★ Free online encyclopedia. Did you know? page 10



                                               

Anne Bonny

Anne Bonny was ’n Ierse seerower wat in die Karibiese See aktief was een van die bekendste vroulike seerowers nog. Die bietjie wat van haar lewe bekend is, kom moontlik uit kaptein Charles Johnson se boek A General History of the Pyrates. Bonny i ...

                                               

Boogskiet

Boogskiet is n sport waar pyle na n teiken weggeskiet word deur gebruik te maak van n gesnaarde boog. Vroeer was die boog hoofsaaklik n jag- en oorlogswapen, maar tans is boogskiet meestal n konsentrasiesport, hoewel daar in sekere lande soos Sui ...

                                               

Boorgroep

Die boorgroep bestaan uit die chemiese elemente boor, aluminium, gallium, indium en tallium. Dit is die dertiende kolom van die periodieke tabel wat ook met IIIA aangegee word, die derde hoofgroepkolom. Die elemente word gekenmerk deur die vormin ...

                                               

Boorsuur

Boorsuur of ortoboorsuur is n chemiese verbinding met formule H 3 BO 3. Dit kom in die natuur as die mineraal sassoliet voor. Sy soute word borate genoem. Die stof bestaan uit vlak molekule met n drietallige simmetrie. Die stof is n swakke suur, ...

                                               

Borderkollie

Die Borderkollie is n honderas wat gebruik word om werk te verrig, soos om vee op te pas. Dit is in die Anglo-Skotse grensstreek ontwikkel vir die aanjaag van vee, veral skape. Dit is spesifiek geteel vir intelligensie en gehoorsaamheid. Hulle wo ...

                                               

Borskanker

Borskanker is n kwaadaardige gewas wat ontstaan weens die ongekontroleerde en onbeheerste groei en vermenigvuldiging van n sel in die bors wat n reeks mutasies ondergaan het. Hoewel die gewas aanvanklik net die bors affekteer, kan borskanker vers ...

                                               

Borste

Hierdie artikel gaan oor kliere by primate. Vir ’n artikel oor die toraks, sien Bors. Die borste is twee uitsteeksels aan die boonste deel van die torso van primate. By vroue dien dit as die melkkliere, wat melk vervaardig en afskei waarmee babas ...

                                               

Botletle-rivier

Die Botletle-rivier in die noordweste van Botswana is deel van die land se unieke binnelandse dreineringstelsel. Die rivier ontspring by Toteng aan die suidpunt van die Okavangodelta, net suidwes van Maun. Daarna swaai dit suidoos verby Makalamab ...

                                               

Bouillon, België

Bouillon is n stad in die Belgiese provinsie Luxemburg, sowat 153 kilometer suidoos van Brussel, met n oppervlakte van 149.09 km² en sowat 5 000 inwoners. Die stad lê in die vallei van die Semoisrivier, te midde van die bosgebied van die Ardenne- ...

                                               

Bouveteiland

Bouveteiland is n eiland gelee op 54˚26SB, 3˚24OL in die suidelike Atlantiese Oseaan. Die klein eiland behoort aan Noorwee en is eintlik n vulkaanpiek bedek met n permanente yslaag. Dit is onbewoon en dien amptelik as meteorologiese stasie. Die e ...

                                               

Mies Bouwman

Maria Antoinette Bouwman) was n bekende Nederlandse televisie-aanbieder. Bouwman was die eerste televisie-omroeper van die KRO, en het baie televisieprogramme soos In die Hoofrol, Open die Dorp, Mies en Skene en Eén van die Agt aangebied.

                                               

Bowemeer

Bowemeer is die grootste van die Groot Mere in Noord-Amerika op die grens tussen Kanada en die VSA. Dit is ook die grootste varswatermeer ter wêreld volgens oppervlakte en die derde grootste volgens watervolume. Die meer beslaan n oppervlakte van ...

                                               

Bowil

Bowil is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1373 mense in n munisipaliteit gewoon. In 2000 het 98.4% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Bradford

Bradford is n stad in noordelike Engeland met n bevolking van met sowat 293 000 inwoners. Bradford het ook die tweede grootste persentasie Moslems in die Verenigde Koninkryk.

                                               

George Bradshaw

George Bradshaw was n Engelse kartograaf, drukker en uitgewer. Hy staan veral bekend as uitgewer van die wêreld se suksesvolste reeks van gekombineerde spoorwegroosters en reisgidse wat tussen 1847 en 1939 uitgegee is.

                                               

Brahmaputra

Die Brahmaputra is n groot suid-vloeiende rivier in Asie. Dié rivier, met n lengte van 2 900 km, is ná die Indus die tweede langste rivier in Suid-Asie. Die naam van dié rivier beteken "seun van die Brahma" in Sanskrit. Die suidelike verloop van ...

                                               

Brahui

Brahui is n Drawidiese taal wat deur sowat 2.4 miljoen mense in Pakistan, Afghanistan, Iran en Turkmenistan gepraat word. Dit is geïsoleer van die naaste Drawidies-sprekende buurbevolking van Suid-Indie deur n afstand van meer as 1 500 kilometer. ...

                                               

Brandenburg an der Havel

Brandenburg an der Havel is die derde grootste stad in die Duitse deelstaat Brandenburg naas die hoofstad Potsdam en Cottbus. Die stad het n bevolking van 71 032 in 2013 gehad en n oppervlakte van 228.8 km². Volgens sy oppervlakte is Brandenburg ...

                                               

Brandenburgse Poort

Die Brandenburgse Poort in Berlyn is by die Pariser Platz in die buurt Dorotheenstadt in die stadsdistrik Mitte gelee. Die poort, wat tussen 1788 en 1791 in opdrag van die Pruisiese koning Frederik Willem II deur die argitek Carl Gotthard Langhan ...

                                               

Brandgas

Brandgas of stookgas is n brandbare gas en bestaan gewoonlik uit koolwaterstowwe, waterstof of koolstofmonoksied. In die nywerheid word brandgas hoofsaaklik gebruik om hitte te verskaf aan oonde wat ander strome warm maak of indien daar n oormaat ...

                                               

Brandstofsel

n Brandstofsel is n elektrochemiese toestel wat die chemiese energie van n reaksie omskakel na elektriese energie. Die brandstofsel skakel waterstof om na elektrisiteit deur die waterstof met suurstof te verbind, wat water as byproduk lewer. Die ...

                                               

Breakfast at Tiffanys (rolprent)

Breakfast at Tiffanys is n Amerikaanse rolprent wat in 1961 vrygestel is. Die regisseur was Blake Edwards en die skrywer George Axelrod. Die rolprent gaan oor n jong sosiale vlinder in New York, wat belangstel in n jong man wat in haar woonstelbl ...

                                               

Breda

Breda is n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 175 000 inwoners en n oppervlakte van 129 km². Die munisipaliteit Breda sluit naas die stad self ook die dorpe Bavel, Prinsenbeek, Teter ...

                                               

Bredevoort

Bredevoort is n stad in die munisipaliteit Aalten en lê in die provinsie Gelderland in Nederland. Die stad tel ongeveer 1 525 inwoners en is in die oostelike deel van die Achterhoek gelee.

                                               

Breingewas

n Breingewas of breintumor is n abnormale gewas in die brein. Gewasse kan kwaadaardig of niekwaadaardig wees. Kwaadaardige gewasse kan verder verdeel word in primêre gewasse, wat in die brein ontstaan, en sekondêre gewasse, wat elders ontstaan en ...

                                               

Bremgarten bei Bern

Bremgarten bei Bern is n munisipaliteit in die Switserse kanton Bern, gelee in die kantonale distrik Bern-Mittelland. In 2018 het 4387 mense in n munisipaliteit gewoon. In 2000 het 92.3% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Brenzikofen

Brenzikofen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 488 mense in n munisipaliteit gewoon. In 2000 het 99.1% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Breskens

Breskens is n hawedorp aan die Westerschelde in die munisipaliteit Sluis in die provinsie Zeeland, in die suidwestelike Nederlande. Die bevolking tel 4 787. Die dorp is bekend vir die Visserijfeesten, die grootste fees in Zeeland. Daar bestaan n ...

                                               

Bridgeport, Connecticut

Bridgeport is die grootste stad in die deelstaat Connecticut. Die stad is n hawestad ongeveer 84 km noordoos van New York Stad. Die stad is gestig in 1639, het munisipale status verwerf in 1800 en stadstatus in 1836. Die ekonomie van die stad ber ...

                                               

British American Tobacco

British American Tobacco plc is een van die ses grootste sigaretprodusente in die wêreld. Dit beheer 11% van die mark. Onder die firma se 200 handelsmerke is die bekendste Peter Stuyvesant, Rembrandt van Rijn, Paul Revere, Benson and Hedges, Luck ...

                                               

Britse Maagde-eilande

Die Britse Maagde-eilande, amptelik die Maagde-eilande, is n eilandgroep in Noord-Amerika en n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk met n oppervlakte van 153 km² en n bevolking van 27 800 in 2012. Die Britse Maagde-eilande behoort geografie ...

                                               

Broad Peak

Broad Peak, ook bekend as K3, is n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang gelee is. Met n hoogte van 8 051 meter is dit die twaalfde hoogste berg van Asie en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Ma ...

                                               

Brocéliande

Brocéliande is die legendariese Middeleeuse towerwoud van Bretagne en die toneel van baie avonture van die Artus-epiek, soos byvoorbeeld Chrétien de Troyes se Yvain, die Ridder van die Leeu, en die tuiste van karakters soos die towenaar Merlyn en ...

                                               

Brocken

Die Brocken in die Duitse deelstaat Sakse-Anhalt is op n hoogte van 1 141 meter bo seevlak die hoogste bergpiek van die Harz-bergreeks tussen die Weser- en Elberiviere in Noord-Duitsland. Die berg lê in die Nasionale Harzpark, en groot dele van d ...

                                               

Brood

Brood is n stapelvoedsel van kulture in Europa, Indie en die Midde-Ooste en word voorberei deur deeg te bak, te stoom of te braai. Brooddeeg bestaan uit ten minste meel en water, gewoonlik word daar ook sout bygevoeg asook n rysmiddel soos gis. S ...

                                               

Broodrolletjie

Broodrolletjies is klein ronde of langwerpige broodjies wat op n bakplaat gebak word. Dit word algemeen gebruik vir die maak van hamburgers en worsbroodjies, en kan ook vir die maak van toebroodjies gebruik word.

                                               

Broodvrugteboom

Hierdie artikel handel oor die broodvrugteboom van die familie Moraceae. Vir ’n artikel oor die inheemse broodboom van Suider-Afrika, sien Zamiaceae. n Broodvrugteboom is ’n spesie in die familie Moraceae wat in die Suidsee ontstaan en van daar n ...

                                               

Bruinbeer

Die bruinbeer is n groot beer wat aan die genus Ursus en die familie Ursidae behoort. Bruinbere kom hoofsaaklik in die noorde van Noord-Amerika en Eurasie voor. Hulle kan 130 tot 700 kg weeg. Dit is die nasionale dier van Finland.

                                               

Bruindwerg

’n Bruindwerg is kleiner as die kleinste sterre, maar groter as die grootste gasplanete – met ’n massa van sowat 13 tot 80 keer dié van Jupiter.

                                               

Brunssum

Brunssum em) is n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 29 000 inwoners en n oppervlakte van 17 km². Die Allied Joint Force Command Brunss ...

                                               

Buideldier

Buideldiere is soogdiere van die superorde Marsupialia en die subklas Metatheria. Hulle kry lewende kleintjies, maar dié is onderontwikkeld. Die wyfie se dragtyd is kort omdat die plasenta van die dooier-tipe is, en nie in staat is om die embrio ...

                                               

Bul (sterrebeeld)

Vir ’n artikel oor die sterreteken, sien Bul sterreteken. Die Bul of Stier is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemaeus beskryf is en is steeds een van die 88 m ...

                                               

Peter Bull

Peter Bull was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The African Queen, Tom Jones, Dr. Strangelove or: How I Learned to Stop Worrying and Love the Bomb, en Alices Adventures in Wonderland.

                                               

Bundesliga

Die Bundesliga is Duitsland se professionele eersteliga in sokker sedert 1963. Voor die instelling van die Bundesliga deur die DFB Deutscher Fußball Bund, is die Duitse sokkerkampioen bepaal deur die wenner van uitspeelwedstryde tussen die topspa ...

                                               

Burgemeester

Die burgemeester is die eerste burger van n stad of dorp wat voorsit tydens munisipale vergaderinge. Afhangende van die stelsel kan n burgemeester die hoof uitvoerende beampte van die munisipale regering wees, of slegs n seremoniele rol speel. Bu ...

                                               

Burgenland-Kroaties

Burgenland-Kroaties is n Suid-Slawiese taal wat in die Oostenrykse deelstaat Burgenland as erkende minderheidstaal en tweede ampstaal naas Duits deur Burgenlandse Kroate gepraat word. Volgens amptelike statistieke van 2001 is daar 19 412 sprekers ...

                                               

Burlington, Vermont

Burlington is die grootste stad in die deelstaat Vermont en die administratiewe hoofstad van Chittenden County. Burlington dien as die ekonomiese, finansiele, nywerheids-, kulturele en opvoedkundige sentrum van Vermont. Met n bevolking van 42 417 ...

                                               

Ernst Busch (veldmaarskalk)

Ernst Bernhard Wilhelm Busch was n Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy was die bevelvoerder van die Duitse 16de Leer en later die Sentrale Leergroep. Tydens die Eerste Wêreldoorlog het Busch gedien as n infanterie-offisier en ...

                                               

Daws Butler

Daws Butler was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hey There, Its Yogi Bear en Cars 3, en in die televisiereekse Time for Beany en The Jetsons.

                                               

BV Borussia Dortmund

Borussia Dortmund is n sportklub in Dortmund in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Die klub het ook n handbal- en n tafeltennisafdeling. Borussia is in 1909 gestig en na die nabygelee Borussiabro ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →