse poppunkgroep wat uit vier Horstse jongelinge bestaan. Hul lirieke is gewoonlik Engels- of Nederlandstalig, alhoewel hulle soms ook in Duits sing. In die nommer "Euronoise" sing die groep selfs in verskillende tale deur ...

                                               

Heiligendamm

Heiligendamm, n strandoord in die Mecklenburgse Baai van die Oossee, is n stadsbuurt van Bad Doberan, n stad in die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere. Heiligendamm is die oudste strandoord in Duitsland en word vanwee sy spierwit huise lang ...

                                               

Hektor

Hektor was in die Griekse en Romeinse mitologie ’n Trojaanse prins en die beste vegter van Troje in die Trojaanse Oorlog. Hy was die leier van die Trojane en hulle bondgenote in die verdediging van Troje, en "het 31 000 Griekse vegters doodgemaak ...

                                               

Helgoland

Helgoland is n eiland in die Noordsee, 70 km van die kus van Duitsland. Dit is in ongeveer 4 000 v.C. gevorm en was reeds vroeg in die Neolitikumtydperk bewoon. In die vroee Middeleeue het die Friese daar gewoon en die huidige bevolking praat ste ...

                                               

Heliosentrisme

In die verlede het mense n geosentriese beskouing gehad: dit is dat die aarde stilstaan en alles daarom draai daarom. Kopernikus is bekend daarvoor dat hy die heliosentriese model geskep het: dat dit die son is wat stilstaan en die aarde en ander ...

                                               

Heliosfeer

Die sonsfeer of heliosfeer is n bel of borrel in die ruimte wat deur die sonwind in die interstellêre materie "blaas". Alhoewel elektries neutrale atome van die buitenste ruim hierdie bel kan binnedring, is byna al die materie in die sonsfeer van ...

                                               

Hellenistiese tydperk

Die Hellenistiese tydperk het met die verowering van die Achaimeense Ryk deur Alexander die Grote begin. Seleukidiese Ryk. Pergamon. Hellenistiese Griekeland. Ptolemeïese Ryk. Koninkryk van Masedonie.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →