★ Free online encyclopedia. Did you know? page 103



                                               

Brenton-bloutjie

Die Brenton-bloutjie is n vlinder in die familie van Bloutjie-skoenlappers. Hierdie uiters skaars vlinder kom slegs in Suid-Afrika voor en is aangebring op die register van bedreigde spesies.

                                               

Breëblaar-gousiektebossie

Die breeblaar-gousiektebossie Sond) is n ondergrondse boom wat inheems aan Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal en Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Dit word ook in eSwatini en Mosambiek aangetref. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. ...

                                               

Breëblaarsuikerbos

Die Breeblaarsuikerbos is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor in Keeromsberg naby Worcester, langs die Langeberg, Outeniekwa- en Tsitsikammaberge tot by Van Stadensber ...

                                               

Bromvoëls

Bromvoels is n familie van voels wat aan die orde Coraciiformes behoort. Die familie is monotipies en bestaan uit slegs een genus, Bucorvus, wat twee spesies bevat: die Suidelike en Noordelike bromvoels. Hierdie familie is nou verwant aan die fam ...

                                               

Brookesia nana

Brookesia nana, is n spesie van verkleurmannetjie wat endemies is aan bergagtige reenwoud in die noorde van Madagaskar. Dit was beskryf in 2021, en dit kan moontlik die kleinste reptiel ter wêreld wees. Dit is n vlekagtige bruin kleur en die volw ...

                                               

Brosdoring

Die brosdoring, van die monotipiese genus Phaeoptilum, is n struik wat inheems is aan die dorre binnelandse streke van Suider-Afrika. Dit is ook die enigste verteenwoordiger van die tribus Bougainvilleeae, en is benewens die enigste spesie van di ...

                                               

Bruidsbos

Die bruidsbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit slegs voorkom in die Hottentots-Hollandberge van Slanghoekberge tot by Franschhoek. Die struik i ...

                                               

Bruinaalwyn

Die Bruinaalwyn is n aalwyn wat voorkom in verspreide gebiede subpopulasies in die suide van Limpopo, oostelike Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal asook noordwes eSwatini. Die aalwyn word geklassifiseer as n boom en sy nasionale nommer is ...

                                               

Bruinbaardsuikerbos

Die Bruinbaardsuikerbos is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Bredasdorpberge. Die struik groei regop, word tot 1.2 m hoog en blom v ...

                                               

Bruingrondsuikerbos

Die Bruingrondsuikerbos is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die boonste gedeelte van die Breederiviervallei tot die Botriviervallei en die Koue Bokkeveld. Die struik ...

                                               

Bruinnekraaf

Die bruinnekraaf is ’n groter voel as die aaskraai, maar kleiner as die gewone raaf. Dit het dieselfde afmetings as die gewone raaf, maar die snawel is nie so groot nie en die vlerke is effens meer gepunt. Die kop en keel is ’n kenmerkende bruins ...

                                               

Bubaris

Bubaris sosia Topsent, 1904. Bubaris carcisis Vacelet, 1969. Bubaris vermiculata Bowerbank, 1866. Bubaris sarai. Bubaris conulosa Vacelet & Vasseur, 1971. Bubaris murrayi Topsent, 1913. Bubaris subtyla Pulitzer-Finali, 1983. Bubaris ammosclera He ...

                                               

Bubaris ammosclera

Bubaris ammosclera is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Bubaris en tot di ...

                                               

Bubaris carcisis

Bubaris carcisis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Bubaris en tot die ...

                                               

Bubaris murrayi

Bubaris murrayi is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Bubaris en tot die f ...

                                               

Bubaris salomonensis

Bubaris salomonensis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Bubaris en tot ...

                                               

Bubaris sarai

Bubaris sarai is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Bubaris en tot die fam ...

                                               

Bubaris sosia

Bubaris sosia is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Bubaris en tot die fam ...

                                               

Bubaris subtyla

Bubaris subtyla is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Bubaris en tot die f ...

                                               

Bubaris vermiculata

Bubaris vermiculata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Bubaris en tot d ...

                                               

Bucerotiformes

Genus Rhinoplax. Genus Aceros. Genus Anthracoceros. Familie Bucerotidae Neushoringvoels. Genus Tropicranus. Genus Anorrhinus. Genus Tockus. Genus Bycanistes. Genus Buceros. Genus Ocyceros. Genus Rhyticeros. Genus Penelopides. Genus Ceratogymna. G ...

                                               

Bucerotinae

Bucerotinae is n subfamilie van die familie van neushoringvoels. Die subfamilie verteenwoordig al die lewende spesies van neushoringvoels, met die uitsondering van twee spesies. Die subfamilie word in 8 genera ingedeel wat 51 spesies omvat. Die v ...

                                               

Buhr se aalwyn

Buhr se aalwyn is n aalwyn wat inheems is aan die Noordkaap waar dit voorkom op die Bokkeveld-eskarp naby Nieuwoudtville. Die aalwyn is raar, daar is net drie populasies en word bedreig deur versamelaars. Die aalwyn word nie maklik gekweek nie en ...

                                               

Buig-my-nie

Die Buig-my-nie of Afrikaanse buksboom is n regopgroeiende boom met een of meer stamme en hangende takke. Die plant is inheems aan Suid-Afrika. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit kom in Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Noord-Wes ...

                                               

Bulbine abyssinica

Bulbine abyssinica is n plant wat wyd voorkom in Afrika. Die kom in die volgende lande voor: Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eritrea, Eswatini, Ethiopie, Jemen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, R ...

                                               

Bulbine fallax

Bulbine fallax is n bladwisselende, meerjarige plant wat inheems is aan die Noord-Kaap en kom in die Knersvlakte voor. Die plant blom van Augustus tot September en word 30 cm hoog. Die blomme is geel.

                                               

Bulbinella

Bulbinella is n genus van plante in die familie Asphodelaceae, subfamilie Asphodeloideae, en vir die eerste keer beskryf as n genus in 1843. Die meeste van die spesies in die genus is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die winterreenval ...

                                               

Bulbinella barkerae

Die Bulbinella barkerae is n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom van Caledon tot Bredasdorp voor.

                                               

Bulbinella elata

Die Bulbinella elata is n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap. Dit kom voor aan die Weskus vanaf Clanwilliam tot by Calvinia. Daar is twee kleur varieteite: roomkleurig en ge ...

                                               

Bulbinella nana

Die Bulbinella nana is n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en kom slegs in die noorde van Namakwaland, substreek Richtersveld voor. Daar is twee populasies by Steinkopf en Springbok.

                                               

Bulbinella punctulata

Bulbinella punctulata is n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberg voor.

                                               

Bulbinella trinervis

Die Bulbinella trinervis is n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die plant is inheems aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap. Die plant blom van Februarie tot Mei en die blomme is wit.

                                               

Bulbinella triquetra

Die Bulbinella triquetra is n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap. Die blomme is geel.

                                               

Bulweria

Bulweria is n genus van voels in die familie van stormvoels. Die genus het 2 spesies. Die genus is redelik klein en die voels is donkerbruin met lang vlerke en stert. Daar is geen ouderdom- of geslagsverskille in die verekleed nie.

                                               

Burhinus

Burhinus capensis - Gewone dikkop. Burhinus bistriatus. Burhinus grallarius. Burhinus senegalensis. Burhinus superciliaris. Burhinus oedicnemus. Burhinus vermiculatus - Waterdikkop. Burhinus indicus.

                                               

Burkholderia caledonica

Burkholderia caledonica is n bakterie wat byvoorbeeld in Europa in grond voorkom. Die spesie is in 2001 vir die eerste keer beskryf. Burkholderia spesies speel n rol in die oplosbaar maak van fosfate tydens kompostering en B. caledonica is in die ...

                                               

Burtonitethya gemmiformis

Burtonitethya gemmiformis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Burtonitet ...

                                               

Burtonulla sibogae

Burtonulla sibogae is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die kalksponse. Die spons leef in die see en sy steenselle bestaan uit kalsiumkarbonaat. Die spons behoort tot die genus Burtonulla en tot die familie Levinellidae. Die wetenska ...

                                               

Bycanistes

Spesies wat aan die genus behoort sluit in: Bycanistes albotibialis. Bycanistes bucinator - Gewone boskraai. Bycanistes fistulator. Bycanistes subcylindricus. Bycanistes brevis - Kuifkopboskraai. Bycanistes cylindricus.

                                               

Bykolibrie

Die bykolibrie is die kleinste lewende voel. Wyfies weeg gemiddeld 2.6 g en is 6.1 cm lank, terwyl mannetjies effens kleiner is, hulle weeg gemiddeld 1.95 g en is 5.5 cm lank. Soos alle kolibries is hulle vinnige, sterk vlieers. Die bykolibrie ko ...

                                               

Cacospongia

Cacospongia intermedia Poléjaeff, 1884. Cacospongia levis Polejaeff, 1884. Cacospongia mollior Schmidt, 1862. Cacospongia amorpha Polejaeff, 1884. Cacospongia carduelis Schmidt, 1864. Cacospongia ridleyi Burton, 1952. Cacospongia symbiotica Burto ...

                                               

Cacospongia amorpha

Cacospongia amorpha is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Cacospongia en t ...

                                               

Cacospongia carduelis

Cacospongia carduelis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Cacospongia en ...

                                               

Cacospongia coreana

Cacospongia coreana is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Cacospongia en t ...

                                               

Cacospongia intermedia

Cacospongia intermedia is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Cacospongia e ...

                                               

Cacospongia levis

Cacospongia levis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Cacospongia en tot ...

                                               

Cacospongia mollior

Cacospongia mollior is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Cacospongia en t ...

                                               

Cacospongia mycofijiensis

Cacospongia mycofijiensis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Cacospongi ...

                                               

Cacospongia ridleyi

Cacospongia ridleyi is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Cacospongia en t ...

                                               

Cacospongia serta

Cacospongia serta is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Cacospongia en tot ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →