ⓘ Free online encyclopedia. Did you know?



                                               

Johan Conradiebrug

Die Johan Conradiebrug verbind Namibie en Suid-Afrika oor die Oranjerivier. Die brug lê aan die suidpunt van die C10-hoofpad, suidoos van Karasburg by Velloorsdrift en aan die noordpunt van die R358-grondpad by Onseepkans. Dit is 49km noordwes va ...

                                               

Spaansematrivier

Die Spaansematrivier is n stroom in die Kaapse Skiereiland. Die rivier ontspring op Witteboomen en Glen Alpine in die Constantiavallei. Daarna vloei dit deur Silverhurst, naby die hek van Groot-Constantia onderdeur die Constantia-hoofweg, deur Si ...

                                               

Amoriete

Die Amoriete was ’n antieke Noordwes-Semitiessprekende volk van die Levant wat van die 21ste eeu v.C. tot die einde van die 17de eeu v.C. ook groot dele van Suid-Mesopotamie beset het. Hier het hulle verskeie prominente stadstate op bestaande ter ...

                                               

Robert D. Kaplan

Robert David Kaplan is n Amerikaanse skrywer. Sy boeke en artikels fokus op politiek, veral buitelandse beleid, en reis. Sy werk oor drie dekades verskyn in The Atlantic, The Washington Post, The New York Times, The New Republic, The National Int ...

                                               

Mari, Sirië

Mari was ’n antieke Semitiese stadstaat in die hedendaagse Sirie. Die oorblyfsels is ’n tell 11 km noordwes van Abu Kamal aan die westeroewer van die Eufraatrivier.

                                               

SAS President Steyn

Die SAS President Steyn is die tweede van drie presidentklas Tipe 12 fregatte wat in die Verenigde Koninkryk vir die Suid-Afrikaanse Vloot gedurende die 1960s gebou is. Die skip was meestal vir opleiding gebruik en het ander hawens in Afrika, Wes ...

                                               

André Markgraaff

Andries Thomas "André" Markgraaff is n oud-Springbokrugbyspeler. Hy het in 1974 in Kimberley aan die Hoerskool Diamantveld gematrikuleer. Hy was ook n kontroversiele nasionale rugbyafrigter, wat moes bedank nadat hy op n afluisterapparaat uitgeva ...

                                               

SAS President Pretorius

Die SAS President Pretorius is die laaste van drie presidentklas Tipe 12 fregatte wat in die Verenigde Koninkryk vir die Suid-Afrikaanse Vloot gedurende die 1960s gebou is. Die skip was meestal vir opleiding gebruik en het ander hawens in Afrika ...

                                               

Daphné-klas duikboot

Die Daphné-klas duikboot was n klas diesel-elektries aangedrewe duikbote wat ontwerp en gebou is die Franse maatskappy, DCNS, vir die Franse Vloot in 1964. Die klas was bemark deur die Franse Regering vir die uitvoermark. Die klas het diens gedoe ...

                                               

Chronologie van die antieke Nabye Ooste

Die chronologie van die antieke Nabye Ooste is ’n raamwerk van datums vir gebeure, heersers en dinastiee. Historiese inskripsies en tekste dui gebeure gewoonlik aan volgens ’n opeenvolging van amptenare of heersers: "in die jaar X van koning Y". ...

                                               

Ian McIntosh

Ian McIntosh is n voormalige Zimbabwies-Suid-Afrikaanse rugbyafrigter. Hy was gedurende 1993 en 1994 hoofafrigter van die Springbokke. McIntosh het naby Bulawayo grootgeword. McIntosh het nooit as speler vir sy land gespeel nie, maar het in die 1 ...

                                               

The Coming Anarchy

The Coming Anarchy: How scarcity, crime, overpopulation, tribalism, and disease are rapidly destroying the social fabric of our planet is n invloedryke artikel geskryf deur die skrywer Robert D. Kaplan, wat die eerste keer gepubliseer is in die u ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →